Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Beloftes van Môre
vetseunvetseunvetseun
film DVD 86min .............. 1980 CONSTANTIA FILMS

met Magda Beukes, Erna van den Berg, Elsabe Daneel, Elzette Maarschalk, Elize Lizamore, Danie Joubert, Mieder Olivier, Corrie Huyser, Alex Heyns, Trudie Taljaard, draaiboek, regisseur, Daan Retief

CONSTANTIA FILMS se rolprent BELOFTES VAN MÔRE is in 1981 deur Bill Troskie vervaardig. Die regisseur en draaiboekskrywer was Daan Retief.
BELOFTES VAN MÔRE is gebaseer op die verhaal van Empie Maritz en speel teen die agtergrond van 'n hospitaal af. Verpleeg-inspekteur Ella Rossouw (Magda Beukes) koester 'n jarelange wrok teen matrone Ria Vermeulen, wie se twee dogters, Heleen (Elzette Maarschalk)
en Christa (Elize Lizamore), as verpleegsters in die hospitaal werk. Christa is veral baie gewild onder die kankerpasiënte met wie sy werk. Ella probeer om Ria te na te kom deur haar dogters te benadeel en Ria weens wangedrag aan die hospitaaldireksie te rapporteer.
Danie Joubert en Mieder Olivier vertolk romantiese rolle en ander bekende spelers in die produksie is Corrie Huyser, Alex Heyns en Trudie Taljaard.


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)