Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Broer Matie
vetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD 100min . MNETDVD-211 1984 SATBEL/M-NET

"Sy laaste wens konfronteer hulle met die kwellendste vraagstuk van ons tyd"
"Jans Rautenbach se aangrypende drame oor menseverhoudinge ..."

met Simon Bruinders, Paul Lückhoff, Trix Pienaar, Louw Verwey, Patrick Mynhardt, Barry Trengove, Joe Stewardson, Trudie Taljaard, Gerrit Schoonhoven, Kristo Pienaar, Michelle Bestbier, Natalie Roche, Douglas Fuchs, Johan Brewis, Chris Botha, Stephen Heyns, regisseur, Jans Rautenbach, musiek redigering Boet Pretorius

"'n Gesiene boer van die Klein Karoo sterf en bepaal in sy testament dat 'n bruin predikant sy begrafnisdiens moet waarneem. Dis 1961 en apartheid is aan die orde van die dag. Terwyl die blanke kerkraad die boer se versoek bespreek, speel 'n drama van menseverhoudings hom in die gemeenskap af." - mnet.co.za

"Matie Olivier is killed in a freak accident on his farm in the small district of Rietfontein in the early 1960s. His last wish is that the coloured missionary, Kieries van Elim, conduct his funeral service - a wish that the conservative elders of the Dutch Reformed Church have no intention of fulfilling.
Allowing a "brown" minister in the whites-only church is totally against their principles.
During a heated debate the younger members of the council advocate that God expects love for all people regardless of colour, race or creed. The secret ballot that follows ends in stalemate ensues, and on the day of the funeral the white minister has the task of casting the deciding vote.
Pietman, Matie's son, is also confronted by a personal quandary: either to accept his inheritance and continue farming, or to follow his heart and return to Cape Town." - mnetcorporate.co.za

vetseunvetseun
Natalie Roche - Bly By My / Michelle Bestbier And Bobby Louw - Close Enough To Fall In Love 7" . DE 16 1984 DECIBEL
Kant Een:
1. Bly By My (Uit die Jans Rautenbach rolprent "Broer Matie") (Christa Steyn) - Natalie Roche
Kant Twee:
1. Close Enough To Fall In Love (M. Bryan) - Michelle Bestbier And Bobby Louw

Regisseur/Producer: Boet Pretorius
Verwerking/Arranged: Bobby Louw

met Christa Steyn se Bly By My

jy wat kaalvoet grootgeword het
in 'n vreemde plek weg van my
jy wat seerlyf weggeloop het
na 'n wêreld naby my

ek vra jou
bly by my
en neem my hart vir jou
ja ek vra
bly by my
sodat ek jou heel kan maak

jy wat binnein gekneus is
en die seer wat jy saamdra in jou oë
jy wat stukkend en gebreek is
met hande uitgedroog en seer

ek vra jou
bly by my
en neem my hart vir jou
ja ek vra
bly by my
sodat ek jou heel kan maak

jy wat in ysig koue winter
onder 'n strooikaros moes slaap
jy wat toe seerlyf weggeloop het
na nêrens maar tog na my

ek vra jou
bly by my
en neem my hart vir jou
ja ek vra
bly by my
sodat ek jou heel kan maak

ek vra jou
bly by my
en neem my hart vir jou
ja ek vra
bly by my
sodat ek jou heel kan maak...


skakels : imdb.com














bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )