Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Klipwerf Orkes .co.za - youtube

2021 09 - Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings: Boeremusiek Liedjie Van Die Jaar - Ricus Nel "Die Bosveldbul" met Klipwerf Orkes, pretoriafm.co.za
vetseun

2021 09 - Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings: Boeremusiek Liedjie Van Die Jaar - Klipwerf "Huistoe", pretoriafm.co.za
vetseun

2021 11 15 - Klipwerf Orkes "Hantam Kersfees" NUWE ALBUM VRYSTELLING - UNIVERSAL
vetseun

2021 11 15 - Klipwerf Orkes "Hantam Kersfees" NUWE ALBUM VRYSTELLING - UNIVERSAL
vetseun
Klipwerf Orkes - Hantam Kersfees . 2021 UNIVERSAL
1. Mary's Boy Child
2. Die Heiland is Gebore
3. Jingle Bells/Jingle Bell Rock
4. Feliz Navidad
5. Stille Nag
6. Somer Kersfees
7. Little Drummer Boy
8. Silver Bells
9. Blue Christmas
10. Hoor Jy Die Klokke
11. Plea for Africa
12. Plea for Africa met Danielle Smith


Klipwerf - Huistoe VID >>> (2019)

vetseunvetseun
Hantam - Dis Die Lewe (C'Est La Vie) . 2019
1. Huistoe
2. Misvloer Setees
3. C'est La Vie (You Never Can Tell)
4. Tres Jolie
5. Flower Of Scotland
6. Wheels
7. Ek Staar Na Die Verte
8. Amanda
9. Jou Kombers / Pale Toe
10. Kiss Me Quick
11. Die Muishond Eet Nie Jam Nie
12. Hanne
13. Die Bosveldbul
14. Going Back West

vetseun
50 Jaar Se Hoogtepunte DVD . 2018
1. Willem Se Vastrap
2. Hentie Se Foxtrot
3. Strandfontein
4. Sontjie Sak Weg
5. Warmvat Vastrap
6. Vyejam Seties
7. Umfaan
8. Trin Se Dinge
9. Baby Blue
10. Sprokie Vir 'n Stadskind
11. Louwtjie Se Vastrap
12. Sweet Maria
13. Marina
14. Red River Rosie
15. Lola
16. Sneeuwals
17. Sewe Reenboe
18. Sewe Jaar
19. In The Mood
20. Anna Van Bobaai
21. Don't Mess With My Toot Toot
22. Red River Rock
23. Nicol Se Vastrap
24. Dawid Van Oom Jan / Swaartbadjie Se Mou
25. Santjie
26. Loslappie
27. Rooispan
28. Die Paarl Is 'n Wonderlike
29. Tronkvoel Vastrap

vetseun
Die Platinum DVD & CD Versameling 2CD/DVD . MORFCDV 839 2016 DAWN MUSIC
Disk 1:
1. Willem Se Vastrap
2. Hentie Se Foxtrot
3. Strandfontein
4. Sontjie Sak Weg; Blouberge
5. Warmvat Vastrap
6. Vyejam Setties
7. Umfaan
8. Tirn Se Dinge
9. Baby Blue
10. Sprokie Vir 'n Stadskind
11. Louwtjie Se Vastrap
12. Sweet Maria
13. Marina
14. Red River Rosie
15. Lola
Disk 2:
1. Sneeu Wals
2. Sewe Regen Boogen
3. Sewe Jaar
4. Don't Mess With My Toe-Toe; Kaboemielies
5. Red River Rock
6. Boesmanland
7. In The Mood
8. Dawid Van Oom Jan; Swartbaadjie Se Mou
9. Santjie
10. Loslappie
11. Nicol Se Vastrap
12. Rooispan
13. Have You Ever Seen The Rain
14. Die Paarl Is 'n Wonderlike Plek
15. Tronkvoël Vastrap
Disk 3: DVD
1. Die Padda Wou Gaan Opsit
2. Geelslang
3. Spanish Eyes
4. Ek Wil My Baby Hê Vanaand
5. Ellie Swartjan Se Wals
6. Stofskop
7. Kliprand Se Dinge
8. Erdman Setees
9. Happy Ou Anna
10. Outa In Die Langpad
11. Wipneusie
12. Suikerbos Setties
13. Wie Se Kind Is Jy
14. Dans Met My met Jack Parow

vetseunvetseun
Hantam-Tydloos ...... MORFCD 828 2015 DAWN MUSIC
1. Oh Julie
2. Happy Ou Anna
3. Kliprand Se Dinge
4. Ellie Swartjan Se Wals
5. Die Paarl Is 'n Wonderlike Plek
6. Heidi
7. Erdman Setees
8. Tronkvoël Vastrap
9. Spanish Eyes
10. Die Padda Wou Gaan Opsit
11. Have You Ever Seen The Rain
12. Province!
13. Weskus Kwêla
14. Dans Met My met Jack Parow

vetseun
Hantam Gatskop ....... MORMCD 820 2015 DAWN MUSIC
1. Banjo Kapperjolle
2. Santjie
3. Ver Van Die Huis
4. Wie Se Kind Is Jy
5. Toe Toe Vastrap
6. Perlemoen Vang
7. Wals Vir Hessie
8. Lientjie Se Vastrap
9. Hans Se Gemmerdans
10. Ek Wil My Baby Hê Vanaand
11. Silwerstroompie
12. Daar Kom Hy Aan
13. Dans By Oom Japie
14. Geelslang

vetseun
Hantam Unplugged .......................... 2015


Jack Parow & Klipwerf Orkes - Dans Met My (Jam Sandwich) VID >>> (2013)


Klipwerf Orkes - Outa In Die Langpad VID >>> (2012)

vetseunvetseun
Hantam Unplugged ...... VONK162 2012 VONK MUSIEK


Klipwerf Orkes - Wie Se Kind Is Jy VID >>> (2011)

vetseun
Hantam Nostalgie Vol. 5 - 2001, 2003, 2004, 2005 . VONK115 2011 VONK MUSIEK

vetseun
Hantam Nostalgie Vol. 4 - 1998, 1999, 2000 . VONK114 2011 VONK MUSIEK

vetseun
Hantam Nostalgie Vol. 3 - 1995, 1996, 1997 . VONK111 2011 VONK MUSIEK

vetseun
Hantam Nostalgie Vol. 2 - 1992, 1993, 1994 . VONK110 2011 VONK MUSIEK

vetseun
Hantam Nostalgie Vol. 1 - 1988,1990,1991 3CD . VONK106 2011 VONK MUSIEK
Disk 1:
1. Warmvat Vastrap
2. Boesmanland II
3. Gimme Hope, Johanna
4. Visserswals
5. Oh, Lonesome Me
6. Tchip-Tchip
7. Vyejam Setties
8. Die Ou Waenhuis
9. From A Jack To A King
10. Ellie Swartjan Se Wals
11. Sussie
12. In The Mood
Disk 2:
1. Do What You Do, Do Well
2. Sout En Peper
3. Blue Skirt Waltz
4. Kliprivier Setties
5. Umfaan
6. Wil Jy Dans, Carina?
7. Klipwerf Vastrap
8. Pale Toe
9. Kalfiewals
10. Red River Rock
11. Sloop John B
12. Spanish Eyes
Disk 3:
1. Tirn Se Dinge
2. Rooi Jakkals Setees
3. Driedoring Keurspel
4. Maanlig Op Die Vaalrivier Se Walle
5. Long Legged Woman Dressed In Black
6. Hantam Berge
7. Lekker Ou Jan
8. Ou Boesmanland
9. Rugle
10. Gannabos
11. Osbraai Op Kromdraai
12. Ek En My Meisie
13. Baby Blue
14. Vaalhoed Se Baas

Klipwerf
vetseun
Hantam Gatskop ............. VONK108 2011 VONK MUSIEK
1. As Jy Staan Op Die Maan
2. Droomtowenaar
3. Siel Steel
4. Marissa
5. Neuk
6. Melkweg Blues
7. Blou Trane
8. Babe Uit Die Karoo
9. Strate Van Die Kaap
10. Giant Puzzle
11. Bakke Vol Liefde
12. Lank Lank Gelede
13. Japie
14. Geelslang


Klipwerf Orkes - Stofskop VID >>> (2013)

Klipwerf Orkes
vetseun
2010 - Hantam Lêplek ... VONK098 2011 VONK MUSIEK
1. As Die Roosboom Weer Bloei
2. Daar's 'n Lêplek Vir Jou
3. Dawid Van Oom Jan / Swartbaadjie Se Mou
4. Reën
5. Silwerhare Tussen Goud
6. Sy Kan Maar Rol
7. Graaff-Reinet
8. Ou Bobbejaan
9. Willemina
10. Keurspel
11. Laat My Los
12. Jou Ma Se Seties
13. Bokkie Sê My Reg / Rooiwiel Wa
14. Stofskop

Klipwerf Orkes
vetseun
40 - Hantam Carnival 2009 DVD . VONKDVD011 2011 VONK MUSIEK
1. Daar Kom Hy Aan
2. Hantam Vrolikheid
3. Feestyd Se Wysie
4. Sout En Peper
5. Jannie Met Sy Ou Viool
6. Suikerbos Setties
7. Oom Ockie Se Vastrap
8. Nuwejaars Tango
9. Grenswag
10. Sloop John B
11. Sontjie Sak Weg / Blouberge
12. Vreugde In Jou Oë
13. Willem Se Vastrap
14. Save The Last Dance For Me
15. Medley
16. Don't Mess With My Toe-Toe; Kaboemielies
17. In The Mood

Klipwerf
vetseun
Carnival 40 Jaar ............. VONK097 2011 VONK MUSIEK

vetseun
Hantam Nostalgie Vol. 1 - Gospel . VONK093 2012 VONK MUSIEK

vetseun
Hantam Lêplek ........ MORFCD774 2010 UNIVERSAL
1. As Die Roosboom Weer Bloei
2. Daar's 'n Lêplek Vir Jou
3. Dawid Van Oom Jan / Swartbaadjie Se Mou
4. Reën
5. Silwerhare Tussen Goud
6. Sy Kan Maar Rol
7. Graaff-Reinet
8. Ou Bobbejaan
9. Willemina
10. Keurspel
11. Laat My Los
12. Jou Ma Se Seties
13. Bokkie Sê My Reg / Rooiwiel Wa
14. Stofskop

vetseunvetseun
Hantam Carnival - 40 Jaar . MORFCD771 UNIVERSAL
1. Daar Kom Hy Aan
2. Hantam Vrolikheid
3. Feestyd Se Wysie
4. Sout En Peper
5. Jannie Met Sy Ou Viool
6. Suikerbos Setties
7. Oom Ockie Se Vastrap
8. Nuwejaars Tango
9. Grenswag
10. Sloop John B
11. Sontjie Sak Weg / Blouberge
12. Willem Se Vastrap
13. Save The Last Dance For Me
14. Medley
15. In The Mood
16. Vreugde In Jou Oë
17. Kallie Klip Se Wals
18. Nicol Se Vastrap
19. Ou Kraalliedjie
20. Ou Waenhuis
21. Sonop

Die immergewilde trefferorkes het onlangs hulle 40ste bestaansjaar met 'n reuse makietie gevier en die gebeurtenis is op DVD en CD vasgevang! KLIPWERF spog tans met totale verkope wat nou al stewig oor die 1 miljoen kerf trek.

vetseun
Gebed ........................ MORFCD770 2008 UNIVERSAL
1. Jesus Gee Krag
2. Hy Leef
3. Why Me Lord?
4. Sweef Soos 'n Arend
5. Whispering Hope
6. One Day At A Time
7. Little Drummer Boy
8. Majesty
9. Amazing Grace
10. Ek Sal By Jou Staan
11. Any Dream Will Do
12. Vrede In My Vader
13. Beyond The Sunset
14. Gebed

Met 'n reputasie wat vinnig besig is om 'n crescendo te bereik op die vooraand van hulle 40ste bestaansjaarviering, is KLIPWERF se nuutste toevoeging tot hulle indrukwekkende versameling CD's 'n opregte en pragtige danksegging. Met GEBED bewys hierdie boorlinge van Suid-Afrika se grootste provinsie, die Noord-Kaap, dat KLIPWERF nie vir een oomblik hulle sukses, uitmuntende verkope en menigte toekennings as vanselfsprekend aanvaar nie. Kobus Visagie, Johannes van der Colff, Gené van Niekerk en Wernich Nagel se geloof en liefde vir hulle Hemelse Vader is 'n alombekende feit, en GEBED eggo elke dankie luidkeels.

GEBED bestaan uit 14 van die allermooiste geestelike liedere. Met nommers soos Jesus Gee Krag, Hy Leef, Sweef Soos 'n Arend en Vrede In My Vader, is die boodskap van hierdie album baie duidelik en nooi hulle die luisteraar uit om saam met hulle hande te vat en te jubel in geloof. Wat hierdie CD nóg meer besonders maak is dat hulle met voorsienigheid gesorg het dat die lirieke tot elkeen van die 14 snitte ingesluit is! Nou kan gesinne, gebedsgroepe en gemeentes heerlik saamsing terwyl hulle geliefde orkes die musiek verskaf. Met hierdie geskenk gun hulle elkeen wat die CD aanskaf die geleentheid om op 'n heerlike interaktiewe manier deel te word van hulle musiek en die Boodskap wat hulle met GEBED uitdra.

Die Hantam, daardie skitterland wat die vier lede "huis" noem, is nie alleen internasionaal bekend vir die skouspelagtige vertoning van blomme wat jaarliks in die vroeë lente na goeie winterreëns die klipperige koppies in 'n tapyt van kleur en natuurwonders tooi nie. 'n Besonderse klip wat in die streek aangetref word is doleriet - 'n basaltgesteente wat die tafelkoppe en kettingkoppies van die streek kenmerk. Net so besonders is hierdie ewe unieke groep wat hulle wortels diep in die dorre aarde van hulle geliefde landstreek het, en juis daarom is dit duidelik dat hulle die woorde van Koos du Plessis se praglied, Gebed, (wat ook hulle titelsnit is), uitlééf:

Laat my nooit die grond verlaat nie. Laat my in U skadu bly. Gee dat elke aardse vreugde en vrees, eindelik nietig word vir my.

Hierdie trefferorkes spog tans met totale verkope wat nou al stewig oor die 1 miljoen kerf trek. Van hulle 24 albums het twintig Goue status bereik, terwyl ses Platinum status gekry het. Voeg daarby die besonderse eer van hulle prestige SAMA-toekennings en benoemings, en jy besef opnuut hulle is in 'n klas van hulle eie. Ten spyte hiervan bly KLIPWERF beskeie en dit is hulle hartland se wye vlaktes en oop ruimtes wat hulle inspireer. Daar is die sterre snags so helder dat dié uitspansel die blink liggies van die stad amateuragtig laat lyk.

Net soos die wyse man sy huis op 'n rots gebou het, staan KLIPWERF stewig in die Suid-Afrikaanse musiekindustrie. En net soos hulle tuisstreek 'n klimaat van taamlike uiterstes openbaar, doen KLIPWERF dit ook. Aanhangers kan nou heerlik op 'n saterdag-aand skoffel op Hantam Blokkies of Hantam Toeka en sondag-oggend GEBED in die speler druk en met net soveel oorgawe saam met hierdie baie spesiale orkes dankbetuiging doen. En die klank bly onmiskenbaar KLIPWERF.

vetseun
Hantam Toeka ............ MORFCD769 2008 UNIVERSAL
1. Lapland
2. Ou Waenhuis
3. Kalfiewals
4. Kêrel Van Die Paarl
5. Tim Se Dinge
6. Bad Moon Rising
7. Lekker Ou Jan
8. Green Beret
9. Blue Skirt Waltz
10. Ons Het 'n Lied Gesing
11. Timothy
12. Mooifontein
13. Sussie
14. Boesmanland

KLIPWERF is 'n trefferorkes wat deur die jare soveel sukses bereik het dat hulle totale verkope nou al stewig oor die 1 miljoen verkopekerf trek. Van hulle 19 albums het vyftien Goue status bereik, terwyl ses Platinum status gekry het. Voeg daarby die besonderse eer van hulle prestige SAMA-toekennings en benoemings, en jy besef opnuut hulle is in 'n klas van hulle eie. En na amper 40 super-suksesvolle jare in die bedryf is dit geen wonder nie! Hierdie bekroonde groep maak weer so en tref kolskoot met hulle nuutste CD Hantam Toeka.
Alhoewel die woord toeka dalk die indruk skep dat iets vervloë is, bewys die vierstuks dat hulle onstuitbaar is en boonop tred hou met die hier en die nou. Hantam Toeka, wat bestaan uit 14 gunsteling snitte wat op spesiale versoek saamgestel is, bewys weereens dat hulle musiek tydloos is. Van immergroen geliefde nommers soos Kalfiewals en Boesmanland tot hartsnaar-nommers soos Timothy en Green Beret - Hantam Toeka is onbeskaamd 'n lekker-luister pot pouri van kultuur, plesier en weergalose melodië wat die luisteraar uitbundig laat voel oor menswees.

vetseun
Hantam Blokkies ..... MORFCD767 2007 UNIVERSAL
1. Suikerbossie
2. Down By The Riverside
3. Tennessee Waltz
4. From A Jack To A King
5. The Birdy Song
6. Hanoverstraat
7. Red River Rock
8. Never On A Sunday
9. Tim Jan
10. Boy Van Die Suburbs
11. Ma Sê Pa Sê
12. Silver de Lange
13. Midnight Special
14. Blokkies Joubert

vetseunvetseun
Hantam Kwela ........... MORFCD761 2006 UNIVERSAL
1. Don't Mess With My Toe-Toe; Kaboemielies
2. Do What You Do, Do Well
3. Be Mine
4. Penniefluitjie Kwela
5. Hanoverstraat
6. Weeskind
7. A Million Drums
8. Ver In Die Ou Kalahari
9. Mashabela (Pangalang)
10. Tulips From Amsterdam
11. Jampot Polka
12. Zambezi
13. I Need You
14. Have I Told You Lately That I Love You

vetseun
Hantam Vleisfees - Die DVD . RBMDVD 2001 2006 UNIVERSAL
1. Kêrel Van Die Paarl
2. Ou Waenhuis
3. Lapland
4. Green Beret
5. Be Mine
6. Don't Mess With My Toe-Toe; Kaboemielies
7. Kalfiewals
8. In The Mood
9. Hantam Warmvat
10. Pampoen
11. Red River Rock
12. Anna Van Bobaai
13. A Million Drums
14. Timothy
15. Jampot Polka
16. Bad Moon Rising

Mrs. Balls, bobotie, braaivleis en boerewors . almal handelsname sinoniem aan ons sonnige land. En voeg gerus maar die Klipwerf Orkes ook by dié lysie, want net soos g'n bobotie dieselfde is sonder borrie en blatjang nie, is 'n opskop nie dieselfde sonder die Klipwerf Orkes nie.
En die geheime bestanddeel in dié groep se wenresep?
"Hoewel ons nie meer dieselfde spelers is waarmee die groep 36 jaar gelede begin het nie, het al die Klipwerf-spelers deur die jare altyd getrou gebly aan die spesifieke, unieke Klipwerf-styl.
"Ja, natuurlik het ons elke nou en dan 'n paar nuwe klanke ingebring, maar ons het dit só subtiel gedoen dat ons nooit ons aanhangers van ons musiek vervreem het nie," vertel Kobus Visagie, vanaf sy plaas in Calvinia se wêreld.
Hul twintigste album, Hantam Kwêla, is by die Hantam Vleisfees opgeneem en hierdie CD is die orkes se heel eerste lewendige opname. Volgens Kobus skep die lewendige opname beslis ook 'n ander gevoel en atmosfeer.
Op Hantam Kwêla kan veertien gunstelinge gehoor word soos Don't Mess With my Toetoe, Do What you Do Do Well, Anton Goosen se Hanoverstraat en selfs Have I Told You Lately That I Love You - al die liedjies natuurlik in die Klipwerf Orkes se unieke styl.
Die orkes bestaan deesdae uit Kobus Visagie wat die klawerbord se note kielie, Géne van Niekerk, kleindogter van die bekende Ella Swartjan, wat ook die klawerbord speel, Johannes van der Colff wat die kitaar tokkel en die Weskusman Wernich Nagel op die tromme.
Dis duidelik dat hierdie vier musikante musiek as hul grootste passie deel. Wanneer hulle eers die instrumente vasvat, is dit pret, pret en nogmaals pret en hulle geniet die musiek net soveel soos die gehoor!
En as daar een ding oor dié groep mense te sê is, is dit dat die roem van die afgelope jare nie na een van hulle se koppe gegaan het nie. Hulle is steeds die nederige groep mense sonder fieterjasies en pretensies - hoewel hulle reeds met 'n astronomiese 14 goue- en 6 platinumalbums kan spog. Hulle gospelalbum is ook onlangs genomineer as die gunsteling album in die gospel-kategorie by die Huisgenoot Tempo toekennings.

vetseun
By Die Kruis ................ MORFCD758 2006 UNIVERSAL
1. Jesus, Hou My By Die Kruis
2. Ek Sien 'n Poort Wyd Ope Staan
3. Strome Van Seën
4. Hoe Groot Is U
5. Across The Bridge
6. Deur Te Sien Op Die Kruis
7. Kom Herwaarts Getroues
8. Nader Steeds Nader
9. Hou U My Hand
10. Kom Tot U Heer
11. Laat Ons Skyn Vir Jesus
12. Moet Ek Gaan Met Leë Hande?
13. Nader Al Nader
14. When A Child Is Born

vetseun
Hantam Warmvat ...... MORFCD757 2005 UNIVERSAL
1. Warmvat
2. Wikkel Daai Boude
3. Sprokie Vir 'n Stadskind
4. Buona Sera
5. Skoffeldy
6. Hie' Kom Die Bokke
7. Beautiful Sunday
8. Anna Van Bobaai
9. Pampoen
10. Umfaan
11. Pers Kombers
12. Rivers Of Babylon
13. Transkaroo
14. In The Mood

vetseun
Dans Die Hantam LIVE DVD . RBDVD 9 2005 UNIVERSAL
1. Sewe Jaar
2. Loslappie
3. Ob-La-Di, Ob-La-Da
4. Hopetown Wals
5. Tierklok Vastrap
6. Wooden Heart
7. Medley : Geelperskereën; Pasgetroud
8. Oudrift Setties
9. Victoriabaai
10. Pennies Op Die Spoor
11. She's A Yum Yum
12. Butterfly
13. Groen Tamatie

vetseun
Prys Hom .................... MORFCD755 2004 UNIVERSAL
1. Die Here Is My Herder
2. Jesus Roep My Vir 'n Sonstraal
3. Red Wat Verlore Gaan
4. Saggies En Teer
5. Welkom, O, Stille Nag Van Vrede
6. Oorwinningslied
7. Majesteit
8. Uit Dieptes, Gans Verlore
9. Staan Op, Staan Op Vir Jesus
10. Neem My Lewe, Laat Dit Heer
11. Bring My Die Ou-Ou Tyding
12. Meer Heiligheid
13. Die Liefde Van Jesus Is Wonderbaar
14. God Bly Met U Tot Ons Weer Ontmoet

vetseun
Hantam Pennies ...... MORFCD754 2004 UNIVERSAL/SABC2
1. Sewe Jaar
2. Loslappie
3. Ob-La-Di, Ob-La-Da
4. Hopetown Wals
5. Tierkolk Vastrap
6. Wooden Heart
7. Medley: Geelperskereën; Pasgetroud
8. Oudrift Setties
9. Victoriabaai
10. Rooi Rok Bokkie
11. Pennies Op Die Spoor
12. She's A Yum Yum
13. Butterfly
14. Groen Tamatie

Die Klipwerf Boereorkes
vetseun
Hantam Bokkie ......... MORBCD753 2003 DAWN MUSIC
1. Die Trane, Die Rol Oor Jou Bokkie; Die Hand Vol Vere
2. Before I Met You
3. Liewe Lulu
4. Een Sondag Op Die Plaas
5. Sneeuvlokkies
6. Swinging Safari
7. Blou Bul
8. Lola
9. Soetwyn
10. Riviere Vol Brandewyn; The Old Banjo
11. Boesmanland
12. Down By The Riverside

vetseun
Loof Hom ......................... MORFCD751 UNIVERSAL
1. Hoe Groot Is U
2. Doen Slegs U Wil Heer
3. Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus
4. Voel Jy Soms Of Die Here Te Ver Is?
5. Nader, My God, By U
6. Bethelemster
7. Daar's 'n Dierbare Kruis
8. Stille Nag
9. Genade Onbeskryflik Groot
10. Little Drummer Boy
11. Ek Wil Sing Van Jesus Se Liefde
12. Vissies
13. Jesus Min My, Salig Lot; Ek Is Nie 'n Stapsoldaatjie Nie
14. Die Heiland Is Gebôre

vetseun
Hantam Wikkel .......... MORFCD746 2003 UNIVERSAL/SABC2
1. Hantam Wikkel
2. Isle Of Capri
3. Tears
4. San Antonio Rose
5. The Rangers Waltz
6. In The Summertime
7. Blueberry Hill
8. Jaloers Bokkie
9. Something Stupid
10. Bloemstraat
11. Ellie Swartjan Se Wals
12. Sarah de Jager
13. I Need You
14. Verkyker Setties En Wyn

vetseun
Die Beste Van Die Klipwerf Orkes . MORFCD744 2002 UNIVERSAL/SABC2
1. Ska-Rumba
2. Lapland
3. Hantam Vrolikheid
4. Voëlvlei
5. Suikerbos Setties
6. Warmvat Vastrap
7. Hopetown Wals
8. Tchip-Tchip
9. Lekker Ou Jan
10. In The Mood
11. Green Beret
12. Long Legged Woman Dressed In Black
13. Oom Ockie Se Vastrap
14. Magoebaskloof Wals
15. Moedskep
16. Midnight Special

vetseun
Hantam Moedskep .. MORFCD740 2001 UNIVERSAL
1. Moedskep
2. Sonop
3. Over The Moon
4. Mooifontein
5. Sewe Regen Boogen
6. Klaas Bokkie
7. Ska-Rumba
8. Oh Carol
9. Eggo Wals
10. The Lion Sleeps Tonight
11. Jannie Met Sy Ou Viool
12. Sarie Marais
13. Boesmanland (Unplugged)

Die Klipwerf Boere Orkes
vetseun
Hantam Drafstap ........ MORCD736 2000 DAWN MUSIC
1. Kêrel Van Die Paarl
2. Sweet Maria
3. Kinders Van Die Wind Wals
4. Marina
5. Bloubergstrand
6. Jan, Jan
7. Die Maan Skyn So Helder
8. Ashes Of Love
9. Hantam Drafstap
10. Ons Het 'n Lied Gesing
11. Kinders Van Die Wind Vastrap

Die Klipwerf Boere Orkes
vetseunvetseun
Hantam Kapperjolle ... MORCD737 2000 DAWN MUSIC
1. Klipwerf-kapperjolle: Vasdruk; Al Lê Die Berge Nog So Blou; Jou Kombers En My Matras
2. Tiny Bubbles
3. Oom Ockie Se Vastrap
4. Bye, Bye Love
5. Magoebaskloof Wals
6. Province!
7. Cottonfields
8. Any Dream Will Do
9. Rock Around The Clock
10. Heaven Is My Woman's Love
11. Die Hartseerwals

Die Klipwerf Boere Orkes
vetseunvetseun
Hantam Skoffel TC/CD . GACT 014/MORCD735 1996/2000 DAWN MUSIC
1. Louwtjie Se Vastrap
2. Lettie Brand Setties
3. Beautiful Sunday
4. Province!
5. Outa In Die Langpad
6. The Banks Of The Ohio
7. Timothy
8. Green, Green Grass Of Home
9. The French Song
10. Roelandstraat
11. Japie, My Skapie
12. Hier's Ek Weer
13. Tant Antjie Ruik Na Gom
14. Piet Se Tango
15. So Lank As Die Rietjie In Die Water Lê
16. Perde Ry
17. Siena, Ek Is Lief Vir Jou
18. Down On The Corner

Die Klipwerf Boere Orkes
vetseunvetseun
Hantam Lapland TC/CD . GACT 010/MORCD734 1995/2000 DAWN MUSIC
1. Lapland
2. Ou Tante Koba
3. Dans Met Die Rooirok
4. Green Beret
5. Karolis
6. Kliprivier Polka
7. Never Ending Song Of Love
8. Vra Jou Ma
9. Wipneusie
10. Mama Tembu's Wedding
11. Sprokie Vir 'n Stadskind

Die Klipwerf Boere Orkes
vetseunvetseun
Hantam Berge TC/CD . GACT 005/MORCD733 DAWN MUSIC
1. Tim Se Dinge
2. Rooijakkals Setties
3. Driedoringkeurspel: Driedoring; Sousboontjies; So Lank As Die Rietjie In Die Water Lê
4. Maanlig Op Die Vaalrivier Se Walle
5. Long Legged Woman Dressed In Black
6. Hantamberge
7. Lekker Ou Jan
8. Boesmanland
9. Ruglê
10. Gannabos
11. Osbraai Op Kromdraai
12. Ek En My Meisie
13. Baby Blue

Die Klipwerf Boere Orkes
vetseunvetseunvetseun
Hantam Jolyt TC/CD . MORCD732/GACT003/GACD003 2000 DAWN MUSIC/TRIO RECORDS
1. Do What You Do, Do Well
2. Sout En Peper
3. Blue Skirt Waltz
4. Kliprivier Setties
5. Umfaan
6. Wil Jy Dans, Carina?
7. Klipwerf Vastrap
8. Pale Toe
9. Kalfiewals
10. Red River Rock
11. Sloop John B
12. Spanish Eyes

Die Klipwerf Boere Orkes
vetseunvetseun
Hantam Klanke TC/CD . VCT (B) 6137/MORCD731 VENUS/DAWN MUSIC
1. Warmvat Vastrap
2. Boesmanland II
3. Gimme Hope, Johanna
4. Visserswals
5. Oh, Lonesome Me!
6. Tchip-Tchip
7. Vyejam Setties
8. Ou Waenhuis
9. From A Jack To A King
10. Ellie Swartjan Se Wals
11. Sussie
12. In The Mood

Die Klipwerf Boere Orkes
vetseun
Hantam Opskop ............... MORCD730 DAWN MUSIC
1. Janneman Se Vastrap
2. Suikerbos Setties
3. Antjie
4. Jakarandameisie
5. California Blue
6. Hantam Verlange
7. Hantam Opskop
8. Aandblom Tango
9. Ou Sontjie Sak Mos Weg; Blouberge
10. Rondomtaliewals
11. Suikerbossie
12. Blue Eyes Crying In The Rain
13. Ranger's Waltz
14. Sonop

Die Klipwerf Boere Orkes
vetseunvetseunvetseun
Hantam Opskop TC/LP . VCT (B) 6120/VLP (B) 5120 VENUS
Kant Een:
1. Janneman Se Vastrap (W. Nel)
2. Suikerbos Setties (K. Visagie)
3. Antjie (W. Nel)
4. Jakarandameisie (W. Nel)
5. California Blue (Orbison, Petty, Lynne)
6. Hantam Verlange (K. Visagie)
Kant Twee:
1. Hantam Opskop (W. Nel)
2. Aandblom Tango (W. Nel)
3. Ou Sontjie Sak Mos Weg; Blouberge (Trad. verw. W. Nel)
4. Rondomtaliewals (K. Visagie)
5. Suikerbossie (Trad. verw. K. Visagie)
6. Blue Eyes Crying In The Rain (Fred, Rose)

Ingenieur: Murray Anderson

Die Klipwerf Boere Orkes
vetseun
Hantam Vrolikheid ........... MORCD729 DAWN MUSIC
1. Hantam Vrolikheid
2. Willem Se Vastrap
3. Feestyd Se Wysie
4. Boesmanland
5. Voëlvlei
6. Strandfontein
7. Oos Wes, Tuis Bes
8. Hennie Se Foxtrot
9. Hopetown Wals
10. Blikkies Setties
11. Jampot Polka
12. Maria Se Wals
13. Umfaan
14. Blou Berge
15. Suidweslied
16. Klipwerf Vastrap

Die Klipwerf Boere Orkes
vetseunvetseunvetseun
Hantam Vrolikheid TC/LP . VCT (B) 6093/VLP(B) 5093 1985 VENUS/TRIO RECORDS
- Sluit in Boesmanland Oos Wes, Tuis Bes Feestyd Se Wysie Voëlvlei Jampot Polka
Kant Een:
1. Hantam Vrolikheid (Kobus Visagie)
2. Willem Se Vastrap (Willem Nel)
3. Feestyd Se Wysie (T.H. Tol, C. Tol)
4. Boesmanland (Worsie Visser)
5. Voëlvlei (Kobus Visagie)
6. Strandfontein (Worsie Visser)
Kant Twee:
1. Oos Wes, Tuis Bes (Willem Nel)
2. Hentie Se Foxtrot (Willem Nel)
3. Hopetown Wals (Kobus Visagie)
4. Blikkies Setties (Willem Nel)
5. Jampot Polka (Trad.)
6. Maria Se Wals (Willem Nel)

Produksie: Worsie Visser
Ingenieur: Murray Anderson

Die Klipwerf Boere Orkes
vetseunvetseun
Kom Kuier in die Hantam TC/CD . VCT (B) 6081/MORCD728 DAWN MUSIC
1. Klipwerf Vastrap
2. The Rangers Waltz
3. Klein Bietjie Wyn
4. Boesmanland
5. Umfaan
6. Forever And Ever
7. Sonop
8. Blou Berge
9. Op My Harmonika
10. Tant Antjie Ruik Na Gom
11. Wiederschau
12. Mockin' Bird Song

Die Klipwerf Boere Orkes
vetseunvetseun
Kom kuier in die Hantam LP . VLP (B) 5081 1988 VENUS
Kant Een:
1. Klipwerf Vastrap (H. Visagie)
2. The Rangers Waltz (Q. Ratliff)
3. Klein Bietjie Wyn (A. Goosen)
4. Boesmanland (Onbekend)
5. Umfaan (Trad.)
6. Forever And Ever (R. Carmichael)
Kant Twee:
1. Sonop (S. Cooper, W. Cooper)
2. Blou Berge (Onbekend)
3. Op My Harmonika (W. Hausmann, J. Jorge, A. Swartman)
4. Tant Antjie Ruik Na Gom (Trad.)
5. Suidwes (Onbekend)
6. Mockin' Bird Song (C. Jacoby)

Produksie: Worsie Visser
Ingenieur: Murray Anderson

Die Klipwerf Boere Orkes
vetseunvetseun
Hantam Deurnag ...... MORFCD723 2000 UNIVERSAL
1. Vakbond Vastrap
2. Die Spook Van David Rosekrans
3. Sneeu Wals
4. Bad Moon Rising
5. Miljoen
6. Was Ek Maar 'n Digter
7. Tant Sissa
8. Padda
9. Deurnag Wals
10. Tom Hark
11. Harlekyn
12. Ou Ryperd

ook op :
Lekker Braai Treffers Vol. 1 kompilasie


skakels : klipwerf.co.za
: https://www.youtube.com/channel/









2019 12 21-31 - Hartenbos In Afrikaans: @Wantdishartenbos: Jo Black, Robbie Wessels, Karen Zoid, Spoegwolf, Francois van Coke, Kurt Darren, Refentse, Elandré, Appel, Leah, Jan Bloukaas, Early B, Danny Smoke, Roan Ash, Katinka, Biggy, Tasché, Bernice West, Brendan Peyper, Juan Boucher, Pieter Koen, Ruan Josh, Juanita du Plessis, Franja du Plessis, Klipwerf Orkes, Die Ventertjies, Fatman
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)