Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Nic Potgieter (N. Potgieter) (Niek Potgieter/Nick Potgieter)
vetseun
Ek Speel Vir Jou .................. AACD 210 ALFA ATELJEE
1. Song I'd Like To Sing
2. Hush, Hush Maria
3. Verleë
4. Darlin'
5. Daspoort Tonnel
6. Skinderpraatjies
7. Are You On The Road Loving?
8. Me Again
9. You're My Best Friend
10. Mardi Gras
11. Sinkplaatpaaie
en nog meer...

met Martin Lane
vetseun
Konsertina And Orrel Treffers . CDEMIM 392 2011 EMI
1. Droom Serenade
2. Danny Boy
3. Jerusalem
4. Gaan My Nie Verby O Heiland
5. Saggies En Teer
6. My Heart Is A Violin
7. Daar's 'n Dierbare Kruis
8. Verleë Wals
9. Bly By My Heer
10. When I Grow Too Old To Dream
11. Stille Nag
12. Kinders Van Die Wind
13. Whispering Hope
14. Bless This House
15. Amazing Grace
16. Op Blouberg Se Strand
17. Silwer Hare Tussen Goud
18. Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus
19. Estrellita
20. Hoe Groot Is U?
21. The Last Rose Of Summer
22. Ek Groet Vir Laas My Gryse Berge
23. Kumbaya
24. Jesus Min My Salig Lot
25. Die Blonde Meisie In Die Gondel
26. Aandlied Van Die Voëls
27. In The Garden

met Martin Lane
vetseun
Dierbare Kruis .................... CDBRT371 BRETTIAN
1. Amazing Grace
2. Bless This House
3. Bly By My Heer
4. Blye Versekering
5. Daar's 'n Liefdeslied
6. Danny Boy
7. Gaan My Nie Verby, O Heiland
8. Hoe Groot U Is
9. In The Garden
10. Jerusalem
11. Jesus Min My, Salig Lot
12. Kumbaya
13. Saggies En Teer
14. Stille Nag
15. Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus
16. Whispering Hope
17. Kinders Van Die Wind
18. Op Blouberg Se Strand
19. Aandlied Van Die Voëls
20. When I Grow Too Old To Dream
21. The Last Rose Of Summer
22. My Heart Is A Violin
23. Silwer Hare Tussen Goud
24. Droom Serenade
25. Verleë Wals
26. Die Blonde Meisie In Die Gondel
27. Ek Groet Vir Laas My Gryse Berge

met Martin Lane
vetseun
Bless This House .................................. SELECT
1. Bless This House
2. Amazing Grace
3. Op Blouberg Se Strand
4. Silwer Hare Tussen Goud
5. Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus
6. Estrellita
7. Hoe Groot Is U
8. The Last Rose Of Summer
9. Ek Groet Vir Laas My Gryse Berge
10. Kumbaya
11. Jesus Min My, Salig Lot
12. Die Blonde Meisie In Die Gondel
13. Aandlied Van Die Voëls
14. In The Garden

Met Martin Lane agter die pyporrel en Nic Potgieter op die konsertina het Select Musiek vele ware musiekliefhebbers verras met 'n nuwe klank. Die klank het gou 'n gunsteling geword en die aanvraag vir 'n opvolg op "Danny Boy" het dadelik ontstaan. Gevolglik is Select Musiek, Martin Lane en Nic Potgieter baie opgewonde oor hul jongste vrystelling: "Bless This House".

vetseunvetseun
Die Heel Beste Konsertina-Treffers Album in Die Land! . 1999

met Martin Lane
vetseun
Danny Boy ................... SELBCD230 1996 SELECT
1. Droomserenade
2. Danny Boy
3. Jerusalem
4. Gaan My Nie Verby, O Heiland
5. Saggies En Teer
6. My Heart Is A Violin
7. Daar's 'n Dierbare Kruis
8. Verleëwals
9. Bly By My Heer
10. When I Grow Too Old To Dream
11. Stille Nag
12. Kinders Van Die Wind
13. Whispering Hope
14. Blye Versekering

vetseun
Sommer So! No. 5 ............... AACD 176 ALFA ATELJEE

vetseun
Sommer So! No. 4 ............... AACD 175 ALFA ATELJEE

vetseun
Sommer So! No. 3 ............... AACD 166 ALFA ATELJEE
1. Mr. Wheatstone
2. Daar Is Net Een
3. Konings
4. Sprokie Vir 'n Stadskind
5. Jou Koue Hart
6. Verleë
7. Net 'n Tikkie Vryheid
8. My Soewenier
9. Verlange; Suikerbossie
10. Maroelatyd

met Nico Carstens
vetseun
Konsertina Kaperjolle met Nic & Nico . AACD 125 ALFA ATELJEE
1. Pollie Jollie
2. Sanddrif Settees
3. Tant Antjie Ruik Na Gom
4. Rosie Van Die Bosveld
5. Penniefluitjie Kwêla
6. Somertyd
7. Voorslag
8. Piekniek
9. Westewindjie
10. Moela Moela
11. Vaarwel My Eie Soetelief
12. Blues Eyes Crying In The Rain

met Nico Carstens
vetseun
Nic en Nico .............................. AACD 95 ALFA ATELJEE
1. Nic En Nico Se Vastrap
2. Die Seewind Bring Heimwee
3. Lucille
4. Knorwals
5. Expo Jol
6. Catherine
7. Hartseerwals
8. Die Grenswag
9. Potties En Billies
10. Sampie

vetseun
Sommer So! ............................. AACD 43 ALFA ATELJEE

'n Verskeidenheid opnames van Nic Potgieter geskenk aan Kalie. Van hierdie nommers is nog nooit op plaat of CD opgeneem nie.

vetseunvetseun
So Speel Die Meesters TC/CD . ZDGR 1296/CDDGR 1296 1995 GRESHAM

vetseunvetseun
Nic Is Terug LP ............. LM (U) 104 1992 LEKKER MUSIEK/MUSIC TEAM
Kant Een:
1. Mr. Wheatstone (Nic Potgieter)
2. Daar Is Net Een Jy (Nic Potgieter)
3. Konings (Nic Potgieter)
4. Sprokie Vir 'n Stadskind (Du Plessis)
5. Jou Koue Hart (Nic Potgieter)
6. Verleë (Nic Potgieter)
Kant Twee:
1. Net 'n Tikkie Vryheid
2. My Soewenier (Nic Potgieter)
3. Voëlvoet / Suikerbossie (Trad Potgieter)
4. Verlange (Nic Potgieter)
5. Vaalhoed (Trad/Verw Potgieter)
6. Ompad (Nic Potgieter)

Musikante:
Konsertina - Nic Potgieter
Trekklavier - Piet Botha
Kitaar - Basie Burger
Baskitaar - Frans Scheepers
Tromme - Johnny Maritz
Regisseurs: Fanie van Staden en Tinus Esterhuizen
Opnameingenieurs: Wynand Welthagen

Na vyf jaar is Nic weer terug! Kunstenaar, musikant, akteur, karakter, dromer, mens. Piet Bester beskryf Nic so: " Nic is 'n man soos 'n diamant met baie fassette".
Dit is vir my 'n voorreg om met 'n musikant van Nic se kwaliteite opnames te maak. Sy spel en styl bly uniek, die komposisies pragtig en sy musiekidees is dié van vandag. Op hierdie plaat word 'n nuwe uiters kommersiële klank in konsertinamusiek bekend gestel. Dat Nic die konsertina "anders" speel as ander, word nie betwyfel nie. Ons bewonder hierdie kunstenaar wat na vyftig jaar in die musiekbedryf weer met 'n "eerste" te voorskyn kom deur sy spesiale gebruik van stryjers, perkussie en ander instrumente wat hierdie 50ste plaat van Nic Potgieter daardie spesiale klank gee.
Ons hoop om nog baie van jou te hoor en is trots op jou! - omslag

Nic Potgieter
vetseunvetseun
20 Van Die Beste LP ... MFP 58051 1983 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Tequila Sheila (Davis)
2. Skinderpraatjies (N. Potgieter)
3. Lucille (Bynum/Bowling)
4. Darlin' (Wilson/Love)
5. Hartseer Wals (Trad. Verw. Potgieter)
6. Blanket On The Ground (Bowling)
7. Mardi Gras (Love)
8. Remember Me (Hanblen)
9. Blue Skirt Wals (Connelly)
10. Nic Se Boogie (Potgieter)
Kant Twee:
1. Song I'd Like To Sing (K. Kristofferson)
2. Hush, Hush Maria (Donova/Schwartz)
3. Honky Tonk Angel (Miller)
4. Blue Eyes (Rose)
5. Country Kwela (N. Potgieter)
6. Daspoort Tonnel (F. Bosch)
7. Verleë (N. Potgieter)
8. Potties En Oillies (N. Potgieter)
9. Room Full Of Roses (Spencer)
10. Hartjie (N. Potgieter)

vetseunvetseun
Onthou My TC/LP . DJ 42252 1983 DISC JOCKEY/DJ GOLD LABEL
Kant Een:
1. Onthou My
2. Misvloer Seties
3. Kromdraai
4. Roos Van Mooi Rivier Se Vlakte
5. Voëlvoet
6. Edenvale
Kant Twee:
1. Oom Lou
2. My Beste Vriend
3. Soutpansberg Seties
4. Aloha Oë
5. Bokveld Vastrap
6. My Vrolikheid

vetseunvetseun
My Hart Is 'n Konsertina LP . MFP 57035 1982 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Tequila Sheila (Davis)
2. Remember Me (Hanblen)
3. Country Kwela (N. Potgieter)
4. Nic En Neels Se Wals (N. Potgieter)
5. Harry Lime Theme (Karras)
6. Shanon Wals (Trad. verw. N. Potgieter)
Kant Twee:
1. Hanky Panky (Greenwich)
2. Blue Eyes (Crying In The Rain) (Rose)
3. Room Full Of Roses (Spencer)
4. Honky Tonk Angel(s) (Miller)
5. Hartjie (N. Potgieter)
6. Blue Skirt Waltz (Connelly)

Nic Potgieter
vetseun
Ek Speel Vir Jou LP ..... MFP 55057 1980 MUSIC FOR PLEASURE

met Nico Carstens
vetseunvetseunvetseun
Nic en Nico LP/CD . SRSJ 8070/AACD 95 1978 MUSIC FOR PLEASURE/ALFA ATELJEE
Kant een:
1. Nic En Nico Se Vastrap (N. Potgieter/N. Carstens)
2. Die Seewind Bring Heimwee (H. Roodt/A. Viljoen)
3. Lucille (Bynam/Bowling)
4. Knorwals (N. Potgieter)
5. Expo Jol (N. Carstens)
6. Catherine (N. Carstens)
Kant Twee:
1. Die Hartseerwals (Trad. Verw. N. Potgieter)
2. Die Grenswag (R. Bornman)
3. Potties En Billies (N. Potgieter)
4. Sampie (N. Carstens)
5. Faithful Hussar (Helinrich/Frantzen)
6. Nic Se Boogie (N. Potgieter)

Saamgestel deur Joe Nofal

Nic en Nico! Wat 'n kombinasiel Die twee musikanfe wat die afgelcpe 25 iare saamgeloop het, maar nooit saamgespeel het nie! Hier is hulle nou in aI hul glorie.
Die ontmoeting het ook per blote toeval gebeur, Nic Potgieter was weer op soek vir die regte musikanfe vir 'n nuwe pIaat wat hy wou opneem. Soos gewoonlik het hy die ritmiese groep gou bymekaar gehad, maar die grootste probleem het aI weer opgeduik - die orrel, of trekklavierspeler. En toe gebeur die onvermydelike toeval. In die ateljee Ioop hy toe vir Nico Carstens raak, Raai wat gebeur toe, ja, die groot gala is toe aan.
Die nuwe klanke en die samesmelting van die twee en hul instrumente is so spontaan dat dit net met een woord beskryf kan word - Perfek! Ligte Afrikaanse musiek A La Carte!
Luister gerus vir uself. - omslag

Nic Potgieter
vetseunvetseun
Boere Party LP . STEREO MFP 54636 1975 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. El Condor Pasa (P. Simon)
2. Bubblegum (D. East)
3. Vaarwel My Eie Soetelief (Arr. Fairley)
4. Over & Over (Bouwens-G. Baker)
5. Jambalayo (Williams)
6. Ashes Of Love (Wright-Janet-J. Anglin)
Kant Twee:
1. Spaanse Nooi (N. Potgieter)
2. Nic Se Vastrap (N. Potgieter)
3. Why Me? (Lord) (K. Kristofferson)
4. My Rosie (N. Potgieter)
5. Somerwals (N. Potgieter)
6. Kwela Spyker (N. Potgieter)

Nick Potgieter
vetseunvetseun
Nick Potgieter's Dans Party LP . MFP/SRSJ 7056 1974 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Did You Ever
2. Omie Se Ponie
3. Sweet Maria
4. Midnight Snack
5. Umfaan
6. Gee My Jou Hand Vriend
Kant Twee:
1. Orrel Kaskenades
2. Geen Einde Aan Die Reën - MP3 >>>
3. Nosey Rosey
4. Kumbaya
5. There Goes My Everything
6. Have I Told You Lately

Nic Potgieter
vetseun
Nic Potgieter En Sy Orkes LP . MFP/SRSJ 7048 1970 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Spanish Nights
2. Klasie Se Kwela
3. My Heart Is A Violin
4. He's Got The Whole World In His Hands
5. Westewindjie
6. Voorslag
Kant Twee:
1. Moela Moela
2. Blue Eyes Crying In The Rain
3. A Man Without Love
4. Piekniek
5. Bokveld
6. Maroelatyd

Nic Potgieter
vetseunvetseun
Rooidag-Toe LP ........... SRSJ 7007 1968 MUSIC FOR PLEASURE/COLUMBIA
Kant 1:
1. a) Pearly Shells; b) Green, Green Grass Of Home; c) When The Sun Says Goodnight To The Mountain
2. a) Clarinet Polka; b) Voëlvoet; c) Boere Party
3. a) Devil Woman; b) Master Jack; c) Please Release Me
4. a) Estelle; b) Kitaar Trane
5. a) First There Is A Mountain; b) Konsertina Kwela; c) Wish Me A Rainbow
Kant 2:
1. a) Nic Se Blom; b) Meadowlands; c) Penny Whistle Kwela
2. a) Faithful Hussar; b) Jolie Jacqueline ; c) Roses In The Snow
3. a) Kommandodrif; b) Warm Snare
4. a) Delilah; b) Hartseer Wals; c) Delilah
5. a) 12th Street Rag; b) Sarie Marais; c) Bokveld

Niek Potgieter
vetseunvetseun
Olie Kolonie / Do What You Do Do Well 7" . P 366 1967 PÊREL
Kant Een:
1. Olie Kolonie (J. Goldsmith)
Kant Twee:
1. Do What You Do Do Well (N. Miller)

Niek Potgieter En Sy Orkes
vetseunvetseun
Wama Pembaletza / Tiny Bubbles 7" . P 363 1967 PÊREL
Kant Een:
1. Wama Pembaletza (N. Potgieter)
Kant Twee:
1. Tiny Bubbles (Pober)

Niek Potgieter
vetseun
Pêrel-Skulpies LP .................. PLS 71.. PÊREL
Kant Een:
1. Pêrel-Skulpies
2. Doudruppel-Vastrap
3. Wiele
4. Gerrie Se Bokjol
5. Thelma Se Wikkel
6. Ou Niek Se Gemmerdans
Kant Twee:
1. Dink Aan My
2. 15 Maat-Kwela
3. Hartseer-Wals
4. Bekommer
5. Hik-Polka
6. Watertand

Niek Potgieter En Sy Engelse Konsertina
vetseun
Pêrel Skulpies / Dink Aan My 7" . P 357 1965 PÊREL
Kant Een:
1. Pêrel Skulpies (Pearly Shells) (Edwards-Pober)
Kant Twee:
1. Dink Aan My (Remember Me, I'm The One Who Loves You) (Stuart Hamblen)

ook:
Nic Potgieter
vetseun
Op Nic Se Tyd LP ............... SCXJ 11198 COLUMBIA/EMI

Nic Potgieter
vetseun
Speel Sy Eie Gunstelinge LP . SCXJ 11140 COLUMBIA/EMI
Kant Een:
1. Harry Lime Tema
2. Konsertina Trane
3. Ecstasy
4. Rosie My Rosie
5. Die Eerste Wals
6. Timothy
Kant Twee:
1. Heartaches By The Number
2. Wanneer Jy Weg Is (When You're Gone)
3. Herrinering
4. My Droom Tango
5. Weemoed
6. Groen Koringlande

Die Veelsydige Nic Potgieter
vetseunvetseun
Nic Speel Konsertina En Kitaar! LP . VLP 5005 VENUS
Kant Een:
1. Misvloer Seties (S. van der Vuyver)
2. Onthou My (Trad.)
3. Kromdraai (N. Potgieter)
4. Roos Van Mooi Rivier Se Vlakte (Trad.)
5. Voëlvoet (N. Potgieter)
6. Edenvale (N. Potgieter)
Kant Twee:
1. Oom Lou (Trad.)
2. My Beste Vriend (Trad.)
3. Soutpansberg Seties (Trad.)
4. Aloha Oë (Trad.)
5. Bokveld Vastrap (N. Potgieter)
6. My Vrolikheid (Trad.)

Op hierdie langspeler kan 'n mens hoor hoe veelsydig Nic Potgieter, eentydse SARIWENNER regtig is. Om, soos hy dit stel: "Die Eentonigheid Van Die Konsertina Te Breek" speel hy ook ses kitaar wysies tussenin.
Hier bewys Nic egter ook dat hy nie net 'n kampioen Konsertinaspeler is nie, maar ook 'n bobaas Kitaarspeler! Luister maar gerus na die 'gevoel' wat hy meebring op dié unieke instrument met wysies soos "My Vrolikheid" "My Beste Vriend" "Onthou My" ens. 'n Mens kan somaar dadelik aanvoel dat Nic nie net vir Jan Publiek speel nie, maar vir homself ook.
Dit is van dié soort "Veterane Musikante" wat regtig op staat gemaak kan word vir 'n ware goeie langspeler, waarvan 'n mens nie net vyf of ses van die twaalf wysies geniet nie, maar as die plaat klaar gespeel het, 'n mens dit weer oor wil speel! - J.M. - omslag

Niek Potgieter
vetseun
Die Beste Van Niek Potgieter Nr. 2 2LP, PLS 7201/2 PÊREL
- 2 Plaat Album

Niek Potgieter
vetseun
Die Beste Van Niek Potgieter LP . PLS 7159-2 PÊREL

Niek Potgieter
vetseun
My Geliefde Kitaar LP .......... PLS 7086 PÊREL

vetseun
Hiervan En Daarvan LP ...... PLS 7076 PÊREL

Niek Potgieter En Sy "Engelse" Konsertina
vetseunvetseun
Goue Treffers LP ................. PLS 7067 PÊREL
- Ten Thousand Miles - MP3 >>>

Niek Potgieter En Sy Konsertina
vetseun
Suiwer Klanke LP ................ PLS 7048 PÊREL

Niek Potgieter en sy orkes
vetseun
Niek Se Ontbytparade LP ... PLS 7047 PÊREL

Niek Potgieter En Sy Konsertina
vetseun
Mielieblare! LP ..................... PLS 7043 PÊREL

Niek Potgieter
vetseun
Romantiese Ghitaar LP ..... PLS 7042 PÊREL

Niek Potgieter En Sy Konsertina
vetseun
Warm Vingers, Koel Konsertina LP . PLS 7031 PÊREL
Kant Een:
1. Wooden Heart
2. Oh, Play To Me Gypsy
3. Bokveld-Seties
4. Rene-Tango
5. Groottoon-Vastrap
6. Warm Vingers
Kant Twee:
1. Konsertina-Kwela Nr. 2
2. Jealous Heart
3. Thelma Se Wals
4. I'll Never Let You Go
5. Daar Onder In Die Kaap
6. Suikerpot

Niek Potgieter
vetseun
Die Beste van Niek Potgieter en sy orkes LP . PLS 7028 PÊREL

Niek Potgieter
vetseun
Niek Potgieter En Sy Orkes LP . PLS 7018 PÊREL
Kant Een:
1. Voorspoed
2. The Faithful Hussar
3. Wil Jy Of Wil Jy Nie; Daar Dans 'n Meisie
4. Marina Kwela
5. Die Boegoeberg Se Dam; Hou Jou Rokkies Bymekaar; Solank As Die Rietjie In Die Water Lê
6. Wynfees
7. Hik Polka
Kant Twee:
1. Vlerksleep
2. Transvaal Wals
3. Mielieblare
4. Ma Kom Kyk Vir Lena
5. Oslo Wals
6. Voetspore
7. Sluimerland

vetseun
Padlangs LP ........................... PLS 102 PÊREL
- met Piet Pompies, Nico Langeveldt, Dirk Laas, Niek Potgieter -
Kant Een:
1. Hartseer-Wals - Niek Potgieter
2. Herrie What's The Merrie - Piet Pompies met Harold Cobb en sy Orkes
3. Blouberg-Vastrap - Nico Langeveldt met Harold Cobb en sy Orkes
4. Steel-Settees - Dirk Laas
Kant Twee:
1. Altona-Vastrap - Dirk Laas
2. Welkom Wals - Nico Langeveldt met Harold Cobb en sy Orkes
3. Ja-Nee-Vastrap - Niek Potgieter
4. Hoedjie In My Hand - Piet Pompies en Flippy Laker met Harold Cobb en sy Orkes

Boeremusiek Deur Niek Potgieter En Sy Orkes
vetseun
So Maak 'n Mens Wanneer Niek Speel LP . PLS 100 PÊREL
- Taffy Kikillus - Trekklavier; Chris du Toit - Ghitaar; Steve Lessing - Drom
- Regan Pinnoy - Basviool; Danie Barnard - Ghitaar
Kant Een:
1. Fynvat-Vastrap
2. Leeubekkie-Wals
3. Niek Se Vastrap
4. Malopo-Settees
Kant Twee:
1. Bokseil-Vastrap
2. Droomserenade
3. Mergbeen-Wikkel
4. Tant San Van Christiana

Niek Potgieter
vetseun
Voorspoed LP ......................... BP 1023 PRET
Kant Een:
1. Ou Niek Se Gemmerdans
2. Rassie Se Wals
3. Bokveld Seties
4. Laetrek
5. Hartseer Wals
6. Lettie Brand Seties
7. David Se Seties
Kant Twee:
1. 15 Maat Kwela
2. Fanie Se Wals
3. Mielieblare
4. Wipneusie
5. Dagbreek Wals
6. Skiet Hom Louie
7. Nou Is Ek Moeg

Niek Potgieter
vetseunvetseun
Outa In Die Langpad LP ....... BP 1021 PRET
Kant Een:
1. Manie Se Vastrap (M. Bodenstein)
2. Kalfie-Wals (Verw. A. Heatlie)
3. Skoonspruit-Seties (D. Smit)
4. Oom Jan Se Vastrap (N. Potgieter)
5. Outa In Die Langpad (C. du Toit)
6. Rokkies Wou Sy Dra (N. Potgieter)
Kant Twee:
I. Oubaas Se Seties (M. Bodenstein)
2. Duitswes-Wals (Verw. A. Heatlie)
3. Jakaranda-Vastrap (F. Bosch)
4. Saai Die Waatlemoen (Verw. A. Heatlie)
5. Boskraai-Seties (F. Bosch)
6. Skotse-Vastrap (N. Potgieter)

Niek Potgieter
vetseun
Die Beste Van Niek Potgieter 2LP ....... PÊREL
- 24 Gewilde Treffers -
Voëlvoet Jou Donsvoël
Boland-Seties
15 Maat-Kwela
Bekommer
Tant San Van Christiana
Watertand
Blouberg-Seties
Hik-Polka
Roosterbrood
Harte En Diamante
Bokveld-Seties
Voorspoed
Thelma Se Wals
Konsertina-Kwela Nr. 2
Daar Onder In Die Kaap
Marina-Kwela
Transvaal-Wals
Vlerksleep
Verlate
Shannon-Wals
Bokveld
Oslo-Wals
Bloubergstrand
Dagbreek-Wals

Niek Potgieter
vetseun
Treffers LP ................................................ PÊREL
Kant Een:
1. Outakie
2. The French Song
3. Wama Pembaletza
4. O Donna Clara
5. Geboorte Plasie
6. Hartseer
Kant Twee:
1. Oom Niek Se Polka
2. Tiny Bubbles
3. Doudruppel-vastrap
4. Verbrande Briewe
5. Weste Windjie
6. Remember Me

Niek Potgieter en sy orkes
vetseun
Vloeiende Vingers LP ............................ PÊREL
Kant Een:
1. Wooden Heart
2. Oh Play To Me Gypsy
3. Bokveld-Seties
4. Rene-Tango
5. Groottoon-Vastrap
6. Warm Fingers
Kant Twee:
1. Konsertina-Kwela Nr. 2
2. Jealous Heart
3. Thelma Se Wals
4. I'll Never Let You Go
5. Daar Onder In Die Kaap
6. Suikerpot

Niek Potgieter en sy konsentina
vetseun
Niek Speel Dat Dit Bars LP ................... PÊREL
Kromdraai - Neef Fransie - Hoog In Die Takke
Soutpansberg-Polka - Anker Gooi - Misvloer
Blourok-Wals - Niek Se Vastrap - Bergsig-Wals
Jim Muller Keurspel - Meisie Se Wals - Rosie

vetseun
Bokveld LP .............................................. PRET/TRUTONE
Kant Een:
1. Petronella
2. Jakaranda Vastrap
3. ...
4. Uitkyk Wals
5. Sinkplaat Paaie
6. Slimpraatjies
Kant Twee:
1. My Hartjie, My Liefie
2. Daspoort
3. Wipseusie
4. Koggelmander Seties
5. Tant San
6. Outa In Die Kortpad

Niek Potgieter
vetseunvetseun
Hart Van Steen / I'll Never Let You Go 7" . 45P 222 PÊREL

Niek Potgieter
vetseunvetseun
Konsertina Kwela / Suikermaan 10" . P.96 PÊREL
Konsertina Kwela (N. Potgieter)
Suikermaan (Sugarmoon) (D. Wolfe)

vetseunvetseun
'n Profiel Van Niek Potgieter LP (Profile Series) . JUWEEL PLATE
Kant Een:
1. Niek Se Mazurka
2. Wiele (Wheels)
3. Outakie
4. Veelsdraai-Kwela
5. Die Liewe Ou Martatjie
6. Hooka Tooka
Kant Twee:
1. Soutpansberg-Polka
2. Ou Niek Se Gemmerdans
3. Geboorte Plasie
4. Uitkyk-Wals
5. Hessie Se Witperd
6. Seeman

Niek Potgieter
vetseun
Engelse Konsertina LP ....................

Nic Potgieter
vetseun
Boere Bop LP ........................... SCXJ ... COLUMBIA/EMI

ook op:
Afrikana Volume 5 2CD kompilasie - Dagbreek Wals - Niek Potgieter (2010)
SAUK Boereorkeskompetisie '86 kompilasie LP (1986)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)