Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jennifer Zamudio .co.za - facebook - youtube

vetseun

2021 08 26 - Jennifer Zamudio "As Ek Huil" Virtuele Bekendstelling, Facebook Live
vetseun
vetseun

2021 08 26 - Jennifer Zamudio "As Ek Huil" Virtuele Bekendstelling, Facebook Live
vetseunLAAI AF
As Ek Huil CDS ................................. 2021


Riaan Grobler, Jennifer Zamudio - Liefdeshartaanval VID >>> (2020)


Jennifer Zamudio - Bietjie Bietjie VID >>> (2020)

vetseunLAAI AF
Dalk CDS ............................................ 2020

vetseunLAAI AFLAAI AF
Henri Alant & Jennifer Zamudio - Daar's 'n Rede CDS . 2020 NEXT MUSIC


Jennifer Zamudio - My Hart Se Wens VID >>> (2020)

vetseun
Goud Is My Woorde .......................... 2018
1. Goud Is My Woorde
2. Altyd Myne
3. Meer As Liefde
4. Gee Jou Liefde Net Vir My
5. Bietjie Bietjie
6. Seisoene Van Liefde
7. Ek Glo
8. My Hart Se Wens
9. Tot Die See Opdroog
10. I Am I Said
11. Skyn
12. Enige Iets
13. Dis Hoe Dit Voel
14. Vat Jou Goed

vetseun
Ongelooflik ..................... JLZCD006 2016 ZAMUDIO MUSIEK
1. Ongelooflik
2. Dans Met My
3. End Is You
4. Bietjie Van Jou Liefde
5. Breekweg
6. This Love
7. Ek Is Joune
8. Wys My Jou Hart
9. Dream Of You
10. Hartseer
11. I'm Gonna Love You Through It
12. Where Would You Be?
13. Somernagte
14. Toe Jy Vir My Kyk


Jennifer Zamudio - Sê Dit Harder VID >>>

2015 08 01 - Jennifer Zamudio met haar "15 Jaar Spesiale Uitgawe" CD, Publieke Vrystelling / "Public Launch", Lafayette Restaurant, Centurion Mall, 20:00, R100 - http://zamudio.za-tunes.com/
vetseunvetseun
15 Jaar Spesiale Uitgawe ............... 2015


Jennifer Zamudio - Hart En Siel VID >>>

vetseunvetseunvetseun
Hart En Siel .................... JLZCD005 2013 ZAMUDIO MUSIEK
1. Bly Aan Glo
2. Maak Oop Jou Hart
3. Hart En Siel
4. My Hart Klop Vir Jou
5. My Liefling
6. Ek Staan Op My Knieë
7. Bottelbrief
8. Wind Van Verlange
9. Ek Gaan Jou Kry
10. Ek Wil Jou Wys - >>>
11. Sal Jy Ooit Weet
12. Jy's My Engel
13. Lugkastele
14. 'n Ster Vernoem Na Jou
15. Bonus Snit: Hart Se Loper (Nuwe Opname)

Met 13 jaar in die musiekbedryf en nou nege vollengte albums op haar kerfstok, loop Jennifer Zamudio die musiekbedryf behoorlik storm met haar nuutste vrystelling Hart En Siel. Jennifer wys met hierdie album dat sy gemaklik gevestig is in haar genre en beklemtoon net weer haar bekende en energieke styl, borrelende persoonlikheid en warm alt stem.
Die titelsnit van die gelyknamige album Hart En Siel is spesiaal vir Jennifer geskryf deur die meester sanger-liedjieskrywer, Rudi Claase en dra beslis Rudi se kenmerkende skryfstyl. Hierdie lied is so ongelooflik mooi en emosioneel dat dit aan jou hartsnare roer. Nog 'n lied uit Rudi se pen is Wind Van Verlange, wat inderdaad soos 'n vars bries op jou ore val. Luister jy na die vyf oorspronklike snitte, Bly Aan Glo, Bottelbrief, Maak Oop Jou Hart, Sal Jy Ooit Weet en Ek Staan Op My Knieë - wat uit Jennifer se eie pen kom, besef jy dat sy letterlik haar hart en siel in hierdie projek gestort het. Sy lê haarself bloot met hierdie snitte en beklemtoon net weer haar liedjieskryf vermoeë. Dit wissel tussen volwasse kontemporêr, pop en 'n paar sjarmante ballades. Een van die verrasings op die CD is Ek Staan Op My Knieë, wat 'n aangename country-aanslag het en aanklank sal vind by menige country liefhebbers. Jennifer het ook weer gaan aanklop by haar eweknie in die Europese mark en daar is verder sewe vertalings waarvoor Jennifer ook al die Afrikaanse lirieke geskryf het. Soos dit hierdie snitte betaam het dit opgewekte vrolike ritmes wat beslis jou voete aan die beweeg gaan kry. Ek Gaan Jou Kry is 'n stoute terg liedjie wat vinnig jou aandag sal trek en die deuntjie gaan onwillekeurig in jou kop vassteek. Jennifer beskou hierdie snit as haar speel-liedjie en jy kan letterlik die glimlag in haar stem hoor. Die bonussnit verdien om genoem te word. Dit is 'n her-opname van haar ou treffer Hart Se Loper wat reeds in 2003 die lig gesien het. Hierdie is immers die eerste lied wat uit haar eie pen gekom het en waarmee Jennifer haar merk in die musiekbedryf gemaak het. As iemand soos Steve Hofmeyr wat ons land se mees suksesvolste kunstenaar is en ook bekend is vir sy skryfvermoeë, vir 'n kunstenaars : skryf jy maar net vir ons nog 'n Hart Se Loper - dan kan jy maar weet jy het beslis talent.
Die album kan van begin tot einde regdeur geluister word sonder dat jy enige snit sal wil oorslaan. Dit beloof om jou letterlik met Hart En Siel te bekoor en is beslis 'n vertoonvenster van Jennifer se passie in die lewe, musiek. Hart En Siel is 'n treffer album wat 'n hele paar radio treffers gaan oplewer en dit gaan 'n onmiskenbare merk laat op die Afrikaanse musiekbedryf.


Jennifer Zamudio - Ek Sal Berge Klim Vir Jou VID >>>

vetseun
Die Lewe Is 'n Liedjie .. JLZCD004 2011 ZAMUDIO MUSIEK
1. Die Lewe Is 'n Liedjie
2. Soen My
3. Opsoek Na Jou
4. Vir Solank Ek Leef
5. Ek Sal Berge Klim Vir Jou
6. Hou My
7. Disappear
8. Mal Mal Mal
9. Glo My
10. Once In A Lifetime
11. Jammer
12. Daai Lovesong
13. Bly Net Vanaand By My
14. Gee My Net 'n Bietjie Liefde
15. Jy't My Belowe

Haar agtste album, Die Lewe Is 'n Liedjie, is 'n uitmuntende keurspel van klanke en gemoedstemmings wat Zamudio se talent in al sy fasette ten toon stel. Die polsende titelsnit is die ideale wegspringplek en dan reis sy deur van haar eie komposisies, soos Opsoek Na Jou en Ek Sal Berge Klim Vir Jou. Laasgenoemde is haar persoonlike gunsteling.
Die album bevat ook twee Engelse liedjies, Disappear en Once In A Lifetime, terwyl die hartroerende ballade Daai Lovesong die luisteraar met sy heimwee en sjarme sal oorrompel.

vetseun
Tien - 'n dekade van musiek 2CD . MRCD006 2010 MARKON MUSIC
Disk 1:
1. Hey Bokka
2. Hoor Hoor
3. Hart Se Loper
4. Leef
5. Ek Het Jou Gevind
6. Neem My Op Vlerke
7. Hou My Net 'n Bietjie Vas
8. Hier's My Hart
9. Vat Jou Goed
10. Walvisbaai
11. Lekker Ou Jan
12. Droom Jou Mooi Drome
13. My Number One met Bobby van Jaarsveld
14. Die Een Groot Liefde
15. Kapityt
16. Hoendervoet Se Girl
17. Bokkie
18. Liefling
19. A Little Respect
20. Ek Sing Afrikaans
Disk 2:
1. Jy Is Die Een
2. Ek Sal Vir Jou
3. Put On Your White Sombrero
4. Waarom?
5. Duisend Kerse
6. Ek Bly Lief Vir Jou
7. Onthou Jy?
8. Kom Tog Terug
9. Crazy
10. Namiddagstilte
11. Waarheen Nou?
12. Ek Is Lief Vir Jou
13. As Jy My Wil Hê
14. Toktokkie
15. Leef Jy?
16. Hier By My
17. Droom Saam Met My
18. Woorde
19. Medals For Mothers
20. Ek Wag Op Jou

vetseun
Hier's My Hart ................. MRCD001 2008 MARKON MUSIC/SELECT
1. Hier's My Hart
2. Waar Bly Jy Nou?
3. Leef Jy?
4. Ek Bly Lief Vir Jou
5. Om Die Draai
6. As Jy My Wil Hê
7. Waarheen Nou?
8. Onthou Jy?
9. As Ek Jou
10. Die Weer
11. A Little Respect
12. My Number One
13. Kom Dans Met My
14. Die Een Groot Liefde
15. Wie
16. Ek Wag Op Jou

vetseun
Hoor Hoor ...................... JLZCD002 2006 ZAMUDIO MUSIEK/SELECT
1. Hou My Net 'n Bietjie Vas
2. Sê My Gou
3. Hoor Hoor
4. Ek Sal Vir Jou
5. Droom Jou Mooi Drome
6. Vat Jou Goed
7. Later En Later
8. Hier By My
9. Jy Maak My Mal
10. Jy Is Die Een Vir My
11. Kapityt
12. Hoendervoet
13. Ney Na Na Na
14. Verlore Tyd

vetseun
Hart Se Loper ............ JLZCD001 2005 ZAMUDIO MUSIEK/SELECT
1. Hart Se Loper
2. Ek Het Jou Gevind
3. Neem My Op Vlerke
4. Leef
5. Walvisbaai
6. Bokkie
7. Lekker Ou Jan
8. Vissermanvrou
9. Toktokkie
10. Jy Is Die Een
11. Now You Tell Me
12. Kom Tog Terug
13. Crazy
14. Woorde
15. Droom Saam Met My
16. Ek Is Lief Vir Jou
17. Waarom?
18. Namiddagstilte
19. Bahamma
20. Have I Told You Lately
21. Ek Sing Afrikaans
22. Now You Tell Me (Lounge mix)

Dinamiet review

vetseun
Ek Het Jou Gevind ..... STIDCD 054 2003 STING MUSIEK
1. Ek Het Jou Gevind
2. Hart Se Loper
3. Droom Saam Met My
4. Bahamma
5. Kyk Wat Jy Kan Gee
6. Toktokkie
7. Lekker Ou Jan
8. Woorde
9. Om Die Draai
10. Laat Waai
11. Can't Be With You Tonight
12. Waarom?
13. Have I Told You Lately
14. Leef 2003

vetseun
Jy Is Die Een .................... STIFPCD 026 STING MUSIEK
1. Hey Bokka
2. Jy Is Die Een
3. Ek Is Lief Vir Jou
4. Ek Sing Afrikaans
5. Namiddag Stilte
6. Walvisbaai
7. Kom Tog Terug
8. Crazy
9. Duisend Kerse
10. Medals For Mothers
11. Gatskop Medley
12. Put On Your White Sombrero
13. Lied Van 'n Dromer (Club Mix
14. Fly (Purple Dance Mix)

vetseun
Leef ................................... STIFPCD 025 STING MUSIEK
1. Leef
2. Fly
3. Net-Nou, Nou-Nou...
4. As Ek Kon Vergewe
5. Jou Alleen
6. Tyd Sal Leer
7. Lied Van 'n Dromer
8. Liefde Vir Jou
9. I'll Be Your Baby Tonight
10. As Ek Kon Vergewe


flyers :
2006 9 September - Jennifer Zamudio, "Hoor Hoor", Centurion Teater, R90
2006 2 September - Die Afrikaanse Musiekfees 5, Carnival City computicket : met Robbie Wessels, Juanita du Plessis, Anna Davel, Arno Jordaan, Bobby van Jaarsveld, Catherine Jones, Cutt Glas, David Fourie, Fanie de Jager, Jennifer Zamudio, Jurie Els, Louis van Rensburg, Randall Wicomb, Carina Viviers, Suzanne
2005 04 23, Emerald Casino, Sasolburg Oppi Vaalfees banner Shine 4, Innervision, Blackie Swart, Kurt Darren, Beeskraal, Jennifer Zamudio, Hugo, Jacques de Coning, Dozi plus meer
2005 02 21,3,4, Kolonnade-winkelsentrum (ysskaatsbaan) Tsoenami verskeidenheidskonsert Soweto String Quartet, In the House, Eclips, Manuel Escórcio, Mirka, Wynand Strydom, Liane Heyl, Fatima Abdool, Nicole, Lazarus M, Steyn & Elvira Fourie, Eloise Cupido, Chris Coetzer, Arno, Pienaar Lochner, Ghapi, Jennifer Zamudio, David Fourie, Teruah, Quentin Prinsloo, Karen & Reneé, CH2 beeld.com
2004 11, Rittelfees MC Zane Johnson, Amor & Joost van der Westhuizen, Gerrie Pretorius, Die Campbells, Francois Hayes, Chereé, Marius de Bruin, Stich, Gert Visser, Carine, Riaan, Limpopo, Jennifer Zumudio, Johnny & Vivian, Rudi Muller, Alta Joubert, Pieter Koen, Thys Die Bosveldklong, Beeskraal, Dowwe Dolla (Plaasmeisie van Pniel), Christo & Cobus, Marius de Bruin, Michiel Visser, Nic Stevens, Tobi Jooste, Rooies, The Stone, Nicholis Louw, Guillaume, Too Much, Suzanne, Pieter & Grietjie, Danie Nieuhaus, Arina de Witt, Dozi, Shine 4, Starstruck, Kurt Darren, DNA Strings, 60's Show, Loslappies, Nádine, Soweto String Quartet, Weskuns Konsert, Juanita, Zing Wenners 2004, Steve Hofmeyr, Jacques de Coning, Pieter & Tannie Grietjie .rittelfees.co.za
03 2004, Lambertsbaai Kreef en Kultuur Fees Ein Prosit, Susan Odendaal, Pieter van der Westhuizen, Jennifer Zumadio, Die Campbells, Heinz Winkler, Dozi, Rooies.


skakels : jenniferzamudio.co.za : https://www.facebook.com/JenniferZamudioSA : https://www.youtube.com/channel/











2021 06 10 - Jennifer Zamudio, Facebookblad, 20:00
vetseun

2021 03 18 - Jennifer Zamudio, Facebookblad, 20:00
vetseun

2021 01 28 - Jennifer Zamudio, Facebookblad, 20:00
vetseun

2020 10 31 - Jennifer Zamudio "Dalk" NOU BESKIKBAAR, https://orcd.co/dalk
vetseun
vetseun

2020 10 04 - Jennifer Zamudio & Dozi, Dozi's Back To The Roots, www.quicket.co.za
2020 10 11 - Willem van der Ryst & Dozi, Dozi's Back To The Roots, www.quicket.co.za
2020 10 18 - Chris Else & Dozi, Dozi's Back To The Roots, www.quicket.co.za
2020 10 25 - Jack Parow & Dozi, Dozi's Back To The Roots, www.quicket.co.za
2020 11 01 - Dirk van der Westhuizen & Dozi, Dozi's Back To The Roots, www.quicket.co.za
vetseun

vetseun

vetseun

2016 - Jennifer Zamudio Nuutste Enkelsnit "Ongelooflik"
vetseun


2015 08 01 - Jennifer Zamudio met haar "15 Jaar Spesiale Uitgawe" CD, Publieke Vrystelling / "Public Launch", Lafayette Restaurant, Centurion Mall, 20:00, R100 - http://zamudio.za-tunes.com/
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)