Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Duimpie & Duimeliza
vetseunvetseunHIRE / HUURvetseun
VHS / DVD film 72min ......... FLIP BEZUIDENHOUT

"Lank-lank gelede is 'n fraai klein meisietjie in die wonderwoud van klein mensies gebôre. Haar naam is DUIMELIZE en sy skaars so groot soos jou duim. Op 'n dag bars die nare sirkusbaas daar in, en ontvoer Duimelize en vir jare moes sy optree in sy arena om vir hom geld te verdien, tot sy eendag besluit - genoeg is genoeg. Sy ontsnap en op soek na haar tuiste loop sy DUIMPIE vas. Sy beland in die molkoning se kloue wat haar vir sy vrou wil hou, maar met die hulp van Ma Kewer en haar twee dogters ontsnap sy. Hulle maak vriende met die mossie en red ander diertjies se lewens, wat dan op hulle beurt help as sy in die knyp is. Na vele omswerwinge kom hulle tuis by hulle mense en ontdek dat sy werklikheid 'n prinsessie is! Vir die eerste keer ooit ontmoet hierdie twee legendariese karakters, Duimpie van Charles Sherwood Stratton en Hans Christian Anderson se Duimelize in a spanningsvolle musikale avontuur. Ses nuwe Afrikaanse liedjies gesing deurdie bekende ANRICH HERBST en MARINA COETZEE wie ook die rolle van Duimpie en Duimelize vertolk, en die bekende tenoor CHARL VAN HEYNINGEN wat die molkoning sing, maak hirdie 'n moet vir die hele familie." -

vetseunvetseun
Thumbelina DVD ............... 1994 FOX

met Jodi Benson, Gino Conforti, Barbara Cook, regisseur, Don Bluth

The tiny girl meets a fairy prince who saves her from the creatures of the woods.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )