


















Straatligkinders .co.za - facebook - youtube
2022 06 03 - Straatligkinders, Moses Metro Man, Skelm, Sowaar Bar, Pretoria, R80, R100



2022 04 22 - Straatligkinders "Kakofonie" met Majozi SINGLE LAUNCH, PRE SAVE


2022 04 22 - Straatligkinders "Kakofonie" met Majozi SINGLE LAUNCH, PRE SAVE



Kakofonie met Majozi CDS ............ 2022
2021 11 19 - Straatligkinders "Dapper" met Francois van Coke SINGLE LAUNCH
Straatligkinders - Dapper met Francois van Coke VID >>> (2021)
2021 08 20 - Straatligkinders "Kom Saam" VIDEO+SINGLE LAUNCH
Straatligkinders - Kom Saam VID >>> (2021)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/08/21
2021 08 20 - Straatligkinders "Kom Saam" VIDEO+SINGLE LAUNCH



Kom Saam CDS .............................. 2021
Straatligkinders - Storms VID >>> (2020)
Straatligkinders - Verdwyn met One Revolution Brass Band & The Conserve Collective VID >>> (2020)
- LYN VAN DIE DAG 2020/09/04 - ... " ... het jy regtig gewag vir my, om vir jou te wys dat ek myself kies... " -
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/08/18



Verdwyn met One Revolution Brass Band & The Conserve Collective CDS . 2020



Goliat CDS .......................................... 2020
Straatligkinders - Asem met One Revolution Brass Band VID >>> (2019)



Asem met One Revolution Brass Band CDS . 2019



Genade CDS ..................................... 2019



Kaptein CDS ...................................... 2018
Straatligkinders - Kan Ek Met Jou Dans met Almarie du Preez VID >>> (2010)



Kan Ek Met Jou Dans met Almarie CDS . 2018

Verdwyn .............................. KAN 014 2018 KANADA RECORDS
1. Verkyker
2. Dorings
3. Nikodemus met Hemelbesem
4. Woord Vir Woord
5. Wonder
6. Herinner met Lucinda Neethling
7. Krake
8. Wvk
9. Sak Sarel
10. Verdwyn
11. Ek Wil Jou Nooit Weer Sien
12. Verdwyn (Akoesties)
13. Verkyker (Akoesties)
Straatligkinders - Plaasvervanger VID >>>


Plaasvervanger CDS ........................ 2013
- Frans van Wyk
Straatligkinders - Voete Van Klei VID >>> (2012) - BLIMP FILMS




Konings Met Verskonings . CDEMIM 487 2012 EMI
1. Tweedehandse Engele
2. Mooier As Gedigte
3. Fluister Fluister
4. Trane
5. Voete Van Klei
6. Duiwel Dans
7. Sketse
8. Petrus
9. Engele Skree
10. Verlore Seën
11. Brandwonde

Die Versameling 2CD/DVD . CDBRT637 2010 BRETTIAN
Disk 1:
1. Inleiding
2. Neem My Weg
3. Gewonde Standbeeld
4. Die Vrae Op Jou Arms
5. Die Relevansie Van Vriendskap
6. Desvalido met Koldproduk
7. Waarder As 'n Swaard
8. D Vir Dans En L Vir Leuens
9. Laat Jou Vuiste Sweef En Skree
10. Eerlikheid Al Maak Dit Seer
11. Gebrande Lippe
12. Die Kuns Om Eg Te Wees
Disk 2:
1. Verander Die Wêreld Deur By Jouself Te Begin
2. Gedagte Vir Die Dag
3. Sien Is Glo... Jou Keuse
4. Die Beskermer
5. Die Avontuur Van 'n Hartbreek
6. Kan Ek Met Jou Dans?
7. Bloeisels
8. Blanke Skaamte
9. Jou Seer Is Die Brug Na Iemand Anders Se Hart
10. Totsiens
11. Audio clip
12. Audio clip
Disk 3:
1. Gedagte Vir Die Dag
2. Die Avontuur Van 'n Hartbreek
3. Die Beskermer
4. Desvalido met Koldproduk
5. Die Vrae Op Jou Arms
6. Gewonde Standbeeld
7. Kaptein (Span Die Seile)
is Bouwer Bosch (Dans Dans Lisa), Benjamin de Jager (Bennie) (Moses Metro Man), Hein Kruger (Moses Metro Man), Ruan Kruger (ekhouvanjou,okay!, Moses Metro Man)
Straatligkinders is an Afrikaans-rock band from the University town of Potchefstroom in the North West Province of South Africa. With a serious hit packed track record Straatligkinders are no strangers to local success. SAMA winners with a massive sales history the bands latest retrospective 2CD/DVD collection "Die Versameling" is an awesome collection further complimented by eye catching artwork (incl. O Card with red letter foiling).
"Die Versameling" includes 2CD's (22 tracks) and a 7 track DVD of Straatligkinders finest music videos.



Lank Lank Gelede en Ses Voet Benede . CDRPM 2050 2010 RPM/GALLO
1. Oudisie Een
2. Helde Het Ook Helde
3. Kinderkrans
4. Vrede Vegter
5. Die Stof Wat Jy Los
6. Jy Vermaak My Naar
7. Ink Asem
8. Prins
9. Hande Wat Dra
10. Reisigers



Sweef Soos 'n Vuishou . CDBRT448 2008 BRETTIAN
1. Inleiding
2. Neem My Weg
3. Gewonde Standbeeld
4. Die Are Op Jou Arms
5. Die Relevansie Van Vriendskap
6. Desvalido met Koldproduk
7. Swaarder As 'n Swaard
8. D Vir Dans En L Vir Leuns
9. Laat Jou Vuiste Sweef En Skree
10. Eerlikheid Al Maak Dit Seer
11. Gebrande Lippe
12. Die Kuns Om Eg Te Wees
Straatligkinders - Die Avontuur Van 'n Hartbreek VID >>> (2008)




Bloeisels ....................... CDBRT368 2007 BRETTIAN
1. Verander Die Wêreld Deur By Jouself Te Begin
2. Gedagte Vir Die Dag - MP3 by myspace
3. Sien Is Glo... Jou Keuse
4. Die Beskermer
5. Die Avontuur Van 'n Hartbreek - MP3 by myspace
6. Kan Ek Met Jou Dans? - MP3 by myspace
7. Bloeisels
8. Blanke Skaamte
9. Jou Seer Is Die Brug Na Iemand Anders Se Hart
10. Totsiens
- LYN VAN DIE DAG 2021/07/01 - " ... Aleen sit hy en haat homself, Hy wens die seer het nie so diep gedelf, Wat kan ek doen?, Wat moet ek doen? ... " - Jou Seer Is Die Brug Na Iemand Anders Se Hart
Die Straatligkinders - Gedagte Vir Die Dag VID
Die Straatligkinders - Die Beskermer VID


"Maak jou oë toe en jou hart oop"... EP . 2007 RHYTHM
1. Die Beskermer

2. Klassieke Geveg
3. Elektriese Blomme
4. Genesing
5. Kruis My Hart
hele EP nou by myspace
Jy het miskien al gehoor, daar is so nuwe band uit Potch wat musiek maak. Hulle is al 'n ruk op MK, en onder andere op Oppikoppi in Maart/April, het 'n EP uit en speel op die oomblik orals tussen Pretoria en Potch.
Alhoewel ons per ongeluk 3 eerste geluister het, neem ons aan julle sal nie dieselfde "fout" maak nie. Uitmergelende baskitaar begroet jou sommer vinnig in hierdie 5 snit EP, Die Beskermer is wat jy soek indien jy kwaaierig voel oor bandpolitiek en so voorts, melankolie in sy mees elektronies geskreeude vorms. Ernstig genoeg dat hierdie nie na 'n grynslag gesprek lyk nie ... Twee keer.
... ".. vat net die pyn en hou dit in skaam .. "
Klassieke Geveg. Begin met so mooi noot voor die kitare alle rustigheid in oordrewe klankkolke verdraai en die lirieke vinnig moet inpas. Maar jy moet miskien luister want dis nogal blatant, maar nogsteeds lekker.
... " .. vir ons almal .. "

3. Elektriese Blomme, is die soort liedjie wat mens laataand, en miskien buite moet luister, en jy sal transcend. Stadig bouend aan 'n ritme, met instrumente wat stuk-stuk die stem join.
... ".. ek wil ophou doen wat's .. "
En as jy repeat op winamp druk is jy Beskerm ...
Weereens so diep onder die kitare, en meer blatant, 'n skuddende ervaring, al sit jy, eindigend met so rustige noot. Speel daai een ok maar weer, kannie verkeerd gaan nie, en 4 is Genesing, so ...
... ".. die tyd is .. "
Lekker. 'n Vinnige ritme begroet die amper stywebroek en Doc's koor, 'n verdere verduidelikking en besing van die Simbolisme. Naturally met hemelse kitaar en 'n onbetwyfelde moshpit gevoel.
... ".. die babablou wolkelug .."
En ons sluit af met verdubbelende koor skreemo effekte en kitaar riffs wat niks oor laat om na te lus nie. 'n Verdere uitbreiding aan die amper gebed, maar meer rockmantra as enige iets anders.
... ".. hoop om te leef .."
Die soort song wat dit beter is om saam te sing as om teen die muur te staan en haar probeer oorreed om nog 'n drankie te kry en miskien haar arm om jou idee te sit ...
... " .. hoop om te leef .. !!!!!"
MP3s :
Elektriese Blomme - MP3 by myspace
Die Beskermer - MP3 by myspace
Genesing - MP3 by myspace
Kruis My Hart - MP3 by myspace, 24
skakels : straatligkinders.co.za : myspace.com/straatligkinders : myspace.com/straatligkindersep : facebook : https://www.youtube.com/channel/
Straatligkinders Gig/Flyers-blad