Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Shamiel X (Shamiel X Adams) (Adam Shamiel)
vetseunLAAI AFLAAI AF
Lyrical Poetry - United Mc's met Shamiel X & 3rd Generation CDS . 1996
- From the Album Nonplusultra


skakels :









2004 12 22 - HipHop Schooljamz In The Parks: Ready D, DJ Azuhl, DJ E 20, Shamiel X, Online Slam - Http://www.boababconnections.org, Scratchlab DJ School, Park Jamz, Rocklands, 12:00 - Scratch Lab - MMINO - Africanhiphop.com
vetseun
so, mens kan op verskeie maniere in houbaai kom, moenie die verste een vat nie, kom vinnig by daardie prentjie, republiek... verby die hawe, en die seekos restaurant, regs, op teen die bult, dan links en jy sal die park aan die linkerhand nie mis nie... die dag was daar Dilated Peoples wat kliphard gepomp is so dit was nog makliker...p agter omtrent vier decks, staan die djs, verduidelikend is ready d, en dan word voorbeelde gewys deur die ander meesters... 'n brandname" mixer word skouer hoog opgelig en terwyl Hamma allerhande tipes klankmaak oor die redbull bakkie se spekers laat weergalm, gee ready d vertalings en meer informasie oor elke knoppie op die masjien. 'n verdere uitbouiing en onderrig van hip hop wat die groep musikante hul eie gemaak het, e lank al... p masjiene word dan so effe se sync om musiek te maak vir b-boys, en sulke goed. saam met die healie-kids, volleyball, graphitti, sokker, rondsit en sonskyn, nie van die asemrowende (nuweling) uitsig te praat nie. nie die enigste rede hoekom stip in die verte gekyk is nie... en dan bring die masjienerie ook beats vir mcs... p almal naby word uitgenooi om te kompileer, en vinnig is 'n paar manne aan die roteer voor die mic. insluitende mc vet, bionic biskit, select 1 en almal se favourite op daardie sonnige middag, jesse.. 'n mengsel van raggamuffin, rap en afrikaanse rympies en skelwoorde, bring jesse almal tot 'n aanhoudende lagbui, rocker..p scratchlab mmino africanhiphop.com



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )