


















Riksja


Hier Is Riksja LP ........ DCB(M) 137 1984 DECIBEL
Kant Een:
1. Poppie (T. Hyman)
2. Droom (P. Johnson)
3. Iemand Soos Jy (S. Lategan)
4. Fantasievlug (S. Lategan)
5. Laat My Weet (S. Lategan)
Kant Twee:
1. Sambok (T. Hyman)
2. Wie Dink Aan Môre (S. Lategan)
3. Suiderland (T. Hyman)
4. Telefoon (P. Johnson)
5. Astor Ahoi (S. Lategan)
Sang, Melodie en Ritmekitaar: Steph Lategan
Banjo en Mondfluitjie
Sang, Baskitaar: Peet Johnson
Sang, Ritmekitaar: Tony Hyman
Trompet: Vic Forwood
Tromme: Brice Higgins
Produksie en Verwerkings: Riksja
Hierdie gewilde groep is in 1970 deur Steph Lategan, Paul Ferns en Pikes Cronjé gestig. Danksy die hoe gehalte van hul musiek het hulle gou bekend geraak, en as begeleiers van verskillende bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars opgetree. Hulle het reeds 'n musiektoer na Madagascar en Seychelle onderneem.
In 1972 word hul eerste langspeler vrygestel, en die nommertjie "Anita" klim hoog op die trefferslys. Anita ontvang ook in 1973 'n Sarie-toekenning. Riksja gaan van krag tot krag, en kry 'n vaste tromspeler, Brice Higgens. Later kom Tony Hyman (sanger) en Peet Johnson (baskitaar) ook by as permanente lede.
Die groep het al verskeie toere na die grens en Windhoek onderneem.
Die groep se jongste langspelers "Riksja" en "Hier Is Riksja" span die kroon op veertien jaar se musiekkundigheid en behoort groot byval te vind. - omslag

Treffers LP ........................ NIC 4001 1983 SPECTRUM
Kant Een:
1. Jy Is Die Een
2. Sonneblom
3. Blou Maan
4. Skemerte
5. Wynkan
Kant Twee:
1. Wilgerstraat
2. Annelina
3. Hansie
4. Hoela Hoep
5. Saterdag Is My Dag

By Die / At The Zillertal Restaurant LP . BCP 1545 1981 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Rebel Rouser
2. Twilight Café
3. Life Is For Living
4a. In Munchen Steht Ein Hofbrauhaus
..b. Trink Trink
5. Here Is My Love
6. Touch Of Gold
7. Disco Settees
Kant Twee:
1. Whatever You Want
2. Rise
3. Amanda
4. Magic Fly
5. Gypsy Girl
6. Little Jeannie

Splinternuwe Lekkerliedjies LP ........... BRIGADIERS MUSIEK
skakels :