Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Mel Botes .co.za (David's Confession, Windpomp)

2021 04 28 - Mel Botes presents Pink Floyd Greatest Hits, Die Bordiengshuisteater, Wellington, 17:00, R170
vetseun


Mel Botes - As Die Sweet Hom Tap VID >>>

vetseunvetseunhttps://www.loot.co.za/product/mel-botes-dans-in-die-weerlig/vdbt-3095-g660
Dans In Die Weerlig ......................... 2014 STORM REKORDZ
1. As Die Sweet Hom Tap (Radio Mix)
2. Grootpad
3. Siener (Radio Mix)
4. Dwelmkind
5. Die Testament Van Jan S. Versteeg
6. My Lief
7. Plekkie By Die See
8. Pad Na Die Son
9. Heen En Weer
10. Die Kanariegeel Mustang
11. Ek Ken Die Lied
12. As Die Sweet Hom Tap
13. Siener
14. Dans In Die Weerlig

Mel Botes' music reflects his passion, exuberant creativity and a mind that questions everything: sense and purpose but also boundaries, consciousness and reality. It abounds with contrasting qualities sometimes bittersweet, painfully beautiful, sad; dramatic, majestic, inspiring, compelling; sometimes disturbing, tempestuous, with explosions of sound that surprise; sometimes strange, even eerie but NEVER boring!
No surprise then that Mel made his memorable debut on the local music scene in 1998 with a concept show, a rock concert and album. David's Confession evolved from his continuing fascination with winged creatures and man's desire to fly. Strictly speaking, I don't consider it autobiographical in any way, but I do relate to the universal theme of the struggle between good and evil, and the power of music to influence moral choices. It can be employed for good or evil.
His first Afrikaans album, Oomblik Van Waansin (with a title that is a tribute to Pink Floyd's Momentary Lapse of Reason) is a deeply personal and lyrical chronicle of his own journey: It is about the way I grew up, my mom and dad, social influences.
In 2001 he won a Geraas Award as the Best Songwriter in Afrikaans for Oomblik Van Waansin.
Mel's affinity for conceptual stage shows was demonstrated again in 2005 with the musical play Flight Of Bird during the Aardklop Arts Festival in Potchefstroom. The production was nominated for an AngloGold Ashanti Smeltkroes Award.
Composing soundtracks for movies and television drama has become one of his ways of expressing and stretching himself musically. He has created songs and incidental music for Song vir Katryn 2 (with Valiant Swart), The Hitchhiker, Andries Plak, Running Riot with Bill Flynn, Dryfsand and Rainbow Skellums.
His genial talent can not be described with words; it must be experienced. Go on, you are being challenged

About Dans In Die Weerlig :
This highly anticipated album is Mel's first Afrikaans album in 7 years! All the self-penned material tackles a wide range of topics with a real brow raiser in Siener . The album show a more commercial side of Mel with great sing along guitar driven tracks. It concludes with the title track DANS IN DIE WEERLIG which is a reminder of Mel's talent as a poet and shapeshifter!

vetseun
Anthology: Best Of / Beste Van 1988-2012 AD 2CD . STORMCD 025 2012 STORM REKORDZ
Disk 1:
1. Alpha I & II - David's Confession
2. Change - David's Confession
3. If - David's Confession
4. The Machine - David's Confession
5. Judas (Intro) - David's Confession
6. Earthed 2 - Flight Of Bird
7. I Want You To Sing - Flight Of Bird
8. The Ancient Traveller - Flight Of Bird
9. Nice To Meet You - Nice To Meet You
10. Gotta Luv Yourself - Nice To Meet You
11. African Man - Nice To Meet You
12. Imaginary Friends - Nice To Meet You
13. Torremolians - Nice To Meet You
14. Pistol Saloon - Ses Snare String
15. Stay - Hitch Hiker
16. Hitch Hiker Theme - Hitch Hiker
Disk 2:
1. As - Oomblik Van Waansin
2. Stormsee - Oomblik Van Waansin
3. Reënvoëls - Oomblik Van Waansin
4. Ek Onthou - Oomblik Van Waansin
5. Vir Altyd - Oomblik Van Waansin
6. Katryn - @Jinx: Song vir Katryn 2
7. Die Blinde Man - @Jinx: Song vir Katryn 2
8. Spoke Van Gister - @Jinx: Song vir Katryn 2
9. Rose Van Bloed - @Jinx: Song vir Katryn 2
10. Bonnie - @Jinx: Song vir Katryn 2
11. Aartskind - Storm 20X0 AD
12. Voor Die Son - Ek Like Jou Ma
13. Bittersweet - Ek Like Jou Ma
14. Love Om My Te Please - Ek Like Jou Ma
15. Heks Van Die Sekelmaanvallei - Ek Like Jou Ma
16. Lily Marlene - Ek Like Jou Ma
17. Plekkie By Die See - Ses Snare String
18. Sielsgebed - Sielsgebed

The prolific singer, songwriter and guitarist - Mel Botes, needs no introduction. After 20 years in the music industry, he releases his double Best Of album - Anthology 1988-2012. With CD 1 being the best of all his English works, and CD 2 the best of his Afrikaans work, this album is sure to satisfy his wide-ranging audience and fans.

vetseun
Nice 2 Meet U ....... STORMCD 015 STORM REKORDZ
1. Nice 2 Meet U
2. Spaceship
3. Gotta Luv Yourself
4. Summer Night City
5. African Man
6. Imaginary Friends
7. So Lonesome
8. Boogieman
9. Torremolinos
10. Under My Sombrero
11. Photographs From Darfur
12. Hear My Train A' Coming

vetseun
Crazy Diamond - Pink Floyd Tribute . STORMCD 009 2010 STORM REKORDZ
Disk 1:
1. Astronomy Domine vetseun
2. Arnold Layne
3. Pow R Toc H
4. Bike
5. Jugband Blues
6. Set The Controls For The Heart Of The Sun
7. Effervescing Elephant
8. Golden Hair
9. Echoes
10. Speak To Me
11. Breathe
12. Time
13. The Great Gig In The Sky
14. Money
15. Brain Damage
16. Wish You Were Here
Disk 2:
1. In The Flesh
2. Another Brick In The Wall (Part 1)
3. Happiest Days Of Our Lives
4. Another Brick In The Wall (Part 2)
5. Mother
6. Another Brick In The Wall (Part 3)
7. Hey You
8. Comfortably Numb
9. The Trail
10. Outside The Wall
11. Southampton Dock
12. On The Turning Away
13. The Dogs Of War
14. High Hopes
15. Shine On You Crazy Diamond


Mel Botes - Aartskind VID >>>

vetseun
Storm 20X0 AD .................................. 2007

vetseunvetseun
Ek Like Jou Ma ........... SELBCD652 2007 SELECT
1. Baby Bly By My
2. Jou Ma
3. Ooh La La
4. Lili Marlene
5. Bittersweet
6. Voor Die Son
7. Love Om My Te Please
8. Langebaan Se Blou
9. Al My Liefde
10. Heks Van Die Sekelmaanvallei
11. Auf Wiedersehen, My Doll

vetseun
Flight Of Bird .............................. MB005 SELECT
1. Birdsong (The Call)
2. Birdsong 2 (Lift-Off)
3. In Flight
4. Earthed 1
5. Earthed 2
6. Lazarus
7. Blue
8. Lonely Is The Dancer
9. Need
10. Imagination (Part 1)
11. Imagination (Part 2)
12. The Coming Of The Crow
13. I Want You To Sing
14. Fallen Angel
15. The Ancient Traveller
16. Song For The Bird (The Landing)

@Jinx: Song vir Katryn 2
met Valiant Swart
vetseun
klankbaan ............................. RR052 2004 RHYTHM RECORDS/DStv

Song van Katryn met Valiant Swart
vetseun
klankbaan ........................... SWART007 RHYTHM RECORDS/DStv

vetseunvetseun
Oomblik Van Waansin . SELBCD387 2001 SELECT
1. Asvetseun
2. Stormsee
3. Die Reisiger
4. Reënvoëls
5. Oomblik Van Waansin
6. Brief Aan (Of Antwoord Daarop)
7. Ek Onthou
8. Vir Altyd
9. Hemelse Vlug (Ongeprop)
10. As (Deel II)

nie net het Mel Botes al drie cds, twee engels, een afrikaans, uit nie, maar hy het al saam met menigte s.a. musikant opgetree en opgeneem. lees volledige info by .com vanaf "As" volg jou gedagtes die effens growwe stem se woorde en terwyl diep elektriese kitare en rustige rock ritmes sorge laat wegval, kry mens jouself die kore mompel. sonder vergelykings, mens hoor Voël, Spinnekop, of miskien tot Valiant. maar die man se woorde is wat mens lei, vertellend van ervarings en gebeurtenisse in die lewe.

ook op :
Diep - Musiek vir jou Siel Vol. 3 - Hemelse Vlug
Musiek met "feel" 2 - As
DKNT² Treffers - Stormsee(2002)
Geraas Musiek Toekennings 2001 - As
Geraas Musiek Toekennings 2001 Beste Liedjieskrywer, Vuurdoop Wenner
Alternatief Op Sy Beste 2
- Reënvoëls
Diep - Musiek vir jou Siel Vol. 2 - As
Ekslusief - Vir Altyd
flight of the birds - david's confession


skakels : melbotes.co.za : myspace.com/melbotes : afrimusik.com (met Lesley Rae Dowling)










2015 07 20 - Piet Botha - The Big 60: Jack Hammer Band, Gerry Robinson, The Dennis Brothers and Akkedis Band, Boet Faber, Mel Botes, Jacob Wulana, Leon van Zweel, Kobus de Kock Jnr. and many more, Atterbury Theatre, Computicket.co.za
vetseun

20xx - 06 26 - Mel Botes - Tribute to Dire Straits: Sultans Of Swing, Springbok Blues Bar, Strand, 20:00
vetseun

2012 04 20 - Riders From The Storm: Piet Botha, Valiant Swart, Mel Botes, Nathan Smith, Albert Frost & 6de "mystery" guitarist, Barnyard Vereeniging, R150.00
2012 04 21 - Riders From The Storm: Piet Botha, Valiant Swart, Mel Botes, Nathan Smith, Albert Frost & 6de "mystery" guitarist, Barnyard Parkview, Pretoria, 180.00
vetseun

20xx 08 01-03 - MEL BOTES: CRAZY DIAMOND - A PINK FLOYD TRIBUTE
vetseun
MEL BOTES, bekroonde sanger en liedjieskrywer, het nog altyd vetseunerken dat die musiek van Pink Floyd 'n enome invloed op sy musiekloopbaan het. Mel is al dikwels beskryf as Suid- afrika se eie Pink Floyd en die invloede van hierdie rock-groep kan duidelik in sy oorspronklike werke soos David's Confession en Flight Of Bird gehoor word.
MEL bring nou hulde aan Pink Floyd in 'n musiekproduksie Crazy Diamond - A Pink Floyd Tribute wat vanjaar by die KKNK in Oudtshoorn debuteer. Volgens Mel gaan die multidimesionele produksie 'n wye spektrum van Pink Floyd se musiek dek - van die groep se eerste album The Piper Gates Of Dawn (1967) wat liedjies soos Astronomy Domine insluit, tot liedjies van die albums Dark Side Of The Moon, Meddle, The Wall en die groep se laaste album Division Bell (1994) sal in die repertoire ingesluit word.
MEL verduidelik dat die verhaal van die produksie grootliks handel oor Syd Barrett, die stigerslid van die groep wat die grootste invloed op die groep se lede as invidue gehad sowel as hul musiek van later jare gehad het.
"Die produksie is vir my 'n reuse-uitdaging en 'n goeie leerfase. Alles wat ek deur die jare van Pink Floyd geleer het, kan ek nou in die vertoning interpreteer."
Mel het ook van die room van ons musikante bymekaargemaak om hom te ondersteun. Simon Orange, voormalige klawerbordspeler van die legendariese Blues Broers, kan op die klawers en agtergrondstem gehoor word. Jaconell Mouton, wat ons gereeld op die gewilde musiekprogram Noot vir Noot sien, skuif ook agter die klawers en saxofoon in en ondersteun Mel ook as agtergrondstem. Gesoute Baskitaarspeler Denny Lalouette, wat ook geen bekendstelling in die plaaslike musiekbedryf het nie, speel die baskitaar en Theuns Botha, wat al saam met verskeie bekende kunstenaars soos Heinz Winkler, Hugo en MD Greyling opgetree het, skuif agter die dromme en perkusssie in. Hanna Erasmus en Elaine Page behartig ook die agtergrondstemme. Mel skuif uiteraard agter die hoofkitaar in en is die solostem.
Mel en Richard Nosworthy was verantwoordelik vir die teks wat kort vertellings insluit wat op voice-over gedoen word. Die vertellings vertel kortliks Pink Floyd, wat een van die suksesvolste en invloedrykste rockgroepe was, se suksesverhaal van 1967 tot 1994 en vertel meer oor die lede wat onder andere Syd Barrett, Bob Klose, Roger Waters, Rick Wright en Nick Mason (die stigterslede) insluit.
Van die liedjies wat in Crazy Diamond - A Pink Floyd Tribute gehoor kan word sluit in treffers soos Money, Speak To Me, Breathe, Time, Wish You Were Here, Brain Damage, Shine On You Crazy Diamond, Comfortable Numb, In The Flesh, Happiest Days Of Our Lives, Mother, High Hopes, Hey you en hul groot treffer Another Brick In The Wall.
Crazy Diamond - A Pink Floyd Tribute sal na die KKNK dwarsoor die land opgevoer word.
Vir navrae oor oor Crazy Diamond - A Pink Floyd Tribute skakel Jeanne by: 082 469 0816 / jeanne@melbotes.co.za
Vertonings: KKNK, ABSA Plein, 25 & 26 Maart @ 13H00
vetseun
kliek vir groter weergawe

2007 11 17 - AfriForum Afrikaanse Musiekfees: Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Kurt Darren, Lianie May, Hoofseun, Jofranie, Bobby van Jaarsveld, Freddie Nest, Jacques de Coning, Pieter Smith, DJ Ossewa, Beeskraal, Mel Botes, Adam Tas, Elizma Theron, Arno Jordaan, Nadine Blom, Jakkie Louw, Hennie Smit, Pieter Naudé, Marlene Schalkwyk, Caroline Bosch, Etienne de Koker, Pierre du Preez, die Rodeo Girls, Staalsnaar, asook Neels Ackerman en sy boere-orkes, Kerkplein, Pretoria

2007 10 04 - 'I Support WAR (Woman Against Rape) Funksie: Klopjag, Beeskraal, Piet Botha, Mel Botes, Radio Suid-Afrika, Steak 'n Ale, 19:00, R120
vetseun
Kyk mense, iets wat my siel in smart dompel is mediaberigte waar 'n ses maande oue dogtertjie verkrag vetseunis of 'n driejarige seuntjie wat gesodomiseer is. Wat gaan in ons pragtige Suid-Afrika aan, waar 'n vrou elke 23 sekondes verkrag word? Ek besef my mensepassie noop my soms tot impulsiewe besluite, maar die dag toe ek Janine Rowley van WAR (Woman Against Rape) ontmoet het het ek sommer geweet hier is iemand met wie ek 'n pad wou stap. Egter kom ek vertel jul hoe die beplande 'I support WAR' aand op 4 Oktober gebôre is.
vetseun
Een aand raak aan die gesels met Mari-Louise van Klopjag en so is die teer onderwerp van verkragting aangeraak. Die idee is ter tafel gelê om 'n klomp bekende kunstenaars op 'n knop te jaag om 'n WAR-konsert aan te bied. Daar is voorgestel dat ons met Charlene van Steak 'n Ale in Pretoria gesels vir 'n plek om die geleentheid aan te bied. Charlene het in 'n oogwink ingestem en daar is op Donderdag, 4 Oktober besluit as datum. Steak 'n Ale het besluit om meer as hul pond botter te gee deur ook 'n ete te borg, dus daar sit ek toe amper soos die spreekwoordelike Jack Russel wat helaas die bus se wiel gevang het, want wie gaan optree?!
vetseun
Gelukkig is ek en Charly van Beeskraal goeie vrinne, ek skakel die man met die idee om hom te verlei met 'n paar 'Jaghies' en op om die beurt Beeskraal pen en potjies te betrek. Charly het sommer met die eerste oogblik ingestem om Beeskraal te skaar agter WAR, en dit 'for free' Ek sê toe mos net Tra-la-la! Egter sover met slegs een pyl in my koker vra ek omsigtig vir Piet Botha of hy sou belangstel. Piet het so 'n teug aan sy pyp geneem en vir my gesê dat 'hy altyd die underdog ondersteun' en daar sal wees 'boots en all'. Kyk mense ek is maar 'n nederige klong, maar met diè groot gees aanboord voel ek summier onstuitbaar, soveel so dat ek sommer Mel tromp-op geloop het. Mel het vir my so oor sy twaalf-snaar geloer asof ek nou 'n onooslike vraag gevra het, so is Mel ook toe aanboord.
vetseun
Ek het sommer 'n riem onder my hart gekry, want hierdie mense is bereid om gratis op te tree, hul tyd af te staan om gekrenkte siele te onderskraag. Dit was vir my net 'n verdere bewys hoeveel medemensliefde daar in ons land is, en liefde kan nie deur duisternis uitgedoof word nie. Ek besef egter dat ons 'n 'jonger band' ook aan boord moes kry. Daar is ek toe, Dinsdagaand 14 Augustus oppad huis toe en voer 'n CD, wat in my hand gestop is, in my bakkie se speler. Mense daar is mos datums wat 'n mens nooitvergeet nie, waar jy was, wat jy toe mee besig was ensovoorts en dit bly mens mos altyd by? Die eerste woorde van 'As' het my so duskant die Atterbury afrit tot helderheid geruk, toe 'Bid' en toe ek 'Minder Is Meer' hoor weet ek Radio Suid-Afrika moet 4 Oktober speel. Ek skakel toe 'n verbaasde Neil van Deventer die volgende dag en daar het WAR toe 'n volhuis.

Dit is dus vir my 'n voorreg om ieder en elk wat so sterk voel soos ons oor verkragting te nooi na die Steak 'n Ale in Lytleton, Pretoria op 4 Oktober om 19:00. Die kaartjies is slegs R120 wat dan ook 'n ete insluit, en jul kan gerus myself, Adrian, by 0725132049 skakel of praat sommer direk met Charlene by Steak 'n Ale 0722746241

2007 09 23 - Erik Holm Benefit Concert: (MC: Johann Botha) Runica, Ménage à Trois, (MC: Marlon Roelofse) Pipe Bong, éF-éL, (MC: Michelle Aiden) Swartskaap, Myburgh Grobbelaar, (MC: Melt Sieberhagen) Radio SA en Kabous Verwoed, E3N, Albert de Vos, Jan Blohm, (MC: Hannes Brümmer) Die Gespanne Passasiers, Prinses Petro, Bok van Blerk, Anika Kruger, Brenda Burnit, Rhythmsection Africa en Michael Canfield, Mel Botes, Bonsai, (MC: Ivan Zimmerman) Radio Kalahari Orkes, Nike Holm, Beeskraal, Zenobia (Fiela), Snotkop, (MC: Izak Davel) Revolusie, Riku Lätti, Bacchus Nel en Trike, (MC: Jacques Blignaut) Die Kombikraal Blues Band, Piet Botha, Paul Riekert, (MC: Dorette Potgieter) Havoc Vultures, Willim Welsyn, Oppidam, Hartbeespoort, 11:00, R100
vetseun
vetseun

2006 18 Oktober - Mel Botes, Centurion Teater

2006 21-25 September - Paarl-Cultivaria-fees: Mel Botes, Anna Davel, Chris Chameleon, Laurika Rauch, Dozi, Mathys Roets, Wolfgang Riebe, Kevin Leo, Zamar en Anna Davel, Coenie de Villiers, Theuns Jordaan, David Kramer, cultivaria.com

2006 24 September - Pleiboyz, Man, Lyf, Timeless / Tydloos, Rooi Rose Kerskonsert (DVD opname), Wolfgang Riebe, Die Tafel, Geleentheid van 'n leeftyd, Art of Charf, Leonard Cohen Tribute by Mathys Roets, Mel Botes & orkes met STEM/VOTE SSP - Die storie van Herrie, cultivaria.com

2006 23 September - Die Burger Monument-Monument Fietstoer, Dot Serfontein, "Braaivleis, Rugby, Sunny skies en Sussie", Wolfgang Riebe, Art of Charf, Chris Chameleon, Kevin Leo and the sweet voice masters, Mel Botes & orkes met STEM/VOTE SSP - Die storie van Herrie, Boheem! met Zamar en Anna Davel, Klipwerk: Ter herdenking van N.P. van Wyk Louw se 100ste verjaardag, Pleiboyz, Coenie de Villiers, Timeless / Tydloos, Man, Joseph Clark - The music of Queen, Laurika Rauch, Leonard Cohen Tribute by Mathys Roets, Theuns Jordaan, cultivaria.com

2006 22 September - Plaasstories - Die Melkweg het 'n ster laat val (Riana Scheepers), "Slaan vir my 'n masker, Vader", Art of Charf, Mel Botes Unplugged, Linger - Anna Davel, Man, Chris Chameleon, Laurika Rauch, Dozi met Orkes, Leonard Cohen Tribute by Mathys Roets, cultavaria.com

2005 07 30, The Barnyard Theatre, Plettenberg Bay Mel Botes

2005 07 28, Dorpstraat Teater, Stellenbosch Mel Botes

2005 07 27, Club Mykonos, Langebaan Mel Botes

2005 07 21 - Mel Botes, Durbanville Kunskafee, R20
vetseun

2005 07 02, Innibos Kunstefees Blue Moon, Nelspruit, Mel Botes en Orkes

2005 07 08, Firkin, Centurion, Mel Botes

2005 07 10, The Songwriters' Club, JHB, Mel Botes"Unplugged" met Jaconell Vey

2005 06 03, Die Blou Hond, JHB Mel Botes

2004 02 11, Café Barcelona, Pretoria, Mel Botes

2002 09 24-28, Drakenstein-restaurant (Kampus) Aardklop 2002 Draak-Rock 12Hz, Diff-olie, Brixton Moord en Roof Orkes, Spinnekop, SciCoustic, Not My Dog, Anika, Delta Blue, Frosted Orange, Wouter van de Venter, Sons Of Trout, Akkedis, Battery 9, Kobus!, Beeskraal, Four Ounce Freedom, Alta Joubert, Jakkie Louw, Mel Botes, Liela Groenewald, Skallabrak, Plank, Piet Botha aardklop.co.za




bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)