


















Wouter van de Venter .co.za (My Vallei, Karoo, Skrikkel, Ses Snare, STOK, Suig)
2022 03 18 - Wouter van de Venter "Ek Val" met Nianell SINGLE LAUNCH - VONK MUSIEK

Wouter van de Venter - Ek Val met Nianell VID >>> (2022)
2022 03 18 - Wouter van de Venter "Ek Val" met Nianell SINGLE LAUNCH - VONK MUSIEK


Ek Val met Nianell CDS ................. 2022 VONK MUSIEK
Wouter van de Venter - Sonneblom VID >>> (2021)


Sonneblom CDS ............................... 2021 VONK MUSIEK


As Ek Jou Sou Verloor CDS ............. 2020 VONK MUSIEK
Wouter van de Venter - As Jy Lag VID >>>
- LYN VAN DIE DAG 2021/08/23 - " ... Daar is tye wat ek my kop net laat sak want die Hemel weet dis moeilik daar buite, maar hier by jou voel ek veilig, hier by jou is ek gelukkig, hier by jou kan die wereld maar gaan ... "
Wouter van de Venter - Toe Roep Jy My VID >>>
Wouter van de Venter - As Die Hippies Begin Dans VID >>>

Toe Roep Jy My ............... VONK370 2016 VONK MUSIEK
1. As Jy Lag
2. Klaradyn
3. Toe Roep Jy My
4. Saartjie
5. As Die Hippies Begin Dans
6. Kry Jy My Sein
7. Die Ander Ou
8. Kom Bietjie Binne
9. Ou Liefde Roes Nie
10. Sit Die Ligte Af
11. Ses Snare
12. Somer Dromer
- LYN VAN DIE DAG 2021/06/25 - " ... Dit voel asof ek jou vir, die eerste keer ontmoet het, en voel asof ek jou weer, vanvoor af leer ken ... " - As Jy Lag


Sonder Jou ................. SELBCD569 2005 SELECT
1. Sonder Jou
2. Beste Vriende met Laurika Rauch
3. Televisie Telefoon
4. Soutsmaak
5. Warm
6. As Ek Verlief Raak
7. Pretoria Prinses
8. Oseaan
9. My Lam
10. Slaap Sag
met Deon du Toit, Sven Larsen, Shaun Neethling, Leon Ecroignard, Marshall Harmse, Hylton Brooker, Craig Mackinnon



Donkerkant ....................... JNSD102 2001 JNS MUSIEK
1. Donkerkant
2. Johnnie (Koos Kombuis)
3. Meneer Geweer
4. Dronk
5. Getryn In Wyn
6. Paranoia (Koos Kombuis)
7. Marie Johanna
8. Reggae Lisa (Koos Kombuis)
9. Deur My Gemis
10. Roep Jou Naam
Die tweede en meer innietanne CD. Donkerkant bring weer die skreeuende kitare en saamsing kore van die musikant terug. Bekende liedjies van Koos Kombuis (Johnnie, Paranoia, Reggae Lisa) gee 'n nog meer local/bekende smaak


Voel Vere ........................... JNSD63 1997 JNS MUSIEK
1. Dit Kom En Gaan
2. Kom Van Afrika
3. Droomsmous
4. Ou Maat
5. Nog 'n Keer
6. My Lam
7. Woordeboek
8. Wegraak
9. Sondagaand Laat
10. Diep In Die Sop
Die debut Wouter album wat die man recognition gegee het in die hele land se boeke. "Kom Van Afrika" was die liedjie wat airplay gekry het op ondersteunende Radiostasies en "Wegraak" is in JNS Musiek se Renaissance kompilasie opgeneem.
ook op :
Rots 3 kompilasie
Tassenberg All Stars 3 - Myne Vanaand
Woema - Ou Maat, Dronk
Afrikaanse met Attitude - Deur My Gemis
Afrikaanse Reggae - Reggae Lisa, Kom Van Afrika
Draadloos Volume 1 - Meneer Geweer
Om Te Breyten - Ballade Van Ontroue Bemindes
Renaissance: JNS Musiek 10 Jaar - Wegraak
Muses Op Besoek - My Lam
Alternatief op sy Beste 2 - Johnny (Is Nie Dood Nie)
flyers :

2007 09 22 - Barcelona Festival: The Parlotones, Anton Goosen, Valiant Swart, Jack Hammer, Jan Blohm, Klopjag, Die Melktert Kommissie, Die Kaalkop Waarheid, Wouter van de Venter, Janice & the Halfjacks, Mrs. B, éF-éL, Glaskas, Revolusie, SciCoustic, Café Barcelona, R150
2005 07 23, Durbanville Kunskafee Mooier as mooi Petronel Baard + Wouter van der Venter

2004 03 03, Café Barcelona, Pretoria, Wouter van der Venter
2003 04 17, Steak'n'Ale Mini-Rock fees Gian Groen, Abel Kraamsaal, Gert Vlok Nel, Anton Goosen, Diff-Olie, Kaalkop Waarheid (l), Kurt Darren, Theuns Jordaan, Wouter van de Venter, Taxi (Duin 7), Riku Lätti, samusic.co.za
2003 02 26-03 01, Oude Libertas Teater, Helderberg Stok Jahn Beukes, Leon Ecroignard, Wouter van de Venter
2000 10 02 : Wonderboom; Wouter van de Venter, Anton Goosen en die Bushrock Band.
skakels : wouter.co.za : https://www.instagram.com/woutervdventer/
2022 03 25-27 - Spoegwolf, Die Melktert Kommissie, Jan Blohm, Ryno Velvet, Sunset Sweatshop, Pietman Geldenhuys, Karel Bester, Lize Mynhardt, Gian Groen, Wouter van de Venter, Willim Welsyn, Basson Laubscher, TiNO, Kontras, Corrazerwas, Herman Kleinhans, Gifberg Holiday Farm, Vanrhynsdorp, R799, quicket.co.za, facebook.com


2022 03 18, 19 - Gannaga Fees 2022: Sunset Sweatshop; Deon Meiring, Hugo Veldsman, Matt Carstens, Almero, Karel Bester, Straatkat, CJ Swanepoel, Williston Stof Trappers, Kontras, Wouter van de Venter, The Stinging Rogers, Smoke Stack, Jako Meyer, Millennium Band, Byron Minnie Musiek, Hennie de Bruyn & Die Kitaarkêrels, Gannaga Lodge, Tankwa National Park, R350, Quicket.co.za


2022 02 17 - VONK MUSIEK Erkennings: Wouter van de Venter - Platinum "As Die Hippies Begin Dans"


2022 02 06 - Wouter van de Venter, The Sandstone, Saldanha, 13:00

2022 01 02 - Wouter van de Venter, Captain's Cabin, Saldanha, , 13:00

2021 12 30 - Wouter van de Venter, The Sandstone, Saldanha, , 13:00

2021 12 11 - Wouter van de Venter, Knor Varkie, Velddrif, 14:00

2021 09 24-26 - Houtstok 2021 Plaasfees, Plaas Mol Padstal, Hartebeesfontein, Hopefield - Radio Houtstok
2021 09 24 - Houtstok Braai Dag - PlaasMol Padstal, 08:00, R50, R100
2021 09 25 - Feesdag - Bianca Willemse, Bianca Goosen, Wouter van der Venter, Wynand 'Windpomp' Burger, Cecily (Rissipit), Manie Jackson, Ray Dylan, 06:00, R50, R100
2021 09 26 - Wynproe - Dennis East, Tommy Dell, Manie Jackson, Tommy Dell & Manie Jackson, 08:00, R10, R25
Meer inligting, 022 880 0122/3, info@radiohoutstok.fm, radiohoutstok.fm/houtstok-funksies, radiohoutstok.fm, facebook.com/Houtstok-2021-Plaas-Fees/, iTickets

2021 03 26-28 - Gifberg Spook: Sunset Sweatshop, Twee, Spoegwolf, Die Melktert Kommissie, Gian Groen, Wouter van de Venter, Glaskas, The Young Folks, Len Muller, Melt Sieberhagen, Lize Mynhardt, Steyn de Wet, Abel Kraamsaal, Herman Kleinhans, Sterre Met Jaques, Vanrhynsdorp

2020 09 - Die #SmokingSessions met Wouter van de Venter @ Die Watergat, facebook.com/event

2020 05 31 - Wouter van de Venter, http:www.facebook.com/woutervdventer, 12:00, Facebook LIVE

2007 09 22 - Barcelona Festival: The Parlotones, Anton Goosen, Valiant Swart, Jack Hammer, Jan Blohm, Klopjag, Die Melktert Kommissie, Die Kaalkop Waarheid, Wouter van de Venter, Janice en Die Halfjacks, Mrs. B, éF-éL, Glaskas, Revolusie, SciCoustic, Rock Easy Watercrest, R150 - www.cafebarcelona.co.za - www.watercrest.co.za


2007 03 31-04 08 - ABSA KKNK - Die Kunstefees Van Drome

1999 09 09 - Rock Concert: Valiant Swart, Lekgoa, Beeskraal, Laurika Rauch, Piet Botha, Duusman, Frank Opperman, Not My Dog, Wouter van de Venter, 12 Hours Of Action, Arts Campus, Technikon Pretoria, 24 Du Toit Street, 12h00, R30
