Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Kurt Darren .co.za - facebook - youtube

vetseun

2021 10 22 - Kurt Darren "Opmaak-Liefde" SINGLE LAUNCH - SELECT
vetseun
vetseun

2021 10 22, 23 - Kurt Darren, Springbok Blues Sports Pub & Grill, R200
vetseun

vetseun

2022 02 04 - Krone Cruise 2022: Brendan Peyper, Kurt Darren, Refentse, Liezel Pieters, Elandré Schwartz, Die Campbells, Christia Visser, MSC Cruises, msccruises.co.za
vetseun

2021 10 22 - Kurt Darren "Opmaak-Liefde" SINGLE LAUNCH - SELECT
vetseunLAAI AF
Opmaak-Liefde CDS ...................... 2021 SELECT

2021 08 12 - Kurt Darren "Blok Party" SINGLE LAUNCH
vetseunLAAI AF
Blok Party CDS ................................. 2021


Kurt Darren - Dubbel Vir Die DJ met Snotkop (Visualizer) VID >>> (2021)

2021 04 23 - Kurt Darren "Dubbel Vir Die DJ" met Snotkop SINGLE LAUNCH
vetseunLAAI AF
Dubbel Vir Die DJ met Snotkop CDS . 2021 SELECT

vetseunLAAI AF
Die Goeie Ou Dae CDS ................... 2020

vetseunLAAI AF
So Bek Kort Jam (Snacci Remix) CDS . 2020

vetseun
Party Tyd (Tizel Remix) CDS ............ 2020

vetseun
Party Tyd CDS ................................... 2020

vetseun
Oh My Soul (Bloukaas Remix) CDS . 2019

vetseun
Oh My Soul (Pascal & Pearce Remix) CDS . 2019


Kurt Darren - Klein Saterdag VID >>>


Kurt Darren - Heel Aand Lank VID >>>

vetseun
#Partytjiedier .............. CDSEL0324 2019 SELECT
1. Klein Saterdag
2. Dit Is Naweek
3. Heel Aand Lank
4. Gelukkigste Man Op Aarde
5. #Partytjiedier
6. Somerlyf
7. Tydbom
8. Oh My Soul
9. Sing
10. Halleluja Soen
11. Roekeloos
12. Droomvanger
13. Laat Die Dansvloer Brand (Afrikaans Wil Dans Remix)

vetseun
Oh My Soul CDS ................................ 2019

vetseun
Halleluja Soen CDS ......................... 2018


Kurt Darren - Selfie Song met Snotkop & Leah VID >>>

vetseun
Laat Die Dansvloer Brand . CDSEL0287 2017 SELECT
1. Laat Die Dansvloer Brand
2. Warrelwind Kind
3. Alle Paaie Lei Na Liefde
4. Jy's 'n Legend
5. Selfie Song met Snotkop & Leah
6. Daar Vat Jy My Asem Weg
7. Boesem
8. Depth Of My Heart met Corlea Botha
9. Ek Wil Dans As Ek Jou Sien
10. Prefect
11. Fluit Fluit
12. Gravitasie Manipulasie
13. Klein Dinge
14. Haal Asem

vetseun
Jy's 'n Legend CDS ........................... 2017

vetseun
Die Platinum Reeks 2CD ................ 2017
Disk 1:
1. Kaptein (Span Die Seile)
2. Kaalvoet Sokkie
3. Seerower
4. Dans Op Die Tafels
5. Heidi
6. Daar Lê Die Ding
7. Slang In Die Gras met Laurika Rauch
8. Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan)
9. Rebel En Rats
10. Stoomtrein met Snotkop
11. Cowboys & Crooks
12. Net Vir Jou Bedoel Gevoel met Elizma Theron
13. Hemel Op Tafelberg
14. Meisie Meisie
15. In Jou Oë
16. Sal Jy Met My Dans
17. Af En Af
18. Staan Op!
19. Ewige Liefde (Hier In My Hart)
20. Was Ek Maar 'n Digter
Disk 2:
1. Engel, Ek Sal Jou Saamvat
2. Saggies Praat
3. Ek Wens Vir Jou
4. Winterwasemharte
5. Papsopwinterwaternat
6. Medalje Vir Ma
7. Lied Vir Die Vrou
8. Misverstand
9. Vlamme Van Liefde
10. Alleen Leen Leen
11. Onbeskryflik
12. Voorwaarts Mars
13. Daar Doer In Die Donker
14. Lekkerbekkie
15. Adio, Hierdie Song Is Vir Jou
16. Die Beste Medisyne
17. In Jou Atmosfeer
18. Dans In Afrikaans
19. Kom Bietjie Hier
20. My Suikerbos Se Song

vetseun
Sal Jy Met My Dans .... CDSEL0189 2016 SELECT
1. Soos 'n Leeu Gaan Ek Brul
2. Kaalvoet Sokkie
3. Sal Jy Met My Dans
4. Ek Wens Vir Jou
5. Engel, Ek Sal Jou Saamvat
6. Vlinders
7. In Jou Atmosfeer
8. Dan Soen Ek Jou
9. Ek Kan Nie Langer Wag Nie
10. Wen Of Verloor
11. Baby Can I Hold You
12. My Hele Lewe
13. Dinge Raak Warm
14. Warm Reën
15. Wat Is Die Kans
16. To Earn The Glory
17. Engel / Hemel Op Tafelberg met Karen Zoid
18. Mega-Hits Medley

vetseun
Ek Wens Vir Jou CDS ....................... 2015


Kurt Darren - Ek Wens Vir Jou VID >>>

vetseun
20 Goue Treffers ................................ 2014 SELECT
1. Kaptein
2. Seerower
3. Heidi
4. Meisie Meisie
5. Loslappie
6. Af En Af
7. Laat Die Klokke Lui
8. Slang In Die Gras
9. Medalje Vir Ma
10. Hemel Op Tafelberg
11. Papsopwinterwaternat
12. Alleen Leen Leen
13. Standing On The Edge
14. Kom Bietjie Hier
15. Onbeskryflik
16. Die Beste Medisyne
17. Groter As Groot
18. Voorwaarts Mars
19. Sê Net Ja!
20. Staan Op!


Kurt Darren - Ek Is Jou Skaduwee VID >>>

vetseun
Goue Treffer Videos DVD . DVSEL0144 2015 SELECT

vetseunvetseun
Kurt Darren - Dans Op Die Tafels VID >>>

vetseunvetseunvetseunvetseun
Lied Vir Die Vrou ............................... 2014
1. Lied Vir Die Vrou
2. Cowboys & Crooks
3. Dans Op Die Tafels
4. 'n Man Het Ook 'n Hart
5. Saggies Praat
6. Dans (Album Only)
7. Laat Die Poppe Dans (Album Only)
8. Hart Van Glas (Album Only)
9. Ek Is Jou Skaduwee (Album Only)
10. Dieselfde (Album Only)
11. Ruiter In Swart (Album Only)
12. Oooh Lala (Album Only)
13. Bicycle Sonder 'n Slot Medley (Album Only)
14. Dimpels (Album Only)


Kurt Darren - Seerower VID >>>


Kurt Darren - Winterwasemharte VID >>>

vetseunvetseunvetseunvetseunvetseun
Seerower ..................... CDSEL0018 2013 SELECT
1. Intro
2. Seerower (Ghoema 2014 Nominasie)
3. Vlamme Van Liefde
4. Pêrel Van Die Paarl
5. Winterwasemharte
6. Goud Of Diamante
7. Hoe Later Hoe Kwater
8. Rebel En Rats
9. Beautiful
10. She Drives Me Crazy
11. Soos 'n Dief In Die Nag (Dit Maak My Mal)
12. My Platteland Prinses
13. Ek En Jy
14. As Jy My Ooit Sou Vra
15. Gaan Tekere
16. Sal Jy Met My Trou?

vetseun
Winterwasemharte CDS .................. 2013 SIMFY
1. Winterwasemharte

vetseunvetseun
Voor Altijd CDS ................................. 2013 ROOFTOP MUSIC/EMC
1. Voor Altijd

Dr. Victor & The Rasta Rebels met Kurt Darren
vetseunvetseun
Shame & Scandal CDS .................. 2012 ELECTROMODE
1. Shame & Scandal


Kurt Darren - Stoomtrein met Snotkop VID >>>

vetseunvetseunvetseunvetseunvetseun
In Jou Oë .................. SELBCD1010 2012 SELECT
1. Heidi
2. Die Liefde Lê By My
3. In Jou Oë
4. Op 'n Dag Soos Die
5. Stoomtrein met Snotkop
6. Misverstand
7. Dit Was Jy
8. Dagboek
9. Daai Liedjie Op Die Radio
10. Dis Hoe Lief Ek Is Vir Jou
11. Alien
12. Dis Wat My Hart Wil Hê
13. Altyd Net Vir Jou
14. Lullaby

Kurt Darren is back with a bang on his brand new album -"In Jou Oë" The first single "Heidi" is already featuring in most radio stations top 20 charts and are sure to stay there for months to come. The album also includes a song in collaboration with SAMA Winner Snotkop called Stoomtrein and is sure to be one of those songs that you will want to wake up with in your head in the morning! The album also includes various ballads with "Misverstand" leading the pack.

vetseun
Voorwaarts Mars / Uit Die Diepte Van My Hart 2CD . SELBCD995 2012 SELECT
Disk 1: Voorwaarts Mars CD
Disk 2: Uit Die Diepte Van My Hart CD

vetseun
Kaptein - Se Platinum Treffers (Die Musiekvideo's ) DVD . SELDVD7084 2012 SELECT


Kurt Darren - Dans In Afrikaans VID >>>


Kurt Darren - Kom Bietjie Hier VID >>> (2011)

vetseunvetseun
Kaptein - Se Platinum Treffers 2CD . SELBCD951 2011 SELECT
Disk 1:
1. Kaptein (Span Die Seile)
2. Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan)
3. Meisie Meisie
4. Hemel Op Tafelberg
5. Sê Net Ja!
6. Somertreffer
7. Dankie Jan
8. Voorwaarts Mars
9. Af En Af
10. Adio, Hierdie Song Is Vir Jou
11. Staan Op!
12. Medalje Vir Ma
13. Standing On The Edge
14. Ek Sit En Verlang
15. Papsopwinterwaternat
16. Daar Doer In Die Donker
17. Lekker Lekker
18. Alleen Leen Leen
19. As Jy My Wil Hê
20. Kom Bietjie Hier
21. Mamma met Nicholis Louw
Disk 2:
1. Onbeskryflik
2. Die Beste Medisyne
3. Lekkerbekkie
4. Dans In Afrikaans
5. Groter As Groot
6. Laat Die Klokke Lui
7. Slang In Die Gras met Laurika Rauch
8. Wegkruipertjie
9. So 'n Bek Kort Jam
10. Staan Op Jou Merke Gereed
11. Bloubergstrand Se Sonsak
12. Wil Jy?
13. My I.O. Meisie
14. Ek Laaik Haar
15. En Ek Mis Jou
16. Vat My, Maak My Joune
17. Waar Is Jy?
18. Nommer Een
19. My Facebook Song
20. Love Springs Eternal
21. Sunday

vetseunvetseunvetseun
Oos Wes Tuis Bes (Deluxe Weergawe) CD/DVD . SELBCD/D716 2012 SELECT
1. Groter As Groot
2. Wegkruipertjie
3. Jy Is Alles Vir My
4. Hierdie Boer Soek 'n Vrou
5. Onbeskryflik
6. Dans In Afrikaans
7. Dankie Jan
8. Mooier As Hardloop Rugby
9. My One And Only
10. Oos Wes Tuis Bes
11. 8ste Wêreld Wonder
12. Ek Kry Die Gevoel
13. Hallo Hallo
14. Speeltyd
15. Gemaklike Stilte
16. Ek Is Hier Vir Jou, Altyd Naby Jou met Romanz (BONUS)
17. Elke Dag By Jou met Charlize Berg (BONUS)


Kurt Darren - Papsopwinterwaternat VID >>> (2011)

vetseunvetseun
Oos Wes Tuis Bes .... SELBCD900 2010 SELECT
1. Groter As Groot
2. Wegkruipertjie
3. Hierdie Boer Soek 'n Vrou
4. Onbeskryflik
5. Dans In Afrikaans
6. Dankie Jan
7. Mooier As Hardloop Rugby
8. My One And Only
9. Oos Wes Tuis Bes
10. 8ste Wêreld Wonder
11. Ek Kry Die Gevoel
12. Hallo Hallo
13. Speeltyd
14. Gemaklike Stilte
15. Ek Is Hier Vir Jou, Altyd Naby Jou met Romanz (BONUS)
16. Elke Dag By Jou met Charlize Berg (BONUS)

vetseunvetseun
Met Liefde .. With Love : 20 Acoustic Love Songs . SELBCD874 2010 SELECT
1. I Will Always Love You
2. Three Times A Lady
3. Home
4. Something About The Way You Look Tonight
5. Against All Odds
6. I Will Love You All My Life
7. Don't Know Much
8. Unchained Melody
9. Wonderful Tonight
10. This I Promise You
11. You Are So Beautiful
12. Glory Of Love
13. To Make You Feel My Love
14. Umbrella
15. Now And Forever
16. You're Still The One
17. Have I Told You Lately That I Love You?
18. Angel
19. You Were Always On My Mind
20. Elke Dag By Jou

Race-Ist
vetseunvetseun
film DVD 85 min ............. 2010
meer hier

vetseunvetseunvetseunvetseun
Die Beste Medisyne .. SELBCD856 2009 SELECT
1. So 'n Bek Kort Jem
2. Lippe Geseël
3. Die Beste Medisyne
4. Kom Bietjie Hier
5. Slang In Die Gras met Laurika Rauch
6. Somersong
7. Is Jy Reg
8. Tien Uit Tien
9. Net Vir Jou Bedoel Gevoel met Elizma Theron
10. Kom Huistoe
11. S.O.S. Help My
12. My Suikerbos Se Song
13. Love Song
14. Unchained Melody
15. Have I Told You Lately That I Love You

vetseun
Vat My, Maak My Joune / Lekker Lekker 2CD . SELBCD843 2010 SELECT
Disk 1: Vat My, Maak My Joune CD
Disk 2: Lekker Lekker CD

vetseunvetseun
2 Vir 1 (Meisie Meisie / Sê Net Ja!) 2CD . SELBCD842 2010 SELECT
Disk 1: Meisie Meisie CD
Disk 2: Sê Net Ja! CD

vetseun
For Your Precious Love . STIDCD 154 STING MUSIEK
1. For Your Precious Love
2. Mammy Blue
3. When She Was My Girl / Don't Stop Laughing
4. Tell Her
5. I Don't Know Why
6. Paradise Road
7. Midnight Lady
8. Let's Begin Again
9. Cry To Me
10. Don't Stop Laughing
11. You And I
12. Brand New Dawn
13. For Your Precious Love (Extended Version)

vetseun
Smiling Back At Me 2CD . SELBCD806 2009 SELECT
Disk 1:
1. Sunday
2. I Like It Like That
3. Picture Of You And Me
4. Waste A Little Time
5. Wings Of Luv
6. Our Memory met The Soweto Gospel Choir
7. Smiling Back At Me
8. D-Day
9. Run Away
10. Love Is In The Air
11. Hallelujah met Romanz
12. For A Lifetime
13. Fly Away With Me
14. All I Need Is You
15. Hot Hot Hot (DJ Jazzy D Remix)
16. Wings Of Luv (Dutch remix)
17. Wings Of Luv (DJ VN vs Paul Almeida Remix)
18. Love Is In The Air (DJ Jazzy D Remix)
Disk 2:
1. Standing On The Edge
2. Alone
3. Footloose
4. My Facebook Song
5. Words
6. Look Before You Leap
7. Nikita
8. When Susannah Cries
9. Lady In Red
10. No More Boleros
11. Angel Eyes
12. Love Springs Eternal
13. You
14. The Dance
15. Since I Found You
16. Now I Will Be A Man
17. Girl Of The Year
18. I Cry
19. Priceless Moment
20. Standing On The Edge (Brigitte Willers Remix)

vetseunvetseunvetseun
Uit Die Diepte Van My Hart . SELBCD767 2008 SELECT
1. Kaptein (Span Die Seile)
2. Af En Af
3. Vir Nou
4. Nog 'n Week Vir Jou
5. Papsopwinterwaternat
6. Jy Moenie Dink Nie
7. Bloubergstrand Se Sonsak
8. Uit Die Diepte Van My Hart
9. Oh Eh Oh
10. Kom Ons Vat Die Langpad
11. Aan Die Brand
12. Ek Wil Gaan
13. Lost
14. Gebed
15. Laat Die Poppe Dans
Treffer Na Treffer Hitmix:
16. My Facebook Song
17. Voorwaarts Mars
18. Daar Doer In Die Donker
19. Boeretroue

vetseunvetseun
30 Goue Sokkie Treffers . SELBCD751 2008 SELECT
1. Loslappie
2. Standing On The Edge - Remix
3. Queen Of Hearts
4. Alleen Leen Leen
5. As Jy My Wil Hê
6. Vat My Maak My Joune
7. Yes! Jy's Die Een
8. When Susannah Cries
9. You Want Love (Maria Maria)
10. Ek Sit En Verlang
11. Lekker Lekker
12. Angel Eyes
13. Meisie Meisie
14. Sê Net Ja!
15. Nommer Een
16. Hemel Op Tafelberg
17. My I.O. Meisie
18. Nikita
19. Wil Jy?
20. Staan Op
21. Give Me Back My Love
22. I Am The Eagle, You're The Wind
23. Love Springs Eternal
24. Everybody Loves (South African Girls)
25. Alone
26. Footloose
27. Waar Is Jy?
28. Jy's Mooi Verby
29. Daar's 'n Lied In My Hart
30. Een Miljoen

vetseunvetseun
Treffers Live DVD . SELDVD7034 2008 SELECT
1. Alleen Leen Leen
2. Ek Sit En Verlang
3. Vat My, Maak My Joune
4. Waar Is Jy?
5. Hemel Op Tafelberg
6. Standing On The Edge
7. Die Man In Die Hoek
8. Staan Op!
9. Sê Net Ja!
10. My I.O. Meisie
11. Lekker Lekker
12. Ek Soek Jou Hier
13. Omgeswaai
14. Jy's My Engel
15. The Dance
16. Don't Let The Sun Go Down On Me
17. Better Be Home Soon
18. Voorwaarts Mars
19. Daar Doer In Die Donker
20. My Facebook Song
21. Footloose
22. Meisie Meisie
23. Loslappie
24. Boeretroue
25. As Jy My Wil Hê

vetseunvetseun
Die Videos DVD . SELDVD7033 2008 SELECT
1. Daar Doer In Die Donker
2. Voorwaarts Mars
3. Give Me Peace On Earth met Nicholis Louw
4. Standing On The Edge
5. Slaap My Kind
6. Lekker Lekker
7. Ek Sit En Verlang
8. Mamma met Nicholis Louw
9. Vat My, Maak My Joune
10. Alleen Leen Leen
11. Jy's My Engel
12. Ek Laaik Haar
13. Staan Op!
14. Loslappie
15. Sê Net Ja!
16. Hemel Op Tafelberg
17. My I.O. Meisie
18. Meisie Meisie
19. Millenium Vrou
20. Look Before You Leap
21. For Your Precious Love
22. I Don't Know Why
Bonus "Live" Videos:
23. Don't Let The Sun Go Down On Me
24. Angels

vetseunvetseunvetseun
Voorwaarts Mars ...... SELBCD691 2007 SELECT
1. Voorwaarts Mars
2. Daar Doer In Die Donker
3. Omgedraai Omgedop
4. Tasse Vol Van Gister
5. United
6. Dans Met My, Dis Saterdagaand
7. Ek Hou Van Jou
8. My Facebook Song
9. Boeretroue
10. You Want Love (Maria Maria)
11. She
12. Priceless Moment
13. Queen Of Hearts
14. Ek Doen Dit Weer
15. Langebaan Se Blou
16. Groentjiekop
17. Separate Lives
18. Standing On The Edge (Dance Remix)

vetseunvetseunvetseun
Lekker Lekker .............. SELBCD639 2006 SELECT
1. Ek Sit En Verlang
2. Lekker Lekker
3. Kom Laat Ons Dans
4. Omgeswaai
5. Jy's Mooi Verby
6. Standing On The Edge
7. You're Beautiful
8. Daar Is Nie Meer 'n Berg Om Te Klim Nie Baby
9. Ek Soek Jou Hier
10. Die Man In Die Hoek
11. Daar Is Niemand
12. Lady In Red
13. Lekker Verjaar
14. Wat Is Beter?
15. Alone
16. Ek's Lief Vir Jou
17. You're My Angel
18. Give Me Peace On Earth met Nicholis Louw
19. Slaap My Kind


Kurt Darren - Ek Sit En Verlang vetseun


Kurt Darren - Lekker Lekker vetseun


Kurt Darren - Slaap My Kind vetseun

vetseun
Staan Op! / Sê Net Ja! 2CD . SELBCD576 SELECT
Disk 1: Staan Op! CD + Footlose; Winter's Tale BONUSSNITTE
Disk 2: Sê Net Ja! CD

vetseunvetseunLAAI AF
Vat My, Maak My Joune . SELBCD568 2005 SELECT
1. Alleen Leen Leenvetseun
2. As Jy My Wil Hê
3. Vat My, Maak My Joune
4. Yes! Jy's Die Een
5. Mamma met Nicholis Louw
6. Everybody Loves (South African Girls)
7. Een Miljoen
8. My Baby Blue
9. Waar Is Jy?
10. Dis 'n Fees!
11. Vanaand
12. Jy's My Engel
13. Die Verloorder
14. Kurt Darren Megamix: Alleen Leen Leen; As Jy My Wil Hê; Vat My, Maak My Joune; Yes! Jy's Die Een
15. Mamma met Nicholis Louw


Kurt Darren - Alleen Leen Leen vetseun

vetseun
Op Toer 2DVD . SELDVD7005 SELECT
Disk 1:
1. Staan Op!
2. Vat Vanaand 'n Kans
3. En Ek Mis Jou
4. Angels
5. Wil Jy?
6. Angel Eyes
7. Nommer Een
8. My I.O. Meisie (Remix)
9. Ek Laaik Haar
10. Hemel Op Tafelberg
11. Sê Net Ja!
12. Aiko Aiko
13. Meisie Meisie
14. Footloose
15. Loslappie
Disk 2:
Loslappie (VIDEO)
Hemel Op Tafelberg (VIDEO)
Ek Laaik Haar (VIDEO)
Staan Op! (VIDEO)
Jy's My Engel (VIDEO)
Extras : Agter die skerms

Ligte, kamera, aksie... Dit is hier: die Platinumprins op DVD - Kurt Darren op Toer.Gepas, op die vleuels van nóg 'n GMT vir die beste popalbum, nóg 'n platinumtoekenning en verkope van oor die 300 000 CD's, omvorm Kurt Darren DVD-klank soos nog voorheen op 'n Suid-Afrikaanse produksie gehoor nie!Dié aksiebelaaide DVD, met eksklusiewe KD-danspassies en meelewende skares neem bewonderaars op 'n onvergeetlike konserttoer: van die opruiende studentegenieting by Firkins in Pretoria en die gesinssamesyn by die ATKV-oord Klein-Kariba tot die kollosale glans en glorie van die Carnival City-konsertsaal.Kurt sing sy reuse-treffers live - en verras met sy intieme vertolking van Robbie Williams se wêreldtreffer Angels.En dan, as spesiale bonus is daar vyf musiekvideo's : Loslappie, Hemel of Tafelberg, Staan op, Ek laaik haar - én, die eerste keer elektronies verkrygbaar: sy splinternuwe radiotreffer Jy's my engel (You're my angel).Kuier saam met Kurt ágter die skerms, hoor wat hy oor elke liedjie sê en ontmoet dié hartebreker van nader.Staan op - en jol op Dié Toer!


Kurt Darren - Ek Laaik Haar vetseun

vetseun
Sê Net Ja! / Meisie Meisie 2CD . SELBCD500 SELECT
Disk 1: Sê Net Ja! CD
Disk 2: Meisie Meisie CD

vetseunvetseun
Staan Op! .................... SELBCD498 2004 SELECT
1. Staan Op!
2. Wil Jy?
3. Ek Laaik Haar
4. Aiko Aiko
5. Give Me Back My Love
6. En Ek Mis Jou
7. Guardian Angel
8. Binne My
9. Vat Vanaand 'n Kans
10. Alles Wat Ek Doen
11. Niks Is Dan Mooier (Jy Is Vrou)
12. I Am The Eagle, You're The Wind
13. If You Think You Know How To Love Me
14. Daar Lê Die Ding
15. Child Of The Sun
16. Dis Jou Verjaarsdag

vetseunvetseunvetseun
Sê Net Ja! .................... SELBCD450 2003 SELECT
1. Sê Net Ja!
2. Hemel Op Tafelberg
3. Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan)
4. You
5. Angel Eyes
6. Nommer Een
7. Nikita
8. My I.O. Meisie
9. 'n Lied Vir Jou
10. Was Ek Maar 'n Digter
11. 'n Duisend Keer
12. Caught in the Middle
13. Leaving On A Jet Plane
14. Another Night
15. When Susanna Cries
16. I Love You All The Way

Ja, daar is léwe ná 'n reuse-treffer! Vra maar vir een van die land se Top 5 -sterre, die blonde hartebreker, Kurt Darren. Hy is 'n vaardige liedjieskrywer en by uitstek 'n vertolker van die liefdesballade. En met daardie lyf is hy gesog op TV en 'n lus vir die oog in musiekvideo's . Dié hartebreker wat al dertien jaar lank in die musiekbedryf doenig is, meen dit is álles slegs die begin. Met 'n Geraasbenoeming, goue en platinatreffers en 'n reuse-aanhang - ook by die Aardklop- en KKNK-feeste - is dié ster van Meisie-Meisie-faam rég om die volgende skof na volgehoue welslae aan te durf. Op sy splinternuwe album, Sê Net Ja!, doen Kurt dinge op sy manier. Hierop kry sy bewonderaars nóg oorspronklike balladeskeppinge uit sy pen en 'n rits van sy eie gunstelinge; trefferliedjies van toe en nou wat wyd aanklank vind.Die album is 'n vergestalting van Kurt, die mens: romanties, ambisieus en lewenslustig. In die voetspore van sy opvolgtreffer, I.O.-meisie, kry ons die polstitelsnit, Sê Net Ja! - ook 'n skepping deur hom en die treffermakers, Don Kelly en Marc Brendon. Dié treffertrio het ook die ewe treffende snit, Nommer Een: 'n neuriegegeurde melodie met aanhitsende, positiewe voortdryflirieke, geskep.Dis 'n liedjie wat nie net langs en óp die sportveld gehoor behoort te word nie; dit sal álmal wat aanmoediging en erkenning nodig het, aanspoor tot groter hoogtes: "Gee nou meer, want jy kan/ keer op keer, want jy kan/ vir ons eer, want jy kan/ jy's nommer een."Ons het nie meer daai uitlandse ding, Stand Up (For The Champions), nodig nie! Op dié album - met sestien snitte - kry Kurt se bewonderaars die polsendste weergawe nóg van die tradisionele gunsteling, Loslappie - wat beste is om duike in die dansvloer te maak.Dis met sy polsgoed dat hy trefferparaderoem bereik het, maar sedert die uitreiking van sy eerste album en sy meesleurende vertolking van die ballades Love Springs Eternal, Millenniumvrou, No More Boleros, Wie Sal Kom Nagsê? en I'll Be A Man het hy die kieskeurige musiekliefhebber met intense waardering laat luister.Tussen die nuwe romantiese bekoorgoed is die snitte Hemel Op Tafelberg, 'n Lied Vir Jou en 'n Duisend Keer. Hy vertolk ook Kupido se reusetreffer, Was Ek Maar 'n Digter, op sy eiesoortige, noutydse manier.As daar iemand in die land is wat musikale hulde aan Elton John sou kon bring, dan is dit Kurt Darren. Op dié CD hoor ons Kurt se falsetto-tegniek op sy suiwerste. Tussen die gesofistikeerde vertolkings tel die snitte Nikita, Angel Eyes, Caught In The Middle, Leaving On A Jet Plane, Another Night, When Susannah Cries, I Love You All The Way en, 'n gewisse treffer, You.Kurt vertolk die liefdestreffers met innige siel, romantiese meelewing en vurige bekoring.Hy kon sy treffer, Nommer Een, net sowel vir homself geskryf het: "Mik nou hoër, want jy kan/ Niks verloor, want jy kan/ In die oë, want jy kan/ Jy's nommer een."Hier is 'n gewisse wenalbum!


Kurt Darren - Sê Net Ja! vetseun


Kurt Darren - Loslappie vetseun

vetseun
My I.O. Meisie CDS ........... SELBCD441 SELECT
1. My I.O. Meisie
2. My I.O. Meisie (Remix)
3. Meisie Meisie (Remix)
4. Another Night


Kurt Darren - My I.O. Meisie vetseun

vetseunvetseun
Meisie Meisie .............. SELBCD422 2002 SELECT
1. Meisie Meisie
2. Vir Altyd In Jou Drome met Patricia Lewis
3. No More Boleros
4. Millenium Vrou (Legionnaire)
5. Love Springs Eternal
6. A Thousand Pieces
7. Wie Sal Kom Nagsê?
8. Now I Will Be A Man
9. Crazy 'Bout You
10. The Dance
11. Net Jy Alleen
12. Ewige Liefde (Hier In My Hart)
13. The Rose
14. The Last Time
15. Al Jou Mooiste Drome
16. Ek Is Verlief Op Jou
17. Baby Don't Cry
18. Buying Time
19. Ek Dink Nogsteeds Aan Jou


Kurt Darren - Meisie Meisie vetseun

vetseun
Net Jy Alleen ..................... SELBCD406 SELECT
1. A Thousand Pieces
2. Wie Sal Kom Nagsê?
3. Now I Will Be A Man
4. Crazy 'Bout You
5. Meisie Meisie
6. The Dance
7. No More Boleros
8. Net Jy Alleen
9. Ewige Liefde (Hier In My Hart)
10. The Rose
11. The Last Time
12. Al Jou Mooiste Drome
13. Ek Is Verlief Op Jou
14. Baby Don't Cry
15. Buying Time
16. Brown Eyed Girl
17. Ek Dink Nogsteeds Aan Jou
18. Now I Will Be A Man (Radio Edit)

Kurt Darren is in Pretoria gebore en hy het aan die hoërskool Lyttelton Manor gematrikuleer. Hy het op skool aan verskeie musiekspele deelgeneem en tydens sy militêre opleiding was hy lid van die weermag se vermaaklikheidsgroep.
Sy eerste album "For Your Precious Love" word in 1995 uitgereik. In 1997 neem hy die album "Kurt Darren" op. Sy derde album "Just When I Needed You Most" word in 1998 uitgereik en in 1999 neem hy die album "Since I Found You" op.
Met sy vierde album het hy meer Afrikaanse liedjies begin sing en as liedjieskrywer ontpop - hy skryf ook drie nommers "Millennium vrou", "Daar's 'n lied in my hart" en "Daddy's Little Girl" vir die album.
Hy het reeds verskeie musiekvideo's opgeneem en hy tree gereeld by korporatiewe funksies op. Hy het ook saam met die groep Smokie op die Symphony passasiersboot opgetree. Kurt is ook lid van die groep Deep Blue.
Kurt se vyfde album "Net Jy Alleen" bevat agttien snitte, elf Engelse liedjies en agt Afrikaanse liedjies waarvan 'n hele paar liedjies potensiële groot treffers is.
Hy sing 'n groot verskeidenheid liedjies op "Net Jy Alleen" - van "up-tempo" nommers soos "Crazy 'Bout You", meesleurende ballades soos "No More Boleros", "The Dance" tot 'n op-en-wakker nommer "Meisie Meisie" wat beloof om 'n groot treffer op die dansbaan te wees. Nog 'n treffende nommer is "Now I Will Be A Man" (waarvan daar twee weergawes is) wat beslis by oud en jonk byval sal vind.
Kurt gee ook nuwe glans aan immergroen treffers soos "Brown Eyed Girl", "The Rose" en die Afrikaanse treffers "Ek is verlief op jou " en "Wie sal kom nagsê?". En dan is daar nog 'n hele rits nuwe romantiese nommers wat jou uit die staanspoor gaan tref - luister gerus na "Net Jy Alleen", "Ek dink nog steeds aan jou", "Al Jou Mooiste Drome", "The Last Time" en "Ewige Liefde."
Kurt het 'n sjarmante en strelende stem wat sag op die oor val, 'n groot register en met die album bekoorlike liedjies, wat hy saam met Robin Kielly vervaardig het - bereik hy sy volle potensiaal.
In sy vrye tyd is Kurt 'n sportiewe en avontuurlustige buitemens - hy vang swartbas en forel en hy doen ook skuba-duik en "skydiving".

vetseunvetseun
Since I Found You .... SELBCD334 1999 SELECT
1. I Cry
2. Va', Pensiero
3. Love Springs Eternal
4. Just When I Needed You Most
5. Millenium Vrou
6. I Wanna Live
7. Girl Of The Year
8. Daar's 'n Lied In My Hart
9. Daddy's Little Girl
10. Something About The Way You Look Tonight
11. Look Before You Leap
12. So Help Me Girl
13. I'll Never Fall In Love Again
14. Torn Between Two Lovers
15. Since I Found You
16. The Wedding

vetseun
Just When I Needed You Most ........1998

vetseun
Kurt Darren ................... CDSKR005 1997 SKRATCH
1. Look Before You Leap
2. Nothing Could Be Further From The Truth
3. Since I Found You
4. No Bridge I Wouldn't Cross
5. She Knows It
6. Every Road I Take
7. Somebody Else's Dream
8. So Help Me Girl
9. This Time Around
10. Tonight I Can Last Forever
11. Right Woman At The Wrong Time
12. I'll Never Fall In Love Again

vetseunvetseun
For Your Precious Love . CDTGE 87 1995 GALLO
1. For Your Precious Love
2. Mammy Blue
3. When She Was My Girl / Don't Stop Laughing
4. Tell Her
5. I Don't Know Why
6. Paradise Road
7. Midnight Lady
8. Let's Begin Again
9. Cry To Me
10. Don't Stop Laughing
11. You And I
12. Brand New Dawn
13. For Your Precious Love (Extended Version)

ook op :
Vonk Hardehout kompilasie - Millenium Vrou (2004)
Volksbesit 2 - Daar Lê Die Ding
Skittersterre - Daar's 'n Lied In My Hart
Belboks - Ewige Liefde (Hier In My Hart)
Song vir Bokkie - Ewige Liefde (Hier In My Hart)
Geraas: Allesbehalwe Vol. 1 - Meisie Meisie
DKNT² Treffers - Meisie Meisie (Remix) (2002)
Skouspel 2002 - Meisie Meisie, Ek Dink Nogsteeds Aan Jou
Opskop - Daar's 'n Lied In My Hart
Geraas Musiek Toekennings 2001 - Wie Sal Kom Nagsê?

flyers :
2007 11 17 - AfriForum Afrikaanse Musiekfees: Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Kurt Darren, Lianie May, Hoofseun, Jofranie, Bobby van Jaarsveld, Freddie Nest, Jacques de Coning, Pieter Smith, DJ Ossewa, Beeskraal, Mel Botes, Adam Tas, Elizma Theron, Arno Jordaan, Nadine Blom, Jakkie Louw, Hennie Smit, Pieter Naudé, Marlene Schalkwyk, Caroline Bosch, Etienne de Koker, Pierre du Preez, die Rodeo Girls, Staalsnaar, asook Neels Ackerman en sy boere-orkes, Kerkplein, Pretoria
200627 Oktober - Oktoberfees (Juanita du Plessis, Kurt Darren, Thys Die Bosveldklong, Etha, Suzanne & Shine 4), Kraaifontein
200625 Oktober - Kurt Darren, Zwaanswyk High School, Tokai
2006 10 Oktober - Kurt Darren, The Barnyard Theatre, Menlyn, PTA, R120
2006 30 September - Huisgenoot Geraasplaas, Kurt Darren, Robbie Wessels, Nicholis Louw, Juanita du Plessis, Laurika Rauch, Broers (Christo en Cobus en Nic Stevens), R65
2005 10 26-30, Vredendal Rittelfees, Kallitz, Basjan, Chris Welsch, Thys Die Bosveldklong,, Wynand Windpomp, Hugo, Wicus van der Merwe, Karen Zoid, Navi Redd, Christo & Cobus, Ddisselblom, NiaNell, Steve Hofmeyr, Pieter Smith, Rooies, Nic Stevens, Robbie Wessels, Beeskraal, Nicholis Louw, Steve, Juanita du Plessis, Die Campbells, Afrikiti, Theuns Jordaan, Kurt Darren, Wynand Strydom
2005 08 05, Kraaifontein Stadsaal Kurt Darren
2005 06 02-22, Pretoria, The Performer: Witwarm Winter Musiekfees, Dozi, Eden, Helena Hettema, Girls & Boys Town Fundraising met Eden, Steve, Lukas, Kurt Darren, 3 Tenore, Nianell
2005 06 11, Laerskool Tygerberg, Parow Tinus Strydom Musiekfees (Kurt Darren, Nianell, Anke, Die Campbells & Nadine Blom) roekeloos.co.za
2005 05 14, Mosaïek Teater, Fairland, JHB Winter-Kind Musiekaand Liefdadigheidsmusiekaand met Nianell, Kurt Darren, Heinz Winckler, Mathys Roets, Melanie Lowe, Jennifer Jones. Ebi Halberstad en Elana Afrika, gasheer en gasvrou, fondse na Villa Lubet Kinderhuis en Abraham Kriel Maria Kloppers & Emdeni Kinderhuis.
2005 04 23, Emerald Casino, Sasolburg Oppi Vaalfees banner Shine 4, Innervision, Blackie Swart, Kurt Darren, Beeskraal, Jennifer Zamudio, Hugo, Jacques de Coning, Dozi plus meer
2004 10 30, Huisgenoot Tent Stokkiesdraai-fees Die akteurs van 7de Laan - Elma Postma (Dezi), Annelize van der Ryst (Matrone), Pierre van Pletzen (Oubaas), Neil Sandilands (Bart), Vuelwa Booi (Alyce), Annelize Weiland (Hilda), Marion Holm, regie, Carien Loubsher Kurt Darren, met Ddisselblom en Ronél stokkiesdraai.co.za
2003 04 17, Steak'n'Ale Mini-Rock fees Gian Groen, Abel Kraamsaal, Gert Vlok Nel, Anton Goosen, Diff-Olie, Kaalkop Waarheid (l), Kurt Darren, Theuns Jordaan, Wouter van de Venter, Taxi (Duin 7), Riku Lätti, samusic.co.za


skakels : kurtdarren.co.za : https://www.facebook.com/kurtdarren : https://www.youtube.com/channel/









2021 08 28 - Kurt Darren, The Buffalo, 18:30, R120
vetseun

2021 08 12 - Kurt Darren "Blok Party" SINGLE LAUNCH
vetseun

2021 08 12 - Kurt Darren, Me and Mr Green, The Daisy Jones, 19:00
vetseun

2021 04 - Kurt Darren 'n DUBBEL VIR DIE DJ Party Toer - Junie 2021 - Desember 2021
vetseun
vetseun
vetseun

2021 07 10 - Afrikaans Gaan Global: Regstreekse Uitsending: Kurt Darren & Juanita du Plessis, MC: Pieter Koen, R100, iTickets.co.za
vetseun
vetseun

2021 07 09, 10 - Super Sokkie: Kurt Darren, Juanita du Plessis, Die Campbells, Fatman, Sun City Superbowl, iTickets.co.za
vetseun

2021 07 01 - Kurt Darren "Dubbel Vir Die DJ" Visualizer LAUNCH, 20:00
vetseun

2021 06 13 - Kurt Darren, Springbokblues, 14:00, R200
vetseun

2021 04 23 - Kurt Darren "Dubbel Vir Die DJ" met Snotkop SINGLE LAUNCH
vetseun

2021 04 22 - Kurt Darren "Dubbel Vir Die DJ" met Snotkop, Bok Radio, 06:45
vetseun

2021 02 14 - Valentyns Gaan Global: Aanlyn Stroomkonsert, Kurt Darren, Demi-Lee Moore, Ricus Nel, Ray Dylan, Liezel Pieters, itickets.co.za - ViserOnline - Halewood Artisanal Spirits - Vansan Water Technologies - Virtual Productions - Concreative Concrete Concepts - Blue Banana Events - Facebook
vetseun
vetseun
vetseun

2020 12 31 - Oujaars Gaan Globaal - Easy Tiger bied aan Pieter Koen, Synth Peter, Ricus Nel, Kurt Darren, iTickets.co.za, R50 - Belgravia - London Dry Gin - Virtual Productions
vetseun

2020 12 16 - Huisgenoot Super Sokkie: Kurt Darren, Die Campbells, Dirk van der Westhuizen, Jan Bloukaas, Juanita du Plessis, Fatman, Ray Dylan, Computicket - Standard Bank Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees - Standard Bank - Huisgenoot
vetseun

2020 12 05 - Johnny Clegg - The Tribute Show, Emmarentia Botanical Gardens: Prime Circle, Just Jinjer, Karen Zoid, Black Coffee, Jesse Clegg, Soweto Gospel Choir, Sipho "Hotstix" Mabuse, Francois van Coke, éVoid, Bright Blue, Cito from Wonderboom, Ella Mental, Sipho Mchunu, Zolani Mahola, Yvonne Chaka Chaka, Majozi, Kurt Darren, Young Mbazo, The Parlotones, Lira, Arno Carstens, Matthew Mole, Emmerentia Botanical Gardens, 10:00
vetseun

2020 10 30 - Afrikaans Gaan Global: Toks & Tjops; Regstreekse Hardekole Akoestiese Stroomkonsert met Jo Black, Brendan Peyper, Refentse, Ricus Nel, Appel, Ray Dylan, Tasché Burger, Kunstenaars: Jo Black, Brendan Peyper, Refentse, Tasché, Appel, Ray Dylan, Ricus Nel, Sun City - Virseker - Suzuki - Sun City - iTickets.co.za - kykNet - Toks & Tjops - Virtual Productions - Ontbytsake - Viser Online - The Marketing Zoo - Blue Banana - Brand HQ - Hazlewood Artisanal Spirits - MSC Cruises - Middelvlei Stellenbosch Wines - Weber - Gary Rom - Konig Coffee
2020 10 31 - Afrikaans Gaan Global: Adam Tas, Die Campbells, Elizma Theron, Joe F, Nádine, Kurt Darren, Refentse, Pieter Koen, Elvis Blue, Demi-Lee Moore, Ruan Jordaan, Tasché, Brendan Peyper, Appel, Ricus Nel, Snotkop, Jay, Juanita du Plessis, Ray Dylan, Jo Black, Kurt Darren, Early B, Wicus van der Merwe, Spoegwolf, Nicholis Louw, Karen Zoid, Synth Peter, Sun City - Virseker - Suzuki - Sun City - iTickets.co.za - kykNet - Toks & Tjops - Virtual Productions - Ontbytsake - Viser Online - The Marketing Zoo - Blue Banana - Brand HQ - Hazlewood Artisanal Spirits - MSC Cruises - Middelvlei Stellenbosch Wines - Weber - Gary Rom - Konig Coffee
vetseun

2020 09 05, 06 - Afrikaans Gaan Global: Kurt Darren, Theuns Jordaan, Juanita du Plessis, Karlien van Jaarsveld, Elandré, Jay, Refentse, Robbie Wessels, Ricus Nel, Dirk van der Westhuizen, Brendan Peyper, Christia Visser, R120, itickets.co.za - facebook.com/event - Ontbytsake - Virtual Production - Blue Banana - Brand HQ - Weber
vetseun

2020 08 01 - Kurt Darren - Live with Me & Mr Green presented by Savanna, Kurt Darren Live Stream, R120, www.howler.co.za - livestream - Savanna Non-Alcoholic - Fitch & Leedes - howler - Get Lucky Streaming
vetseun

2020 07 19 - Smile Foundation #helpthoseonthefrontline Charity Concert #3 - Afrikaans Is Lekker: Aanbieder & Sanger: Dr. Pierre Nel, Alan Glass met Oliver se Omlyning, Aletté & Heinz Winckler, Bacchus Nel en sy Bra's, Brendan Peyper, Dawie de Jager, Elandré Schwartz, Fanus Pienaar, Gian Groen, Greunen Parker, Jakkie Louw, Janie Bay, Kurt Darren, Martin Bester & Band, Reynardt Hugo, R84.50, tickets.tixsa.co.za, www.watchatv.co.za
vetseun

2019 12 21-31 - Hartenbos In Afrikaans: @Wantdishartenbos: Jo Black, Robbie Wessels, Karen Zoid, Spoegwolf, Francois van Coke, Kurt Darren, Refentse, Elandré, Appel, Leah, Jan Bloukaas, Early B, Danny Smoke, Roan Ash, Katinka, Biggy, Tasché, Bernice West, Brendan Peyper, Juan Boucher, Pieter Koen, Ruan Josh, Juanita du Plessis, Franja du Plessis, Klipwerf Orkes, Die Ventertjies, Fatman
vetseun

vetseun. vetseun

2006 06 16 - SA Music Festival: Polisiekar, Karen Zoid, Prime Circle, Kurt Darren, The Parlotones, Watershed, Jamali, Heinz Winckler, Theuns Jordaan and more... along with opening acts and Barney Simon, Supersport Park, 11:00
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)