Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Prince van Pretoria (Die Prince van Lichtenstein)
vetseunvetseunvetseun
film DVD 93min ............. 1993 M-NET

met Bill Flynn, Philip Moolman, Sandra Prinsloo, Illse Roos, Glendon McGregor, Soli Philander, Eric Nobbs, James Borthwick, produseer, Deon van Zyl, draaiboek, regisseur, Franz Marx

Hierdie prettige storie, gebaseer op 'n uitsonderlike gebeurtenis in Pretoria in 1990, skets hoe 'n jong man skielik as 'n, Kroonprins van Liechtenstein sy verskyning maak. Vir 14 dae word hy getrakteer op alles wat Pretoria op sy beste aan so 'n vorstelike besoeker kan bied, insluitend 'n wedstryd van die Blou Bulle op Loftus, voordat konsternasie uitbreek as die plaaslike kelner van Sunnyside net so skielik verdwyn as wat hy verskyn het.


skakels : imdb.com










bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)