Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Willie Reynierse
vetseun
Huis Orrel En Kitaar LP ......................... SAFFIER PLATE
Kant Een:
1. Oom Jim Se Seties
2. Daar Lê Die Ding
3. Die Klawer-Wals
4. Biervat-Polka
5. Silwer Hare Tussen Goud
6. Suikerbossie
Kant Twee:
1. Vra Jou Ma
2. Jy Is My Liefling
3. Daar Oorkant Die Spruit
4. Oom Jim Se Vastrap
5. Vir Ewig En Altyd
6. Die Vasvat-Seties

Die huis-orrel is stadig besig om van die toneel te verdwyn. Hoe jammer tog want hierdie ou staatmaker kan klanke voortbring wat lekker laat opskud, maar ook diep aan die hartsnare raak.
Op hierdie Saffier-langspeelplaat is daar 'n verskeidenheid van twaalf ou bekende en gewilde nommertjies, wat 'n mens baie laat terug verlang na die goeie ou dae.
Hierdie is Willie Reynierse tweede Saffier-langspeelplaat vrystelling - Die eerste "DIE HUIS-ORREL SPEEL" SL 112 - het groot byval gevind en een en almal sal sekerlik ook hou van HUISORREL EN KITAAR. - omslag

Opname En Produksie: Pierre J. Lombard

vetseun
Die Huis-Orrel Speel LP .......... SL 112 SAFFIER PLATE/METEOR
Kant Een:
1. Willie Se Seties
2. Kliprivier-Polka
3. Tant San Van Christiana
4. Die Hartseer-Wals
5. Blikkiesdorp-Vastrap
6. Waterval-Seties
7. Hoekom Nie Gesê
Kant Twee:
1. Cornelius-Wals
2. Daspoort-Vastrap
3. Feeskoppie-Seties
4. Gerrie Se Vastrap
5. Die Kalfie-Wals
6. Huis-Orrel Vastrap
7. Op Die Bokwa


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)