Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ollie Viljoen
vetseunLAAI AF
Kitare en ander snare - Ollie Viljoen vertel . 2014 HEMEL EN SEE BOEKE

Ollie Viljoen is bekend as veelsydige musikant en vermaaklikheidster, sonder twyfel een van die grootste stimuleerders van die storievertel- en boeremusiek-tradisie in Afrikaans. Oor 'n tydperk van dertig jaar was Ollie regisseur van gewilde TV-programme soos Kom Kuier Saam, Spies en Plessie, Maak 'n Las, Kyk-Innie-Pot en die Boereorkes-kompetisie. Boonop is Ollie 'n radiopersoonlikheid, geliefd vir sy Boeremusiekprogram op RSG. Kitare en ander snare - Ollie Viljoen vertel, bevat 'n versameling stories, staaltjies en insidente uit sy loopbaan, asook meer as twintig van sy gedigte, wat hy rympies noem.

vetseunvetseun
My Land, My Lied ....................... RR122 2011 RHYTHM RECORDS
1. Waterblommetjies
2. Daar Kom Die Alibama
3. Jantjie
4. Sarie Marais
5. Ek Verlang Na Jou
6. Suikerbossie
7. Herd Boy
8. Oom Bossie Van Die Bosveld
9. Sawends
10. Zambesie
11. Groen Koringlande
12. Ver In Die Ou Kalahari
13. Skadu Van Ou Tafelberg
14. Hemel En Aarde
15. Oukraalliedjie

Valiant Swart & Ollie Viljoen
vetseunvetseunvetseun
Wild En Wakker ................... RR112 2010 RHYTHM RECORDS/SELECT
1. Kraaibraai
2. Hantamberge
3. Die Wyntannies
4. Wild En Wakker
5. Kleingeld
6. Konsertina
7. Ruiter In Die Nag
8. Goudstad Ligte
9. Boegoe-Baba-Roksak
10. Lang Elsie
11. Hemel En Aarde
12. Lospit Lolla
13. Bokkie, My Hart Is So Seer
14. Ole Die Boere


Valiant Swart & Ollie Viljoen - 'n Man Wat Kan VID >>> (2011)


Valiant Swart & Ollie Viljoen - Die Aeroplane Se Vlerk VID >>> (2009)


Valiant Swart & Ollie Viljoen - Ballade Van Die Dronkparty VID >>> (2009)

met Valiant Swart
vetseun
Vuur & Vlam DVD . RR077 2007 SELECT
1. Pamela Se Ouma Woon In Boomstraat
2. Katrina Lewina
3. Die Aeroplane Se Vlerk
4. Vuur En Vlam
5. Jou Ma Se Setties
6. MacSakkie
7. 'n Man Wat Kan
8. My Hart Verlang Na Die Boland
9. Ballade Op Die Dronkparty
10. Jongetjiekind
11. Boereworsie
12. My Hartjie, My Liefie
13. Fyndraai
Extras Onderhoud met Ollie Viljoen en Valiant Swart

met Valiant Swart
vetseunvetseun
Vuur En Vlam ...................... RR077 2007 RHYTHM RECORDS
1. Pamela Se Ouma Woon In Boomstraatvetseun
2. Katrina Lewina
3. Boereworsie
4. Vuur En Vlam
5. Jou Ma Setties
6. 'n Man Wat Kan
7. Die Aeroplane Se Vlerk
8. Laat My Los
9. MacSakkie
10. Wals Keurspel
11. Ballade Op Die Dronkparty
12. Mona Van Marydale
13. My Hartjie, My Liefie
14. Fyndraai
15. Jongetjiekind
16. Karavaanpark Romanse
17. My Hart Verlang Na Die Boland

vetseun
Ollie - Speel Jim Muller . CDDCB 365/AACD 193 DECIBEL/ALFA ATELJEE
1. Keurspel #6
2. Keurspel #3 (Jim Muller)
3. Keurspel #2 (Jim Muller)
4. Al Lê Die Berge Nog So Blou, Vaalhoed Se Baas
5. Huisie In Die Vrystaat, Roos Van Mooirivier Se Vlakte
6. Jim Muller Keurspel No. 1
7. Hantamberge; Outeniquaberge
8. Tien Mooi Nooiens
9. Kom Dans
10. Maanlig Op Die Vaalrivier Se Walle
11. Keurspel #4 (Jim Muller)
12. Keurspel #9 (Jim Muller)
13. Ou Ryperd; Die Saal Aan Die Muur
14. Keurspel #7 (Jim Muller)
15. Bokkie My Hart Is So Seer
16. Lostrap
17. Koekoekwals

vetseunvetseun
Speel Die Musiek Van Worsie Visser . 1999

vetseun
Ollie Viljoen Speel T.V. Treffers . CDDB (WB) 319 1994 DECIBEL

'n Boet Pretorius Produksie

vetseun
So Speel Ollie Viljoen En Sy Orkes LP . 1988 MUSIC FOR PLEASURE


ook op :
Anton & Vrinne & Die Bushrockband
Afrikaanse Treffers kompilasie - Jim Miller Keurspel 1 (1998)


flyers :
Stoepstories (2-6 Augustus, Die Boer, Durbanville)
reg, Ollie Viljoen, musiek, Pieter van der Westhuizen, vertellings van Nico Nel, Pyp de Villiers, Jammies Jamneck, Alan Hughes


skakels :









2007 09 29 - OppiAarde eXplosion: Karen Zoid, Evolver, Bed On Bricks, Foto Na Dans, The Parlotones, Springbok Nude Girls, Fokofpolisiekar, Valiant & Ollie en die Mystic Boere orkes, MaxNormal TV, Love Jones, Japan And I, Fanie du Toit Sport Centre, 12:00, R100 - Sounds Good - Oppikoppi - Aardklop - MK - Kampus Beeld - Vodacom
vetseun

2007 08 09-11 - Oppikoppi - The Way Of The Dassie
vetseun

2007 04 24 - Valiant Swart en Ollie Viljoen
vetseun

2007 04 27 en 28 - Verkykerskop Herfs Fees: Valiant Swart en Ollie Viljoen, "Die MysticBoereorkes", Jan Rap, Tradisionele Boeredans/Sokkie, André-Michael, Frank Opperman se "Pottie Potgieter" en vele meer. - FNB
vetseun vetseun

2007 03 31-04 08 - ABSA KKNK - Die Kunstefees Van Drome
vetseun

2004 05 10 - Square Tunes - Valiant Swart & Ollie Viljoen, Brasse Vannie Kaap, 't Hof van Commerce (Belgium), Godessa, Arno Carstens' New Porn, Slugs Of War, Duck & Cover, Toxic Shame, Hatfield Square, R30 - vodacom - kykNET - Oppikoppi Produksies - www.oppikoppi.co.za
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)