Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Sias Reinecke (Sias Reynecke) (Groep Twee, The Trebleaires)
vetseunvetseun
Op aanvraag .................. CDTGE 75 2004 GALLO
1. Klein Karoo
2. Die Lewe Sonder Jou
3. Op 'n Plasie In Die Boland met Joanna Field
4. Ons Lag En Ons Sing En Ons Dans
5. Dis Liefde, Ware Liefde
6. Suidersee
7. Die Seewind Bring Heimwee
8. O Ek Wens met Joanna Field
9. My Liewe Belinda
10. Sproetjies
11. Hierdie Dag Het Alles Verander
12. Ek Sal Jou Liefhê
13. Tanya
14. Wie Ken Die Liefde?
15. My Hart Sing Van Liefde
16. Waarom Is Maar Net 'n Woord met Joanna Field
17. Nog Duisend Meer
18. Saam Met Jou
19. Jean-Marié
20. Liefde Is 'n Spel met Joanna Field
21. Wat Verby Is, Is Verby
22. Ek En My Kitaar
23. My Geskenk Aan Jou
24. Tesame met Joanna Field

vetseunvetseun
Die Lewe Sonder Jou . CDDCB 311 1994 DECIBEL
1. Die Lewe Sonder Jou
2. Sproetjies
3. Herinnerings
4. My Hart Sing Van Liefde
5. Suidersee
6. Klein Karoo
7. My Huis Is Waar My Hart Is
8. Saam Met Jou
9. Parstyd In Die Boland
10. Alleen
11. Want Ek Is Verlief Op Jou
12. Meisie
13. Ek En My Kitaar
14. Hartseer
15. Eensame Aande
16. Sing 'n Liedjie
17. 'n Lang Pad Huistoe
18. My Langvlegselnooi
19. Gee My Sonskyn
20. Die Seewind Bring Heimwee
21. Vaal Ou Karooland
22. Jean-Marié
23. Dis Liefde, Ware Liefde
24. Wie Sal Kom Nagsê?

'n Boet Pretorius Produksie

vetseunvetseun
So Onthou Ons Sias Reinecke LP . MFP 58074 1984 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Sing 'n Lekker Liedjie
2. With You
3. Parstyd In Die Boland
4. Trein Na Die Noorde
5. Vaal Ou Karooland
6. My Langvlegselnooi
Kant Twee:
1. If I Could
2. Stories Van Lank Gelede
3. My Love Is A One-Way
4. Danny Boy
5. Play Me An Old Hurtin' Song
6. Wie Sal Kom Nagsê(?)

vetseunvetseunvetseunvetseun
Ons Eie Sias Reinecke: Grootste Treffers TC/LP . CEY(M) 301 1983 EMI
Kant Een:
1. Sproetjies (Whipple/G. van Tonder)
2. My Hart Sing Van Liefde (Reinecke)
3. Klein Karoo (Reinecke/Viljoen)
4. Hantam Berge (Reinecke)
5. Daar's Liefde In My Drome (Olden/Hertha/Viljoen)
6. 'n Lang Pad Huistoe (Reinecke/Steyn)
Kant Twee:
1. Die Seewind Bring Heimwee (Roodt/Viljoen)
2. Ek Verlang Nog Aan Jou (Sutton/Richey/G. van Tonder)
3. Jean-Marié (Reinecke/T. du Toit)
4. Jy' s My Kleine Meisie (Reinecke)
5. Melanie (Reinecke/Viljoen)
6. Ek En My Kitaar (Reinecke/Viljoen)

vetseunvetseun
Meisie LP .................... DCB (L) 101 1982 DECIBEL
Kant Een:
1. Meisie (D. Anthony, Gert Van Tonder)
2. Wie Sal Kom Nagsê? (S. Reinecke, T. de Villiers)
3. Vaal Ou Karooland (H. Krome, T. Jandrell)
4. Parstyd In Die Boland (Sias Reinecke)
5. Riemrympies (S. Reinecke, M. van Rensburg)
6. Herinnerings Aan Jou (Sias Reinecke, Meyer van Rensburg)
Kant Twee:
1. My Langvlegselnooi (S. Throckmorton, A. Viljoen)
2. My Huis Is Waar My Hart Is (J. Stemmet, R. Nell)
3. Luister Na My Storie (S. Reinecke, H. Engelbrecht)
4. Eensame Aand (Sias Reinecke)
5. Want Ek Is Verlief Op Jou (Sias Reinecke, Gert Van Tonder)
6. Hartseer (S. Reinecke, M. van Rensburg)
7. Sing 'n Lekker Liedjie (S. Reinecke, M. van Rensburg)

Regisseur: Boet Pretorius
Ingenieur: Phillip Nel

Elke sanger het 'n lied vir sy meisie en op hierdie plaat herskryf Sias Reinecke die emosies wat heimlik deur ons ... gekoester word. Hy volg weer die wenresep wat hy met "Sproetjies" daargestel het en sing hier vir oud en jonk, van ons verlange en wense en van pragtige Suid-A\frika. "MElSlE" is Sias Reinecke se vierde soloplaat.
Sy medeskrywers en komponiste is Gert van Tonder, Tientjie de Villiers, Meyer van Rensburg, Johan Stemmet, Rika Nel en Herman Engelbrecht, asook Dave Anthony, Herman Krome, Theo Jandrell, Sonny Throckmorton en André Viljoen.
Sy ateljeespan is Boet Pretorius (regisseur) en Phillip Nel (klank) en die musiekvervverkings is deur Mike Pilot, Pikes Cronjé en Danny Antill versorg.
"MElSlE" (DCB 101) is 'n Decibel Musiekmaatskappy-produksie en is in die EMI-ateljee gedurende Januarie/Februarie 1982 opgeneem.

vetseun
Herinnering Aan Jou LP ................... 1982 DECIBEL
Kant Een:
1. Meisie
2. Wie Sal Kom Nagsê
3. Vaal Ou Karooland
4. Parstyd In Die Boland
5. Riemrympies
6. Herinnerings Aan Jou
Kant Twee:
1. My Langvlegselnooi
2. My Huis Is Waar My Hart Is
3. Luister Na My Storie
4. Eensame Aande
5. Want Ek Is Verlief Op Jou
6. Hartseer
7. Sing 'n Lekker Liedjie

vetseunvetseun
Ek En My Kitaar LP ........ MFP 55055 1980 MUSIC FOR PLEASURE/BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Jean-Marié (S. Reinecke, T. du Toit)
2. Ek En My Kitaar (S. Reinecke, A. Viljoen)
3. Hierdie Keer (S. Reinecke, T. du Toit)
4. Saam Met Jou (S. Reinecke, M. Steyn)
5. 'n Lang Pad Huistoe (S. Reinecke, M. Steyn)
6. Alleen (S. Reinecke, H. Engelbrecht)
7. Sproetjies (Whipple, G. van Tonder)
Kant Twee:
1. Ons Lag En Ons Sing En Ons Dans (S. Reinecke, A. Viljoen)
2. Dis Liefde, Ware Liefde (S. Reinecke)
3. Drome In Die Wind (S. Reinecke, T. du Toit)
4. Waar Heideberg Hang Aan Die Suikerbosrand (A.G. Visser, verwerking, Z. Cronjé)
5. Gee My Sonskyn (S. Reinecke, T. du Toit)
6. 'n Plekkie In Die Son (S. Reinecke, H. Holtzhausen)

Produksie: Boet Pretorius
Verwerking: Zane Cronjé
Ingenieur: Ian Martin
Opname: I. Martin, A. Herbst

"Sluit by ons aan met 'n lied en 'n lag". 'n Sanger en sy kitaar rig met hierdie langspeelplaat 'n musikale uitnodiging. Sedert sy eerste soloplaat het Sias Reinecke 'n reeks trefferliedjies gesing. Nou het hy 'n nuwe kenwysie geskep en sê:

"Ek en my kitaar
ons hoort bymekaar
sing en speel 'n wysie elke dag
Ek en my kitaar
stem en helder snaar
sluit by ons aan met 'n lied en 'n lag".

Sias het sprankelvars melodieë vir hierdie langspeler gekomponeer en met liriekskrywers, Tientjie du Toit, Herman Engelbrecht, Morkel Steyn, André Viljoen, Gert van Tonder en Herman Holtzhausen saamgewerk. Hier is liedjies van vreugde en heimweë vir 'n gehoor van Kaap tot Molopo.

vetseunvetseunvetseun
Sproetjies TC/LP . L4 MFP 55055/MFP 55055 1980 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Jean-Marié (Sias Reinecke/Tientjie du Toit)
2. Ek En My Kitaar (Sias Reinecke/André Viljoen)
3. Saam Met Jou (Sias Reinecke/Tientjie du Toit)
4. 'n Lang Pad Huistoe (Sias Reinecke/Morkel steyn)
5. Alleen (Sias Reinecke/Herman Engelbrecht)
6. Sproetjies (Whipple/Gert van Tonder)
Kant Twee:
1. Ons Lag En Ons Sing En Ons Dans (Sias Reinecke/André Viljoen)
2. Dis Liefde, Ware Liefde (Sias Reinecke)
3. Drome In Die Wind (Sias Reinecke/Tientjie du Toit)
4. Waar Heidelberg Hang Aan Die Suikerbosrand (A.G. Visser/Verw. Zane Cronjé)
5. Gee My Sonskyn (Sias Reinecke/Tientjie du Toit)
6. 'n Plekkie In Die Son (Sias Reinecke/Herman Holtzhausen)
- LYN VAN DIE DAG 2021/04/03 - " ... Want jy's pragtig , lieflik, en sy druk saggies my hand. En sê: Ek wens ek kon my deur jou oë sien. ... " - Sproetjies

Produksie: Boet Pretorius
Verwerking: Zane Cronjé
Ingenieur: Ian Martin

"Sluit by ons aan met 'n lied en 'n lag". 'n sanger en sy kitaar rig met hierdie langspeelplaat 'n musikale uitnodiging. Sedert sy eerste soloplaat het Sias Reinecke 'n reeks trefferliedjies gesing. Nou het hy 'n nuwe kenwysie geskep en sê: "Ek En My Kitaar; ons behoort bymekaar, sing en speel 'n wysie elke dag; Ek En My Kitaar; stem en helder snaar; sluit by ons aan met 'n lied en 'n lag".
Sias het sprankelvars melodieë vir hierdie langspeler gekomponeer en met liriekskrywers Tientjie du Toit, Herman Engelbrecht, Morkel Steyn, André Viljoen, Gert van Tonder en Herman Holtzhausen saamgewerk. Hier is liedjies van vreugde en heimweë vir 'n gehoor van Kaap tot Molopo. - omslag

Sias Reinecke en Joanna Field
vetseun
Want Ons Is Bymekaar LP . MFP 54952 1979 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Want Ons Is Bymekaar
2. Waarom Is Maar Net 'n Woord
3. Oraka
4. Ek Verlang Na Gister
5. Ou Dagboek
6. Liefde Is 'n Spel
Kant Twee:
1. Tesame
2. Op 'n Plasie In Die Boland
3. Sproetjies
4. Jy't My Nodig Nog
5. Heimwee Vandag
6. O Ek Wens

vetseunvetseunvetseun
Sproetjies / Dink Nog Net Eenkeer Weer Aan My 7" . BR 3185 1979 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Sproetjies (Sterling Whipple/Gert van Tonder)
Kant Twee:
1. Dink Nog Net Eenkeer Weer Aan My (Zane Cronjé/Lisa Hogarth/Gert van Tonder)

Regisseur: Boet Pretorius
Verwerking: Zane Cronjé
Klank: Owen Wolf

vetseunvetseun
Klein Karoo / Suidersee 7" . BR 3144 1977 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Klein Karoo (Reinecke-Viljoen)
Kant Twee:
1. Suidersee (Roodt-Viljoen

Regisseur: Boet Pretorius
'n EMI-Brigadiers Ateljee Opname

vetseunvetseun
Klein Karoo LP ............... SRSJ 8090 1978 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Klein Karoo
2. My Hart Sing Van Liefde
3. Nog Duisend Meer
4. Jy's My Kleine Meisie
5. Die Lewe Sonder Jou
6. Ek Sal Jou Liefhê
Kant Twee:
1. Dink Nog Net Eenkeer Weer Aan My
2. Drome Droom Ek Van Jou
3. Dalk Is Jy Ook Vanaand Alleen
4. Suidersee
5. Ek Verlang Nog Altyd
6. Weeskant Van Die Nag (Temalied uit P.G. du Plessis se rolprent "Weerskant die Nag")

vetseunvetseunvetseun
Ek Verlang Nog Na Jou / Die Seewind Bring Heimwee 7" . BR. 3098 1974 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Ek Verlang Nog Na Jou (Glen Sutton/George Richey Afrik Liriek: Sias Reinecke)
Kant Twee:
1. Die Seewind Bring Heimwee (H. Roodt/A. Viljoen)

'n EMI-Brigadiers Ateljee Produksie

vetseunvetseun
My Geskenk Aan Jou LP . BRS. 329 1972 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. My Geskenk Aan Jou (Siegel, Weyrich, V. Tonder)
2. Melanie (Reinecke, Viljoen)
3. Wie Ken Die Liefde? (Panas, Munro, Viljoen)
4. My Liewe Belinda (Siegel, Weyrich, Viljoen)
5. Ek Leef Vir Jou Alleen (Reinecke, Viljoen)
6. Daar's Liefde In My Drome (Olden, Hertha, Viljoen)
Kant Twee:
1. Wat Verby Is, Is Verby (Twardy, Lilibert, Viljoen)
2. Dis Die Mooiste Dag (Moroder, Budde, Turba, Holm, Viljoen)
3. Tanya (Orloff, Juris, C. Steyn)
4. Speel 'n Liedjie Van Die See (Siegel, Elversen, Hertha, Viljoen)
5. Hierdie Dag Het Alles Verander (Heider, C. Steyn)
6. Die Seewind Bring Heimweë (Roodt, Viljoen)

"Sias Reinecke... reeds 'n bekende in die huise van duisende Suid-Afrikaners as Gert van Tonder se sangmaat in GROEP TWEE. Sewe jaar lank droom Sias van die dag dat hy as solokunstenaar plate kan maak... en nou het hierdie droom bewaarheid geword en is 'n splinternuwe ster in Suid-Afrika "gebore!" MY GESKENK AAN JOU is ongetwyfeld een van die puikste langspeelplate wat nog deur Brigadiers geproduseer is. Sias hert die jong ritmiese klank van vandag en sy liedjies vertel van die mense van die sewentigs.
Brigadiers is trots op sy nuwe "ontdekking"... al het dit ons sewe jaar geneem om die werklike potensiaal in hierdie groot nuwe ster raak te sien.
Ons geskenk aan u is Sias Reinecke se MY GESKENK AAN JOU." - omslag

Verwerkings: Dave Pollecut
Opnames: Dave Erbstrasse
Vervaardiger: Albie Venter

vetseunvetseunvetseun
Die Seewind Bring Heimweë TC/LP . L4-MW 8040/SRSJ 8040 1972 MUSIC WAY/MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Die Seewind Bring Heimweë
2. Melanie
3. Wie Ken Die Liefde
4. My Liewe Belinda
5. Ek Leef Vir Jou Alleen
6. Daar's Liefde In My Drome
Kant Twee:
1. Wat Verby Is, Is Verby
2. Dis Die Mooiste Dag
3. Tanya
4. Speel 'n Liedjie Van Die See
5. Hierdie Dag Het Alles Verander
6. My Geskenk Aan Jou

ook:
vetseun
Dis Die Mooiste Dag TC/LP . PPC 137/PPL 137 GALLO
Kant Een:
1. Dis Die Mooiste Dag
2. Speel 'n Liedjie Van Die See
3. Die Seewind Bring Heimweë
4. My Liewe Belinda
5. Hierdie Dag Het Alles Verander
6. Melanie
Kant Twee:
1. My Geskenk Aan Jou
2. Daar's Liefde In My Drome
3. Ek Leef Vir Jou Alleen
4. Wat Verby Is, Is Verby
5. Wie Ken Die Liefde
6. Tanya

vetseunvetseun
Sias Reinecke TC/LP ..............................
Kant Een:
1. Ek En My Kitaar
2. If I Could
3. My Huis Is Waar My Hart Is
4. My Love Is A One Way
5. Saam Met Jou
6. Herinnerings Aan Jou
Kant Twee:
1. Vaal Ou Karooland
2. Sproetjies
3. Wie Sal Kom Nagsê
4. Hartseer
5. Eensame Nag
6. With You


ook op :
Skittersterre - Klein Karoo
Zing Top 10 - Klein Karoo
Dorpe, Stede, Streke - Waar Heidelberg Hang Aan Die Suikerbosrand
Treffersparade kompilasie - Jean-Marié (1982)


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)