Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Valiant Swart .co.za

2021 09 11 - Valiant Swart En Ruiter Piet, Sowaar Bar, Gratis
vetseun

vetseunraru.co.zaLAAI AF
Nagrit ............................ SWART012 2015 SWART
1. Val Ek Om
2. Dooierus
3. Hmm Hmm Nana
4. Dubbel En Dwars
5. Karnavalmaan
6. Vrydag In Die Vrystaat
7. Die Voetsoldaat Se Lied
8. Bitterwind
9. Op Die Middernaggety
10. Die Nag Is Ook 'n Plek
11. Nagrit

vetseunKOOP/BUYLAAI AF
Die Mystic Boer LP .......... VSLP001 2015 VALIANT SWART/PERMANENT RECORDS
Kant Een:
1. Eldorado
2. Ek En Die Valk
3. Die Son Se Song
4. Dis 'n Honde Lewe
5. My Kroon
6. Buitekant
7. In Die Transvaal
Kant Twee:
1. Ware Liefde
2. Slangdans
3. Weeskind Van Die Weste
4. Die Mystic Boer

Valiant Swart's groundbreaking debut, 'Die Mystic Boer", was originally released nineteen years ago. Now, for the first time on vinyl, fans can immerse themselves in all the songs that put the Boland punk on the map - including title track, 'Die Mystic Boer", and other favourites such as 'In Die Transvaal", 'Ware Liefde" and 'Buitekant".
The iconic album cover has been lovingly redesigned with photos straight out of Valiant's personal archives and also includes a few album reviews from the time of the original release. The songs have remained untouched, except for slight level adjustments to optimise the album for vinyl - High Quality 180-gram 33RPM LP, Classic 'Die Mystic Boer" album cover, Full colour LP sleeve including photos and lyrics. - permanentrecord.co.za

PERSVRYSTELLING: Valiant Swart - Die Mystic Boer ry weer... >>>


Valiant Swart, Piet Botha & Akkedis - Die Donker Kom Jou Haal (Live) VID >>> (2016)


Jack Parow - Tema Van Jou Lied met Valiant Swart VID >>> (2014)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/11/22

vetseun
Duisend Myl Blues 2CD . SWART011 2014 SWART
Disk 1:
1. Deur Die Donker Vallei
2. Sodom En Gommorra
3. Maanhare
4. Waar Die Dromers Dwaal
5. Donkerpad
6. My Kroon
7. Horisontaal
8. Verdwyn
9. Jakarandastrate
10. Liefde By Die Dam
11. Kraaibraai
12. Die Wyntannies
13. Eyeshadow
14. Die Mystic Boer
Disk 2:
1. Sonvanger
2. Kleingeld
3. Mama Blues
4. Mona Van Marydale
5. Somer 86
6. Kleinmond Koebaai
7. Duisend Myl Blues
8. In Die Transvaal
9. 'n Duisend Maande
10. My Hart Verlang Na Die Boland
11. Wellington
12. Song Vir Swakopmund
13. Lang Elsie
14. Soulmeid
15. Die Skoene Moet Jy Dra
16. Liefde In Die Suburbs

Drie Reisigers & Valiant Swart
vetseun
Vat Weer Die Pad ('n Audioboek Dubbel-CD) . JBAB 02 2012 WEG!

Na die sukses van die eerste Audioboek, Drie Reisigers aan die Woord, wat in 2011 uitgereik is, het die manne - nuwe dubbel CD opgeneem met van hulle gewildste reisverhale. Die titel van die Audioboek: Drie Reisigers en Valiant Swart Vat weer die pad.
Die suksesvolle optredes saam met die troebadoer, Valiant Swart by die Atterbury Teater in Junie 2011, en vier uitverkoopte vertonings by KKNK 2012, het die reisigers genoop om Swart in te sluit op die nuwe album. Afgesien van die 14 reisverhale sluit die album ook 4 nuwe opnames van Valiant Swart se gewildste langpad liedjies, asook - aantal instrumentale verwerkings van die nommertjies in. Dana Snyman se stories is grotendeels- reis na die verlede. - Nostalgiese tog. Onthou stories. Johan Bakkes skryf en vertel weer van hoe hy en sy vriende na die uithoeke van die aarde reis om die uitsonderlike te beleef. Johan Badenhorst se vertellings is gebaseer op sy Afrika ervarings tydens die Voetsporereise. Die kombinasie en verskeidenheid, afgewissel met die uitstekende "unplugged" vertolking van Valiant Swart, maak hierdie audioboekessensiele luistergenot.
Drie Reisigers aan die Woord was - baanbreker produk as eerste Audioboek in Afrikaans. Drie Reisigers en Valiant Swart vat weer die pad beloof om voort te bou op daardie sukses. Vat weer die pad word op 9 en 10 Junie bekend gestel by die Atterbury Teater in Lynnwood, Pretoria. In September volg nog twee optredes by die Gariepfees, waarna die manne ook twee keer te sien sal wees te Beyerskloof net buite Stellenbosch.

vetseunKOOP/BUY
Trouens En Terloops . 2012 LAPA

Trouens en terloops is 'n samestelling van Valiant Swart se rubrieke wat in Baba & Kleuter, Rapport en Rooi Rose verskyn het. Valiant skryf met deernis van die mense om hom, sy dogtertjie se grootword, sy seun se tienerjare en vriende en familie wat sy lewe raak. Vervleg deur die stories maak die leser kennis met sy gesin, Valiant die musikant, die mense wat hy ontmoet en dit wat hom raak wanneer hy terugkeer na sy reise.

vetseunKOOP/BUY
Toorwoorde Roep My . 2011 LAPA

Valiant Swart & Ollie Viljoen
vetseunvetseunvetseunLAAI AF
Wild En Wakker ................... RR112 2010 RHYTHM RECORDS/SELECT
1. Kraaibraai
2. Hantamberge
3. Die Wyntannies
4. Wild En Wakker
5. Kleingeld
6. Konsertina
7. Ruiter In Die Nag
8. Goudstad Ligte
9. Boegoe-Baba-Roksak
10. Lang Elsie
11. Hemel En Aarde
12. Lospit Lolla
13. Bokkie, My Hart Is So Seer
14. Ole Die Boere

vetseunvetseun
2 Vir 1 (Kopskoot / Die Mystic Boer) 2CD . RR105 2009 RHYTHM RECORDS
Disk 1: Kopskoot CD
Disk 2: Die Mystic Boer CD

vetseunvetseunvetseunLAAI AF
Vrydagaand / Saterdagaand . SWART010 2008 SWART/RHYTHM RECORDS
1. Vrydagaand / Saterdagaand
2. Somer 86
3. Maybe In Slow Motion
4. Wellington
5. Kom Ons Braai
6. Just A Country Song, Baby (Don't You Forget)
7. Spook En Diesel
8. Ballade Van 'n Kitaarslaner
9. Klein Permant
10. Heaven Hill Blues
11. In My Donker Droom
12. Goud, En 'n Blaar
13. Niks Op Die Radio

Support the SPCA with Valiant and Koosvetseun

On Sunday the 17th of February 2008 you can join Valiant Swartand Koos Kombuis for their annual SPCA Charity Show at the Oude Libertas Amphitheatre in Stellenbosch. These two music legends will entertain their audience in order to raise funds for this animal welfare organisation like every year, and all proceeds will go towards the SPCA. Buy your ticket now at Computicket for only R80 in the seated pavilion or R30 on the lawn. For more information about the SPCA, please go to www.nspca.co.za .


Valiant Swart & Ollie Viljoen - 'n Man Wat Kan VID >>> (2011)


Valiant Swart & Ollie Viljoen - Die Aeroplane Se Vlerk VID >>> (2009)


Valiant Swart & Ollie Viljoen - Ballade Van Die Dronkparty VID >>> (2009)

met Ollie Viljoen
vetseun
Vuur & Vlam DVD . RR077 2007 SELECT
1. Pamela Se Ouma Woon In Boomstraat
2. Katrina Lewina
3. Die Aeroplane Se Vlerk
4. Vuur En Vlam
5. Jou Ma Se Setties
6. MacSakkie
7. 'n Man Wat Kan
8. My Hart Verlang Na Die Boland
9. Ballade Op Die Dronkparty
10. Jongetjiekind
11. Boereworsie
12. My Hartjie, My Liefie
13. Fyndraai
Extras Onderhoud met Ollie Viljoen en Valiant Swart

met Ollie Viljoen
vetseunvetseunvetseun
Vuur En Vlam ........................ RR077 2007 RHYTHM RECORDS
1. Pamela Se Ouma Woon In Boomstraat
2. Katrina Lewina
3. Boereworsie
4. Vuur En Vlam
5. Jou Ma Setties
6. 'n Man Wat Kan
7. Die Aeroplane Se Vlerk
8. Laat My Los
9. MacSakkie
10. Wals Keurspel
11. Ballade Op Die Dronkparty
12. Mona Van Marydale
13. My Hartjie, My Liefie
14. Fyndraai
15. Jongetjiekind
16. Karavaanpark Romanse
17. My Hart Verlang Na Die Boland

vetseunLAAI AFLAAI AFvetseun
Horisontaal .................. SWART009 2006 SWART/SELECT
1. Waar Die Wilde Rose Bloei
2. 'n Duisend Maande
3. Jan Fiskaal
4. Vreemde Landskap
5. Horisontaal
6. Welkom In Jou Donkerste Uur
7. Soulmeid
8. Vaalhoed Se Baas
9. Zef
10. Josephine
11. Oppie Soul Ou
12. Tussen Die Lyne

vetseunLAAI AF
Mystic Myle 1988-2005 2CD . RR008 2005 RHYTHM RECORDS
Disk 1:vetseun
Op Die Pad
Weg Is Jy
Deur Die Donker Vallei
Sodom En Gommorra
Langs Die Goue Rivier
Ek En Jy En Die Highway
Maanhare
Jakarandastrate
Jy Is Opium
Op Die Paartie
Eyeshadow
Roekeloos
Liefde By Die Dam
Blues
Mama Blues
Diep In Die Bos
Ek Wens Jy Was Hier vetseun
Hartseer Stad
Disk 2:
Ballades
Die Mystic Boer
In Die Transvaal
Die Skoene Moet Jy Dra
Anyway, Alex Jay
Duisend Myl Blues
Banneling
Sonvanger
Oor 'n Koue Oseaan
Helfte Van Die Maan
Oos Wes Wals
Liefde In Die Suburbs
Song Vir Swakopmund
Versugting
Instrumentaal
Donkerwals
'n Jaar In Die Son
Hartseer Stad

vetseunvetseun
Weg Is Jy CDS .......................... 2005 RODEO SONGS/RHYTHM RECORDS
1. Weg Is Jy

met Simon Orange, Schalk van der Merwe, Tim Rankin, Lize Beekman, Albert du Plessis, Jürgen von Wechmar, Tim Lengfield, weg.co.za

vetseun
live in die Staatsteater DVD . RRDVD001 2004 RHYTHM RECORDS
1. Reis Na Die Teater
2. Dis My Kruisvetseun
3. Helfte Van Die Maan
4. Liefde In Die Suburbs
5. Hawelose Lewe
6. Verdwyn
7. Jy Is Opium
8. Duisend Myl Blues
9. Donkerpad
10. Waar Die Dromers Dwaal
11. Slangdans
12. Moeilikheid Met Die Man
13. Eyeshadow
14. Roekeloos
15. Die Vloek Van Die Kitaar
16. Die Mystic Boer

vetseun
Song vir Katryn klankbaan 2CD/DVD . RR063 2005 RHYTHM RECORDS
Disk 1: Song vir Katryn klankbaan
Disk 2: @Jinx: Song vir Katryn 2 klankbaan/DVD

met Mel Botes
vetseun
@Jinx: Song vir Katryn 2 klankbaan/DVD . RR052 2004 RHYTHM RECORDS/kykNET
1. Liefde By Die Dam
2. Katryn
3. Hartseer Stad
4. Die Blinde Man
5. Liefde Is Vir Altyd
6. Die Joyville Hotel
7. Versugting
8. Spoke Van Gister
9. Etikette Op Jou Koffer
10. Bonnie
11. Vlugtelinge
12. Rose Van Bloed
13. Electric E-mail Lover
14. Daar's 'n Ster

met Schalk Joubert, Tim Rankin, Shannon Mowday, Mel Botes, Simon "Agent" Orange, Albert du Plessis, Andrew Roos, Dave Manchip, Vinnie Henrico

met Koos Kombuis
vetseun
'n Jaar In Die Son ................. RR047 2003 RHYTHM RECORDS
1. Langs Die Goue Rivier
2. 'n Kaartjie Van Koos
3. 'n Jaar In Die Son
4. Salaam
5. Kleinmond Koebaai
6. Liedjie Vir Marleen
7. Met My Stukkende Kitaar
8. Who Do You Sue?
9. Song Vir Swakopmund
10. Insomnia
11. Buiteperd
12. My Magic Goeie Fee
13. Diknek En Kleintandjies
14. Die Apokaliptiese Akapella
15. 'n Jaar In Die Son (Instrumenteel)

met Simon Orange, Schalk Joubert, Tim Rankin, Albert du Plessis, Sunset Studios


sien Die Melktert Kommissie


vetseunvetseunLAAI AFLAAI AF
Song vir Katryn klankbaan (film/DVD imdb.com) . SWART007 2003 SWART/RHYTHM RECORDS/kykNET
1. Dans Met My Baby!
2. Ek Wens Jy Was Hier
3. Jakarandastrate
4. Hawelose Lewe
5. Lekker Verby
6. Jy Is Opium
7. Die Sewe Af
8. Verdwyn
9. Die Son Sak In Danville
10. Liefde In Die Suburbs
11. Dad Se Vastrap
12. Hey Hey Katonkel
13. Verdwyn (Katryn mix)
14. Hawelose Lewe (Sax mix)

vetseunvetseunLAAI AFLAAI AF
Maanhare ......................SWART006 2002 SWART/RHYTHM RECORDS
1. Donkerpad
2. Horison Hotel
3. Maanhare
4. Waar Die Dromers Dwaal
5. Helfte Van Die Maan
6. Oos Wes Wals
7. Whisky En Reën
8. Matrooslied
9. Diep In Die Bos
10. Weerskante
11. Sonvanger
- LYN VAN DIE DAG 2021/06/08 - " ... Kyk of jy vir my die son kan vang, Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang, Dit is donker by die venster in die middel van die dag, Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag ... " - Sonvanger

vetseunLAAI AF
Boland Punk - 1988-2001 . SWART005 2001 SWART/RHYTHM RECORDS
1. Pienk Pajamas ................... (Deur Die Donker Vallei)vetseun
2. Moeilikheid Met Die Man ...................... (Roekeloos)
3. Die Vloek Van Die Kitaar ............ (Deur Die Donker Vallei)
4. Son Sak In Durbanville .................... (Roekeloos)
5. Cybersakkie ............................................... (Kopskoot)
6. Hi Fi Op Standby ......................................... (Kopskoot)
7. Droomrivier ................................................. (Kopskoot)
8. Tjank Stations ............................................ (Kopskoot)
9. Almal Maak Haar Mal .............................. (Kopskoot)
10. Kake Van Die Leeu ................................. (Voetstoots)
11. Dis 'n Honde Lewe .......................... (Die Mystic Boer)
12. Buitekant ..................................... (Die Mystic Boer)
13. Die Mystic Boer (2001 mix)................................. (Remix) vetseun
14. Die Bom Kom ................................................... (nuut)
15. international maria (2001 Mix).................... (Remix)

die Valiant best of ... cd. op die nuwe opwindende label Rhythm Records van Albert du Plessis, Om Te Breyten. sonder twyfel al die treffers, van "Cybersakkie" tot "hi-fi op standby" hou Valiant ook die CD rustig tweetalig. asof dit nie genoeg is nie sluit hulle ook 'n nuwe een in "Die Bom Kom", en twee nuwe remixes van "Die Mystic Boer" en "international maria" wat 'n ander meer danserige geur sal verleen.

vetseunvetseunLAAI AF
Deur Die Donker Vallei . SWART004 1999 SWART/RHYTHM RECORDS
1. Deur Die Donker Vallei
2. Duisend Myl Blues
3. Banneling
4. Ek En Jy En Die Highway
5. Die Donker Kom Jou Haal
6. Sodom En Gommorra
7. Begeer
8. Bobbejaan
9. Pienk Pajamas
10. Gange Van Babylon
11. Die Vloek Van Die Kitaar
12. Donkerwals
13. Duisend Myl Blues (Reprise)
- LYN VAN DIE DAG 2021/07/15 - " ... Soms as ek in 'n vreemde stad is, Gaan staan ek op die hoogste gebou, Dan laat ek dat die liggies my wegvat, met die langpad, En dan vergeet ek so bietjie van jou ... " - Duisend Myl Blues
- LYN VAN DIE DAG 2021/03/30 - " ... As ek saans na my baby verlang, En dis ver van my blou oseaan, As die duisend myl blues my vang, Sing ek songs van die sterre en die maan ... " -Duisend Myl Blues
- ALBUM VAN DIE WEEK 2021/01/27

met Vernon Swart, Simon Orange, Guy Collins, Brenda Pieterse, Nicole Holm, Rudi Dennis, Albert Frost, Catherine du Toit, Nic le Roux, Theuns Botesvetseun

.die nuutste skenking aan die klomp afrikaners honger vir Valiant se rustige pyn, warm middagson drome en die vetseunhopelessness van dit alles. Deur Die Donker Vallei is dertien liedjies spesifiek oor Valiant wees. almal van ons hang oopoog by die vensters uit om die vallei se hange in te suig, ek dink dis die derde noot wat mens klaar laat Valiant en onthou van al die goeie tye wat daarop al gehad is. en so baie vinnig glo mens weer die woorde wat uit sy mond stroom, al die aksente is sad en al die ou se meisies het weggegaan, "en jy ry en jy ry ...". ongelukkig kan ek nie die tweede liedjie hoor nie maar mens kan dit download van hier. serious introspection op "Banneling" en nog beskuldiging van verlatenis in "Ek En Jy En Die Highway". Valiant waarsku blatant "dis die waarheid wat jou laat bloei" dat self-induced-growth nie iets is wat kan wag nie, want die stryd tussen vallei en donker het nie 'n horlosie nie. ook in "Sodom En Gommorra" vertel hy van die noordelike stede van ons platoland en hoe hulle daarvan hou om verkeerd te wees. sonde in "Begeer" en liefde in "Bobbejaan" die vrees in die "Pienk Pajamas". en weer terug na Valiant met verstaan van alles almal se babylon en musos se vloek. om weereens al die engelse te verlei sluit die CD met instrumental boeremusiek.

vetseun
Veertig (Liedboek) ....... 1999 TAFELBERG

vetseunvetseunvetseunLAAI AF
Roekeloos EP .............. SWMAX001 1998 SWART/RHYTHM RECORDS
1. Roekeloos
2. Eyeshadow
3. Moeilikheid Met Die Man
4. Son Sak In Durbanville
5. Shake-A-Bossie / Wingerdstomp
6. Ware Liefdevetseun

met Anton L'Amour, Francois Kruger, Casper Malherbe, Schalk Joubert, Dapper Jannie, Simon Orange

die beskrywing van 'n meisie met 'n mission, is die naam van die 6 song ep. en die hele ding kan eintlik so beskryf word. of randy as mens sover kan gaan, daar was baie bohaai oor die suggestie op die cover, randy is seker applicable. ek persoonlik dink die chick geniet net die vibe, seeing dat die eerste drie liedjies amper direk oor of vir hulle is. Die Son Sak In Durbanville bietjie meer applicable vir vetseun self, met altyd onderliggende waarheid in die lirieke en onafwendbare ooreenkomste met realiteit. die Wingerdstomp is een van die trademark stukkies boeremusiek om nie-puriste van die spoor af te gooi.

vetseun
Voetstoots TC . SWART004 1998 SWART/WILDEBEEST
A. VRYDAG
Slangdans - Die Brannewyn Skoffel - Oorlede Lettie - Weeskind Van Die Weste - Dis My Kruis - Almal Maak Haar Mal - Droomrivier - Samesyn
B. SATERDAG
Sweet Stellenganga - In Die Transvaal - Kake Van Die Leeu - Dis 'n Honde Lewe - Bloemfontein - Die Son Sak In Durbanville - Anyway, Alex Jay - Ware Liefde - Die Mystic Boer
Recorded LIVE at Dorpstraat Theatre Café 1997

met Koos Kombuis lirieke in kaka van die leeu, Jürgen von Wechmar opname, Junior Botha (Pyp Studios) meester, B Wildenboer en One Love ontwerp, Rodeo Songs publikasie

Valiant by langkloof studios gaan kyk. hy het saam met die frost dude gejam, en klompe liedjies gespeel, daar was min mense maar die woorde het nogsteeds tussen die mense uitgekom. stil en skamerig maar hulle het saam gesing aan die liedere wat in die donkerige setting nog meer somber en agterdogtig was. alhoewel ons aangemoedig is het niemand gedans nie.
Voetstoots gekoop. being 'n live recording is die kwaliteit nie CD nie, dis TC, maar baie duidelik en 'n moet vir binnelandse reise.

vetseunLAAI AFvetseun
Kopskoot ...................... SWART003 1997 SWART/RHYTHM RECORDS
1. Cybersakkie
2. Almal Maak Haar Mal
3. Tjank Stations
4. Oorlede Lettie
5. (You Can't) Fax Me Your Love
6. Jacaranda
7. Slawereën
8. Mama Blues
9. Hi Fi Op Standby
10. Wanda
11. Anyway, Alex Jay
12. Soos 'n Vis
13. Onna Cheek
14. Droomrivier
15. Kake Van Die Leeu
16. International Maria
- ALBUM VAN DIE WEEK 2021/08/25
- LIED VAN DIE DAG 2021/06/17
- LYN VAN DIE DAG 2020/07/31 - " ... toe lok 'n blits my na 'n steeg waar die wêreld baljaar, en water vlamme brand ... " - Soos 'n Vis

met Anton L'Amour, Casper Malherbe, Dapper Jannie, The Detonaires (Tonia Selley, Terri Cohen), Mnr. Volume, Lucky Duvet, Martin Mitchell

en dit is presies dit, 'n kopskoot. die eerste afrikaanse internet song, Cybersakkie open nog 'n CD vol smart en onthou. dan die song waarvoor geraas 'n video gemaak het "Almal Maak Haar Mal" op die video sing Valiant in 'n bar en die blonde babe is orals om hom en stuff. "Tjank Stations" vertel van almal se agterdog.en Oorlede Lettie 'n bietjie fiksie oor verlede liefde. gevolg deur twee engelse love songs en dan. "Slawereën" om bietjie meer ernstig te word en "Mama Blues" oor kaapstad, almal se ma. "Hi Fi Op Standby" om nog hoop te gee en "Wanda" vir iemand om na toe te gaan. maar as alles net nie uitwerk nie help dit om "Anyway, Alex Jay" herhaaldelik en aanhoudend te sê. enige iemand wat nie deur die volgende vier liedjies convert word nie, gaan nie convert word nie: "Soos 'n Vis" om te wys dat mens wil, "Onna Cheek" om te wys mens kan, "Droomrivier" om die feite na vore te bring en dan die lafenis in "Kake Van Die Leeu", die laasgenoemde geskryf deur Koos Kombuis. en dan amper 'n afterthought een van die mooiste kitaar liedjies daar buite, alles altyd oor verlore of gebreekte liefde, "international maria".


Valiant Swart - Oor 'n Koue Oseaan VID >>>

vetseunvetseunLAAI AF
Dorpstraat Revisited .... SWART002 1996 SWART/RHYTHM RECORDS
1. Jesus Kwêla
2. How Can You Tune Me Nooit When I Tune You It's Cool
3. Die Skoene Moet Jy Dra
4. Die Brannewyn Skoffel
5. Boomtown Hotel
6. Oor 'n Koue Oseaan
7. Troubles Be Gone
8. 45 Moon
9. Bloemfontein
10. Dis My Kruis
11. Then Away
12. Oupa's Pace
13. Samesyn
14. Sweet Stellenganga
- LYN VAN DIE DAG 2021/02/26 - " ... jou verlede klou verbete aan die veters van jou gewete .... " - Die Skoene Moet Jy Dra

die akoestiese album. alle liedjies slaan hard op die cd, alhoewel nie met kitaar elektrisiteit nie. maar liewer intensiteit van die lirieke en die mooiheid van die gevoel. totale anthems soos "Jesus Kwêla" "Die Skoene Moet Jy Dra" "Dis My Kruis" "Samesyn" en die wêreld bekende "Sweet Stellenganga" maak hierdie CD een van die top vyf, daarbo saam met "Ver Van Die Ou Kalahari", en "Doolhof", "Protskrog" of "Beaufort". nie dat ek daarvan hou om goed so te vergelyk nie. "oor 'n koue oseaan" being een van die mooiste liefdesliedjies en met 'n paar engelse liedjies ook is dit snaaks dat mens nie die ding op mtv sien nie.dit is by uitstek 'n dink CD en miskien bietjie skoffel as die gevoel byt. ek het dit by 'n gig in die hidden cellar gekoop. koop joune nou.

vetseunvetseunLAAI AF
Die Mystic Boer ............ SWART001 1995 SWART/RHYTHM RECORDS
1. Eldorado
2. Ek En Die Valk
3. Die Son Se Song
4. Dis 'n Honde Lewe
5. My Kroon
6. Buitekant
7. In Die Transvaal
8. Ware Liefde
9. Slangdans
10. Weeskind Van Die Weste
11. Die Mystic Boer
- LYN VAN DIE DAG 2020/11/27 - " .. . Ek kan jou dagvaar vir pyn en vir leiding, maar ware liefde soek ek vernuut ... "

"..en ons sing .."

met Amajuba Joubert, Dapper Jannievetseun

..my inhuldiging en dit was swaar. tweede liedjie en my woorde val soos klere stukkend om my. "Ek En Die Valk" die beskrywing van liefde vir die meisie met die "Die Son Se Song". anthem materiaal in "Dis 'n Honde Lewe" woorde wat maande lank as cliches toegepas is. die bekennning van die ultimate love in "My Kroon" en dan die flipside in die blatante "Buitekant" inspirasie en erkenning van oorgee van beheer."In Die Transvaal" oor hoe hard die mense dit in die vaal kry en hoe dit hulle beïnvloed. twee liedjies dan wat mens heeltemal na asem snak, "Ware Liefde" die icon liefdesliedjie in afrikaans en "Slangdans" ook oor die absolute clarity van liefde en gemeenskap. en dan is Valiant weg. vat homself van al vier hoeke van die land en eindig met die kenmerkende "Die Mystic Boer" 'n liedjie wat amper by elke show gespeel word. die Valiant storie. 'n Valiant storie.

Die Donkervallei Band
Soos alle bands verander die Donkervallei Band se musikante ook, ek sal hier so naby aan wat gebeur probeer kom. Maar hier is solank die reeds bekende ... Die eerste album Mystic Boer het Amajoeba Joubert bass gespeel met Dapper Jannie op die dromme, Valiant doen al die vocals, speel mondfluitjie en natuurlik kitaar. Dorpstraat Revisited is akoesties en Valiant sing al die woorde. Kopskoot het hulle in 'n meer live setup gedoen en dus speel gerespekteerde Anton L'Amour lead, Casper Malherbe bass en backing vocals en weereens D. Jannie drumming. Valiant haal weer alles uit met sy mondfluitjie-thang, vocals en rhythym. Ek het al 'n verskeidenheid mense saam met Valiant sien speel. Valiant self speel ook rond en het al saam met Springbok Nude Girls opgetree "Six Gun" en by Wingerdstok 98 het hy saam met Die Dennis Broers gejam.

ook op :
Rots 3 kompilasie
Kabous Verwoed Beenkamers en Gange
Johannes Kerkorrel - 'n Jaar Later ... in die staatsteater DVD
Rockhart kompilasie Lekker Zef
MK89 Die DVD Video kompilasie - Horisontaal
Orion klankbaan Eldorado
OK10 Rock Die Brannewyn Skoffel
Tassenberg All Stars 4 Eyeshadow
Geraas: Allesbehalwe Vol. 1 Donkerpad
Vloek Van Die Kitaar Gange Van Babilon Die Vloek Van Die Kitaar
Woema Die Son Sak In Durbanville, Die Mystic Boer
Draadloos Volume 1 Die Mystic Boer (2002)
Boland Bash / Insig CD Die Nag Van Die Kitaar Die Vloek Van Die Kitaar-video (2001)
Muses op Besoek Die Skoene Moet Jy Dra
Ekslusief - Weeskind Van Die Weste
Dorpe, Stede, Streke Gange Van Babilon Sweet Stellenganga Mama Blues
Tassenberg All Stars 2 Roekeloos ware liefde Die Vloek Van Die Kitaar
Aandag: Aardklop! - Die Brannewyn Skoffel
Alternatief Op Sy Beste Roekeloos
Om Te Breyten die nag is stout
High on Blues slangdans
Koertz Kotze en die vrouekolonie shake a bossie
Oppikoppi LIVE Weeskind Van Die Weste
Oppikoppi Bushveld Blast Die Donker Kom Jou Haal
Sonvanger Almal Maak Haar Mal Sonvanger
Tassenberg All Stars Die Mystic Boer All Star blad
Wingerd Rock 1 Moeilikheid Met Die Man Sodom En Gommorra
SA Music Explosion Vol. 1 buitekant


skakels : valiant.co.za : Litnet









Valiant Swart Gig/Flyer-blad





bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)