Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Doringrosie
vetseunvetseun
film DVD 50min .............. 2005

Die Koning en Koningin het vergeet on Odelia die fee na hul dogter Felicity se doop uit te nooi. Odelia ws baie kwaad en beloof dat die Prinses haar vinger sal prik en sterf op haar sestiende verjaarsdag. Gelukkig kon Felicity se peetmoeder, Primrose, die spel verander met haar eie towerkuns: as sy haar vinger prik sal die prinses net slaap vir een honderd jaar, todat 'n edele prins haar wakker maak.
Soos voorspel, met die Prinses se sestiende verjaarsdag prik sy haar vinger op Odelia se geheime spinwiel en val in 'n diep slaap wat duur vir 'n eeu lank. Die geodhatrige Prins Richard hoor van die legendariese slapende prinses en besluit om die spel te verbreek en dan met Felicity te trou. Odelia wag op hom met haar kragtige towerspel en dit sal al Richard se liefde en vernuf vat om haar te oorwin.

vetseun
Storiehuis: Doringrosie VHS . SLVV-013 NEXT VIDEO

vetseun
Storiehuis: Die Ses Dienaars / Doringrosie DVD . SLVD-010 NEXT VIDEO


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)