Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Marié du Toit
vetseunvetseun
In Transito .......................... JNSD09 1992 JNS MUSIEK
1. Deuntjie In My Kop (Lize Beekman)
2. Hokaai Bohaai (Mynie Grové)
3. In Transito (Musiek, Christa Steyn; Teks, Jannie du Toit)
4. Die Laaste Sakramente (Musiek, Coenie de Villiers; Teks, Hennie Aucamp)
5. Winter (Musiek, Laurinda Hofmeyr; Teks, Willie van der Merwe)
6. Daarom Skryf Ek (Christa Steyn)
7. Don Juan (Musiek, Christa Steyn; Teks, Jannie du Toit)
8. Nampti (Musiek, Clarabelle van Niekerk; Teks, Reza de Wet)
9. Klein Liefdesgedagte (Johan Kruger)
10. Skaakmat (Wilmie Marks)
11. Nogtans Sal Ek Juig (Musiek, Christa Steyn; Teks, Jannie du Toit)
12. Reënjaar met Jannie du Toit en Cantare Kamerkoor (Musiek, Christa Steyn; Teks, Jannie du Toit)

sien Op pad sonder bagasie

vetseunLAAI AF
Hier Is Ek LP .............. DCB (V) 223 1990 DECIBEL
Kant Een:
1. Hoor Hoe Klop My Hart (J.F. Parry/G. Salesses/Jurie Els)
2. Die Lewe Is (E. Stein/G. Grabowski/S. Kastning/Jurie Els)
3. Skemeraand (N. Murnro/H. Engelbrecht)
4. Parstyd In Die Kaap (J.F. Parry/G. Salesses/Jurie Els)
5. Niks Is Mooier (Steinhauer/Frey/A. Viljoen)
6. Die Boere Maak Weer Musiek - MP3 >>> (Bruhn/Jung/M. du Toit)
Kant Twee:
1. Glo My (H. Haller/B. Meinunger/M. du Toit)
2. Hier Is Ek (Anton Nel/Jurie Els)
3. Dis Nooit Te Laat (Afr. Lir. T. de Villiers)
4. Geel Madeliefies (Christa Steyn)
5. Waar Ek Staan (Anton Nel/Jurie Els/Marié du Toit)
6. So Wil Ek Lewe (K. Brendel/R. Jung/W. Schuler-Steger/N. Seibert/R. Lennox)

Baie kunstenaars het oor die jare gekom en gegaan. die wat bly, is gewoonlik kunstenaars wat net daardie "ietsie" ekstra het.
Marié du Toit is so 'n kunstenaar. Sy is aantreklik, het 'n pragtige persoonlikheid, aanvallig soos min op 'n verhoog met 'n stem kwaliteit wat haar onmiddelik in sterstatus kategorie plaas.
Vandat sy as wenner van Debuut 1989 na vore getree het, het sy nog nie vir 'n oomblik terug gekyk nie. Marié du Toit het die Afrikaanse musiek mark betree om te bly en as u eers hierdie Debuutlangspeler van haar deurgeluister het sal u beslis met my saamstem. - Johan Stemmet 1990-05-17 - omslag

'n Boet Pretorius produksie

Musiekverwerkings: Anton Nel
Klankingenieur: Keith Forsyth
Koor: Avril Sack; Melody Bracey

Musikante:
Klawerinstrumente: Anton Nel
Baskitaar: Denny Lalouette
Kitaar (elektries & akoesties): Mauritz Lötz
Kitaar (Akoesties): Jethro Butow
Tromme en Slagwerk: Kevin Kruger


skakels :













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )