Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Johan Stemmet .co.za (J. Stemmet) (Noot vir Noot .co.za)
vetseun
Johan Stemmet Se Musiektrivia / (eBook) . 2012 PENGUIN
ISBN: 9780143530084
ISBN: 9780143529194

Johan Stemmet is al vir dekades sinoniem met musiekvermaak en hierdie trivia stel beslis nie teleur nie. Of jy nou 'n aanhanger is van Laurika Rauch, Mathys Roets, Gé Korsten, Queen, Abba of the Awakening - kom skerp jou musiekkennis op! Daar is iets vir elkeen met plaaslike en internasionale musiek oor die jare na almal se smaak. Het jy geweet: Eve Boswell sing in 1953 die Engelse weergawe van "Suikerbossie" by die Royal Command Performance en word deur prinses Margaret teruggeroep om die liedjie weer te sing. "Mamma, ek wil 'n man he" is destyds gesing deur die Belgiese sanger, Bobbejaan Schoepen. Hy is deur die Nazi's gearresteer toe hy tydens 'n optrede gesing het dat die meisie nie met 'n Duitse man wil trou nie omdat hy varkvleis eet. Koos du Plessis het in graad 10 probeer om sanglesse te neem, maar is deur sy onderwyseres afgeraai weens "'n gebrek aan vaardighede". Koos Kombuis se van homself "Skool was vir my baie boring, veral omdat ek myself al op drie leer lees het - van die agterkante van cereal-bokse af.

vetseun
Woord Vir Woord / (eBook) . 2011 PENGUIN
- 'n Lewensreis
ISBN: 9780143528180
ISBN: 9780143529019

Daar is min gesigte op Suid-Afrikaanse televisie so wyd herken en geliefd soos die van Johan Stemmet, en min kenwysies so sinoniem met naweekaand-vermaak as die vrolike Noot vir Noot-klingel. Dat Johan Stemmet al vir meer as dertig jaar ononderbroke by televisie betrokke is, voor en agter die skerms, mag dalk sommige verras (hy lyk dan nie 'n dag ouer as dertig nie?) - maar nog interessanter is die doodgewone aardsheid en opregte menswees wat die toonaard bepaal vir die gebore Weskusklong se lewenslied. Woord vir Woord is 'n reis deur Johan se lewe: 'n kleurvolle concerto met 'n goeie sarsie dawerende akkoorde (geweet dat Johan as student vir Paul Getty II partytjiemusiek verskaf het? Of die een was wat gesorg het vir Tolla van der Merwe se eerste televisieverskyning?) en onverwagse vingerlopies (hy't Afrikaans gegee by Rondebosch Boys High - en dink self sy onderbaadjies op televisie lyk verspot!). Of jy nou 'n getroue aanhanger is, of eerder grappenderwys dink 'Kyk hoe kyk hy vir my!' - Woord vir Woord is meer as bloot die vertel van 'n fassinerende lewe. Dis ook die verhaal van die ontvouing van die Suid-Afrikaanse televisiebedryf en 'n sout-van-die-aarde-storie wat nie anders kan as om wyd te resoneer en te boei nie!

vetseun
Reisiger ............................ KOSD 010 2007 KOSMOS
1. Maria Magdelena
2. Hemelstasie
3. Psalm 8; Hoe Heerlik U Grote Naam
4. Die Woorde Van My Vader
5. Die Wil Van Jesus
6. Gee My Eerder Jesus
7. My Gebed
8. Waar Ek Gaan
9. Die Verlore Skaap
10. Love Can Build A Bridge
11. Ook Vir My
12. God Will Make A Way
13. Still Her Little Child
14. Roses Will Bloom Again

vetseun
Inspirational Songs ........ KOSD 003 2006 KOSMOS/SABC2
1. Three Wooden Crosses
2. Thank You
3. No Matter How High I Get
4. Today
5. Morningside
6. Love Without End Amen
7. He Grew The Tree
8. Travellin' Thru
9. Always Be A Child
10. The Angels Cried
11. It's Your Own Fault
12. Thank God For Kids
13. Why Me Lord?
14. My Tribute

vetseunvetseun
As Ek Maar Net Kon Sê . CDEMIM 056 2002 EMI
1. C'Est La Vie
2. Aan Die Einde Van Ons Liefhê
3. As Ek Maar Net Kon Sê
4. Hierdie Aand Is Goud En Silwer
5. Hoor Jy Daar Speel Ons Melodie?
6. Die Suiderland
7. Die Aand Is Nog Jonk
8. Tina Is Weg
9. Lu-Lu Berge
10. My Boland Kontrei
11. Lara
12. Ek Mis Jou
13. Jy't My Liefde Gewen
14. Anders As Nou

regisseur, Boet Pretorius, verwerker, Danny Antill, ingenieur, Keith Forsyth, CD produksie, Malcolm Lombard

vetseunvetseun
Goue Gedagtes ................................. 1999
1. As Ek Weer Maar Kon
2. Lamie
3. 'n Dans Met Pa By Die Huweliksonthaal
4. In Bloubaaihawe
5. Liewer Jonk Op 70 As 40 Jaar Oud
6. Die Woorde Van My Vader
7. Danna Dans Net
8. Jy Is Bang
9. 'n Baie Baie Baie Goeie Mens
10. Die Haan Kraai 'n Reënboog
11. Bly Jy Nog Lief Vir My?
12. Gebed Vir My Seun
13. Voorbegin En Weer 'n Keer Probeer
14. Daar's 'n Leemte Waar Eens Drie Was

vetseunvetseun
Stil Deur My Lewe .............................. 1997
1. Stil Deur My Lewe
2. Transkaroo
3. Rosie
4. Die Lewe Sonder Jou
5. Vanaand
6. As Jy In Eendag Glo
7. Jy's Al Wat Hierdie Man Wil Hê
8. Dis 'n Land
9. Hy's Byna 'n Man
10. Skipskop
11. Een Van Daai Lae Houe
12. Daar's Niks Soos Ware Liefde
13. My Plekkie Op Die Aarde
14. Kinders Van Die Wind

vetseunvetseun
Om Tyd Te Maak ................................ 1995
1. Om Tyd Te Maak
2. Dit Traak My Nie
3. Freddie Van Die Vrystaat
4. So Kan 'n Mens Tog Nie Vir Altyd Aangaan
5. Angelique Van Esperansa
6. Môre Se Ek En Jy
7. Gee Vandag Die Blomme
8. Die Sestigerjare
9. 'n Kort Trein Rock
10. Hemelkind
11. As Die Liefde Aan Jou Hart Vat
12. Ons Liefde

vetseunvetseunvetseun
Grootste Treffers TC/CD ....................... 1993
1. Tina Is Weg
2. Pa Se Grootman
3. Dis Jy
4. Deur Die Kremetartlaan
5. Aan Die Einde Van Ons Liefhê
6. Hierdie Aand Is Goud En Silwer
7. 'n Dans Met Pa
8. Bianca
9. Sprokie Vir 'n Stadskind
10. C'Est La Vie
11. Ons Kinders Se Drome
12. Die Kinders Is Weg
13. Mucho Mucho
14. Kleinzee Herinnering

vetseunvetseun
'My Musiek' LP ..................................... 1991 DECIBEL
Kant Een:
1. 'n Dans Met Pa
2. Een Van Daardie Deuntjies
3. Kaapse Winter In Transvaal
4. My Erfenis
5. As Die Kinders Vir Ons Sing
6. Jy Gee Nie Om Wat Die Mense Sê
Kant Twee:
1. Dis Jy
2. Ons Kinders Se Drome
3. Deur Die Kremetartlaan
4. Kleinzee Herinnering
5. Reëntyd In Namakwaland
6. Ek Sal Jou Onthou

1989 - begin STEMMBURG TELEVISIE met Johan van Rensburg

vetseun
'n Deel Van My LP .... DCB(BL) 206 1989 DECIBEL
Kant Een:
1. Blouberg Se Strand
2. Pa Se Grootman
3. Waar 'n Wil Is, Is 'n Weg
4. Mucho Mucho
5. Natalia
6. Verder As Ver
Kant Twee:
1. Daar In Namakwaland
2. Sprokie Vir 'n Stadskind
3. Môre Kom Ek T'rug
4. Die Kinders Is Weg
5. Luisterliedjie
6. Saterdagaand

vetseunvetseunvetseun
As Ek Maar Net Kon Sê LP . DCB (E) 180 1986 DECIBEL
Kant Een:
1. C'Est La Vie (J. Stemmet)
2. Aan Die Einde Van Ons Liefhê (St. John/J. Stemmet)
3. As Ek Maar Net Kon Sê (T. Hiller/P. Curtis/J. Stemmet)
4. Hierdie Aand Is Goud En Silwer (Dietrich/Grabowski/Greiner/A. Viljoen)
5. Hoor Jy Daar Speel Ons Melodie? (M. Mann/C. Roberts/J. Stemmet)
6. Die Suiderland (Bruhn/Brandin/G. van Tonder)
7. Die Aand Is Nog Jonk (C. Anders/M. Kunze/A. Viljoen)
Kant Twee:
1. Tina Is Weg (White/Athan/J. Stemmet)
2. Lu-Lu Berge (J. v.d. Waat)
3. My Boland Kontrei (J. Stemmet)
4. Lara (J. Stemmet)
5. Ek Mis Jou (I. Mayberg/A. Viljoen)
6. Jy't My Liefde Gewen (J. Stemmet)
7. Anders As Nou (J. Stemmet)

Daar is 'n hele paar mense wat baie prominent is in die bevordering van Afrikaanse musiek. Die prominenste persoon op die gebied is sekerlik JOHAN STEMMET. Glo my, die vriendelike TV 'aanbieder is net so aangenaam as mens. Hy munt uit as regisseur en dan sing hy ook nog. Baie mense voel, dat met so 'n talent soos syne, sy sangloopbaan eintelik afgeskeep word. Hierdie langspeler gaan dit regstel, so glo ek. Johan verdien top stêrstatus en elkeen wat hierdie gawe kêrel leer ken het gun dit hom, veral as hy so lekker sing soos op hierdie plaat.
Wessel Germeshuizen - omslag

Produksie: Dimpel Pretorius
Ingenieur: Keith Forsyth
Verwerkings: Danny Antill

vetseunvetseunvetseun
Op Versoek LP ............... SPAN 648 1984 PANORAMA
Kant Een:
1. Mona (C. de Rouge/I. Holder/J. Stemmet)
2. Kleinzee Kontrei (J. Stemmet)
3. Die Maklikste Ding (Kupido)
4. Herklaas Bandjies (J. Stemmet)
5. Ek Stap Deur My Land (Kupido)
6. Sampie Se Bike (A. van der Merwe/J. Stemmet)
Kant Twee:
1. Bianca (Kupido)
2. Toe Kom Liefde (J. Stemmet)
3. Weet Jy Waar Die Liefde Lê? (F. Postma)
4. Die Mooiste Kersfees (J. Stemmet)
5. Geboorteplaas (F. Postma)
6. Moesadie (P. Brits)

Dit is werklik vir my 'n groot voorreg om hierdie tien gunstelinge van my vorige plate, sowel as die nuwe snitte, "Mona" en "Die mooiste Kersfees", met u te kan deel.
Wat dit dubbel so lekker maak is die feit dat hierdie liedjies die nommers is wat gewoonlik op konserte en oor die radio deur u versoek word.
Ek vertrou dat u net soveel plesier daaruit sal kry om na hierdie versoeke van u te luister, as wat ek daaruit gekry het om hulle op te neem.
Nogmaals dankie aan Corrie Myburgh en die Panorama-span vir hul volgehoue ondersteuning.
Beste groete - JOHAN STEMMET - omslag

'n Inheemse Suid-Afrikaanse produk
Produksie, repertoire en bestuur deur Corrie Myburgh
Musiekverwerkings deur Fransua Roos en Allistair Coakley*
Opgeneem in die musiekateljees van Ovation.
(Mona en Die Die Mooiste Kersfees opgeneem by Orange 338)
Klankopnames deur Peter Twaites en Phil Audoire
Omslagontwerp deur Jimmy Stirling
Foto deur Athol Franz Studio
'n Corrie Myburgh produksie
'n Produk van die Panorama platemaatskappy

vetseunvetseun
Bianca LP ............................................ 1982 PANORAMA
Kant Een:
1. Bianca (Kupido)
2. Toe Kom Liefde (Johan Stemmet)
3. Kleinzee Kontrei (Johan Stemmet)
4. Jy's My Alles (Johan Stemmet)
5. Ken Jy Ook Liefde? (Johan Stemmet)
Kant Twee:
1. Die Maklikste Ding (Kupido)
2. Môre Is Die Toekoms (Kupido)
3. Sanger Van Gister (Johan Stemmet)
4. Ek Sing Vir Jou (Rika Nel, Johan Stemmet)
5. My Laaste Lied (Johan Stemmet)

vetseunvetseun
Kwarteltjie En Korhaan / Septemberland 7" . SRAP 123 1981 RAP

vetseunvetseunvetseun
Ek Is Lief Vir Jou TC/LP . 60 40017 1980 PANORAMA
Kant 1:
1. Herklaas Bandjies
2. 'n Lewe Vir 'n Lewe
3. Weet Jy Waar Die Liefde Lê?
4. Visserman
5. Geboorteplaas
6. Gister Is Verby
Kant 2:
1. Ek Is Lief Vir Jou
2. Sonbesie En Suikerbek
3. Ek Stap Deur My Land
4. Jan Groentjie
5. Droomhandelaar
6. Moesadie

vetseunvetseun
Tell Me / Can I Still Be Your Friend 7" . SPD 3067 1974 PARLOPHONE
Side One:
1. Tell Me - >>>
Side Two:
1. Can I Still Be Your Friend

vetseun
Live at Devon Valley LP .................. 1971/2 EMI
Kant 1 :
1. Smile
2. Thank Heaven For Little Girls
3. Tie A Yellow Ribbon
4. Sweet Gypsy Rose
5. My Ding-A-Ling Side By Side
6. My Bonnie Lies Over The Ocean
7. You Are My Sunshine
8. Down By The Riverside
9. It's A Long Way To Tipperary
Kant 2 :
1. Sixteen Tons
2. Cracklin' Rosie
3. Daar's 'n Wind Wat Waai
4. (Daar Kom Die) Alibama
5. Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny
6. Daar Lê Die Ding
7. Raindrops Keep Falling On My Head
8. Baby Blue
9. Jailhouse Rock
10. Blue Suede Shoes
11. Stupid Cupid
12. Baby I Don't Care (You're So Square)
13. All Shook Up
14. Teddy Bear
15. Hound Dog
16. It's Only A Paper Moon
17. Goodnight Irene


ook op :
Skittersterre Van Gister En Vandag kompilasie - 'n Dans Met Pa
Afrikaanse Treffers kompilasie - Lamie (1998)
Afrikaanse Treffers kompilasie - Hemelkind (1995)


skakels : johanstemmet.co.za : nootvirnoot.co.za









vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )