


















Richard Onraet (Francois van Coke, Black Handed Kites, Jesse Clegg, Peter Poon)
Francois van Coke & Richard Onraet - Dagdrome In Suburbia (Corner Concert) VID >>> (2021)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/04/29


Ryno Velvet - Kranse Bieg met Jason Oosthuizen, Fred den Hartog, Richard Onraet, Teejay Terblanche, Francois van Coke & Pierre Greeff CDS , 2014
skakels : https://www.instagram.com/richardonraet/
2020 11 19 - Jägermeister bied aan: Francois van Coke : Stories Agter Die Tunes met gueast artist Tasché, met Jedd Kossew, Richard Onraet, Barnyard Silverstar, Krugersdorp, R165, http://bit.ly/2SmsPIk - Fokof Lager

2015 04 - Francois van Coke ALBUM LAUNCH TOUR - Jägermeister - Ray-Ban - Wildfire Tattoos - Music Connection - Tsogo Sun - SUPRA FAMILIAS

Francois van Coke se bekendstellingstoer skop vandag af met met 'n gratis vertoning by SGT. Pepper in Kaapstad. Francois het 'n begaafte groep musikante bymekaar gebring om sy fans onvergeetlike vertonings te bied. Die volgende kunstenaars sal by Francois op die verhoog aansluit: Jedd Kossew (Van Coke Kartel) op hoofkitaar, Richard Onraet (Jesse Clegg) op ritmiese kitaar, Rudolph Willemse op baskitaar en klawerbord en Sheldon Yoko (Die Heuwels Fantasties) op tromme.
2014 - Ryno Velvet - Kranse Bieg met Jason Oosthuizen, Fred den Hartog, Richard Onraet, Teejay Terblanche, Francois van Coke & Pierre Greeff
