Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Wysdiman .co.za


Wysdiman - Die Laaste Keer VID >>> (2020)


Wysdiman - Man Van Staal VID >>>

vetseunLAAI AFLAAI AF
Bly By My CDS ....................................


Wysdiman - Als Gevat LIRIEK VID >>> (2014)

vetseunLAAI AFLAAI AF
Als Gevat CDS ................................... 2014

vetseunLAAI AFLAAI AFvetseun
Vat Vlam EP ....................................... 2013 SOUNDCLOUD
1. Laaste Keer
2. Soek Die Son
3. Sewe
4. Evolusie


Wysdiman - Koeëls VID >>> (2012)


Wysdiman - Die Pad VID >>>
vetseun
vetseunLAAI AFLAAI AFvetseun
2000 En Nag ..................................... 2010
1. Die Eintyd
2. Ek Weet Jy Kan
3. Skedelbeen
4. Land Van Ons Vaders
5. Taximan
6. Klaaglied
7. Die Pad
8. Sterre
9. Droë Aarde
10. Aap Se Klou
11. 'n Nuwe Dag

vetseunvetseun
Taximan CDS ................................ 2009
1. Taximan
2. Taximan
3. Taximan ('NuL' Stoompot Stoeimix)

is Dewald van der Walt, Earl Devereux-Quicke, Poison Piet, Bruce Bleed


Wysdiman - Droë Aarde VID >>>

vetseunLAAI AFLAAI AFvetseunvetseun
Dagman Nagman EP ..... 2007
1. Dagman Nagman
2. Suip!
3. Man Of 26
4. Droë Aarde
5. Leierloos
6. 'n Nuwe Dag
7. Klaaglied
- LIED VAN DIE DAG 2021/03/03 - Dagman Nagman >>>

2007 04 12 - Wysdiman EP LAUNCH, Swartskaap, Back2Basics, R30
Ons doen sommer die gig en die CD saam, want dis alles rukkend beyond repair. eerstens is dit die coolste CD wat ons sover besit, soos die Battery 9 een met daai swart plastiek sign voorop, en soos die NIN Downward Spiral boksie, maar eintlik presies soos daai Rambo III game wat ek gehad het, met die swart DVD boksie, plus lirieke blad ...
Begin met die Dagman Nagman anthem, 'n heerlike stukkie rock, besingende aan die skisofreniese in elkeen van ons, vraend aan die waarheid ... " ... Nagman gaan slaap as die son ontwaak ..."
Nog 'n anthemerige een in Suip!, effens rustiger, erkenning van alles wat gebeur.


2006 12 15 - Wysdiman, Shiva's Rock Pub, Lynnwood, 20:00, R20
Sover noord as wat ons tot dusver was, met net een u-turn, wwnnr..*
Dis jou normale effe bedompige barclub wat ons begroet, met Pearl Jam nogal, net die beste B.. Jammer oor die kwaliteit van ons swembad*, maar ons werk daaraan, soos aan die vroulikheid en krulhaarmeisies*...vetseun
Met verversings verskaf deur Fritz en C (deel van die WDM crew), word die doringboomaandjie sommer vinnig interessanter as wat ons kon dink. Dit voel soos dag, in die aand, in die hoëveld se handjie, met carguards en spoedsirkels wat die plek dieselfde laat voel as van waarookal jy kom.
Maar terug na die musiek, afgeskop met 'n akoestiese kitaardude, naamloos, wat melodies en met drukke die atmosfeer verskuif na iets baie meer ernstig, diep en Vol Met sy eie liedjies plus 'n covers van Johnny Cash en Bob Dylan (Dave Mathews band weergawe), vermaak hy liederlik almal tot so paar minute voor die Manne ...
'n Redelike onbeligte verhoog gee so onheilspellende gevoel aan die skaduwees wat daarop rondbeweeg en dit was miskien 'n aanduiding van wat oppad was. In die skaduwee is al wit die weerkaatsing van die etenstafelsliggies en die woorde, ...Open Source en nin ... en dan die geraas ...
Met 'n ekstra klankingenieur vir die vocals, go Fritz!, en genoeg bass vir 'n oerwoud, skop Wysdiman af. Dis net hard en harder, met Meneer Bleed wat alles moet uithaal om gehoor te word bo Poison en Generaal se elektriese klanke, iets wat natuurlik kom na die skreeuende rondspringende mikrofoonman met die omgedraaide keppie en die skelm kykie in sy oë ... Die klank is voller en dieper as nog ooit tevore, dank vader daai mense weet nie, want dis hoe dit moet klink, ondergrond, lekker vet, onophoudelik, saamgevlegde liedjies stroom uit die vier Wysers se kombinasie. Ons hoor die myspace songs, plus 'n klomp ander wat binnekort beskikbaar sal wees. Wnnrs* is Man Of 26, Aap Se Klou en Taximan, en die meer rustige Onthou Jou Droom en Ek Weet Jy Kan, en natuurlik die biersong, Suip!!vetseun
Die konstante geklop van Sir Richards hou die klank aan die gang totdat so effens kortgeknip word deur die opkomende Infamous crowd. Maar toe Bleed die laaste sinne klaarmaak en die plek verlaat was daar 'n paar* wat 'n sug van verligting gesug het, want ons probeer maar matigheid voor oë hou, indien moontlik. Shot Lynnwood, jy sal onthou word vir die goeie tye, en 'n kopstamp teen die toiletmuur ... Maar ook vir die rol van C* en klanksisteme sonder tekort ...

Nou met verduidelikings vir lekkerkry :
wwnnr.. - 'n Sameflansing van wenner en WNNR.
swembad - Afrikaans vir ... ?
krulhaarmeisies - Anner ou se suster ...
'n paar - So sewe ... maar hulle het geswem*..
rol van C - Ongelukkig kan ons nie die een verduidelik nie, maar alle individuele wat aangeraak is daardeur is laat weet, dankie

Onthou Jou Droom - MP3 by myspace
Ek Weet Jy Kan - MP3 by myspace
Taximan - MP3 by myspace, loadtheshow
Suip! - MP3 by myspace

is Bruce Bleed, Sir Kevin Richards, Generaal Botha, Poison Piet

T-hemde beskikbaar by band/gigs
vetseun


skakels : https://www.youtube.com/channel/ : wysdiman.co.za : myspace.com/wysdiman : facebook










Wysdiman Gig/Flyer-blad





bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)