Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Dans van die Flamink
vetseunvetseunHIRE / HUURvetseun
film DVD 92min . MNETDVD-055 1974 KAVALIER FILMS/PRIMEDIA/M-NET

met Siegfried Mynhardt (Oom Jurie), John Boulter, Gaby Getz, Johann Swanepoel, Sandra Britz, Rod Alexander, Anele Jonker, Elija Tibane, Johan Brewis, Jean Mevet, Victoria Lincoln, produksie bestuurder, Theo Theron, redaksie, Oscar Burn, Mike Dicks, klankverwerking, Cas Odendaal, klank, Peter Fokasi, oorklanking, June Seymour, vervaardiger, Ben Vlok, regisseur, Ivan Hall, gebasseer op die Springbokradioverhaal deur C.F. Beyers-Boshoff (draaiboek)

"Drama op 'n boot in Afrika. Vier uiteenlopende mense moet leer om met mekaar saam te leef: daar is die professor wat 'n ammunisie-opgaarplek moet verwoes, sy vrou wat 'n verlore liefde gaan soek, 'n skrywer, en 'n jong meisie met net ses maande oor om te lewe. Die gevare wat hulle moet trotseer is groot, maar dit leer hulle om saam te staan en gee hulle hoop om te oorleef. As iemand oorleef...."

"South African stalwarts Siegfried Mynhardt, Rod Alexander, Gaby Gertz, Anele Jonker and John Boulter star in this story of unrequited love and intrigue that has been described as a "Fatal Attraction-type drama set in an African country".
Alex, a big-game hunter, falls in love with Agnes, a sophisticated blonde, but she dumps him for a rich old man. Three years later, the old man is heading into Africa on a top-secret mission, with Agnes, now his ex-wife. She's accompanying him because she has never quite forgotten the hunter, and wants him back.
However, Alex has never forgiven Agnes for her betrayal, and is now courting Patrys, a girl who shares his love for the great outdoors. As the two women vie for Alex's attention, another drama is unfolding on top of a nearby mountain - a mountain, the locals claim, that has been cursed." - mnetcorporate.co.za


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )