Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Kabous Verwoed .co.za (Hendrik Hancke)


Kabous Verwoed - Rus-vers-toring met Johan "Noddy" Willemse & Schalk van der Merwe >>> (2009)


Kabous Verwoed - Beenkamer VID >>> (2008)


Kabous Verwoed - Bloedgebrek met Schalk van der Merwe, Alta Joubert, Swart Gabriel, Henry Steel >>> (2008)

vetseunLAAI AF
Beenkamers en Gange .................. 2006 GENUGTIG/RHYTHM RECORDS
1. Opdrag
2. Bacchus Nel Kamer
3. Beenkamer
4. Gebrek Aan Weerom met Schalk van der Merwe & Henry Steel (24)
5. Valiant Swart Kamer
6. Tienrand Beautiful met Schalk van der Merwe, Johan "Noddy" Willemse & Johnathan Martin
7. Trike Kamer
8. Gladdepad met Lukraaketaar & Tamarin du Toit
9. Amanda Strydom Kamer
10. Bloedgebrek met Schalk van der Merwe, Alta Joubert, Henry Steel & Gabriël Erasmus
11. Piet Botha Kamer
12. 2DotSpalt met Klopjag
13. Koos Kombuis Kamer
14. Young Country Bar met Amy After Dark
15. Akkedis Kamer
16. Rus-vers-toring met Johan "Noddy" Willemse & Schalk van der Merwe
17. Anton Goosen
18. Sunnyside Hotel met Louis Esterhuizen (Rooibaardt)
19. Riku Lätti Kamer
20. Reno, Gauteng met Piet Botha, Rian Niewenhuys & Johan "Noddy" Willemse
21. Buckfever Underground Kamer
22. Fonteine,.Pretoria met Barry Steenkamp en Gabriël Erasmus
23. Gert Vlok Nel Kamer
24. Om Te Help Dat Die Madness Tot Verhaal Kom met Arthur Dennis & Henry Steel
25. Brixton Moord En Roof Orkes Kamer
26. Droomnag met Schalk van der Merwe, Henry Steel & Gerald Clark
27. Een
28. Jan Blohm Kamer

gedigte met Piet Botha, Bacchus Nel, Johan (Noddy) Willemse (Jan Blohm Band), Klopjag, Arthur Dennis (Akkedis), Riaan Nieuwenhuys (Delta Blue), Johnathan Martin (Jack Hammer), Barry Steenkamp (Valiant Swart Band), Jean Marais (Duusman), Alta Joubert, lede van Delta Blue,Rooibaardt, Bed On Bricks, Lukraaketaar, Amafist en Amy after Dark saam regisseur deur Karel de Beer (OneLove Design), produksie Alchemy 1, vir MK89

vetseunvetseun
aka Kabous se skyf

ook op :
ons kerk se mense kompilasie


skakels : kabousverwoed.co.za









Dis tyd vir 'n Ongesonde liggaam huisves ook 'n gees-toer. Kapenaars hou vas hier kom ons. Ek en meneer Piet Van Wyk de Vries (enige idee hoe donners moeilik dit is om sy naam vinnig te tik??!!) slaat Maandag die N1 in die alombekende suidelike rigting. Ek tree om die beurt saam met hom, die pragtige dames van Melk en my sielkundige vriend meneer Hanru Niemand op. Saam met my (op sy kitaar) is daardie Louis Esterhuizen, voorheen van die Betlehemse Supergroep Rooibaardt. Hoop om jou en al jou vrinne by een (of dalk selfs meer?) van die beoogde vertonings raak te poetry (bier?).

2008 11 19 - Piet Van Wyk de Vries, Kabous Verwoed, Dorpstraat Teater
2008 11 20 - Melk, Kabous Verwoed, Plaasteater, Kuilsrivier
2008 11 21 - Piet Van Wyk de Vries, Kabous Verwoed, Skiba's, Ceres
2008 11 22 - Kabous Verwoed, Hanru Niemand, 99 On Beach, Strand

vetseun

2008 01 31 - Kabous Verwoed met Dawie de Jager (Klopjag), Klein Libertas Teater, Stellenbosch

2007 11 30 - Kabous Verwoed: Beenkamers en Gange LAUNCH, Bar Zonder Naam

2007 11 21 - Langpadstories-drietal (Dana Snyman, Kabous Verwoed, Bacchus Nel), Bar Zonder Naam

2007 11 08 - Ons Klyntji LAUNCH (Onse Kerk se mense Vol I) : NuL, Paul Riekert, Bacchus Nel, Roof Bezuidenhout, Trike, Bittervrug, Kabous, Stean, Piet Planter, Ronel Nel plus meer, Steak and Ale, Pretoria, 20:00 facebook

2007 10 18 - Langpadstories: Dana Snyman, Bacchus Nel, Kabous Verwoed, Jan Harmsgat, Cullinan

2007 09 23 - Erik Holm Benefit Concert: (MC: Johann Botha) Runica, Ménage à Trois, (MC: Marlon Roelofse) Pipe Bong, éF-éL, (MC: Michelle Aiden) Swartskaap, Myburgh Grobbelaar, (MC: Melt Sieberhagen) Radio SA en Kabous Verwoed, E3N, Albert de Vos, Jan Blohm, (MC: Hannes Brümmer) Die Gespanne Passasiers, Prinses Petro, Bok van Blerk, Anika Kruger, Brenda Burnit, Rhythmsection Africa en Michael Canfield, Mel Botes, Bonsai, (MC: Ivan Zimmerman) Radio Kalahari Orkes, Nike Holm, Beeskraal, Zenobia (Fiela), Snotkop, (MC: Izak Davel) Revolusie, Riku Lätti, Bacchus Nel en Trike, (MC: Jacques Blignaut) Die Kombikraal Blues Band, Piet Botha, Paul Riekert, (MC: Dorette Potgieter) Havoc Vultures, Willim Welsyn, Oppidam, Hartbeespoort, 11:00, R100
vetseun
vetseun

Agterpaaie
vetseun
Stories is die kat-ogies van die langpad en die GPS vir die siel.

Drie groot geeste van Afrikaans is tans besig om verskeie siele se koördinate te stel met hul woordkuns -en poësie produksie genaamd Aterpaaie.

Skrywer en reisjoernalis Dana Snyman, sanger Bacchus Nel en digter Kabous Verwoed gee elk 'n eiesoortige uitkyk op die lewe. Dis 'n onpretensieuse show en alles gaan rondom die tema: reis.

Dana vertel stories oor boere, boemelaars, swanger kroegmeisies en 'n ou wat 42 keer ná mekaar na Steve Hofmeyr se liedjie Pampoen geluister het. Tussendeur sing Bacchus (wat nog eendag so bekend soos Koos du Plessis gaan wees) oor die langpad se vreugde en verdried. Kabous, weer, bewys jy hoef nie 'n rolnektrui te dra en iets van paarrym en metrum te weet om poësie te kan geniet nie. Jy kán net sit en na die ongelooflike mooi woorde luister.

Al drie deel hul woorde van alleenheid, misdaad, die dood en alkholisme - woorde wat raakpunte met baie Suid-Afrikaners het.

Die show is nie baie swaar en êrnstig nie, maar ook glad nie lighartig en laf nie. Jy gaan wel lag, soms 'n bietjie hartseer voel en aan die einde beter voel oor die lewe in die algemeen en Suid-Afrika in besonder.

Dana Snyman, Bacchus Nel, Kabous Verwoed, Regie: André Stolz

Agterpaaie optredes by Aardklop: Absa Mooirivier - 60 min, R70
25 September - 12:00 ; 26 September - 19:30 ; 27 September - 19:30
28 September - 17:00 ; 29 September - 14:30

Langpadstories: Dana Snyman, Kabous Verwoed, Bacchus Nel in die Kaap.
2007 08 18 - Langpadstories: Dana Snyman, Kabous Verwoed, Bacchus Nel, Gatta Patta, Kaapstad
2007 08 19 - Langpadstories: Dana Snyman, Kabous Verwoed, Bacchus Nel, Dorpstraat Teater, Stellenbosch
2007 08 22 - Langpadstories: Dana Snyman, Kabous Verwoed, Bacchus Nel, Damas, Worchester
2007 08 23 - Langpadstories: Dana Snyman, Kabous Verwoed, Bacchus Nel, Die Boer, Durbanville
2007 08 24 - Langpadstories: Dana Snyman, Kabous Verwoed, Bacchus Nel, Klein Libertas, Stellenbosch
2007 08 31 - Langpadstories: Dana Snyman, Kabous Verwoed, Bacchus Nel, Big Blue, Melkbos
2007 06 08 - Langpadstories: Dana Snyman, Kabous Verwoed, Bacchus Nel, Red Tomato Bistro, Pretoria, R200 (012346 6309/076 117 4914)

2006 11 07, Café Barcelona, Elarduspark - Radio Vryheid/Radio Freedom: Radio Suid-Afrika + Kabous Verwoed + Luna + Henry Steel en geheime gaste AD de Vos + Bacchus Nel + Fritz Blitz
Miskien nie die soort bymekaarkoms wat mens moet probeer verwoord nie. Maar die verkeerde afdraai kan jou nog by die regte plekke uitbring ...
Barcelona se donker tafeltjies en bier is nog dieselfde as vroeër vanjaar saam met Die President, toe was dit Rokkeloses en mense van Brixton, maar die keer is daar geen keer aan die diep ingelegte trots van die taal.
Die aand word afgeskop deur Kabous se woorde, van die bar vol jeugdiges ens. Tweede is Luna se klavierklanke wat haar perfekte stem begelei, met Henry Steel en Leon op kitaar. Radio Suid-Afrika is dan voor die mic en dis 100 Maal, saam met 'n Henry Steel track is die aand in beweging. Henry rock saam met Delta Blue.
Dis mic aflos tussen die Vryheidssingers, Kabous, Luna, Radio, Henry, sonder ophou of verskoning, net meer van "daai goeie goed". Met die sterk bewoorde ritmiese klank van Kabous se verse, Luna se bluesirige melodieë en Radio Suid-Afrika se amper patriotiese amper klaagliedere (ons oordramatiseer vir effek) en dan weer Henry se staalkitaar snare, word die aand diep in gekuier, soos 'n bosveldpad soontoe. Kabous doen nommers vanaf sy Beenkamers CD (www.ritmeplate.co.za!!), Luna doen 'n afrikaanse een (vir die aandele), Radio se Bid, Jy vermy (vir my) en Minder Is Meer is toe alles net nog inleiding ...
En dan is dit die geheime gaste wat uit die skadu's onder die ligte kom, eers Die Wolfman, met nuwe tonginniekies (koppeltekens word vir eers geboikot) nommers in die selfde stemming van sy reeds bekendes. 'n Lekker reminder aan hoe Bang ons mag wees, en daai een van die vrou in die veld ... Volgende is die luilekker droomtoring kitaar begeleide stem van Bacchus, die god van wyn. Daar is nuwe nommers, maar die stemme skree om in die Nag se Arms gevat te word, en hy gee in, met stukkende huis lekkerkry Raam Dit Met Die Son, en na nog skree Oppie Plaas. Hy word bygestaan en gevolg deur Swartskaap Blitz se harmonisering. Fritz speel self so paar songs wat die aand met elipse tot in eweigheid sal laat voortleef, later meer oor die Swartskaap ...

Daar was nou al nog Radio Vryheid/Freedom gigs, vroeg Feb was daar ... Radio Suid-Afrika, Luna, Jackie Oosthuizen, Kabous Verwoed, Seeleeu Leipoldt, R50

vetseun

2005 03 10 - Vlugskrif: Erns Grundling, Zwai Mosei, Jasper van Zyl, Charlton-Lee George, Kiwidore Fillis, Ronel Schaeffer, Ronelda Kamfer, Thérèse Bartman, Kabous Verwoerd, Jean Jordaan, Almuir Botha (Chinees Afrikaans), Trike, Bacchus Nel, Die Naaimasjiene, saamgestel, Johann Kotze, Hidden Cellar, Stellenbosch
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )