Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Seeleeu Leipoldt
vetseunLAAI AFvetseun
Live - Vratjies en al!! ......................... 2007
1. Welkom By Radio-Rigtingloos!
2. Dit Gaan Kakker-Kakker-Kakker
3. Kakpraat Met Johannelise
4. Naskool
5. Kakpraat Oor Nie-Oor-Regte-Mense-Nie
6. It's Not Me, It's You
7. Kakpraat Oor Skynheiligheid
8. Jesus On A Snack Attack
9. Kakpraat1
10. A Small Pocket Full Of Monster Snails That Can Tap Dance To Frank Sinatra And Boys2Menvetseun
11. Kakpraat2
12. Die Donker Bos
13. Kakpraat Oor Innerlike Wroeging
14. Blou Blou Lug
15. Kakpraat Oor Akteurwees
16. Siembamba
17. Kakpraat Oor Foutjies
18. My Dog Wheel
19. Kakpraat Oor Skandes
20. Skandaal - MP3 >>>
21. Kakpraat Oor Lag
22. Ek Lag En Ek Lag
23. Kakpraat3
24. Goudvis
25. Kakpraat En Leuens
26. Homeless People
27. Kakpraat En Verskonings Vir Ernstige Temas
28. Mamma Se Vloekliedjie
29. Kakpraat En Dawerende Applous!
- LYN VAN DIE DAG 2021/03/24 - " ... Hier sit ek onder die grond, ek sit met my voet in my mond, en ek wonder wat de donner, gaan met jou aan ... " - Blou Blou Lug

Ek Is 'n Goudvis - MP3s by samp3.za.net
Blou Blou Lug - MP3s by samp3.za.net

ook op :
Volk Jou Ook - Ek Lag En Ek Lag, Blou Blou Lug


skakels : facebook









Die naweek van 22 en 23 September 2007 word Pretoria en vetseunHartebeespoortdam bederf met optredes van groot name in die Suid-Afrikaanse musiekindustrie.

Erik Holm, akteur (o.a 7de Laan en Fiela se Kind) en sanger (Seeleeu Leipoldt) se tragiese ongeluk 'n paar weke gelede het die land geruk. 'n Paar besorgde vriende en een van Pretoria se top musiek "venues" Café Barcelona span saam om geld in te samel vir die akteur/sanger se rehabilitasie behandeling.

Op Saterdag 22 September vier Café Barcelona hul 10de verjaarsdag by Watercrest Garden Estate in Lynnwoodweg, Pretoria (www.watercrest.co.za). Die hekke vir die daglange verjaarsdagviering open om 10:00 en Café Barcelona hoop om al hulle getroue ondersteuners van die laaste 10 jaar by Watercrest te kan akkommodeer en vermaak op hulle spesiale dag! Feesgangers sal vermaak word deur optredes van 15 kunstenaars en musiekgroepe soos Parletones, Valiant Swart, Anton Goosen, Jack Hammer en verskeie ander groepe wat gereeld by by die "venue" optreesoos Die Kaalkop Waarheid, Klopjag en Die Melktert Kommissie. 'n Persentasie van die opbrengs uit die dag se vermaak sal geskenk word aan die Erik Holm Trustfonds.

Sondag, 23 September bied Oppidam in Hartebeespoortdam (www.oppidam.co.za) ook 'n konsert aan wat spesifiek gemik is daarop om fondse vir Erik Holm in te samel. Die dag bied kunstenaars soos Bok van Blerk, Piet Botha, Paul Riekert, Mel Botes, Radio Kalahari Orkes en verskeie jong opkomende groepeonder andere 2006 se Rockspaaider wenners, éF-éL. Die eerste kunstenaars begin 11:00 maar die hekke open al 10:00. Bekende televisiepersoonlikhede gaan ook die dag daar wees asook die hele groep akteurs van Fiela se Kind.

Die publiek word hartlik genooi om deel te wees van hierdie fondsinsamelings ten bate van een van ons top jong artieste. Diegene wat nie die feesvieringe kan bywoon nie maar tog voel hulle wil 'n bydrae lewer kan gerus 'n donasie maak aan die Erik Holm Trustfonds Standard Bank Rekeningnommer 134 517 784Centurion TakTakkode 01-26-45.

Enige navrae rakende die 22ste September kan gedoen word by 012-3453602 en vir meer informasie rakende die 23ste September skakel 012-2591231.

Gaan na http://www.erikholm.co.za/ vir al die nuutste skakels en info.

2007 09 23 - Erik Holm Benefit Concert: (MC: Johann Botha) Runica, Ménage à Trois, (MC: Marlon Roelofse) Pipe Bong, éF-éL, (MC: Michelle Aiden) Swartskaap, Myburgh Grobbelaar, (MC: Melt Sieberhagen) Radio SA en Kabous Verwoed, E3N, Albert de Vos, Jan Blohm, (MC: Hannes Brümmer) Die Gespanne Passasiers, Prinses Petro, Bok van Blerk, Anika Kruger, Brenda Burnit, Rhythmsection Africa en Michael Canfield, Mel Botes, Bonsai, (MC: Ivan Zimmerman) Radio Kalahari Orkes, Nike Holm, Beeskraal, Zenobia (Fiela), Snotkop, (MC: Izak Davel) Revolusie, Riku Lätti, Bacchus Nel en Trike, (MC: Jacques Blignaut) Die Kombikraal Blues Band, Piet Botha, Paul Riekert, (MC: Dorette Potgieter) Havoc Vultures, Willim Welsyn, Oppidam, Hartbeespoort, 11:00, R100
vetseun
vetseun

2007 06 24 - Sidewalk Café Close Down: Marcia Moon, Janice (en die Halfjacks), AD, Klopjag, Seeleeu Leipoldt, Anika, Drikus Barnard, Bacchus Nel, Riku Lätti, Swartskaap
vetseun
vetseunvetseunvetseunvetseunvetseunvetseunvetseunvetseun

2007 04 28 - Seeleeu Leipold, Café Barcelona, R20



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )