Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
klierKOP (KOP) (Marcell Britz)
vetseunLAAI AF
Piekniek CDS .................................... 2021
- LIED VAN DIE DAG 2021/04/28

vetseunLAAI AF
Alwyne Weet Hoe Ek Voel CDS ..... 2020

vetseunLAAI AF
Skim In My Eie Kop CDS .................. 2020

vetseunLAAI AF
'n Klein Stukkie Winter CDS ............ 2020

vetseunLAAI AF
Al My Gelukkigheid Is Weg CDS .... 2020
- LYN VAN DIE DAG 2020/12/19 - " ... tienduisend midae ver verby, toe was dit nog net ek en jy, my beker van geluk het toe nog oorgeloop ... "

vetseunLAAI AF
Marcell Britz - Skerwe Breyten CDS . 2020

vetseunLAAI AF
Terwyl Jy Weg Is (Toast Coetzer) CDS . 2020

vetseunLAAI AF
Misplaas CDS .................................... 2020

vetseunLAAI AF
Bitter Blom CDS ................................. 2020

vetseunLAAI AF
11 Vertaalde Liedjies ....................... 2020
1. Mei - June - Pete Yorn
2. Reënerige Aand In Knysna - Rainy Night In Georgia - Brook Benton
3. Grys Groen Oë - Pale Blue Eyes - Velvet Underground
4. Pienk Maan - Pink Moon - Nick Drake
5. Skud Dit Af - Shake It Off - Taylor Swift (Ryan Adams)
6. Kombuistafel - Kitchen Table - Jake Bugg
7. Al My Gelukkigheid Nou Weg - All My Happiness Is Gone - David Berman (Purple Mountains)
8. Ek Probeer Onthou - I Can't Forget - Leonard Cohen
9. Perfekte Sirkel - Perfect Circle - REM
10. Perfek - Perfect - Smashing Pumpkins
11. Morse Kode - Crest Of Waves - Coldplay

vetseunLAAI AF
Mawkish .............................................. 2015
1. As 'n Ruiter Deur Die Strate Sou Galop
2. Cold North Wind
3. Ek Probeer Onthou
4. Jy Mag Nooit Weet Nie
5. Kombuistafel
6. Laaste Reels
7. Mei
8. My Beste Pel
9. Pienk Maan
10. Wroet

vetseunLAAI AF
Sel CDS ............................................. 2015
- LIED VAN DIE DAG 2020/12/21

vetseun
KOPstories III - apofenia ..................... 2009
|
KOPstories III (apofenia) - is 'n kort versameling van Breyten Breytenbach gedigte getoonset deur klierkop.

"Apophenia is the spontaneous perception of connections and meaningfulness of unrelated phenomena. The term was coined by K. Conrad in 1958 (Brugger)". (wikipedia)

Die drie Breyten Breytenbach gedigte is:
Die opname en vermenging van die CD was behartig deur André Strydom (Modyrts studio - 2009)

Die konsep of doel in die verwerking van die drie liedjies was 'n doelbewuste poging om die oorspronklike "studeerkamer opname gevoel" van die liedjies te behou in konteks met, aan die een kant, die woorde van Breyten Breytenbach, en aan die ander kant, die 'studio', of te wel, 'ateljee' verwerking van die eindproduk.

vetseun
Nimfolepsie ........................................ 2006 RHYTHM RECORDS
1. Jy Tuimel My Onderstebo
2. Nimf
3. Spyt
4. Swartryp
5. Dit Wat My Kop Laat Tick
6. Ek Sit Hier
7. Dit Wat Ek Wil Hê
8. Verse
9. Ek Kom Jou Haal - MP3 by myspace
10. Bedroef - MP3 by myspace

NIMFOLEPSIE - ekstase, dringendheid, koorsagtigheid of wilde gedrag verwek deur die hunkering na die onverkrygbare.
Omslag deur Anton Kannemeyer van die welbekende Bitterkomix/Hond plaas. Nogal heel gepas onvanpas, hoe goed lekker inpas, tussen die mense wat las. Jammer ek wag vir die nuwes om te download en moet hier bly totdat hulle geluister is want kop slaan aai spyker aan't flarde.
"...mamma, is julle nog daar?... "
So effens sprakeloos vir eers, notaboekie so effens verskeur... Alhoemeer sonies met tyd, en begeleiding meer kompleks as ooit.
Miskien dieselfde paaie soontoe maar nuwe hande om vas te hou en mense om drukkies te gee. So hou vas!!

KOP
vetseunvetseun
KOPstories 2 (demo) swartryp ....... 2005
1. Nimf
2. Spyt
3. Swartryp
4. Ek Sit Hier
5. Ek Kom Jou Haal - MP3 by myspace
6. Dit Wat My Kop Laat Tick

demo MP3s by kop.co.za

die digipack kom maar eers die tweede kopstories 2 demo.. oorgenoeg. glimlaggend in innerlike weet van, en nou stereo byklanke en ritmes, baie meer studio, Radio vriendelik maar nogsteeds meer vriendelik as enige iets anders.

KOP
vetseunvetseun
KOPstories II - swartryp ............. 2004
1. Nimf
2. Spyt
3. Ek Kom Jou Haal - MP3 by myspace
4. Iewers Iets Verkeerd - MP3 by myspace
5. Saans
6. Verse
7. Bedroef - MP3 by myspace
8. Storietyd
9. Swartryp

KOP
vetseunvetseun
KOPstories 1 ....................................... 2003
1. Weskus Son
2. So Jy Skiem
3. Telefoon Blues
4. Tussen In
5. Dit Gebeur
6. Noodlot - MP3 by myspace
7. Toorkop
8. Murasies
+ .... Nuwe Suid-Afrika

die hele CD in MP3s by kop.co.za

glimlag, droeë woorde met kitaar harmonisering, die kop CD is hier!! alles van die inkyk en erken "so jy skim" deur lui middag lirieke van "telefoon blues", en, en en. alles op die een cd. plus twee bonus snitte wat net meer van dieselfde nou kenmerkende kopklank.
met amper meer gesêde gedigte oor hoofsaaklik ligte rock ritmes en miljoene melodieê in elektries en akoestiese kitaar. maar geen paralelle te trek nie. die stem se vertelling oordryf enige ander storie wat miskien probeer vergelyk of laat twyfel. oortuig. "tussen in". deels verskriklik bly in "dit gebeur" wat van toeval vertel, en miskien soos Battery 9 klink as hulle dronk is, funk.
----- eers was daar die eksperimentele "lo-fi" MP3 op samp3 wat aantuigend "so jy skim" gefluister het. later het "dit gebeur" ook daar verskyn en nou, die website en spreke van 'n CD later ... kry die vierde lekker kop song, "die nuwe suid-afrika" is 'n reggae nommer wat die verblyf beskryf met meegaande hop-hop.



skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)