Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Bernoldus Niemand
Concert For James Phillips
vetseunLAAI AF
klankbaan ........................................... 2020 SHIFTY RECORDS BINNEKORT

The Fun's Not Over: The Bernoldus Niemand Story
vetseunLAAI AF
klankbaan ........................................... 2018



James Phillips (1959-1995)
vetseunvetseunKOOP/BUY
Famous for not being famous DVD . SHIFTDVD 002 2006 SHIFTY RECORDS

met Koos Kombuis, Robin Auld, Blues Broers, Matthew van der Want, Urban Creep, Jannie "Hanepoot" van Tonder

A 50 minute documentary film about the life and times of South African cult rocker, James Phillips. Includes another 40 minutes of extras, with unique performances by Koos Kombuis, Robin Auld, Blues Broers, Matthew van der Want, Urban Creep, Jannie Hanepoort van Tonder and Bernoldus Niemand.

Concert For James
vetseun
klankbaan ........................................... 1995 SHIFTY RECORDS

James Phillips
vetseunLAAI AFKOOP/BUY
Made in South Africa . BANGCD011/SHIFTCD103 1995/2002 TICTICBANG/SHIFTY RECORDS/SJAMBOK MUSIC
1. Goddess - Corporal Punishment
2. D-luxe - The Cherry Faced Lurchers
3. The Branch - The Cherry Faced Lurchers
4. Toasted Take Aways - The Cherry Faced Lurchers
5. Fun's Not Over - James Phillips & The Lurchers
6. Johnny Cool - Illegal Gathering
7. Barbed Wire - The Cherry Faced Lurchers
8. Welcome To My Car - Bernoldus Niemand
9. Rock And Rolls Royce - Corporal Punishment
10. Afrika Is Dying - James Phillips
11. Willie Smit - Illegal Gathering
12. War Song - James Phillips & The Lurchers
13. Detainees - The Cherry Faced Lurchers
14. Shot Down - The Cherry Faced Lurchers
15. Brain Damage - Corporal Punishment
16. Do The Lurch - The Cherry Faced Lurchers
17. Money - James Phillips & The Lurchers
18. Darkie - Corporal Punishment
19. Where Will You Be? - James Phillips
20. Tabane - James Phillips & The Lurchers

vetseun
The Otherwhite Album 2TC . SHIFTY RECORDS
- Complete Works '85-'89 Double Album

vetseun
James Phillips & The Lurchers ..... 1992

James Phillips (lead/vocals); Willem Möller (bass); Lloyd Martin (drumming); Paul Hanmer (keyboards)

James Phillips/The Lurchers
vetseunKOOP/BUY
Soul Ou LP/CD .... BANGCD025 1994/1997 TICTICBANG/SHIFTY RECORDS/SJAMBOK MUSIC
1. Africa Is Dying
2. Polling Day
3. See How The Wind Blows
4. Light Me A Light
5. Pearls & Swine
6. Sages
7. Heaven
8. Loving Feeling
9. Little Lies
10. The Fun's Not Over

solo-uitvoerings wat in Junie 1991 in die Shifty-ateljees opgeneem is


James Phillips & The Lurchers - Moses VID >>>

James Phillips & The Lurchers
vetseunvetseunKOOP/BUYLAAI AF
Sunny Skies . BANGCD015/SHIFTCD 102 1993/2002 TICTICBANG/SHIFTY RECORDS/SONY MUSIC/BMG/SJAMBOK MUSIC
1. Why Can't We?
2. Sing No More Love Songs
3. War Song
4. Shout!
5. I Want The World To Start Again
6. Pearls-Swine
7. Money
8. Hey Everybody!
9. Force Blues
10. Moses
11. Fun's Not Over
12. Tabane

met Willem Möller, Gavin Minter, Bruce Cassidy, Wendy Oldfield, Jenny de Lenta, omslag deur Walter Meyer

Koos Kombuis, James Phillps & Warrick Sony
vetseunLAAI AF
Live at Dawson's ................................1991
1. Lisa Se Klavier & Shaun Naidoo's Perfect Chicken Briyani



Bernoldus Niemand - My Broken Heart VID >>>

Bernoldus Niemand
vetseunvetseunLAAI AFKOOP/BUYvetseun
Wie Is.Bernoldus Niemand? . SHIFTCD 003/SHIFTCD007/BANGCD07 1984/1995 SHIFTY RECORDS/TICTICBANG/SJAMBOK MUSIC
1. Hou My Vas Korporaal
2. Welcome To My Car
3. Marie Ferrari
4. Die Boksburg Bommer
5. Snôr City
6. East Rand Blues
7. My Broken Heart
8. Visse
9. Tribute To Jody
10. Reggae Vibes Is Cool
- ALBUM VAN DIE WEEK 2021/03/10

oorspronklik as finale thesis vir Bernoldus Niemand se studies te grahamstown gedien, dit is nie aanvaar nie. dit is verban deur die universiteit en ook die sauk. liedjies vanaf die plaat word bekende volkstreffers, soos die anti-konskripsie liedjie "Hou My Vas Korporaal" en die ode to Gerrie Coetzee, "Die Boksburg Bommer".

"Snôr City" daarenteen word een van die mees gebruikte benamings vir "die grootste afrikaner stad", Pretoria.

vetseunvetseun
Wie Is.Bernoldus Niemand? LP . SHIFTY 003 1984 SHIFTY RECORDS
Een Kant:
1. Hou My Vas Korporaal
2. Welcome To My Car
3. Marie Ferrari
4. Die Boksburg Bommer
5. Snôr City
Ander Kant:
1. East Rand Blues
2. My Broken Heart
3. Vissevetseun
4. Tribute To Jody
5. Reggae Vibes Is Cool
- LIED VAN DIE DAG 2021/02/13 - Snôr City

Baie min informasie oor Suid-Afrika se nuwe fenomeen, Bernoldus Niemand, is op die oomblik beskikbaar. Verskeie verslae het in die pers al verskyn maar hulle het nie baie oor Niemand die man gesê nie.
Bernoldus is 'n baie moeilike ou om in die hande te kry, en om 'n gesprek te organiseer is heeltemal ontmoontlik. Nietemin het ons sy suster Marie Niemend (16) opgespoor, en sy het die volgende gesê oor haar gehiemsinnige broer...
"I really don"t know why Bernoldus still stays in Springs, he says it gives him perspiration or something. He always looked after me, 'speciaIIy when I was little. Every Sunday evening he used to take me to Derde Straat where the ou's park their jtors and bikes after spending the whole day cleaning them. I used to earn bucks polishing hubcaps and things so's I could buy Texans for 'NoIdus. Then when I was older he used to tell Ma and Pa that he was taking me to make coffee at band practice, but he would let me go to the disco with Cheryl and Suzette instead. He was always my hero. All my school chommies loved him, but sometimes he used to go all quiet you know, like he had a mood. He used to call it a 'dinkbreek', then he'd go and write one of his chune's.
I skeem sometimes, you know, that he's going to be a big star and live in Hollywood or Sandton and the only time we'II see him is when we go to the CNA and see his poster on the wall".
Koop hierdie album en ons is seker iy sal saam met Marie stem.
STEM NIEMAND! - omslag

Bernoldus Niemand
vetseun
Hou My Vas Korporaal TC . ZSHF 3 1984 SHIFTY RECORDS
Side One:
1. Hou My Vas Korporaal
2. Welcome To My Car
3. Marie Ferrari
4. Die Boksburg Bommer
5. Snôr City
Side Two:
1. East Rand Blues
2. My Broken Heart
3. Visse
4. Tribute To Jody
5. Reggae Vibes Is Cool

Bernoldus Niemand
vetseunLAAI AF
Die Boksburg Bommer / East Rand Blues 7" . 1984 SHIFTY RECORDS/SJAMBOK MUSIC
1. Die Boksburg Bommer
2. East Rand Blues

Bernoldus Niemand
vetseunvetseun
Boksburg Bommer / Jody 7" . OU 200 1984 OUMA'S
Kant Een:
1. Boksburg Bommer (Bernoldus Niemand)
Kant Twee:
1. Jody (Bernoldus Niemand)

Gelisensieerd vir Shifty deur Reamusic
Ingenieur & Regisseur: Lloyd Ross

Bernoldus Niemand
vetseunLAAI AF
Hou My Vas Korporaal / My Broken Heart 7" . OU 116 1983 OUMA'S/SJAMBOK MUSIC
Kant Een:
1. Hou My Vas Korporaal (J. Phillips)
Kant Twee:
1. My Broken Heart (J. Phillips)
- LYN VAN DIE DAG 2021/04/18 - " ... Hou my vas, korporaal, Ek's 'n kind skoon verdwaal, Gaan ek weer my tjerrie sien, As ek van die trein afklim? ... " - Hou My Vas Korporaal
- LYN VAN DIE DAG 2020/12/31 - " ... Oogklappe bring die skoon gewete, Dis my plig, dis nie my keuse, Hier sit ek, ek sit en vrek, Dis nie my skuld, maar ek hou my bek ... " - Hou My Vas Korporaal

Engineer/Producer: Loui Tros


ook op :
Voëlvry DVD
Vloek Van Die Kitaar - Die Boksburg Bommer, Reggae Vibes Is Cool
Alternatief kompilasie (2000)
Voëlvry compilation (1996)
a naartjie in our sosatie compilation (shifty 1985/cutting grooves 1999)

vetseun
- skryf musiek vir die Faustus in Africa poppespel saam met Warrick Sony. dit word op verskeie plekke in suid-afrika en ook in europa opgevoer.
- skryf "which way to go" saam met Robin Auld.
- orkestreer, speel klavier en sing backing op Koos Kombuis se niemandsland, saam met Johannes Kerkorrel, Willem Möller, en Lloyd Ross, 1989. speel ook in dieselfde jaar die grahamstadse fees saam met die Lurchers, tot groot genot van honderde. doen ook die produksie op die 1994 heruitreiking van niemandsland, niemandsland & beyond!. verskaf ook musiek saam met Johannes Kerkorrel, Willem Möller, Bokkie Buys en Ian Herman.
- speel Houtstok '90 saam met die swart gevaar.
- tree saam met Koos Kombuis in revue genaamd 'n iemand in die kombuis" op by die randfees 1991.
- tree saam met Koos Kombuis, Suzanne Vega en ander op by die Dranouter-konsertfees in België, 1993.
- sterf in tragediese motorongeluk in 1995 naby Grahamstown.
- benefit concerts : 2 september, 1995, River Club Observatory en 8 September by Mega Music Warehouse in Gauteng. Wie Is.Bernoldus Niemand? heruitgereik word (die eerste keer op cd) saam met Made in SA: best of.James Phillips .
- concert for james. 1995-08-10 mega music benefit gig met: Johnny Clegg, Urban Creep, Steve Newman en Tony Cox, Radio Rats, Jennifer Ferguson, Not The Midnight Mass, the kêrels, Lesego Rampolokeng & Kalahari Surfers, Bright Blue, The Pressure Cookies, tim parr, Vusi Mahlasela, Live Jimi Presley, Matthew van der Want, Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band, Sean Taylor, Nicky Rebello, Ian Fraser en Irene Stephanou.
- The Cherry Faced Lurchers, het ook opgetree. vier sangers het phillips se liedjies gesing: Wendy Oldfield, Gloria Bosman, mark bennett en dave davies (Radio Rats). The Cherry Faced Lurchers toe was: Lloyd Martin (tromme), lee edwards (baskitaar), Willem Möller (kitaar), Paul Hanmer (klawerborde), Bruce Cassidy (trompet), Phil Holden (saxofoon) en Jannie van Tonder (tromboon).
- bands doen covers van verskillende James Phillips songs: Blues Broers - Snôr City, Urban Creep - Shot Down, Matthew van der Want - My Broken Heart, The Cherry Faced Lurchers (met Wendy Oldfield) - War Song, briefie en the phillipstines she's so positive.
- opgeneem is in die internasionaal erkende rolprent "Jump the Gun"

flyers :
1992 05 29, Tweede Houtstokfees 'n Boere-booghie buite Pretoria multikulturele fees, Anton Goosen, Live Jimi Presley, Die Naaimasjiene, Johannes Kerkorrel, Mynie Grové, Prophets Of The City, Tananas, Nico Carstens, Bernoldus Niemand


2007 05
Snôr City - Bernoldus

Dagsê liewe mense, ek is vandag jul gids (In Pretoria)
Ons is opsoek na net een skoon bo-lip (In Pretoria)
Want dit is die stad me geen bo-lip glad (Dis Pretoria)
Orals in die strate is die fans van country plate (Dis Pretoria)

Stap, slaap, eet, drink, dink, raak mal
Stap, slaap, eet, drink, dink, eet, raak mal
In Pretoria, dis Pretoria
In Pretoria, dis Pretoria

Die grootste Afrikaanse stad in die Suidelike halfrond!! (Dis Pretoria)
Hoe verder ek loop, dan hoe minder raak my hoop (In Pretoria)
Dit lyk vir my 'n snôr is meer nodig as 'n tjôr (In Pretoria)
Hulle ry 'n Ford Snortina en hul eet snorgasbord (In Pretoria)
Ek soek nou al jare, vir 'n man sonder die hare (Van Pretoria)

O red my, Liewe God, van die hele snôrkomplot (In Pretoria)
As ek 'n terroris was, sou ek 'n snôrbom ontwerp het (Pretoria)
O Meneer Snôrké, ek sien jou weer en weer en weer (In Pretoria)
Dis iets in die lug dit trek die hare uit jou gesig (In Pretoria)

O my, liewe aarde, ...... hare (Pretoria)
Dis die hare!!


skakels : Bernoldus Niemand e-shrine - remembering music's gentle giant who saw the dawn beyond the darkness (opskrif) - Wie Is.Bernoldus Niemand? - info oor Wie Is.Bernoldus Niemand?-album met cool pic en 8-bit mono 30sek 11mhz samples - sunday times - We are so good, they gave us a prize (opskrif) - koos kombuis - word genoem ivm Voëlvry-toer ens.onse angeltjie - waar is die "alternatiewe afrikaners" 'n dekade na boereblues en Voëlvry? (opskrif) - arthur goldstuck op bn - james philips joins the pantheon of sa music's neglected heroes (opskrif) - za@play - info oor re-release van "album a naartjie in our sosatie" za@play/mg.co.za - rock in a hardcore place (opskrif) - Bitterkomix - as soundtrack-musiek vir die bitterkomix videobeeld - Oppikoppi gedenk (opskrif)









2015 09 24 - Heritage Voëlvry Festival: Gereformeerde Blues Band, Valiant Swart, The Kêrels, Francois van Coke, Van der Want & Letcher - In tribute to Johannes Kerkorrel and James Phillips [Bernoldus Niemand] with special quests, Spier Amfitheater, Stellenbosch - SHIFTY RECORDS - Alliance Francaise - Spier - www.capetownfringe.co.za
vetseun




bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)