Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Blink Stefaans
vetseunvetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD 95min . MNETDVD-041 1981/2008SATBEL/M-NET

"'n Lekkerlag pretstorie ... 'n blinkoog-liefdestorie ... 'n skitterblink sprokie."

met Regardt van den Bergh, Jana Cilliers, Zoli Marki, regisseur, Jans Rautenbach

"Fanus is 'n vaal klankingenieur wat nooit deur enigiemand raakgesien word nie - veral nie deur die baas se mooi, maar temperamentele dogter, Linda nie. Maar dit verander met die aankoms van Blink Stefaans, wat baie raad het vir Fanus... van hoe om hom te laat geld tot hoe om aan te trek.
Skielik kry Fanus 'n winsgewende werk as filmmaker, en maak vriende met die filmmaker se assistente, Chrissie. Maar hierdie keer ignoreer hy Blink Stefaans en smeek Linda, op wie hy nog steeds been-af is, om die ster te wees van sy nuwe Aspoestertjie advertensie. Die veldtog misluk, Fanus is sy werk kwyt, en Chrissie vlug met 'n gebroke hart Kaap toe.
Blink Stefaans het hom ook verlaat. Sal Fanus ooit weer sy gelukkige lewe terugkry, of bestaan sulke goed net in feëverhale? Regardt van den Bergh vertolk die rol van Fanus, sowel as Fanus se hanerige alter ego, Blink Stefaans in hierdie ligte romantiese komedie." - take2


skakels :







bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)