Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Luigi Bianco
vetseun
My Lied Is 'n Liefdeslied LP . SAAE 1006 A.A.E.
Kant Een:
1. Groen Is Die Land Van Natal
2. Seun Kom Tog Huistoe
3. Wals Van My Hart
4. Marie
5. Die Heidelied
Kant Twee:
1. My Lied Is 'n Liefdeslied
2. Drome
3. Erika
4. Sonder Jou
5. Ek Sal Jou Nooit Vergeet Nie

vetseunvetseun
This Is My Song LP ..... S-AAE 1001 1968 A.A.E.
- Now A Great New South African Tenor -
Side A:
1. If Ever I Should Leave You (F. Loewe - A.J. Lerner)
2. My Hart Verlang Na Die Boland (O. Andersen - C. Legrange)
3. Core In Grato (Catari Catari) (S. Cardilio - R. Cordiferro)
4. In Die Skadu Van Ou Tafelberg (D. Bosman)
5. Valencia (J. Padilla - E. Valentine)
6. Siboney (E. Lecuona)
Side B:
1. This Is My Song (C. Chaplin)
2. Granada (A. Lara)
3. Daar Doer In Die Bosveld (Van Rooyen - A. de Waal)
4. Torna A Surriento (E. de Curtis - G.B. de Curtis)
5. Verreland (N. Carstens - A. de Waal) - MP3 >>>

Arranged and Conducted by ART HEATLIE

LUIGI BIANCO-as the name implies is of Italian origin. His father was a prisoner of war in South Africa during World War ll and was so impressed with this country and climate, that he decided to emigrate from Italy after the war.
LUIGI came to South Africa at the age of 10 and had his education at an Afrikaans Medium School. While still at school he became nationalised as a South African citizen.
LUIGI was always appreciative of good music and became one of Beniamino Gigli's admirers. Inspired by Gigli's great genius he studied singing under the expert guidance of tenor Rene Minafra. From here he rose to fame by winning country wide talent contests and took leading roles in opera.
LUIGI has since become a much sought after singer whose voice from now on will be enjoyed by many on this, and other records to come.

Soos sy naam aandui is LUIGI BIANCO van Italiaanse oorsprong. Sy vader was 'n krygsgevangene in Suid-Afrika gedurende die Tweede Wêreldoorlog en was so ingenome met hierdie land dat hy besluit het om van Italië hiernatoe te emigreer.
Toe hy tien jaar oud was, het LUIGI in Suid Afrika aangekom en het sy onderwys in 'n Afrikaanse Medium Skool ontvang. Terwyl hy nog op skool was het hy Suid-Afrikaanse burgerskap aangeneem.
Beniamino Gigli was een van LUIGI se sanghelde en hy het soms ure gespandeer om na sy plate te luister. As gevolg van sy admirasie vir hierdie groot sanger het LUIGI sanglesse onder leiding van die tenoor, Rene Minafra geneem. Hy het gou gewild geraak deurdat hy menigte talent kompetisies gewen het en ook in hoofrolle in opera gespeel het.
LUIGI is nou °n gewilde sanger en sy stem sal vele mense bekoor op hierdie en toekomstige plate. - CLIFF BUCHLER - omslag


ook op:
Serenata Sangers - Goue Sterre - Nommer Ses: Sy Kitaar En Die See LP - Sing Van Liefde


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)