Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Marietjie Habig
vetseun
Rooikappie en ander kinderstories . JNSD65 1998 JNS MUSIEK

Rooikappie en ander kinderstories
Rooikappie en ander kinderstories soos vertel deur Marietjie Habig
Marietjie Habig TV-kykers het haar destyds as storieverteller op die program Spies en Plessié leer ken vermaak die kleinspan heerlik met dié bekoorlike kinderverhale.
Marietjie vertel die stories op haar unieke manier (Jannie du Toit se stem word ook as verteller ingespan). Sy vertel die alombekende Rooikappie soos haar ma dit vir haar vertel het en ook die verhaal van Witkappie en Bloukappie (wat handel oor gehoorsaamheid). Daar is ook Piempie se groot avontuur (geskryf deur Habig), Gustav gaan tandarts toe (ook geskryf deur Habig), Al die goggas (geskryf deur Phillip de Vos), Krik-krak mannetjies (geskryf deur Hannah Bell), Koos kry sy kans (geskryf deur Eudore van Rouendal) en Wat makeer mamma? (geskryf deur Brenda Schröder).
Dié CD is die ideale Kersgeskenk vir al daardie woelwaters wat graag na stories luister.
JNS Musiek (JNSD65) - Beeld argief (1998)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )