


















Aanslag Op Kariba (opgevolg deur Kaptein Caprivi)




film VHS/DVD . MNETDVD-192 1973/2010 FLIP BEZUIDENHOUT/M-NET
met Will Sealie, Rod Alexander, Tulio Moneta, Jannie Hansen, Sandy Nkomo, Tani de Lange, Hermien Dommisse, Franz Marx, Ken Hare, regisseur, Ivan Hall
Kariba was die eindbestemming vir hierdie groep niksvermoedende teoriste. Maar min het hulle besef dat twee van die vrolike vakansiegangers, onverskrokke terroriste is. En dat hulle op die punt van 'n geweer in die skrikwekkende binnekant van die Karibadam as gyselaars aangehou en een vir een koelbloedig doodgeskiet sou word, indien die Suid-Afrikaanse regering nie gehoor geen aan die eise van die rettoriste nie.
"'n Vervolg op Kaptein Caprivi. 'n Groep terroriste besoek die Kariba-dam in die destydse Rhodesië en beland in die hande van terroriste wat hulle gebruik om die Suid-Afrikaanse regering te dreig." - dieburgerargief
skakels : citwf.com