Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Lianie May .co.za

2021 08 07 - Swartland Moeggeploeg Kuier/Dans met Jay, Lianie May, Brendan Peyper, DJ Dirkie, Naby Riebeeck-Wes, AfrikaanseVertonings.com
vetseun


Gerhard Steyn, Ruhan du Toit, Demi-Lee Moore, Steve Hofmeyr, Corlea, Lianie May, Riaan Benadé, Monique Steyn, Dewald Wasserfall, Jay, Chris Else, Tasha, Touch Of Class, Ivan Roux, Charlize Berg & Liezel Pieters - Ons Sal Self VID >>> (2020)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/10/09

vetseunLAAI AF
Gerhard Steyn, Ruhan du Toit, Demi-Lee Moore, Steve Hofmeyr, Corlea, Lianie May, Riaan Benadé, Monique Steyn, Dewald Wasserfall, Jay, Chris Else, Tasha, Touch Of Class, Ivan Roux, Charlize Berg & Liezel Pieters - Ons Sal Self CDS . 2020


Jay & Lianie - Siekverlief VID >>> (2018)


Jay & Lianie - Toe Stop My Hart VID >>> (2018)

Jay & Lianie
vetseun
Beste Van J&L .......... CDJUKE 212 2018 JUKEBOX
- Sluit in 3 Splinternuwe Treffers
1. Bliksemstraal
2. Siekverlief
3. Sewe Sakke Sout
4. Naweek Lyfie
5. Da Vat Hy
6. Lank Lewe Die Liefde
7. Vir Liefde
8. Bonnie & Clyde
9. Klip In Die Bos
10. As Jy Sing
11. Rug Teen Die Muur
12. Hartjie Van Die Vrystaat
13. Bermuda
14. Don't You Wanna Stay
15. We Belong
16. Toe Stop My Hart
17. One Last Kiss
18. In A Moment Like This
19. 70's Keurspel
20. Call My Name
21. Goeie Oue Tyd
22. Lay Down Beside Me

vetseun
Iemand Om Lief Te Hê .................... 2017
1. Strawberry Lips
2. Wat Kyk Jy?
3. Wa' Brand Dit
4. Iemand Om Lief Te Hê
5. Met My Hele Hart
6. Plaashuis
7. Sit Sit So
8. Wie Ons Is
9. You Want Love
10. Just For You
11. Bring Back (Sha Na Na)
12. It's Over Now
13. Changing Light Of Love
14. One Way Love
15. Save The Last Dance


Jay & Lianie - Vir Liefde VID >>> (2016)

Jay & Lianie
vetseun
Vir Liefde .................... CDJUKE 117 2015 JUKEBOX
1. Vir Liefde
2. Die Goeie Oue Tyd
3. Hartjie Van Die Vrystaat
4. Bermuda
5. Klip In Die Bos
6. Wilde Weste
7. Ons Is
8. Praat Jou Hart Uit
9. Ek Is Omdat Ons Is
10. Hungry Eyes
11. Sleeping In My Car
12. 70's Keurspel
13. Spirit In The Sky
14. Pretty Belinda
15. Waterloo
16. Naweek Lyfie
17. Ons Trek Londen Toe
18. Da Vat Hy

vetseunvetseun
Lianie May & Jay - Naweek Lyfie VID >>> (2014)

vetseunvetseunvetseunvetseunvetseun
Naweek Lyfie ............... JVSCD 006 2014 JOHAN VORSTER SONGS
1. Naweek Lyfie
2. Noodlanding
3. Onweerstaanbaar
4. Kiepie En Kandas
5. Girls Just Wanna Have Fun
6. Lullaby
7. Yskoud
8. The Green Green Grass Of Home
9. Die Liefde Maak Seer
10. If I Could Turn Back Time
11. Kry Jou Ry
12. Ek Wil My Hart Verloor
13. Bonnie En Clyde (BONUS)

Jay & Lianie
vetseunvetseun
Bonnie En Clyde ......... CDJUKE 56 2012 JUKEBOX
1. Bonnie En Clyde (Ghoema 2013 Nominasie)
2. As Jy Sing
3. Rug Teen Die Muur
4. Don't You Wanna Stay
5. Country Strong
6. We Belong
7. Toe Stop My Hart
8. Alone
9. One Last Kiss
10. In A Moment Like This
11. You're My First Love (Head Over Heals)
12. Call My Name
13. Lank Lewe Die Liefde
14. Melanie
15. Jy Soen My Nie Meer Nie
16. Lay Down Beside Me

vetseun
Groot Besparing: Kersfees Met Lianie / Lank Lewe Die Liefde 2CD . 2012
- Koop 2 Vir Die Rpys Van Een -
Disk 1: Kersfees Met Lianie CD
Disk 2: Lank Lewe Die Liefde CD

Die gewilde Afrikaanse sangeres Lianie May se nuutste album, Lank Lewe Die Liefde sal voor die einde van die maand op die rakke wees. Dit is 'n vrolike country pop dansalbum. Lianie May se langverwagte nuwe album, Lank Lewe Die Liefde beloof om jou voete te laat jeuk vir die dansbaan! Dit is haar vierde album en volg op die sukses van haar vorige drie albums wat almal topverkopers was. Lianie is baie opgewonde oor haar nuwe bekendstelling:"Dit is 'n lekker album waarvan mense baie gaan hou. As jy van die album Vergeet My Nie gehou het, sal jy beslis mal wees oor Lank Lewe Die Liefde." Lianie en Jay se twee duette, "In A Moment Like This" en "Toe Stop My Hart" het die hele land laat gons en hulle is een van die gewildste duetpare wat die land nog gesien het. Met die sukses van die twee liedjies, is daar geskaaf aan nog twee splinternuwe duette wat die publiek net 'n voorsmakie gaan gee van Lianie en Jay se duetalbum wat net voor Kersfees beskikbaar sal wees! Gesoute musiekvervaardigers het die verwerkings op die album gedoen, insluitende Robin Keily, Marius Brouwer, Byron Kunz, Juan "Floors" Oosthuizen en Deede van der Hooven. Riana Nel, die nuwe fonds van Coleske Artists, het vyf nuwe en oorspronklike liedjies vir die album geskryf, wat jou sal terugneem na die dae toe toffie appels en bioskope die nuutste gier was. Lianie het ook weereens met die liedjie "Pleister Van My Hart" bewys dat sy 'n liriekskrywer van formaat is. "Pleister Van My Hart" is die openingslied van die Afrikaanse rolprent, "Platteland" waarin Lianie die hoofrol vertolk.

vetseun
Lank Lewe Die Liefde ...... MZCD13 2011 MOZI MUSIEK
1. Lank Lewe Die Liefde met Jay
2. Call My Name met Jay
3. Pleister Vir My Hart
4. Saam Is Ons Beter
5. Tennessee Waltz
6. Bekhou, Kophou
7. Anne Bokkie
8. Datenight
9. Kyk, Kyk, Kyk
10. Toe 'n Twee Rand Nog Twee Rand Was
11. Lay Down Beside Me met Jay
12. In A Moment Like This met Jay

Die gewilde Afrikaanse sangeres Lianie May se nuutste album, Lank Lewe Die Liefde sal voor die einde van die maand op die rakke wees. Dit is 'n vrolike country pop dansalbum. Lianie May se langverwagte nuwe album, Lank Lewe Die Liefde beloof om jou voete te laat jeuk vir die dansbaan! Dit is haar vierde album en volg op die sukses van haar vorige drie albums wat almal topverkopers was. Lianie is baie opgewonde oor haar nuwe bekendstelling:Dit is 'n lekker album waarvan mense baie gaan hou. As jy van die album Vergeet my nie gehou het, sal jy beslis mal wees oor Lank Lewe Die Liefde. Lianie en Jay se twee duette, In A Moment Like This en Toe Stop My Hart het die hele land laat gons en hulle is een van die gewildste duetpare wat die land nog gesien het. Met die sukses van die twee liedjies, is daar geskaaf aan nog twee splinternuwe duette wat die publiek net 'n voorsmakie gaan gee van Lianie en Jay se duetalbum wat net voor Kersfees beskikbaar sal wees! Gesoute musiekvervaardigers het die verwerkings op die album gedoen, insluitende Robin Keily, Marius Brouwer, Byron Kunz, Juan Floors Oosthuizen en Deede van der Hooven. Riana Nel, die nuwe fonds van Coleske Artists, het vyf nuwe en oorspronklike liedjies vir die album geskryf, wat jou sal terugneem na die dae toe toffie appels en bioskope die nuutste gier was. Lianie het ook weereens met die liedjie Pleister Van My Hart bewys dat sy 'n liriekskrywer van formaat is. Pleister Van My Hart is die openingslied van die Afrikaanse rolprent, Platteland waarin Lianie die hoofrol vertolk.

vetseunvetseun
Boeremeisie ..................... MZCD 09 2009 MOZI RECORDS
1. Honey, Honey
2. Die Een Wat Jy Wil Hê
3. Skooljare
4. Boeremeisie
5. 'n Engel Huil
6. Wie Nie Waag Nie
7. Dans Met My Baby
8. Staan 'n Bietjie Nader
9. Die Man Wat By Jou Staan
10. Pad Na Jou Hart
11. 1, 2, 3
12. Wêreld Was
13. Boereplaas

This albums overwhelms the long awaited expectation! A follow up album for South Africa's biggest selling artist of 2008 (S.A.M.A. AWARD - BIGGEST SELLING ARTIST 2008) which raises the bar and standard!
BOEREMEISIE picks up the country/pop genre which made this beautifull and talented singer a star on her debut album VERGEET MY NIE (over 120 000 CD's sold) and takes it a step further with hit after hit! From the mature and emotional lyrics and melodies of ballads like SKOOLJARE en 'n ENGEL HUIL, right through to the toe tapping grooves and sing along hooklines of numerous hits like WIE NIE WAAG NIE, HONEY, HONEY..., DIE EEN WAT JY WIL Hê and many more!
BOEREMEISIE will seal Lianie May's reputation as one of S.A.'s biggest stars!
Watch out for the massive video of the first single, SKOOLJARE (shot by Sean Else - MOZI FILMS who made video's like; JY SOEN MY NIE MEER NIE, TYD OM TE TREK, DE LA REY).

vetseun
Kersfees Met Lianie .......... MZCD03 2008 MOZI
1. Bring Vir My 'n Sneeuman
2. Geskenk Uit Bethlehem
3. Mary's Boy Child
4. Feliz Navidad
5. Rivers Of Babylon
6. Last Christmas
7. Chiquitita
8. I Have A Dream
9. Stille Nag
10. Little Drummer Boy
11. Die Goeie Ou Tyd
12. All I Want For Christmas

vetseunvetseun
Vergeet My Nie .................... MZCD02 2007 MOZI
1. Vergeet My Nie
2. Los My Nie Alleen Nie
3. Jy Soen My Nie Meer Nie
4. Boerevry
5. Vrou Staan By Haar Man
6. Bel, Bel, Bel
7. Jolene
8. Somerreën
9. Ek Kom Huis Toe
10. Toe 'n Twee Rand Nog 'n Twee Rand Was
11. Will You Be There In The Morning?
12. Belinda Carlisle Medley: Heaven Is A Place On Earth;
................................................... Leave A Light On For Me;
................................................... Little Black Book;
................................................... We Want The Same Thing
13. I Will Always Love You


skakels :









vetseun

vetseun
2015 02 07 - Kewl Afrikaans Musiek Fees: Bobby van Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld, Lianie May, Charlize Berg, Kobus Muller, Moreleta Park, Pretoria, itickets.co.za

vetseun

vetseun

vetseun

2007 11 17 - AfriForum Afrikaanse Musiekfees: Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Kurt Darren, Lianie May, Hoofseun, Jofranie, Bobby van Jaarsveld, Freddie Nest, Jacques de Coning, Pieter Smith, DJ Ossewa, Beeskraal, Mel Botes, Adam Tas, Elizma Theron, Arno Jordaan, Nadine Blom, Jakkie Louw, Hennie Smit, Pieter Naudé, Marlene Schalkwyk, Caroline Bosch, Etienne de Koker, Pierre du Preez, die Rodeo Girls, Staalsnaar, asook Neels Ackerman en sy boere-orkes, Kerkplein, Pretoria




bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)