Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jan Spies (Spies, Jan)

2021 06 30 - Jezelle bring hulde aan Jan Spies met 'n nuwe treffer - Jan Koffiekapitaal

vetseun
vetseun
vetseun

vetseunvetseun
Jan & Tolla ....... EET00529 SABC2
Die Tandarts
Die Recce
Beeskraal
Draadloos
Die Merry Go Round
Antie Met Die Pienk Rok
Die Bysteek
Waaksaam

vetseunvetseunvetseun
Spies & Plessis III DVD . TSC00028 SABC2
Jan van Riebeeck Se Aankoms In Die Kaap,
Die Kameel Wat Gediens Moes Word,
Halfmaan Se Probleme,
Habbakuk Met Die Kondensmelk,
Die Supermarkhoenders,
Die Lekker Vet Haas.

Hoogtepunte uit die SPIES EN PLESSIE programreeks met P.G. du Plessis en Jan Spies as aanbieders. Shaleen Surtie-Richards, Koos Meyer, Tolla van der Merwe, Danny Pretorius, Nico Nel, Pyp de Villiers, Arno van Zyl, Louis Schreuder, Mike van den Berg, Tarrie Venter en Jan Spies. Dis egte Afrikanerhumor en hulle vertel stories en grappe wat die lagspiere prikkel.

vetseunvetseunvetseunvetseun
Spies & Plessis II VHS/DVD . TSC00027 SABC2
Tolla En Die Duister Van Die.Beeskraal,
Die Terroris,
Die Donkie,
Die Leeu En Waaksaam,
Die Tannie By Die Dokter,
Gholfspeel In Zulu.

Hierdie DVD bevat 'n handvol humor uit die SPIES EN PLESSIE programreeks met P.G. du Plessis en Jan Spies as aanbieders. Van die storievertellers wat op die DVD opgeneem is, is Koos Meyer, Tolla van der Merwe, Danny Pretorius, Pieter Pieterse, Lourens Erasmus, Pieter van der Westhuizen, Pyp de Villiers, Adriaan Pont, Trix Pienaar, Arno van Zyl, Louis Schreuder, Koos Meyer, Mike van den Berg en Al Debbo.

vetseunvetseunvetseunvetseun
Spies & Plessis I VHS/DVD . TSC00026 SABC2
Antie Met Die Pienk Rok,
Sarie Marais,
Die Bysteek,
Die Recce,
Die Tandarts
Ou Potberg.
Musiek deur Nico Carstens en sy orkes.

As skrywers het Jan Spies en P.G. du Plessis Afrikanerhumor tot in sy fynste vorm vervolmaak en met die program SPIES EN PLESSIE op TV laat blom. Hierdie DVD bevat opnames van bekendes en minder bekendes soos Hendrik Schoeman, Fanus Rautenbach, Leon Schuster, Koos Meyer, Tolla van der Merwe, Danny Pretorius, Pieter Pieterse, Basjan van Niekerk, Theuns Kotze, Deon van Zyl, Jan Pohl en 'n hele paar ander. Die stories en grappe is saamgestel uit die oorspronklike Spies en Plessis opnames en word her-uitgereik op versoek van humorliefhebbers.

vetseunvetseun
Spieserye ......... 1988/1999/2007 TAFELBERG
- Versamelde Vertellings

vetseunvetseun
Gewildste Stories van Jan Spies . SELBCD223 SELECT
1. 'n Emmer Tande Vir Die Hospitaal-Holbekke
2. Lugstories
3. Plaaslyn
4. Geloftefees
5. So Sal Ek Julle Hier Uitstink
6. Liegstorie-Boksgeveg
7. Gewillige Geeste
8. Waaksaam
9. Nag Met Sterre
10. Poetsbakkery

2 vir EEN stel
vetseun
Jan Spies se trefferstories / So Sta' die Manne 2CD . CDABOXD 019 EMI
Disk 1: Jan Spies se trefferstories CD
Disk 2: So Sta' die Manne CD

vetseun
So Sta' die Manne ....... CDDCB 377 2005 DECIBEL
1. Ons Praat Afrikaans - Tolla van der Merwe
2. James Bond - Pyp de Villiers
3. So Sê Die Meisies - Ollie Viljoen
4. Die Rose - Nico Nel
5. Rooikappie - Marietjie Habig (film)
6. Die Drie Varkies - Tolla van der Merwe
7. Kroeg Stories - Danny Pretorius
8. Die Neutkraker - Nico Nel
9. Dieretuin - Arno van Zyl
10. Die Avis Kameel - Nico Nel
11. Pieter Pieterse Se Olifant - Ollie Viljoen
12. 'n Ou Wat Pad Vra - Danny Pretorius
13. Die Hoender - Pyp de Villiers
14. Eiers - Marietjie Habig
15. Die Hond - Arno van Zyl
16. Afrikaanse Bobbejane - Tolla van der Merwe
17. Die Rapport - Arno van Zyl
18. Kuruman - Pyp de Villiers
19. Insluk - Marietjie Habig
20. Die Standbeeld - Nico Nel
21. Rekenmeester - Pyp de Villiers

vetseun
Jan Spies Se Trefferstories .. CDDCB 351 1996/2005 DECIBEL
1. 'n Deeglike Probleem
2. 'n Poort Deur Die Koue
3. Engel Met 'n Ford
4. 'n Mis-Gissing
5. Pape Se Plan
6. Die Dinges Is 'n Watsem
7. 'n Vriend In Nood
8. Rousis, Baas!

vetseun
Spies & Plessis LP ....... SELB 136 1990 SELECT
- Gewilde Stories Van Die Populêre TV Program

vetseun
Spies Op Sy Stukke .... 1990
- Byeengebring deur P.G. du Plessis met illustrasies deur Fred Mouton.

vetseunvetseunLAAI AF
Spies + Plessis - Met Permissie TC/LP . ZBRIGL 2023/BRIGL 2023
1988 BRIGADIERS MUSIEK/SAUK
- TV Se Beste Lagstories -
Kant Een:
Ek Is 'n Recce - Tolla van der Merwe
Kleinzee Se Bysteek - Jan Spies
Die Insekte Van Wes-Transvaal - Koos Meyer
John - Hendrik Schoeman
Jan Takhaar - Pieter Marais
Moses Sê - Hendrik Schoeman
Die Pad Hy Loop Só... - Pieter Marais
Die Weduwee En Haar Buurman - Fanus Rautenbach
Uit Die Aard Van Die Saak... - Leon Schuster
Die Pienk Rok - Jan Spies
Kant Twee:
Die Veeltalige Papegaai Die Zoeloe Predikant - Danny Pretorius
Abraham Se Grond - Jack Abraham
Die Walvis - Sparks Esterhuizen
Die Leë Doos - Jan Spies
Jona - Pyp de Villiers
Krieketkommentaar Simson - Heine Toerien
That's What I Call Bravery - Al Debbo
Die Storie Van Die Donkie - Oom Lourens Erasmus
Die Olyf; Die Muisval - Tolla van der Merwe
Die Wingerd En Die Vloed - Jan Spies

vetseun
Jan Spies se Trefferstories TC/LP . L4 DCB(T) 183/DCB(B) 183 1987 DECIBEL/SAUK
Kant Een:
1. 'n Deeglike Probleem
2. 'n Poort Deur Die Koue
3. Engel Met 'n Ford
4. 'n Mis-Gissing
Kant Twee:
1. Pape Se Plan
2. Die Dinges Is 'n Watsem
3. 'n Vriend In Nood
4. "Rousid, Baas!"

vetseunvetseun
Pille Vir Servette (Vertellings 4) . 1987/1989 TAFELBERG

vetseunvetseun
Stories Van Jan Spies LP . DCB (A) 162 1986 DECIBEL
Kant Een:
1. Vogelman Se Rusplek
2. Die Wondergat
3. Voëls Van Eenderse Vere
Kant Twee:
1. Alias Alias
2. Die Dominee En Die Donderweer
3. Uit Die Verknorsing In Die Ellende

vetseun
Profeet met Kondensmelk (Vertellings 3) . 1984 TAFELBERG

vetseun
Poort Deur Die Koue (Vertellings 2) . 1984/1988 TAFELBERG
ISBN: 9780624022442

vetseun
Pilatus tot Molshoop (Vertelings 1) . 1977 PERSKOR

vetseunvetseun
Jan Spies vertel: 3 (Monitor-sketse) LP . UKBC 5 1977 SAUK-OPNAMES
Kant 1:
1. Nag Met Sterre Met Sterte
2. Waaksaam Op Die Vlug
3. Dawid En Jonathan
Kant 2:
1. Bobaas Met Sê
2. Die Uitklophou

vetseunvetseun
Jan Spies vertel: 2 (Monitor-sketse) LP . UKBC 4 1976 SAUK-OPNAMES
Kant 1:
1. Maans Maanse En Die Muil
2. Maans Maanse Se Ma Se Suurdeeg
3. Die Goeie Hond
Kant 2:
1. As Jy Verstaan Wat Ek Bedoel
2. 'n Vreedsame Dag In Die Park

vetseunvetseunvetseun
Jan Spies vertel: 1 (Monitor-sketse) LP . UKBC 2 1975 SAUK-OPNAMES
Kant 1:
1. Die Dinges Is 'n Watsem
2. Plaaslyn
3. Pape Se Plan
Kant 2:
1. Roses Baas?
2. Met Permissie Gesê
3. Welkom Vrinne...

vetseun
Voetvolk : 1960-1970 (Digbundel) . 1975/1981 TAFELBERG
ISBN: 9780624006732 (1981, TAFELBERG )

'n Debuutbundel verse vol spel en skerpsinnigheid deur die alombekende verteller van humoristiese volksverhale. Hy dig oor 'n landskap hard en sonder genade, 'n wêreld van "druk lajjy bars", donkies en esels, Nagmaal, 'n honger wecirc;reld wat wag vir die Here.


skakels : rsg.co.za











vetseun

Onthou jy Jan Spies van "SPIES EN PLESSIS" FAAM?

En die man van "KOFFIE KAPITAAL"?

Nou kan diegene wat sy eiesoortige humor en aardse wyshede geken het, dit weer beleef.

En 'n nuwe generasie kan kennis maak met Jan Spies se sjarme.

Die bobaas storieverteller, skrywer, akademikus en volks legende Jan Spies se sappige, ongewone en slimsnaakse stories kry nou nuwe dimensie op die verhoog.

Die Dinges is 'n Watsem is die eerste in 'n reeks van vier produksies waarin wyle Spies se geliefde verhale vertel word in klank en kleur en natuurlik met 'n heerlike vermaaklike geur.

Bekroonde skrywer, akteur en ontwerper Johan Engelbrecht het getrou aan Spies se uitsonderlike manier van 'n ding stel, hierdie verhale verwerk tot 'n vertel-met 'n kinkel verhoogstuk.

Die Dinges is 'n Watsem vier die wonderlike halstarrigheid, planmakery en natuurlik die rariteite van ons unieke kultuur.

In hierdie afskop produksie, word agt van die lekkerste stories uitgebeeld.

Bekende akteurs, Johan Engelbrecht, Deon Coetzee en Lizz Meiring bring die fyn humor en aardse wyshede planke toe.

Die Dinges is 'n Watsem is geskik vir alle gehore, want oud en jonk word betower deur die sjarme en snaaksighede en slimmighede van wyle Jan Spies.

Die Dinges is 'n Watsem word in samewerking van DALRO aangebied, en is vanaf middel Mei beskikbaar en kan bespreek word by :

Theresa du Preez ........................................................... Sue Fouché
011-8801027 ...........................Of............................... 011-8801027
Theresa@thesixthsense.co.za ....................... Sue@thesixthsense.co.za



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)