Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Piet Botes en sy Konsertina
vetseun
Laat Loop! LP .......................... SL 1154 SAFFIER PLATE (ONS LAND REEKS)
Kant Een:
1. Die Langdraai-Seties
2. Doppie-Wals
3. Vaalhoed Se Baas
4. Die Reisiesbaan-Seties
5. Die Duitswes-Wals
6. Suid-Afrika
Kant Twee:
1. Saartjie
2. Oom Piet Se Wals
3. Die Bandolierskop-Seties
4. Die Dagbreek-Wals
5. Die Troudag-Seties
6. Die Fluister-Wals

Met die vrystelling van Piet Botes se eerste Saffier - Langspeelplaat het almal gesê "DAAR'S WATER!" (Dit was die naam van die plaat - SL 146). Met die uitroep het almal te kenne gegee dat hulle van die vrolike konsertina-musiek hou - op hierdie langspeelplaat gaan dit nog plesieriger en ons se aan Piet "LAAT LOOP!"

vetseun
Daar's Water! LP ....................... SL 146 SAFFIER PLATE

vetseun
Oom Herman Wolfswinkel Wikkel Die Vierry LP . SAFFIER PLATE
- Oom Herman Wolfswinkel en sy Vierry-Konsertina met Piet Botes
Kant Een:
1. Silwerklok
2. Die Resiesbaan-Seties
3. Herman Se Vastrap
4. Portugees-Wals
5. O, My Ma
6. Lelie-Wals
Kant Twee:
1. Herman Se Seties
2. Sakkie My Seun
3. Nuwejaar-Masurka
4. Lekkerdae-Vastrap
5. Die Skommel-Wals
6. Voortrekker-Dans


ook op:
Tweede Groot Konsertina-Oes kompilasie LP - Die Kalkfontein-Seties


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)