Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Riana Nel - facebook - youtube
vetseunLAAI AF
One Great Mystery CDS .................. 2021


Riana Nel & Retief Burger - Die Seën >>> (2020)

vetseunLAAI AF
Riana Nel & Retief Burger - Die Seën CDS . 2020


Riana Nel - Ewigheid VID >>> (2020)


Riana Nel - Moenie met Ruhan du Toit VID >>> (2019)


Riana Nel - Hou Die Hemel Oop VID >>> (2019)

vetseunLAAI AF
Sterker ........................ CDJUKE 225 2019 JUKEBOX
1. Hou Die Hemel Oop
2. Niemand
3. Dit Beter Maak
4. Kyk Na My
5. Sterker
6. Moenie met Ruhan du Toit
7. Voel Vir Jou
8. Ek Wou Nie
9. Te Laat
10. Alles Is Niks met Francois van Coke
11. Black Velvet
12. Sê Vir My
13. Ewigheid

vetseunLAAI AF
Alles En Meer DVD . DVDJUKE 54 2016 JUKEBOX
1. Skouers
2. Jy Sal Weet
3. Tweede Kans
4. Weier
5. Timbuktu
6. Soos Die Son
7. Dans
8. Glass met Coleske
9. As Jy Dit Bedoel
10. Eens In 'n Leeftyd met Bobby van Jaarsveld
11. My Hele Lyf [Afrikaans Is Groot 2015]
12. Tyd Om Te Lewe [Afrikaans Is Groot 2013]
13. Wys My Jou Hart [Gospel Skouspel 2013]
14. Weier [Afrikaans Is Groot 2014]
15. Tweede Kans [Afrikaans Is Groot 2014]
16. Timbuktu [Afrikaans Is Groot 2012]
17. Soos Die Son [Afrikaans Is Groot 2012]
18. Dans [Afrikaans Is Groot 2015]
19. Hoe groot is U / How Great Thou Art [Afrikaans Is Groot 2013]
20. Stille Nag [Afrikaans Is Groot 2014]
21. (Trust) You're My God [Gospel Skouspel 2013]
22. Time [Gospel Skouspel 2014]

Riana's new DVD is a showcase of her phenomenal talent and beauty not just as a songwriter but one of the best live performers in South Africa. This wonderful DVD features some of her most moving music videos from her first albums, right to her current hit single 'Skouers'. Her incredible talent is truly realized with her live performances on a variety of stages she has performed on through the years, including items from the Afrikaans is Groot concerts and Gospel Skouspel events. An uplifting DVD that will take you on a journey of her life.

vetseunLAAI AF
Jy Sal Weet ................ CDJUKE 126 2016 JUKEBOX
1. Jy Sal Weet
2. Selfde Bed
3. Sal By Jou Staan
4. Skouers
5. Op 'n Treinspoor
6. Nooit Te Laat
7. As Jy Dit Bedoel
8. Tot Die Einde
9. Best Of Me
10. Like We Used To
11. Might Give In
12. Soos Ek Is
13. Gospel Medley
14. The Story


Die Heuwels Fantasties - Doen Net Wat Ons Wil met Riana Nel VID >>> (2015)

vetseunLAAI AF
Breathe - The Gospel Collection .. 2014 MARANATHA
1. Arrogant
2. Testify
3. For the Last Time
4. No Peas
5. Elevate
6. What Does It Take
7. Revelation
8. Somebody Asked Me
9. Be the Center
10. Such Grace
11. Agnus Dei (Bonus Tracks from the Worship Africa Series)
12. There Is None Like You
13. I Found Jesus
14. Open the Eyes of My Heart Lord
15. The Power of Your Love
16. Breathe
17. Let Your Glory Fall
18. Hungry For You
19. I Worship You Almighty God

vetseun
Riana Nel - Weier VID >>> (2014)

vetseunLAAI AFvetseunvetseunvetseun
Die Regte Tyd ............. CDJUKE 82 2014 JUKEBOX
1. Lippe
2. Die Regte Tyd
3. Tweede Kans
4. Weier
5. Net 'n Vriend
6. Hoe Kan 'n Man
7. Jy Was Daar
8. Glass
9. Forever
10. As Ek Val
11. Deure Toe Klap
12. Huistoe
13. I Didn't Say Goodbye
14. Namibia
15. Time

vetseunLAAI AF
Oopmond ....................... MARD 552 2012 MARANATHA
1. Oopmond
2. Stukkies
3. Massa Mense
4. Don't You Think It's Time
5. Maybe Right Now
6. Here You Come
7. The Cure
8. Ryg My Lippe Toe
9. Feed Me
10. Hansie Slim
11. Glasruit
12. Someone With Skin
13. Show You Love
14. Skerp Tong
15. Ask Me To Dance
16. In The Secret (I Want To Know You)

Riana Nel
vetseunLAAI AFvetseun
Die Moeite Werd ......... CDJUKE 47 2011 JUKEBOX
1. My Hele Lyf
2. Soos Die Son - >>>
3. Maak Oop Jou Oë
4. By My
5. Dans
6. Timbuktu (Ghoema 2013 Nominasie)
7. Die Moeite Werd
8. Wat As?
9. Tyd Om Te Lewe
10. Long Way From Over
11. Lord You Know
12. Wys My Jou Hart
13. Give It To Me Straight
14. Dans
15. Dans (VIDEO)
- LYN VAN DIE DAG 2021/06/14 - " ... En ek sê vou jou hande om my wange en soen my op my lippe, Hou my vas, hou my tog net vas, Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou, Saam met jou sal ek dit dans ... " - Dans

Riana Nel's long awaited contemporary album has finally arrived to dazzle the Afrikaans market! Her first single also titled Die Moeite Werd has already reached the top position on Jacaranda FM's weekly Top20! With one single topping the charts before an albums release, this can only mean one thing that this album is filled with more hits featuring Riana's incredible talent as singer and songwriter!

Réana Nel
vetseun
Someone With Skin ...... ORLD 001 2006 MARANATHA
1. Testify - MP3 by myspace
2. Don't You Think It's Time
3. Here You Come
4. Somebody Asked Me
5. For The Last Time
6. Send Your Fire - MP3 by myspace
7. What Does It Take
8. Such Grace
9. Someone With Skin
10. Ask Me To Dance
11. Maybe Right Now

vetseun
Gospel in die drama DVD . JBDVD 03 ONBEKEND
1. Busstop - Réana Nel
2. Hansie Slim - Réana Nel
3. Massa Mense - Réana Nel
4. The Cure - Réana Nel
5. Show You Love - Réana Nel
6. Fallen - Réana Nel
7. Only Hope - Réana Nel
8. Feed Me - Réana Nel - MP3 by myspace
9. Wie Is Die Grootste? - Louis Brittz
10. Dry Bones - Louis Brittz
11. Ons Koning Kom - Louis Brittz
12. Prayer For Africa - Louis Brittz
13. As Hy Weer Kom - Louis Brittz
14. Nagmaal - Louis Brittz
15. Nuwe Wyn - Louis Brittz
16. Hier Tussen Ons - Louis Brittz
17. In Die Hemel Is Die Heer - Louis Brittz
18. Amazing Grace - Rixi Roman

Réana Nel
vetseunvetseun
The Cure ......................... MARD 333 2003 MARANATHA
1. Feed Me - MP3 by myspace
2. Revelation
3. Blind - MP3 by myspace
4. No Question
5. The Cure
6. Elevate
7. I Want To Know You In The Secret
8. Hansie Slim
9. Enough
10. Busstop
11. Just Fine
12. Show You Love

Réana Nel
vetseun
Oopmond ........................ MARD 292 2001 MARANATHA
1. No Peas
2. Skerp Tong
3. Ek Staan
4. Stukkies
5. Oopmond
6. Arrogant
7. Glasruit
8. Ryg My Lippe Toe - MP3 by myspace
9. Ek Kies Om Te Vlieg
10. Jesus Be My Center
11. I'll Be Fine BONUS

met Mauritz Lötz, Louis Langeman, Bruce Wallace, David Klaasen, Denny Lalouette, Miroslav Chakaryan, Susan Mouton, Marjan Vonk & Kevark Mikaelyan

vetseun
Cats ..................................................... 1999


ook op :
MK89 Die DVD Video kompilasie - The Cure


skakels : myspace.com/someonewithskin : angelfire.com/music5/reana : https://www.youtube.com/channel/ : https://www.instagram.com/riananelofficial/









2020 12 20 - Loof Hom Innibos-konsert: Riana Nel, Oase Gemeente, DonnaLee Roberts, Oom Karoolus en Lente, 19:00, Gratis Standard Bank Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees - Standard Bank
vetseun

2020 12 18 - Jacaranda 94.2 Konsert: Danny Smoke, Elvis Blue, Emo Adams, Jo Black, Riana Nel, Bianca Blanc, Loki Rothman, Bernice West, Chris Else, Computicket - Standard Bank Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees - Standard Bank - Jacarandafm 94.2
vetseun

2020 06 26 - InniBOS ((Digitaal)): kykNET-Verjaarsdagkonsert: Jo Black, Bok van Blerk, Elvis Blue, Karlien van Jaarsveld, Emo Adams, Riana Nel, Laurika Rauch, Joseph Clark, Corlea Botha, Dr. Victor, Nádine, Roan Ash, Jak de Priester, Demi Lee Moore, Early B, Pieter Koen, 18:00, R100, tickets.computicket
vetseun

2020 06 26 - InniBOS ((Digitaal)): JacarandaFM Konsert: Theuns Jordaan, Riana Nel, Emo Adams, Tarryn Lamb, Ruhan du Toit, 18:00, R80, tickets.computicket
vetseun

2020 06 26 - InniBOS ((Digitaal)): Innibos Is Groot 2014 Konsert: Die Heuwels Fantasties, Dewald Wasserfall, Bok van Blerk, Riana Nel, Joe Foster, Jay, Corlea Botha, Joseph Clark, Jak de Priester, Koos Kombuis, Laurika Rauch, BlackByrd, Juanita du Plessis, Ruan du Plessis & Franja du Plessis, 18:00, R75, tickets.computicket
vetseun

2019 10 18 - AMP Events presents Francois van Coke & Vriende 2019: Laudo Liebenberg, Die Heuwels Fantasties, Arno Carstens, Van Coke Kartel, Coenie de Villiers, Riana Nel, Danie du Toit, Fokofpolisiekar, Jack Parow, Tasché, Riky Rick, Early B, Sun Arena, Time Square, Pretoria, 20:00, R250 - AMP Events - Pringles - Time Square - kykNET - Jacarandafm 94.2 - Kulula.com - VALKIE VAN COKE
vetseun

2019 05 03 - AMP Events presents Francois van Coke & Vriende 2019: Jack Parow, Arno Carstens, Majozi, Fokofpolisiekar, Die Heuwels Fantasties, Laudo Liebenberg, Early B, Coenie de Villiers, Van Coke Kartel, Riana Nel, Grand Arena, GrandWest, Cape Town - GrandWest - Pringles - Kulula.com - VALKIE VAN COKE
vetseun

2017 08 06 - JacarandaFM Liefde By Die Dam: Die Heuwels Fantasties, Francois van Coke, Tresor, Riana Nel, Laurika Rauch, Jo Black, Loki Rothman, Majozi, JR, Emmarentia Dam, R165, computicket.co.za - www.liefdebydiedam.co.za - Capitec - Huisgenoot - via - Liefde Wen
vetseun

vetseun

vetseun

SA, draai terug na God! Staatsteater Fees 15 - 20 Septembervetseun

Dit moes EEN of ander tyd gebeur. Die beweging wat SA aan die praat het moes musikaal ook vleuels kry en dit gebeur vir die eerste keer in die Staatsteater die 15 - 20ste September. Daar is min tyd om die wêreld hiervan te laat weet, so ons sal dit soooo waardeer as julle dit na AL julle e-mail kontakte toe kan uitstuur dat mense GOED kan weet.

Die voorlopige program vir die Turn2God Staatsteater fees:vetseun
15 Sept - Retief Burger, Nedine Blom, Bobby van Jaarsveld, Ronéll Erasmus, Wian Vos, Louis Brittz
16 Sept - Wanda Bam, Nedine Blom, Retief Burger, Wian Vos, Louis Brittz
17 Sept - Danie Botha, Réana Nel, Nedine Blom, Wian Vos, Louis Brittz
18 Sept - KrissTel, Louis Brittz, Lagnes, Joe Niemand, Pierre Spies, Vertikaal
19 Sept - Bobby van Jaarsveld. Wian Vos, Lagnes, Réana Nel, Louis Brittz
20 Sept - Nedine Blom, Louis Brittz, Joe Niemand, Wian Vos, Elza Meyer (sluit die week af)

- Turn2God Staatsteater Fees (In die "Opera")het ten doel om Pretoria en Suid-Afrika na die Here terug te draai. Ons wil die herlewingsvlam hoog sien brand - diep in die stad, buite die mure van die kerk! Ons wil ook 'n stylvolle fees van die hoogste kaliber hou, met uitstekende musikante, kunstenaars en tegnologie...Net ons beste vir Jesus!!

- 'n Fantastiese kunsuitstalling in die foyer van die Staatsteater, gaan "SA, draai terug na God" op 'n kragtige manier uitbeeld. Kunswerke sal te koop wees ten bate van die beweging.

- Nedine Blom tree Dinsdag tot Donderdag op en weer Sondagmiddag, want sy stel "Supercool vir Jesus!" vry. Dis 'n fantastiese CD en DVD vir kinders, en ons moedig die hele familie hiermee aan om die aande en Sondagmiddag by te woon!

- Wian Vos lei die worship-band, en sal elke aand open. Hy neem Saterdagaand (19 Sept) 'n nuwe DVD op met nuwe lof- en bedieningsliedere, en ou treffers soos "Weet jy dat Jesus jou liefhet?" Wian is een van SA se heel beste liedjieskrywers, worshipleiers en pianiste. Sy passie is dat God Suid-Afrika kragtiglik sal aanraak, en dat dit in die huisgesin sal begin.

- Louis Brittz sal elke aand praat oor "SA, draai terug na God!". Ons glo hierdie dinamiese beweging kom uit die Here se hart - en dit vat reeds vlam reg oor Suid-Afrika! Groot dinge is in die pyplyn en Louis sal niks terughou nie. Louis sal Vrydagaand en Sondagaand ook optree en aanbidding lei (dus nie net praat nie).

- Lagnes is SA se enigste "whose line is it anyway" groep situasie-komediante. Hulle is skreeusnaaks, briljant en natuurlik Christene. Hulle gaan seker maak dat Die Fees nie te swaar in die maag gaan le nie!

- Vertikaal is die 2009 SAMA-wenner vir "beste Afrikaanse gospel produksie". KrissTel is 'n 2009 SAMA nominant vir "best pop/rock gospel".

- Retief, Danie, Ronéll en Wanda het geen bekendstelling nodig nie. Réana was lank stil, maar sy is een van SA se grootste talente, wat al reuse kontrakte in Amerika weggewys het om te bly waar die Here haar wil he. Bobby van Jaarsveld het onlangs begin om vir Jesus op te staan, en hy doen dit lekker eerlik en radikaal!

- Joe Niemand het die land verras toe hy 200 000 cd's weggegee het by die Mighty Men konferensie. Hy sing fantasties, skryf musiek vir rolprente en tree oral op saam met Angus Buchan.

- Pierre Spies sal sy splinternuwe DVD's met getuienisse op hier bekendstel!

- Daar is nog sportmanne wat moontlik sal optree, en ons sal die nuus bekendmaak soos dit "breek".

- Daar is slegs 1300 kaartjies per konsert!!!

Aande begin om 19:00 en hou aan tot 22:00. Elke aand sal 'n pouse hê.
Sondagmiddag (20ste) begin 15:00 en hou aan tot 17h00.


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)