Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Wessel van Wyk
vetseun
Piano Favourites - Vol. 4 . KLA4CD 04

vetseun
Piano Favourites - Vol. 3 ...... JNSD126 JNS MUSIEK
1. Bach: Jesu, bleibet meine Freude
2. Scarlatti: Sonata in C, K159
3. Schubert: Serenade, D957 No 7
4. Schubert: Moment Musical, D780 No 3
5. Mendelssohn: On Wings Of Song, Op 34 No 2
6. Mendelssohn: Bee's Wedding, Op 67 No 4
7. Chopin: Waltz in C sharp minor, Op 64 No 2
8. Chopin: Nocturne in C sharp minor, Op Posth
9. Chopin: Polonaise in A flat, Op 53
10. Grieg: Morning Mood (from the Peer Gynt Suite, Op 46 No 1)
11. Grieg: Norwegian dance, Op 35 No 2
12. Liszt: Un Sospiro. Concert Etude No 3
13. Liszt: La Campanella. Paganini Etude No 3
14. Kreisler: Schon Rosmarin
15. Kreisler: Liebesleid
16. Albeniz: Tango
17. Albeniz: Asturias, from Songs of Spain, Op 232 No 1

vetseun
Piano Favourites - Vol. 2 . JNSD117 2003 JNS MUSIEK
1. Minuet In G - Beethoven
2. Allegro - Mozart
3. Impromptu, Op.90 No.4 - Schubert
4. Impromptu, Op.142 No.2 - Schubert
5. Fantaisie Impromptu - Chopin
6. Melody, Op.47 No.3 - Grieg
7. Anitra's Dance - Grieg
8. Etude, Op.10 No.3 - Chopin
9. Etude, Op.10 No.12 - Chopin
10. Consolation No.3 - Liszt
11. Hungarian Rhapsody No.2 - Liszt
12. Melody In F - Rubinstein
13. Rustle Of Spring - Sinding
14. Andaluza - Granados
15. Sevilla - Albeniz
16. Clair de Lune - Debussy

vetseun
Plays Piano Favourites . JNSD110 2002 JNS MUSIEK
1. Für Elise - Beethoven
2. Rondo Alle Turca - Mozart
3. Waltz, op.39 no.15 - Brahms
4. Hungarian Dance no.5 - Brahms
5. Impromptu, op.90 no.2 - Schubert
6. March Millitaire - Schubert (arr. Tausig)
7. Waltz, op.69 no.1 - Chopin
8. Polonaise, op.40 no.1 - Chopin
9. Nocturne, op.54 no.4 - Grieg
10. Wedding Day, op.65 no.6 - Grieg
11. Nocturne, op.9 no.1 - Chopin
12. Etude, op.25 no.1 - Chopin
13. Minuet, op.14 no.1 - Paderewski
14. Humoreske, op.101 no.7 - Dvor
15. Liebestraum - Liszt

Hanli Stapela, Robert Pickup en Wessel van Wyk
vetseun
Romantic Music for Soprano, Clarinet and Piano . JNSD21 1993 JNS MUSIEK

Van die laserplaat na die konsertsaal Stapela, Pickup en Van Wyk voer Romantiese musiek uit
Romantic Music for Soprano, Clarinet and Piano, uitgevoer deur Hanli Stapela, Robert Pickup en Wessel van Wyk. JNS Musiek JNSD 21 (DDD) 1994. EINTLIK gebeur dit baie selde dat 'n konsertprogram aangebied word en 'n laseropname dieselfde dag uitgereik word, soos die program van Romantiese musiek vir sopraan, klarinet en klavier wat verlede Woens dagaand in die Musaion uitgevoer is. Die drie jong Suid-Afrikaanse musici wat in die Musaion was Stapela, Pickup en Van wyk het vroeër vanjaar 'n laserskyf van dieselfde musiek in die Pretoria-ateljee van die SAUK gemaak. Die projek is geborg deur Sasol. As 'n mens 'n konsertuitvoering met 'n opname van dieselfde musiek vergelyk, is die verskille sterk opvallend 'n uitvoering in die konsertsaal is terwyl dit duur 'n eenmaligheid en as dit verby is, is dit verby, goed of sleg. Met 'n opname kan die kunstenaar die betrokke werk in afgebakende afdelings verdeel en dit vyf of meer kere opneem, sodat slegs die beste gekies word om in die redigeringsproses aanmekaar gelas te word. Die Kanadese pianis wyle Glenn Gould is in die jare sewentig beskryf as die musikus wat meer as enige iemand anders van opnametegnieke geweet het. En toe aan hom gevra is of 'n opname nie mank gaan aan spontaniteit nie, het hy geantwoord dit kan net so spontaan soos 'n konsertuitvoering klink, afhangende van die redigeringsvernuf. Verder, dat die opnamekunstenaar deur verskeie probeerslae die allerbeste vertolking kan vaslê, terwyl dit in die konsertsaal nie moontlik is nie. As 'n mens nou verlede Woensdag aand se uitvoering met die laserplaat vergelyk, blyk dit duidelik dat jy die besonderhede van die musiek op plaat meer akkuraat kan hoor, want jy word per slot van rekening tussen die musici geplaas, soos die adellikes van ouds by hul huiskonserte. Ondanks die Musaion se onberispelike akoestiek, gaan baie van die fyner onderdele van die musiek in die ruim akoestiek verlore, en balansprobleme ontstaan ook van tyd tot tyd. Vir my was van die uitvoerings in die konsert spontaner as op die plaat. Robert Pickup en sy medewerker aan die klavier, Wessel van Wyk, se weergawe van Brahms se Klarinet-sonate was in die Musaion spontaner, meer geïnspireer en meer medeskeppend as op die plaat. Hanli Stapela se bydrae is Spohr se Ses Duitse liedere (vir sopraan, klarinet en klavier) en Schubert se lied Der Hirt am Felsen. Sy span haar meesterskap in om elke nuanse van betekenis in die musiek tot die luisteraar oor te dra. Omdat sy die ruimte met die twee instrumente moes deel, sou haar aandeel betekenisvoller wees as sy nader aan die mikrofoon geplaas kon word. Die eerste van Schumann se Drie Fantasiestukke vir klarinet en klavier was vloeiender in die konsert, en wat die ander twee betref, is die balans op die plaat veel beter as wat dit in die saal was. Die CD kan bestel word by JNS Musiek, Posbus 650, Aucklandpark 2006. - Beeld argief (1994)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )