Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Lief en Leed van Anastasia
vetseunvetseun
film VHS/DVD 50min ...

"Gedurende die Russiese rewolusie word die Tsaar en sy gesin uitgemoor. Slegs een van sy dogtertjies, Anastasia ontkom en vlug voor die massas. Sy bly by 'n boer op sy plaas maar die boer se wrede vrou mishandel en misbruik haar en haar enigste plesier is die diere wat altyd vriendelik en dieselfde bly.
Marina Coetzee as Anastasia en Berry Kruger, Leona Grobbelaar, Schalk Jacobsz, Anrich Herbst, Anton Dekker en Leon van Nierop." - flipbez.co.za


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)