Vetseun FacebookFacebook 2Vetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloudKlout . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Snotkop .co.za - facebook - youtube (Francois Henning)

2021 - Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings: Afrikaanse Liedjie Van Die Jaar - Ricus Nel En Snotkop "Boerepompie", pretoriafm.co.za
vetseun

2021 - Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings: Liedjieskrywer Van Die Jaar - Ricus Nel, Francois Henning, Don Kelly, Adolf Vorster, Dirk van Niekerk "Boerepompie", pretoriafm.co.za
vetseun

2021 - Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings: Pop Liedjie Van Die Jaar - Ricus Nel En Snotkop "Boerepompie", pretoriafm.co.za
vetseun

2021 - Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings: Pop Liedjie Van Die Jaar - Snotkop "Pens En Pootjies", pretoriafm.co.za
vetseun

vetseunLAAI AF
Dirkelicious Se Remix Van Alle Freaking (Remixes!) CDS . 2021


Kurt Darren - Dubbel Vir Die DJ met Snotkop (Visualizer) VID >>> (2021)

2021 04 23 - Kurt Darren "Dubbel Vir Die DJ" met Snotkop SINGLE LAUNCH
vetseunLAAI AF
Kurt Darren - Dubbel Vir Die DJ met Snotkop CDS . 2021

vetseunLAAI AF
Ché - Ek Like Hoe Jy Dans met Snotkop (Wolk Nege Remix) CDS . 2021

vetseunLAAI AF
Ché - Ek Like Hoe Jy Dans met Snotkop (Snacci Remix) CDS . 2020


Ché - Ek Like Hoe Jy Dans met Snotkop VID >>> (2020)

vetseunLAAI AF
Ché + Snotkop - Ek Like Hoe Jy Dans CDS . 2020 SELECT


Juanita & Snotkop - Ruk Die Dam VID >>> (2020)

vetseunLAAI AF
Juanita & Snotkop - Ruk Die Dam CDS . 2020

vetseunLAAI AF
Pens En Pootjies (Tizel Festival Remix) CDS . 2020


Snotkop - Pens En Pootjies VID >>> (2019)

vetseunLAAI AF
Pens En Pootjies CDS ..................... 2019


Elvis Blue - Langpad Alleen Pad met Snotkop VID >>> (2019)

vetseunLAAI AFvetseun
Elvis Blue - Langpad Alleen Pad met Snotkop CDS . 2019 UNIVERSAL


Snotkop - Dik In Desember VID >>> (2018)


Ricus Nel - Boerepompie met Snotkop VID >>> (2019)


Snotkop - Dropit Soos 'n Disprin VID >>> (2018)


Snotkop - Souserig VID >>> (2018)

vetseunLAAI AF
Sous ........................... CDSEL0304 2018 SELECT
1. Souserig
2. Kortbroek En Plakkies
3. Dik In Desember
4. Dropit Soos 'n Disprin
5. Brannas
6. Jy Raas
7. Alles Gaan Okay Wees met Loki Rothman
8. Proe Soos Naweek
9. Jeukerig
10. Plat Plaasmatras
11. Izzzit
12. Moenie Dat Maandag Jou Sondag Bederf Nie
13. Voetstoots

vetseunLAAI AF
Die Platinum Reeks 2CD . CDSEL0244 2017 SELECT
Disk 1:
1. Cool Soos Koos Kombuis
2. Dikkelicious
3. Song Vir My Dad
4. Hiekies In Hartenbos
5. HKGK
6. Parapapa
7. Agter Op My Fiets
8. Dis 'n Land
9. Soos 'n Boss
10. Hoe Lykit!
11. Ek's Dalk 'n Ses
12. Ek Laaik Van Jol
13. Oppas!
14. Hou My Stywer Vas
15. Al Lê Die Berge Nog So Blou met Anders
Disk 2:
1. Rock My Amadeus
2. Jonk En Dronk
3. Ek Val Vir Jou met MoniQue
4. Aktiwiteite Wat Belangrik Is
5. Party Heelnag
6. Cheers Op Dit
7. Raak Vir My Rustig
8. Meisie Ferguson met Ricus Nel
9. Smoorverlief Met MoniQue
10. Stop, Stop
11. Bietjie Van Jou Liefde
12. Katrien
13. Woestersous
14. Girls in Bikinis
15. Asemrowend


Snotkop - Die Superskool VID >>> (2017)

vetseunLAAI AF
Die Superskool CDS ........................ 2017


Snotkop - Woestersous VID >>> (2017)
- LYN VAN DIE DAG 2021/08/23 - " ... Ek is verslaaf aan jou soos aromat, Jy smelt soos melktert hier in my bek, soos potjiekos en pap, op 'n Sondagmiddag maak jy my, net soveel meer lus vir jou ... "


Snotkop - Raak Vir My Rustig VID >>> (2017)


Snotkop - Hoe Lykit! VID >>> (2016)


Snotkop - Cool Soos Koos Kombuis VID >>> (2016)

vetseunLAAI AFvetseun
HKGK .......................... CDSEL0192 2016 SELECT
1. Jonk En Dronk
2. Cool Soos Koos Kombuis
3. Hoe Lykit!
4. HKGK
5. Woestersous
6. Rooi Ferrari
7. Bly . Kalm . En . Druk . 3
8. Raak Vir My Rustig
9. Nagskof Opskop met Liezel Pieters
10. Meisie Furguson met Ricus Nel
11. Dans En Stop
12. Kom Ek Soen Dit Beter
13. Bederf Jouself
14. Dirkelicious Se Remix Van All Freaking Remixes!
- LYN VAN DIE DAG 2021/02/28 - " ... Ja ons is jonk dronk en duidelik, Party ons nou feitelik, Tot die son uitkom uiteindelik, Hoe gaan ons verduidelik? ... " - Jonk En Dronk

vetseunLAAI AF
Super 12 Treffers .............................. 2015 NEXT MUSIC
1. Parapapa
2. Soos Bloed
3. Vrydagaand
4. Loslap
5. Gee Jouself Vir My
6. Net Soos Jy
7. Soek My Baby
8. Song Vir Jou
9. Ek's Dalk 'n Ses
10. Beautiful
11. Groot Gat Meisies
12. Fok Dit

vetseun
Goue Treffer Videos DVD . DVSEL0148 2015 SELECT

vetseun
Snotkop - Hiekies In Hartenbos VID >>> (2015)


Snotkop - Rock My Amadeus VID >>> (2015)

vetseunLAAI AF
Rock My Amadeus CDS ................... 2015

vetseun
Snotkop - Dikkelicious VID >>> (2015)

vetseunLAAI AFLAAI AFvetseunvetseunvetseun
Soos 'n Boss ............. CDSEL0052 2014 SELECT
1. Soos 'n Boss
2. Rock My Amadeus
3. Aktiwiteite Wat Belangrik Is
4. Hiekies In Hartenbos
5. Agter Op My Fiets
6. Al Lê Die Berge Nog So Blou met Anders
7. Dikkelicious
8. Girls In Bikinis
9. Altyd Ma Se Kind
10. Awêh!
11. Selfie
12. Vlieg Die Wêreld Rond
13. Onderstebo
14. As Daar Geen Môre Was

Die baas van die dansvloer Snotkop is terug met sy lang verwagte album 'Soos 'n Boss'.
Snotkop het reeds met 'n lang lys platinum albums bewys dat hy een van die grootste name in Afrikaanse musiek is en hierdie album kan by die lys bygevoeg word. Die album bestaan uit 14 treffers wat jou op die dansvloer sal hou van begin tot einde. Die hele Suid-Afrika praat reeds oor Snotkop se eerste enkelsnit 'Agter Op My Fiets. Hierdie fiets voeg iets vars by sy reeds bestaande unieke styl.
Opvolgsnitte op die album is 'Rock My Amadeus soos wat jy dit nog nooit van tevore gehoor het nie. 'Dikkelicious en 'Hiekies In Hartenbos gaan ook groot treffers wees. Na die reuse sukses van 'Song Vir My Dad' het Snotkop dit goed gedink om 'n lied ook op te dra aan al die mammas 'Altyd Ma Se Kind'. Die res van die album is gepak met danstreffer op danstreffer, Snotkop se briljante produksie en unieke skryfstyl het vir hom 'n spesiale plek in die Afrikaners se harte uit gekerf.
Kry Snotkop se 'Soos 'n Boss album nou, trek dansskoene aan en word saam met Snotkop die baas van die dansvloer.


Snotkop - Agter Op My Fiets VID >>> (2014) vetseun

vetseunLAAI AFvetseun
Agter Op My Fiets CDS .................... 2014

vetseunvetseun
Wille Videos DVD . DVSEL0016 2013 SELECT


Snotkop - Oppas VID >>> (2013)


Snotkop - Hou My Stywer Vas VID >>> (2013)


Snotkop - Ek Laaik Van Jol VID >>> (2013)


Snotkop - Song Vir My Dad VID >>> (2013)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/06/20
- LYN VAN DIE DAG 2021/04/25 - " ... Dis nooit maklik nie, my woorde lê ver. Maar ek wil dit sê. So ek skryf dit in 'n song vir my dad. ... "


Snotkop - Ek Val Vir Jou met Monique VID >>> (2013)


Snotkop - Dis 'n Land VID >>> (2013)
- LYN VAN DIE DAG 2021/08/04 - " ...Gee my ‘n oomblik asseblief, laat ek vertel. Van ‘n land waarin ek woon, drome droom, wel! Gee my ‘n oomblik en onthou van al daai dae... "

vetseunLAAI AFvetseunvetseunvetseunvetseun
Oppas ...................... SELBCD1017 2012 SELECT
1. Stop, Stop
2. Hou My Stywer Vas
3. Cheers Op Dit
4. Niks Kan My Stop
5. Oppas
6. Smoorverlief met MoniQue
7. Soen My
8. Jy Vir My
9. Vat My Saam
10. Ek's Moeilikheid
11. Hemel By My
12. Footloose
13. Is Jy Lief Vir My?
14. As Dit Liefde Reën
15. Lekker Lyfie
16. Jol Remix

Put your hands up in the air! Put your hands up in the air! The brand new Snotkop CD is packed with the best head bobbing, hip shaking and foot tapping hits! Look out for hits like: "Stop, Stop", "Hou My Stywer Vas", "Oppas" and many more to keep the dance floor pumping all night long! His previous CD just went PLATINUM so he is as hot as ever and the demand will be HUGE!

vetseunLAAI AF
Die Beste Van Snotkop (Musica Exclusive) CD/DVD . NEXTCD 402 2012 NEXT MUSIC
1. Vrydagaand
2. Ek Val Vir Jou met Mo'Nique
3. Gee Jouself Vir My met Corsette
4. Parapapa
5. 9 to Five met Cheree
6. Shut Up En Soen My
7. Kry Jou Ass By Die Werk
8. Liefde Is In Die Lug
9. Freak met Carlé Van Deventer
10. Ek Wens
11. Gatswaai met Suzanne
12. Juffrou De Kok met Emo Adams
13. Eks Dalk 'n Ses
14. Bakgat Boogie
15. Loslap
16. Katrien
17. Sexy Ding met Shimmer
18. Song Vir Jou
19. Veg Vir Jou Reg
20. Ons Gaan Dit Nie Vat Nie
21. Die Padda met Gert Van Tonder
22. Suikerflossie
23. Hi Cassanova met Shine 4

The original bad boy of Afrikaans, Snotkop has been a pioneer in opening people's minds to partying in Afrikaans! He gyrated into the spotlight with "Vrydagaand" - proving that he is one of the most provocative and creative performers in SA! He's been partying it up the last several years and has always had a bevy of bikini-clad beauties in his company. Die Beste Van CD & DVD Combo is a culmination of his best party rock songs - "Kry Jou Ass By Die Werk", "Shut Up En Soen My", "Veg Vir Jou Reg" en "Ons Gaan Dit Nie Vat Nie" but also his pop favourites - "Bakgatboogie" (never before available on any commercial album), "Ek's Dalk 'n Ses", "Juffrou De Kok", "Loslappie" and "Parapapa". This Best Of also contains hidden gems - the duets he's done with the cream of SA's crop - MoniQue, Shine 4, Emo Adams, Carlé van Deventer and Gert van Tonder (from Groep Twee). This album truely is a must-have for all Snotkop die-hards!

vetseunLAAI AFvetseunLAAI AFvetseunvetseun
Ek Laaik Van Jol ......... SELBCD931 2011 SELECT
1. Ek Laaik Van Jol
2. Tyd Om Te Rock (Boooom!)
3. Party Heelnag
4. Tyd Van My Lewe
5. Dis 'n Land
6. Lipgloss Lippe
7. Asemrowend
8. Miljoenêr
9. Song Vir My Dad
10. Dangerous
11. Bietjie Van Jou Liefde
12. Boeremeisie
13. Wat Het Ons Gistraand Gedoen
14. Sexy
15. Sit Jou Vuis In Die Lug
- LYN VAN DIE DAG 2021/03/25 - " ... En my ster, Is nie ver, Want my held, Is my dad. Hou my sterk, en so ek skryf dit in 'n song vir my dad. ... " - Song Vir My Dad

Snotkop is the parallel for PARTY when it comes to the dance floor! This energetic and very talented performer is back with a brand NEW album : Ek Laaik Van Jol! And the title is a great summary of what the songs are all about One big vibrant JOL!

vetseunvetseun
Die Beste Van Snotkop . NEXTCD 350 2011 NEXT MUSIC
1. Vrydagaand
2. Ek Val Vir Jou
3. Bakgatboogie
4. Parapapa
5. Ek's Dalk 'n Ses
6. Ek Wens
7. Katrien
8. Kry Jou Ass By Die Werk
9. Shut Up En Soen My
10. Gatswaai
11. Song Vir Jou
12. Gee Jouself Vir My
13. Liefde Is In Die Lug
14. Juffrou De Kok
15. Ons Gaan Dit Nie Vat Nie
16. Sexy Ding
17. Suikerbossie
18. Die Padda
19. 9 To Five
20. Loslap
21. Hi Cassanova
22. Freak
23. Veg Vir Jou Reg


Snotkop - Ek's Dalk 'n Ses VID >>> (2010)


Emo Adams - Juffrou De Kok met Snotkop VID >>> (2010)


Snotkop - Ek Wens VID >>> (2010)


Snotkop - Vrydagaand VID >>> (2010)


Snotkop - Shut Up En Soen My VID >>> (2010)


Snotkop - Parapapa VID >>> (2010)
- LYN VAN DIE DAG 2021/08/17 - " ...Ek soek jou in die sonskyn hier naby my, my arms om jou sexy bruin gebrande lyf, En weet jy hoe dit voel, wat jy aan my doen?, My hele lyf is joune as jou lippe myne soen.... "


Snotkop - Kry Jouself By Die Werk (Radio Mix) VID >>> (2010)

vetseunLAAI AFvetseunvetseunvetseun
Francois Henning Was Hier . NEXTCD 181/NEXTCD 198 2009 NEXT MUSIC
1. P.A.R.T.Y.
2. Parapapa
3. Liefde Is In Die Lug
4. Beautiful
5. Ek's Dalk 'n Ses
6. Heelnag Vry
7. Francois Henning Was Hier
8. Suikerflossie
9. Gee Jouself Vir My
10. Liefde Is In Die Lug (DJvN Sonskyn Remix)
11. Beautiful (DJvN Remix)
12. Parapapa (Paul Almeida & DJvN Dans Remix)

Legendary bad boy of the Afrikaans music scene Snotkop began his ascent to the top of the Afrikaans rock and pop front with his pioneering self titled debut album "Snotkop" the climb to star status escalated with the hitpacked follow up "So Damn Sexy". Snotkop now returns with his eagerly awaited third album "Francois Henning Was Hier". The album is a lavish set of pop, punk and electro flavoured songs already shaping up to be chart topper! Includes the current smash single "Parapapa" and "Liefde Is In Die Lug".

vetseunLAAI AFvetseunvetseunvetseunLAAI AF
So Damn Sexy ........... NEXTCD 096 2008 NEXT MUSIC vetseun
1. Chantelle Se Pa met Hans Strydomvetseun
2. Shut Up En Soen My
3. Kry Jou Ass By Die Werk
4. My Meisie Se Ma
5. Groot Gat Meisies
6. So Damn Sexy
7. Skree met Petro Liebenberg
8. Soek My Baby
9. Katrien
10. 3 Goeie Redes
11. Nogsteeds My Girl
12. Soos Bloed
13. Freak met Carlé van Deventer
14. Ek Voel Niks
15. Kry Jou Ass By Die Werk (DJ van Niekerk Remix)
16. Gatswaai met Suzanne
17. Kry Jouself By Die Werk (Radio Mix)


vetseun
Spring Lewendig DVD . NEXTDV 006 2007 NEXT MUSIC
1. Intro
2. Nog 'n Kans
3. Ek Laaik Jou Baby
4. Net Soos Jy
5. Ons Gaan Dit Nie Vat Nie
6. Pale Toe!
7. Loslap
8. Vrotappel
9. Gee Jouself Vir My met Corsette
10. Ek Wens
11. My Sarie My Lê
12. Fok Dit
13. Oorwin
14. Song Vir Jou
15. Veg Vir Jou Reg
16. Vrydag Middag
17. Vrydagaand
18. Outro
19. Snotkop Op Toer (Extras)
20. The Making Of "Ek Wens" (Extras)
21. Snotcam (Extras)
22. Loslap (Video)
23. Vrydagaand (Video)
24. Ek Wens (Video)


Snotkop - Loslap VID >>> (2005)

vetseunvetseun
vetseun vetseun
vetseunvetseun
vetseunvetseun

vetseunLAAI AFvetseunvetseunvetseun
Die Snotkop CD ....... NEXTCD 023 2005 NEXT MUSIC
1. Juffrou Gouws met Lizz Meiringvetseun
2. Ons Gaan Dit Nie Vat Nie (Snider)
3. Vrydagaand
4. Loslap
5. Net Soos Jy (Louis du Plessis)
6. Nog 'n Kans (Martin)
7. Song Vir Jou
8. Vrotappel
9. My Sarie My Lê
10. Ek Wens
11. Fok Dit
12. Ek Laaik Jou Baby (Crewe, Gaudio)
13. Veg Vir Jou Reg (Rubin)
14. Loslappie Mix
15. MegaMix (Loslap; Veg Vir Jou Reg; Ons Gaan Dit Nie Vat Nie) (DJ Slapgat)

met Mark Kahn en Francois Henning, met vocals van Etiene Steyn, Sumarie Fourie, Shaun van Staden, Pierre Smith, Angelo Angelos, Jolette Odendaal, Harald Richter, Wikus du Toit, Lizz Meiring, Liesl Kriel
vetseun
ook op :
Rots 3 kompilasie
Corsette - Corsette
MK89 Hoordosis Vol. 1 kompilasie - Vrydagaand
MK89 Die DVD Video kompilasie - Loslap
sien Lekgoa

flyers :
vetseunhope gigs by http://www.snotkop.co.za/
19 Julie - Café Barcelona Pretoria
20 Julie - Piglet Potgietersrus - Hooge straat, Belinda 072 810 9260
27 Julie - Hoërskool Roodepoort - Karen van der Schyff 082 498 7624
28 Julie - Marblehall - Laerskool - Johan 082 823 9998
3 Augustus - Boksburg Firkins - Soon 012 - 663 4213
10 Augustus - Carltonville - Elzaan Watermeyer 072 487 7714
11 Augustus - Bela-Bela - Saam Nicholis Louw - Gerrie 076 339 2172
25 Augustus - Nelspruit - Blue Moon (013) - 744 9033
(Afrikaans Rocks!!!: Snotkop, éF-éL, Revolusie, Albert de Wet, Staaldraad)
30 Augustus - Gariepfees - Castletent 14:00 en RSG Verhoog 21:00
31 Augustus - Gariepfees - Klip in die bos 18:00 en Oppi Xhariep 12:00
1 September - Pongola Rietfees
7 September - Boksburg - Hoërskool Dr. E G Jansen - Debbie 082 300 0247 met Xenokrasie, Saarkie, Detensie
8 September - Witbank Skou - Witbank Krieketvelde
15 September - ATKV Newtown met Coenie de Villiers
22 September - Oppidam - Gerda 012 259 1585
25 - 28September - Aardklop
29 September - Mafikeng
23 Oktober - Dorpstraat Teater - Michelle - 021 - 886 6107
24 - 26 Oktober - Wes-Kaap Toer
27 Oktober - Rittelfees - Vredendal - Mariana 027 213 3013
3 November - Namibië - Windhoek Kuierfees - Johan 00-264-61-252047
24 November - Klerksdorp (Privaat Funksie)
30 November - Witrivier Barnyard
1 Desember - Bethlehem
18 Desember - Langebaan
2007 12 08 - Loskop Opskop: Natasja Lee (Sokkie Bokkie), Jakkie Louw, Quentin Prinsloo, Nelda (Idols), Ghapi, Snotkop, Prime Circle, R150 foreversa.co.za 0132623075
2007 11 23 - Snotkop, Back2Basics, R60


vetseun

skakels : snotkop.co.za : myspace.com/snotkop1 : https://web.facebook.com/Snotkopofficial : https://www.youtube.com/user/SnotkopOfficial/ : https://www.youtube.com/user/SnotkopVEVO









2021 11 07 - Kuier Op Die Gras: Snotkop, Ricus Nel, Zevenwacht Wine Estate, 14:00
vetseun
vetseun

2021 11 06 - Snotkop, Zafara Game Lodge, 19:00, R200, facebook.com/event, Quicket.co.za
vetseun

2021 10 16 - Vonkfees: Brendan Peyper, Demi-Lee Moore, Snotkop, Pieter Smith, Hoerskool Wolmaransstad Sportsgronde, R100, R200
vetseun

vetseun

vetseun

2021 04 23 - Kurt Darren "Dubbel Vir Die DJ" met Snotkop SINGLE LAUNCH
vetseun

2021 04 22 - Kurt Darren "Dubbel Vir Die DJ" met Snotkop, Bok Radio, 06:45
vetseun

2021 03 16 - Ché - Ek Like Hoe Jy Dans met Snotkop 1 MILJOEN VIEWS
vetseun

2020 12 19 - kykNET-Konsert:: Bok van Blerk, Demi-Lee Moore, Dewald Wasserfall, Snotkop, Die Heuwels Fantasties, Elandré Schwartz, Liezel Pieters, Willem Botha, Refentse, Ricus Nel, Siki Jo-An, Monique Steyn, Appel, 19:00, Computicket - Standard Bank Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees - Standard Bank - kykNET
vetseun

2020 - Klets Fest 2020: Snotkop, Early B, Biggy, Jan Bloukaas, Loftus Park, iTickets.co.za
vetseun

2020 10 30 - Afrikaans Gaan Global: Toks & Tjops; Regstreekse Hardekole Akoestiese Stroomkonsert met Jo Black, Brendan Peyper, Refentse, Ricus Nel, Appel, Ray Dylan, Tasché Burger, Kunstenaars: Jo Black, Brendan Peyper, Refentse, Tasché, Appel, Ray Dylan, Ricus Nel, Sun City - Virseker - Suzuki - Sun City - iTickets.co.za - kykNet - Toks & Tjops - Virtual Productions - Ontbytsake - Viser Online - The Marketing Zoo - Blue Banana - Brand HQ - Hazlewood Artisanal Spirits - MSC Cruises - Middelvlei Stellenbosch Wines - Weber - Gary Rom - Konig Coffee
2020 10 31 - Afrikaans Gaan Global: Adam Tas, Die Campbells, Elizma Theron, Joe F, Nádine, Kurt Darren, Refentse, Pieter Koen, Elvis Blue, Demi-Lee Moore, Ruan Jordaan, Tasché, Brendan Peyper, Appel, Ricus Nel, Snotkop, Jay, Juanita du Plessis, Ray Dylan, Jo Black, Kurt Darren, Early B, Wicus van der Merwe, Spoegwolf, Nicholis Louw, Karen Zoid, Synth Peter, Sun City - Virseker - Suzuki - Sun City - iTickets.co.za - kykNet - Toks & Tjops - Virtual Productions - Ontbytsake - Viser Online - The Marketing Zoo - Blue Banana - Brand HQ - Hazlewood Artisanal Spirits - MSC Cruises - Middelvlei Stellenbosch Wines - Weber - Gary Rom - Konig Coffee
vetseun

2020 04 24 - Klets Fest: Snotkop, Early B, Biggy, Jan Bloukaas, Loftus Park, 17:00, iTickets.co.za - New Black Productions
vetseun

2020 04 03-04 - Koster Dam Eisbeinfees: Snotkop, Dewald Wasserfall, Albert de Wet, Buster & Bella, Lizz Meiring, Koster Dam, www.kosterdam-eisbeinfees.co.za
vetseun

2019 12 05 - Klets Fest 2019 : Snotkop, Early B, Biggy, Jan Bloukaas, Loftus Park, 17:00, iTickets.co.za - New Black Productions POSTPONED
vetseun

2019 11 16 - BokFM Liefde By Die Dam: Die Heuwels Fantasties, Francois van Coke, Snotkop, Early B, Karlien van Jaarsveld, Arno Carstens, Majozi, Loki Rothman, Schalk Bezuidenhout as MC, Meerendal, Cape Town, howler.co.za - www.liefdebydiedam.co.za - Twizza - Liefde Wen - Huisgenoot - via - Netwerk24 - howler
vetseun

2018 10 26-27 - Madeliefie Makietie Strandfontein: Snotkop, Jo Black, Dobbelsteun plus meer...
vetseun
vetseun

vetseun

vetseun

vetseun
vetseun
vetseun
vetseun
vetseun

2007 09 23 - Erik Holm Benefit Concert: (MC: Johann Botha) Runica, Ménage à Trois, (MC: Marlon Roelofse) Pipe Bong, éF-éL, (MC: Michelle Aiden) Swartskaap, Myburgh Grobbelaar, (MC: Melt Sieberhagen) Radio SA en Kabous Verwoed, E3N, Albert de Vos, Jan Blohm, (MC: Hannes Brümmer) Die Gespanne Passasiers, Prinses Petro, Bok van Blerk, Anika Kruger, Brenda Burnit, Rhythmsection Africa en Michael Canfield, Mel Botes, Bonsai, (MC: Ivan Zimmerman) Radio Kalahari Orkes, Nike Holm, Beeskraal, Zenobia (Fiela), Snotkop, (MC: Izak Davel) Revolusie, Riku Lätti, Bacchus Nel en Trike, (MC: Jacques Blignaut) Die Kombikraal Blues Band, Piet Botha, Paul Riekert, (MC: Dorette Potgieter) Havoc Vultures, Willim Welsyn, Oppidam, Hartbeespoort, 11:00, R100
vetseun
vetseun

2007 09 15 - Hoezit!: Dozi, Soweto String Quartet, Anton Goosen En Die Bushrock Band, Shine 4, Amanda Strydom, DNA Strings, Johnny Dopper En Die Rubber Soles, Tiro, Brandon October, Lekgoa/Snotkop, Africa Mammas, AGA Koor, Jennifer Jones, 11:00, Gratis - ATKV - Beeld - Rapport - Sondag - RSG - kykNET - Newtown - Joburg City - JDA
vetseun

PRESS:

éF-éL, Revolusie en Snotkop @ Café Barcelona
11 Maart 2008, R50.00 per persoon, Bespreek by (012) 345 3602

Baie dankie aan éF-éL en Snotkop wat ingestem het om saam met Revolusie op te tree.

Die totale opbrengs van hierdie optrede word geskenk aan Revolusie. Die laaste insident, na 'n reeks insidente met aaklige nagevolge, het met Rod, die drommer van Revolusie, gebeur. Hy was verlede Vrydagaand in Pretoria GE-highjack. Die rowers het hom tot in Mamelodi gevat waar hulle hom in die kattebak wou laai. Deur slegs genade van Bo kon hy terug baklei en weg hardloop. Na ure se vrees het hy in Mamelodi verdwaal op soek na die polisiestasie. By die polisiestasie was hulle nie baie behulpsaam nie, maar het darem aangebied om hom terug te vat huis toe.

Rod het sy kar verloor, sy DW drumkit met al die symbols, 'snare', hardware, sy geld, Revolusie se lap top, van sy klere wat in 'n sak was, sy CD's, sy selfoon, sy geld en sy vertoue in die mensdom en sy geloof in die lewe.

Vir verdere navrae, kontak my gerus of doen by Café Barcelona jou bespreking. Daar was vanoggend reeds 'n paar besprekings gedoen, so spring vinnig voordat al die kaartjies uitverkoop is.

Behalwe vir die 3 fantastiese bands wat gaan optree, gaan dit 'n huge partytjie ook wees!

Hoop om julle daar te sien!

..................................



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)