Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Laurinda Hofmeyr .co.za


Die Wasgoedlyn - Deesdae met Laurinda Hofmeyr VID >>> (2021)
- LIED VAN DIE DAG 2021/03/02

2021 02 05 - Die Wasgoedlyn bied aan: Laurinda Hofmeyr & Riku Lätti CD LAUNCH
vetseun

In 2010 het ons musikale kragte saamgesnoer om 'n reeks konserte aan te bied by onder andere kunstefeeste en verskeie teaters in Suid-Afrika. Daar was egter nooit 'n opname van die samewerking beskikbaar nie. Dit wil sê tot nou toe, want die grendeltydperk het veroorsaak dat daar genoeg tyd was vir Riku om die ou, gestroopte opnames, wat reeds in 2010 gemaak is, met sy besondere aanvoeling bietjie af te stof en op te poets tot dit lekker klink. So hier is dit nou,10 jaar later. Die Wasgoedlyn bied aan: Laurinda Hofmeyr & Riku Lätti. Kry dit vir jou. Sommer nou. - Laurinda Hofmeyr

Laurinda Hofmeyr & Riku Lätti
vetseunLAAI AF
Die Wasgoedlyn bied aan: Laurinda Hofmeyr & Riku Lätti . 2021
1. Dagboek - Die Wasgoedlyn, Laurinda Hofmeyr
2. As tyd kon tik - Die Wasgoedlyn, Riku Lätti
3. Anyway - Die Wasgoedlyn, Laurinda Hofmeyr
4. Hoofstroom - Die Wasgoedlyn, Riku Lätti
5. Op reis na die Suide - Die Wasgoedlyn, Laurinda Hofmeyr
6. Who do you love? - Die Wasgoedlyn, Riku Lätti
7. Op die maan - Die Wasgoedlyn, Riku Lätti
8. Nuwe Maan - Die Wasgoedlyn, Laurinda Hofmeyr
9. Deesdae - Die Wasgoedlyn, Riku Lätti
10. Nothing in the sun - Die Wasgoedlyn, Riku Lätti


Laurinda Hofmeyr - Dagboek (Barend Toerien) VID >>> (2021) --wasgoedlyn--

vetseunvetseun
Negester CDS .................................... 2016

vetseunvetseunvetseun
Wat Ek Wou Sê ..................... LH004 2015 LAURINDA HOFMEYR
1. Anyway
2. Blou - MP3 >>>
3. Moya
4. Slaap Klein Beminde
5. Ons Kan Nie Praat
6. Sonar Sover
7. Dagboek
8. Sekretarisvoël
9. Blou Nyl
10. Onse Vader Twee
11. Nag
12. 23 Februarie 1974
13. Vervulling

vetseunvetseun
Ligdag / Reis Na Die Suide 2CD . RR106 2010 RHYTHM RECORDS

vetseunvetseun
Reis Na Die Suide ............. RR085 2008 RHYTHM RECORDS/SELECT
1. Lied Van Die Bruidegom
2. 26 November 1975
3. Reis Na Die Suide
4. Inbrand
5. Die Dans Van Die Reën
6. Kind
7. Ek Sal Sterf En Na My Vader Gaan
8. 'n Halwe Engel
9. Last Grave At Dimbaza
10. Die Reis
11. Lied Van Die Bruidegom (Improvisasie)


vetseun
Ligdag .................................... RR038 2003 RHYTHM RECORDS
1. Heksery
2. Papajabos
3. Van Al My Liggeel Dae
4. Ek Wag In My Hart
5. Stil Maar
6. Ou Flenterkatiera
7. Misvuurtjie
8. Fees met Gert Vlok Nel
9. (Windroos)
10. Nuwe Maan
11. Seisoen

met Schalk Joubert, Barry van Zyl, Heather Burgess, Lee Thompson, Parri Meyer, Lize Beekman, Nina Swart, Mike Rennie, cover Vernon Swart produksie, Schalk Joubert


vetseun
Perd Oor Die Maan ........... JNSD83 2000 JNS MUSIEK
1. Gisteraand Om Dusketyd
2. 'n Kleindorpse Fragment
3. Januarienag
4. Moment
5. Ons Twee
6. Trekeend
7. Voortaan
8. Hoe Het Dit Skielik Laat Geword?
9. Afskeid
10. Opdrag
11. Perd Oor Die Maan
12. 'n Pryslied Vir Mandela
13. Ek Wag In My Hart (Om Te Breyten, 2000)

Laurinda Hofmeyr dis koningskos op
Laurinda Hofmeyr se debuutalbum is koningskos vir die fynproewer. Sy het in die verlede haar staal gewys met besonderse toonsettings van Ek Het 'n Huisie By Die See, Voortaan (vir 'n pepermossie) en Kabouterliefde en bekende kunstenaars soos Laurika Rauch het van haar toonsettings opgeneem. Hofmeyr sing op Perd oor die maan haar eie toonsettings van Afrikaanse poësie. Sy het byvoorbeeld Trekeend van R.K. Belcher en Hoe het dit skielik laat geword? van Olga Kirsch vir Marica Otto se produksie Vespers getoonset en 'n Kleindorpse fragment van Sheila Cussons en Ons twee deur Jeanne Goosen vir Nina Swart se produksie Skeer op Richmond. Ander gedigte waaraan Hofmeyr op dié CD luister verleen met haar unieke en delikate toonsettings, sluit in Gistraand om dusketyd (Boerneef), Januarienag (geskryf deur Rafael Alberto Arrieta en vertaal deur Uys Krige), Moment deur Jean Pierre Rawie (vertaal deur Hofmeyr), Voortaan (Willie van der Merwe), Afskeid (Koos du Plessis), Opdrag (Ingrid Jonker) en die titelsnit Perd oor die maan (geskryf deur haar neef Murray Hofmeyr). Perd oor die maan is 'n luisterervaring soos min. Die pragtige lirieke word fyn met die gehaltebegeleiding verweef. Gesoute musikante lewer 'n knap bydrae. Baskitaarspeler Schalk Joubert (wat vir kunstenaars soos Valiant Swart, Koos Kombuis en Gert Vlok Nel gespeel het) en Adriaan Brand van die Springbok Nude Girls ondersteun Hofmeyr. Brand het die verwerking vir die strykensemble op Trekeend behartig en die ensemble gelei tydens die opname vir dié snit. Stephanie Hough, Nina Swart, Leonore Bredekamp en Nicole Holm sorg vir die agtergrondsang op 'n paar liedjies. Hofmeyr het miskien nie 'n stem wat die luisteraar noodwendig laat regop sit nie, maar die pragtige lirieke, haar besonder knap toonsettings en die afwisselende en stylvolle begeleiding maak dit 'n album waarna 'n mens weer en weer luister. (8) JNS (JNSD83) - Beeld argief (2000)


skakels : laurinda.co.za










2016 04 08-10 - A.K.A Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam: "Die Kaap Kom Amsterdam Toe" A.O Jack Parow, De Likt, Leslie Javan, Theatergroep Flint, Trippie, Abraham, Dis Ek, Anna, Antjie Krog, Trantaal Broers, Poetry Circle Nowhere, Afrikaaps, Tribal Echo, Francois van Coke, Majozi, Laurinda Hofmeyr, Die Heuwels Fantasties, Emo Adams, Kaap-Maleis Koor, HemelBesem, YOMA, Tom Lanoye, Marita van der Vyver, Ingrid Winterbach, Ronelda Kamfer, Christine Otten, Deon Maas, Bettina Wyngaard, Charles den Tex, Tertius Kapp, Sandile Magbu, Bart Luirink, Ena Jansen, Sonneblom, Stille Water, 'n Song Vir Emily, Faan Se Trein, Sink, 'n Man Soos My Pa, Ballade Vir 'n Enkeling, Compagnietheater, Zuid-Africahuis, Melkweg, Rialto - www.aka.festivalvoorhetafrikaans.nl
vetseun

2016 03 07 - Mystic Nagte: Valiant Swart Band ft Laurinda Hofmeyr & Herman Kleinhans, Neethlingshof, 18:30
vetseun

2016 02 20 - Die Wasgoedlyn - Andries Bezuidenhout, Laurinda Hofmeyr, Frazer Barry, Jackie Lätti, Willim Welsyn, Churchil Naudé, Riku Lätti, Breytenbach Sentrum, Wellington
vetseun

2015 10 09, 10, 11 - Die Wasgoedlyn - Jackie Lätti, Willim Welsyn, Laurinda Hofmeyr, Riku Lätti, Ryno Velvet, Churchil Naudé, De Kreeft Stamkafee, Saronsbergteater, Tulbach
vetseun
vetseun

2015 03 08 - Katalekte (Schalk Joubert, Ronan Skillen, Laurinda Hofmeyr, Toast Coetzer, Danie Marais, Vicky Davis, Nicole Holm), kykNET Fismer, Woordfees, Stellenbosch, R100
2015 03 09 - Prisma, (Laurinda Hofmeyr, Wilken Calitz, Schalk Joubert, André Terblanché, Winand Grundling, Antoinette Louw, Johann Nell en Koleka Putuma), Weltevreden, Woordfees, Stellenbosch, R80
vetseun

2009 11 - kykNet presents Backsberg Picnic Concerts: Valiant Swart, Koos Kombuis, aKING Acoustic, Lize Beekman, Gert Vlok Nel, Robin Auld, James Stewart, Laurinda Hofmeyr, Neo Muyanga, Albert Frost, Backsberg Wine Estate, Simondium Road, Paarl, 15:00, R85
vetseun

2004 08 06-09 - OPPIKOPP10: 16Stitch, 340ml, Ashton Nyte, Band O Gypsys, Battery 9, Bed On Bricks, Brixton Moord En Roof Orkes, Boo!, Buckfever Underground, Dan Patlansky en die Mississippi Muthers, David Foster, Delta Blue, Fake Leather Blues Band, Fokofpolisiekar, Freshlyground, Gert Vlok Nel, Gordon's Suitcase, Greg Georgiades en Hasjis Joshi, Jack Hammer, Jo Day, Karen Zoid, Karma, Kobus!, Koos Kombuis, Laurinda Hofmeyr, Liela Groenewald, Loose Cannon, Mesadoth, MXO, Nine, Piet Planter, Prime Circle, Riku Lätti, SHU, Springbok Nude Girls, Soil 7T7, Squeal, Sugardrive, The Narrow, Tidal Waves, Tumi & The Volume, Corné & Twakkie van "The Most Amazing Show", Tyburn, Valiant Swart, Van der Want / Letcher, Wickhead, Wonderboom, Northam, PTA - oppikoppi.co.za

2003 04 25, 26 - vodacom bied aan Magoebaskloof Herfs-fees: Valiant Swart, Laurinda Hofmeyr, Anton Goosen, Helenè Bester, Barnyard Theatre Magoebaskloof, R60 - RSG - Geraas - www.oppikoppi.co.za
vetseun

2003 03 03-09 - Woordfees 2003: 2003 sien menigde woordlesings, voorlesings ens. saam met musiek en gedigte, Valiant Swart, Laurika Rauch, Brixton Moord En Roof Orkes, Nataniël, Kobus!, Laurinda Hofmeyr, Delta Blue, Hans du Plessis, Randall Wicomb, Vlam, Anton Goosen, Zebulon Dread, Dalene Matthee, Henning Pieterse, ddisselblom, en baie meer ... website
vetseun
vetseun

2002 03 01-03 - Woordfees 2002 - Dubbelpunt: WoordRock: Dichters van Epibreren (NED), Andy Fierens (BEL), amabêk, Laurinda Hofmeyr, Jacques Coetzee, Willem Mulder, Buckfever Underground, Francois le Roux, Malika Ndlovu met Garth Erasmus (Khoi Khonnexion), Stellenbosch Digters Fenomeen, Sigrun & Nika (kabaret), Christine Otten (NED), Akkerrock: Jakkie Louw, Spinnekop, Akkedis, Karen Zoid, Beeskraal, Valiant Swart, Raka, Die Ketels, Skallabrak, Stellenbosch - Die Burger - Shoprite - Checkers - afrimusik.com
vetseun

2001 01 26 - Eerste Liefde: Valiant Swart, Laurinda Hofmeyr en spesiale gas Pieter 'Der Ridder in Rooi' Redelinghuys, The Jam, 21:00, R20
vetseun

vetseun
vetseun
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)