Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Klopjag .co.za

2021 06 18 - John-Henry Opperman & Lucinda "Ons Is Ons" VIDEO LAUNCH
vetseun

2021 06 18 - John-Henry Opperman & Lucinda "Ons Is Ons" VIDEO LAUNCH

Lucinda - Ons Is Ons met John-Henry Opperman VID >>> (2021)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/06/18

2021 06 18 - John-Henry Opperman & Lucinda "Ons Is Ons" VIDEO LAUNCH
vetseunLAAI AF
Lucinda - Ons Is Ons met John-Henry Opperman CDS . 2021

vetseun
2020 08 20 - Tertjag - Die Melktert Kommissie + Klopjag, Loftus Park, 19:00, facebook.com/event

vetseunKOOP/BUY
Showmax: Tertjag - Die Melktert Kommissie + Klopjag Live In Pretoria - 2018


Dawie de Jager - Modelvliegtuig VID >>> (2020) --wasgoedlyn--


Klopjag - Vervang met Lucinda Neethling (Melktert) VID >>> (2019) --wasgoedlyn--
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/04/14


Dawie de Jager - Hoe Ek Voel VID >>> (2019)


Dawie de Jager - Stroomop My Mens met Janie Bay VID >>> (2018)

vetseun
Musiek En Woorde / My Storie DVD . VONKDVD006 2010 VONK MUSIEK
1. Stof
2. Liedjie Vir Die Besemtannie
3. Troos
4. Houtskool
5. All Along The Watchtower
6. Rol Van Die Dice
7. Vergeet En Vergewe
8. Skree!
9. Nie Langer

... se Storie
vetseun
kompilasie .......................................... 2009

Chris Chameleon, Anna Davel, Blackie Swart, Gerrie Pretorius, Mathys Roets, Jannie Moolman, Klopjag

vetseun
09 Live CD/DVD ........ DVDJUKE 08 2009 JUKEBOX RECORDS
1. Miskien
2. Die Dinge Wat Jy Doen
3. 'n Groot Idee Vir 'n Klein Dorpie
4. Dans
5. Rondom My
6. Als Wat Jy Het
7. Somer
8. Halleluja
9. Liesl
10. Die Randburg Tannie Blues
11. Alles Kom Terug
12. Huistoe
13. Musiek Vir Die Agtergrond
14. Na Die Wêreld
15. 24 Uur
16. Gebed Vir 'n Rebel
17. Dalk 'n Boerseun

vetseun
My Storie DVD . RAMDVD036 2009 RAMKAT MUSIEK
1. Stof
2. Liedjie Van Die Besemtannie
3. Troos
4. Houtskool
5. All Along The Watchtower
6. Rol Van Die Dice
7. Vergeet En Vergewe
8. Skree!
9. Nie Langer

vetseunvetseunvetseun
Musiek Vir Die Agtergrond . RAMCD022 2008 RAMKAT MUSIEK
1. Dans
2. 'n Groot Idee Vir 'n Klein Dorpie
3. Die Dinge Wat Jy Doen
4. Gebed Vir 'n Rebel
5. Na Die Wêreld
6. Musiek Vir Die Agtergrond
7. Vergeet En Vergewe
8. Al Jou Songs
9. Troos
10. Miskien
11. All Along The Watchtower
12. Alles Kom Terug
13. Rondom My


Klopjag - 24 Uur VID >>> (2008) - BlixemTV
- Recorded at Aardklop Festival 2007

2007 11 21 - Klopjag DVD Launch, Cinema Nouveau, Brooklyn Mall
vetseun
Aardklop 2007 DVD . F1001206/RAMDVD026 2007/2009 BOWLINE/RAMKAT MUSIEK
1. Gee
2. Vergeet En Vergewe
3. Die Storie Van Piet Vermaak
4. Wens Jy Wil
5. Troos
6. Toe Ek Jy Was
7. Stof
8. Al Jou Songs
9. Balans
10. Rol Van Die Dice
11. Deel Twee
12. Vervang
13. Alles Kom Terug
14. Houtskool
15. Boks
16. Weer En Weer
17. Skree!
18. Nie Langer
19. Vier En Twintig Uur

2007 05 07 - Klopjag "5" CD LAUNCH, Café Barcelona
vetseun
5 ...................................... F1001111 2007 BOWLINE
1. Dalk 'n Boerseun
2. 24 Uur
3. Toe Dit Ek En Jy Was
4. Karloos In Arcadia
5. Stof
6. Wens Jy Wil
7. Liedjie Vir Die Besemtannie
8. Vervang
9. Boks
10. Skree!
11. Deel 2
12. Houtskool
13. Nie Langer

vetseunvetseun
Album Drie ...................... F1000706 2005 BOWLINE
1. Gee
2. 300ste Maal
3. Vervang - MP3 by mweb
4. Skree!
5. Nie Langer - MP3 by mweb
6. Rol Van Die Dice
7. Al Die Tekens
8. Houtskool
9. As Dit Reën
10. Beloftes
11. Val
12. Te Veel
13. Boks
14. Deel Twee
15. Liesl
16. Balans
17. Bel My

is nou Sallas de Jager, Dawie de Jager, John-Henry Opperman, Marie-Louise Pretorius, Michelle Ohlhoff, Werner Griesel

"..want dit maak my bang, as ek wonder hoe ek jou.."

2004 05 21, 23 - Klopjag "15de Laan" CD LAUNCH, Dorpstraat Teater, CL - JIP - Beeld - www.klojag.co.za
vetseunvetseunLAAI AF
15de Laan .......................................... 2004 HATHOR
1. Stiltes
2. Toer
3. Maak Gou
4. Die Storie Van Piet Vermaak - MP3 by mweb
5. Exodus
6. Wens Jy Wil
7. Liedjie Van Die Besem Tannie
8. N1 Roete (woorde en musiek, Lucas Maree)
9. Vergeet
10. Anton Pieter Gous
11. Atlantis

met John-Henry Opperman, stem en kitaar, Dawie de Jager, stem en kitaar, Salmon de Jager, stem en mondfluitjie, Marie-Louise Pretorius, tjello

vetseunvetseun
13/02 ................................ KLOP 001 2002 BOWLINE
1. Weer En Weer
2. Stof
3. Relatiwiteit
4. Dalk 'n Boerseun
5. Karloos In Arcadia
6. 24 Uur
7. Die Kind (ingrid jonker)
8. Die Randburg Tannie Blues
9. Toe Dit Ek En Jy Was
10. Koeëldoppies En Half Kaal Vrouens

met John-Henry Opperman, stem en kitaar, Dawie de Jager, stem en kitaar, Salmon de Jager, stem en mondfluitjie, Marie-Louise Pretorius, tjello

vetseunvetseun
Koeëldoppies, one night stands... en anderslaaptydstories. EP . KPJ001 2001 KLOPJAG
1. Dalk 'n Boerseun
2. Relatiwiteit
3. Weer En Weer
4. Die Randburg Tannie Blues


ook op :
MK89 Hoordosis Vol. 1 kompilasie - Skree!
Rockhart kompilasie - 24 Uur
MK89 Die DVD Video kompilasie - Nie Langer
Goue Sterre DVD kompilasie - Die Storie Van Piet Vermaak
Music for the children Vol. 1 kompilasie
Musiek Sonder Grense kompilasie - Die Storie Van Piet Vermaak
Rots 2 kompilasie - Beloftes, Nie Langer
Rots kompilasie - Die Storie Van Piet Vermaak, Dalk 'n Boerseun


skakels : klopjag.coza : facebook : atkv










2021 06 18 - John-Henry Opperman & Lucinda "Ons Is Ons" VIDEO LAUNCH
vetseun
vetseun

2020 12 27 - Pringles Park Acoustics: Desmond & The Tutus, Kenny Hughes, Andrea Nixon, Klopjag, Crazy Jay, Host: King Nqoba, 10:00, R150, R200, plankton.mobi
vetseun

2020 08 - Showmax: Tertjag - Die Melktert Kommissie + Klopjag Live In Pretoria - 2018
vetseun

2020 03 28 - Tertjag - Die Melktert Kommissie + Klopjag. Loftus Park, Pretoria
vetseun

2019 10 27 - Pringles Park Acoustics: Pringles Main Stage: Zaan Sonnekus, Aidan Martin, Die Melktert Kommissie, Klopjag, Koos Kombuis, Sunset Comedy Stage: Eric Jansen, Dave Levinsohn, Simmi Areff, Fort Schanskop, Eeufees Road, Groenkloof, 11:00, R135, R175, www.parkacoustics.co.za - Park Acoustics - Southern Comfort - Cape Brewing Co - Rekorderlig Cider - Voortrekkermonument - Texx And The City - SPAZA!
vetseun

20xx 11 13 - Klopjag, Café Barcelona, R120
vetseun

20xx 08 14 - Klopjag, Café Barcelona, 20:30, R120
vetseun

2019 07 14 - Bands For Bricks - Piet Botha Tribute: Anton Goosen, Beeskraal, Valiant Swart, Koos Kombuis, Gian Groen, Jan Blohm, Klopjag, Ddisselblom, Die Melktert Kommissie, Roan Ash, Tidal Waves, Bottomless Coffee Band, HemelBesem, Joe Foster, Appel, Johnathan Martin, iTickets.co.za
vetseun

2018 10 28 - Pringles Park Acoustics: Matthew Mole, Klopjag, Van Pletzen, Half Sister, We Are Charlie, Basson Laubscher & The Violent Free Peace, Comedy with Jason Goliath, Donovan Goliath, Nicholas Goliath, Fort Schanskop, Eeufees Road, Groenkloof, 11:00, R135, R175, www.parkacoustics.co.za - Park Acoustics - Voortrekkermonument - Southern Comfort - Cape Brewing Co - Rekorderlig Cider
vetseun

2017 10 29 - Southern Comfort Park Acoustics: Southern Comfort Stage: Deon Bakkes And The Stolen Horses, Bacchus Nel, Georgetown, Klopjag, aKING, DJ Legend, Sunset Comedy Stage: Martin Davis (UK), Kraai du Toit, Mojak Lehoko, Fort Schanskop, Eeufees Road, Pretoria, 11:00, R120, R150, www.parkacoustics.co.za - Southern Comfort - Park Acoustics - Voortrekkermonument - Rekorderlig Cider - Striped Horse
vetseun

2016 11 19 - #Tertjag - Klopjag & Die Melktert Kommissie, Voortrekkermonument, 19:00, R150
2016 11 19 - #Tertjag - Klopjag & Die Melktert Kommissie, Villa Paradiso, 13:00, R250
vetseun
vetseun
vetseun

2015 03 12 - Foto Na Dans en Klopjag, Neethlingshof, Woordfees, Stellenbosch, R95/R60
vetseun

2013 09 14 - Klopjag, Café Barcelona
vetseun

2009 02 14 - Vrede Fest: Van Coke Kartel, Crash Car Burn, Wonderboom, Klopjag, éF-éL, Hatfield Sq., Pretoria, 18:00, R40 - MK - Guervo Tequila - In support of young people with cancer - www.vredefoundation.co.za
vetseun

2008 10 30-11 01 - Bela Bela Adventure Carnival: Karen Zoid, Jakkie Louw, Klopjag, Robbie Wessels, Melktert Kommissie, Bela Bela Showgrounds, 16:00
vetseun

2008 10 18 - Rocktober Music Festival: Eden, Watershed, Prime Circle, Mandoza, Foto Na Dans, Crash Car Burn, Loyiso, aKING, Klopjag, Fuzigish, Jamali, éF-éL, Wonderboom, Straatligkinders, Supersport Park, Centurion, 13h00, R150
vetseun

2008 09 25 - Maloneys Rock Show: Fokofpolisiekar Brand new CD Launch, aKING, Van Coke Kartel, Revolusie, Glaskas, Die Helde, Foto Na Dans, éF-éL, Fokofpolisiekar, Straatligkinders, Klopjag, Pretoria Rugby Club
vetseun

2008 - Klopjag Se Nuwe CD "Musiek Vir Die Agtergrond" Beskikbaar!
vetseun

2007 11 21 - Klopjag by Aardklop twee duisend en sewe: 'DVD op die groot skerm', Cinema Nouveau, Brooklyn Mall, 10:30 - Bowline
vetseun

2007 11 09 - Klopjag, Back2Basics, R70

2007 10 31 - Klopjag, Die Blou Hond

2007 10 04 - 'I Support WAR (Woman Against Rape) Funksie: Klopjag, Beeskraal, Piet Botha, Mel Botes, Radio Suid-Afrika, Steak 'n Ale, 19:00, R120
vetseun
Kyk mense, iets wat my siel in smart dompel is mediaberigte waar 'n ses maande oue dogtertjie verkrag vetseunis of 'n driejarige seuntjie wat gesodomiseer is. Wat gaan in ons pragtige Suid-Afrika aan, waar 'n vrou elke 23 sekondes verkrag word? Ek besef my mensepassie noop my soms tot impulsiewe besluite, maar die dag toe ek Janine Rowley van WAR (Woman Against Rape) ontmoet het het ek sommer geweet hier is iemand met wie ek 'n pad wou stap. Egter kom ek vertel jul hoe die beplande 'I support WAR' aand op 4 Oktober gebôre is.
vetseun
Een aand raak aan die gesels met Mari-Louise van Klopjag en so is die teer onderwerp van verkragting aangeraak. Die idee is ter tafel gelê om 'n klomp bekende kunstenaars op 'n knop te jaag om 'n WAR-konsert aan te bied. Daar is voorgestel dat ons met Charlene van Steak 'n Ale in Pretoria gesels vir 'n plek om die geleentheid aan te bied. Charlene het in 'n oogwink ingestem en daar is op Donderdag, 4 Oktober besluit as datum. Steak 'n Ale het besluit om meer as hul pond botter te gee deur ook 'n ete te borg, dus daar sit ek toe amper soos die spreekwoordelike Jack Russel wat helaas die bus se wiel gevang het, want wie gaan optree?!
vetseun
Gelukkig is ek en Charly van Beeskraal goeie vrinne, ek skakel die man met die idee om hom te verlei met 'n paar 'Jaghies' en op om die beurt Beeskraal pen en potjies te betrek. Charly het sommer met die eerste oogblik ingestem om Beeskraal te skaar agter WAR, en dit 'for free' Ek sê toe mos net Tra-la-la! Egter sover met slegs een pyl in my koker vra ek omsigtig vir Piet Botha of hy sou belangstel. Piet het so 'n teug aan sy pyp geneem en vir my gesê dat 'hy altyd die underdog ondersteun' en daar sal wees 'boots en all'. Kyk mense ek is maar 'n nederige klong, maar met diè groot gees aanboord voel ek summier onstuitbaar, soveel so dat ek sommer Mel tromp-op geloop het. Mel het vir my so oor sy twaalf-snaar geloer asof ek nou 'n onooslike vraag gevra het, so is Mel ook toe aanboord.
vetseun
Ek het sommer 'n riem onder my hart gekry, want hierdie mense is bereid om gratis op te tree, hul tyd af te staan om gekrenkte siele te onderskraag. Dit was vir my net 'n verdere bewys hoeveel medemensliefde daar in ons land is, en liefde kan nie deur duisternis uitgedoof word nie. Ek besef egter dat ons 'n 'jonger band' ook aan boord moes kry. Daar is ek toe, Dinsdagaand 14 Augustus oppad huis toe en voer 'n CD, wat in my hand gestop is, in my bakkie se speler. Mense daar is mos datums wat 'n mens nooitvergeet nie, waar jy was, wat jy toe mee besig was ensovoorts en dit bly mens mos altyd by? Die eerste woorde van 'As' het my so duskant die Atterbury afrit tot helderheid geruk, toe 'Bid' en toe ek 'Minder Is Meer' hoor weet ek Radio Suid-Afrika moet 4 Oktober speel. Ek skakel toe 'n verbaasde Neil van Deventer die volgende dag en daar het WAR toe 'n volhuis.

Dit is dus vir my 'n voorreg om ieder en elk wat so sterk voel soos ons oor verkragting te nooi na die Steak 'n Ale in Lytleton, Pretoria op 4 Oktober om 19:00. Die kaartjies is slegs R120 wat dan ook 'n ete insluit, en jul kan gerus myself, Adrian, by 0725132049 skakel of praat sommer direk met Charlene by Steak 'n Ale 0722746241

2007 10 03, 04 - Klopjag, Aardvark, London - www.aardvarkpub.com
vetseun

2007 09 22 - Barcelona Festival: The Parlotones, Anton Goosen, Valiant Swart, Jack Hammer, Jan Blohm, Klopjag, Die Melktert Kommissie, Die Kaalkop Waarheid, Wouter van de Venter, Janice en Die Halfjacks, Mrs. B, éF-éL, Glaskas, Revolusie, SciCoustic, Rock Easy Watercrest, R150 - www.cafebarcelona.co.za - www.watercrest.co.za
vetseun

2007 08 26 - Woodcrock 2 - Conrad's Birthday, Cool Runnings
vetseun

2007 - Klopjag
cantusstar

2007 06 24 Sidewalk Café Close Down: Marcia Moon, Janice (en die Halfjacks), AD, Klopjag, Seeleeu Leipoldt, Anika, Drikus Barnard, Bacchus Nel, Riku Lätti, Swartskaap
vetseun
vetseun
vetseunvetseunvetseunvetseunvetseunvetseunvetseun
vetseun

2007 05 07 - Klopjag "5" CD LAUNCH, Café Barcelona
vetseun
vetseun

vetseun

Die Rock Voort '06 fees, met Theuns Jordaan, Anton Goosen, Klopjag, "V", Karen Zoid, Veronique, seremoniemeester, Nina Swart, Monument Amphiteater, PTA, R110

2005 13 Oktober - Klopjag, Dorpstraat Teater, Stellenbosch, R60
2005 12 Oktober - Klopjag, Dorpstraat Teater, Stellenbosch, R60
2005 11 Oktober - Klopjag, Dorpstraat Teater, Stellenbosch, R60
2005 10 Oktober - Klopjag, Durbanville Kunskafee, R70

2005 09 28 - JIP Rockspaaider FINAAL, Rockspaaider Bands met Melktert Kommissie en Klopjag, Vodacom Sedgarspark Krieketstadion, Potchefstroom

2005 06 24-26 - Klopjag, Die Boer, Durbanville

2005 06 17, 18 - Klopjag, Dorpstraat Teater, Stellenbosch

2005 03 12 - Klopjag, Dorpstraat Teater, Stellenbosch

2004 08 28 - Nelspruit Concert Ddisselblom, Klopjag, Hoeterkop, Nelspruit - kalfiefees.com

2004 03 12 , Springs Teater
2004 04 05, 06, 10, 11, Langenhoven Saal
cantusstar
vetseun
- kry die nuwe "Sestien stawe op my spoor" by - KKNK

2005 08 11 - Huisgenoot - Paartie Innie Park met onder andere: Gert Vlok Nel, Koos Kombuis, Gian Groen, Klopjag, Anton Goosen, Alta Joubert, Mamela, Piet Botha, Jan Marais Park, 17h00, R50, R70
vetseun

2004 10 06-08 - Klopjag, Dorpstraat Teater, Stellenbosch

2004 09 22-25 - Hadeda Kunstefees Chris Brits, Danièle Pascal, Ddisselblom, DNA Strings, Dowwe Dolla, Genie en die Rampokkers, Karen Zoid, Klopjag, Shilo, Sonja Herholdt, Steve Hofmeyr, Tzaneen - hadeda.co.za

2004 05 21, 23 - Klopjag "15de Laan" CD LAUNCH, Dorpstraat Teater, Stellenbosch - JIP - Beeld - www.klojag.co.za
vetseun

2004 02 20 - Klopjag, Café Barcelona, Pretoria

2003 03 - KKNK: Klopjag
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)