Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Leon Shaw Sindikaat / Leon Shaw Syndicate.co.za (Mean Mr. Mustard)
vetseun
Fool .............................. STIDCD 187 2012 STING MUSIEK
1. Another Crazy Day
2. One Of These Days
3. Fool
4. Take Me Down
5. Who Put The Rabbit
6. Alone
7. If It Could Be
8. If It Wasn't For You
9. Nightprowler
10. Habanero Surf Music
11. C'Est La Vie
12. Potjiekos & Muskadel
13. Girl Van Griekwaland-Wes
14. Luister Na Jou Hart
15. Mr. Sunday
16. Baby I'm A Want You!

After a nine year partnership in Mean Mr. Mustard as backing vocalist and drummer, Leon Shaw formed Leon Shaw Syndicate in 2007. They have since released 2 albums with the third release, Fool, hitting the shelves in July. The album is a 16 track album with majority being a strong selection of original songs. The album is predominantly English but has 5 bonus Afrikaans tracks that were previously released on their first albums. The albums production was done by Hylton Brooker with all instruments played live and the result is truly a product to be proud of. Roots of rock, country and folk are expertly entwined to create a unique blend.

vetseun
All Time Hits ......................... CDASD57 ASP RECORDS
1. Baby I'm A Want You
2. Peaceful Easy Feeling
3. Give A Little Bit
4. If Tomorrow Never Comes
5. 1973
6. Wonderland
7. Everything
8. Summertime Blues
9. You Are All That I Have
10. Baby I'm A Want You

Die Leon Shaw Sindikaat sal op 22 Februarie in lewende lywe in die Meyerton vetseunStadsaal te sien wees.
Kaartjies: R50 per persoon
Die vertoning sal om 20:00 begin.
Vir besprekings of enige navrae kontak: Alishia van Deventer op 083 635 4717

Die Leon Shaw Komissie stel bekend: Leon Shaw, Hannes Spies en Grant Tregellas

Hulle stel hulle debuut album vry op 29 Oktober 2007.

Hierdie album word vervaardig, ondersteun en versprei deur ASP Records en Select Music Distribution. Voormalige en onveilbare en vars "back beat" drommer en mede sanger van die uiters suksesvolle Suid-Afrikaanse groep, Mean Mr. Mustard, Leon Shaw, skuif agter sy dromstel uit om sy debuut solo projek "Verlore Tyd" vry te stel.

Die album is 'n uitstekende voorbeeld van Leon se vokale- en liedjie-skryf vermoeëns en word baie sterk ondersteun deur Hannes Spies op baie vokale sowel as liedjie-skryf gebiede.

Addisionele musiek stemmings en ongelooflike kitaar spel deur Grant Tregellas is duidelik te hore op die album.

Die album bevat ook drie addisionele komposisies en sluit die eerste treffer lied wat uit-en-uit gerig is op die Suid-Afrikaanse Mark "Potjiekos & Muskadel", sowel as Jeremy Tailor se 1978 Sarie-toekenning, bekroonde lied van die jaar; "Make Her An Angel" wat oorspronklik bekend gemaak is deur Roy Bulkin se "Meisie".

Die album was opgeneem en gesamentlik vervaardig deur Leon en gerespekteerde vervaardiger, Verny Scholtz, (voormalige Just Jinger kitaarspeler, liriekskrywer en uitvoerende vervaardiger van onder andere Watershed en Johnny Clegg) by die studios van Eleven Studios. Hierdie produksie is opgeneem tussen Mei en Augustus 2007 en sluit 'n bonus weergawe van die video, "Potjiekos & Muskadel" in, wat verfilm is in die Heidelberg Kloof op 27 September 2007. Die musiek video is tans te sien op SABC2 direk na 7de Laan.

PLANETCROSSING OFFER JOU NOU DIE HEEL BESTE VERMAAK VIR JOU VOLGENDE FEES OF SKOU:

DIE Leon Shaw SINDIKAAT

MAAK 100% SEKER DAT JY HIERDIE UITSTEKENDE GROEP BESPREEK OM BY JOU VOLGENDE FEES OF SKOU OP TE TREE. INDIEN JY VERSUIM OM HULLE TE BESPREEK KAN JY DIT MAAR NEERSKRYF IN JOU 2008 DAGBOEK AS DIE GROOTSTE FOUT VAN JOU LEWE!

Leon Shaw - Verlore Tyd
Verlore Tyd ..................... CDASD051 2007 ASP RECORDS
1. Meisie
2. Die Girl Van Griekwaland-Wes
3. Draadkar
4. Luister Na Jou Hart
5. Potjiekos & Muskadel (Johan Beukes)
6. Barberton Daisy
7. Heidi, Ek Is Lief Vir Jou
8. Make Her An Angel
9. Rouxville
10. Mr. Sunday
11. Pienkie Belofte


skakels : leonshaw.co.za









2020 08 07 - Smile Foundation #helpthoseonthefrontline Charity Concert #4 - Bands Galore: Akkedis, Black Cat Bones, Gian Groen en Anton Goosen, Jake Gunn, Jason Bradley, Jeandré Swanepoel, Leon Shaw Syndicate, Martin Bester & Band, Nhoza Sitsholwana, Peter Hoven, Providence, Quarantine Quarrels, Radio Kalahari Orkes met Chris Chameleon, The Deadliest Catches, R84.50, tickets.tixsa.co.za, www.watchatv.co.za
vetseun
vetseun




bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)