Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Dingetjie is Dynamite
vetseunvetseunHIRE / HUURvetseun
film DVD 82min . MNETDVD-048 1975 PRIMEDIA/M-NET

met Wena Naudé, Hal Orlandini, Don Leonard, Roelf Laubscher, produseer, Ben Vlok, regisseur, Ivan Hall

Hierdie grappige Boere-Wilde Weste fliek sal kykers herinner aan die Terence Hill en Bud Spencef spaghetti Wilde Weste rolprente waarop die skrywer, C.F. Beyers-Boschoff sinspeel in hierdie speelfilm se titels (wat heerlik komieklik is en nie misgeloop moet word nie.) Dis 1930 en 'n bende terroriseer nou al hoe lank die plaaslike gemeenskap. Maar dit gaan nou tot 'n einde kom, met die aankoms van Dingetjie en Daan, twee wanaagepaste broers wat nie veel tussen die ore het nie, maar wat kan skiet en baklei. Hulle kry werk as vee-oppassers vir 'n plaaslike matriarg, maar die bende bekonkel 'n vals aanklag teen Daan vir bankroof, sodat hulle die vee kan steel. Dingetjie blaas die tronk op om Daan te bevry, en die plaaslike sheriff sit hull agterna... en dit loop uit op 'n skietery op die dorpsplpein. Benewens die grenslose humor skitter Hal Orlandini in sy voorstelling van die buitengewoon-puntenerige skurk.

"Die komedie speel af in die jaar 1930 op 'n Wes-Transvaalse dorpie, waar Ouma Hessie dikwels lastig geval word deur 'n bende veediewe, onder leiding van Zane. Natuurlik neem Ouma Hessie dan vir Daan en Doors in diens om haar belange te beskerm en kom op die ou end die slegste daarvan af." - kykNET

"This amusing Boere-western will remind viewers of the Terence Hill and Bud Spencer spaghetti westerns, which writer C.F. Beyers-Boshoff alludes to in this movie's credits (which are a comic treat and not to be missed). It's 1930 and a gang has been terrorising the locals for what seems like forever.
But all this is about to come to an end with the arrival of Dingetjie and Daan, two mismatched brothers who aren't all that bright, but can shoot and fight. They get a job looking after cattle for a local matriarch, but the gang gets Daan framed for bank robbery so they can steal the cattle. Dingetjie blows up the jail to spring Daan from captivity, and the local sheriff sets off after them, with a big shoot-out ensuing in the town square. Apart from its outrageous humour, savour Hal Orlandini's stand-out performance as the curiously fastidious villain." - mnetcorporate.co.za

Sien "Dingetjie en Idi" "My Naam Is Dingetjie"


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)