Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jannie du Toit .co.za (Trilogie, Sterau, Ad Libitum)

2021 07 29 - Jannie du Toit, Die Groot Ontbyt, 07:20 - Starburst Promotions
vetseun


PIERNEEFTEATER Vrydag 26 Maart 19h00 - Die Maan deur 'n gaatjie in die nag
vetseun
Jannie du Toit sing die liedjies van Marie Tredoux
Chanie Jonker – klavier en akkordeon
Annelie du Plessis-Hoberg – fluit

Bindingsteks deur Dana Snyman – Dana en Marie is reeds vir jare goeie vriende

Marie Tredoux – legendariese liedjiemaker van Jacobsbaai aan die Weskus – het in September 2020 een-en-negentig geword en sy maak steeds liedjies. Sy skryf oor dinge wat die hart raak, oor die prentjiemooi Jacobsbaai, oor vriendskapsbande en oor die mense van die Weskus. So onopgesmuk soos Marie self is, so is haar liedjies ook – pure kuns.

Haar liedjies herinner aan die emosionele klanke van 'n Nederlandse seemanslied, 'n Paryse straatkafee of 'n kabaretlied in die beste Europese tradisie.
Enkele van Jannie se eie liedjies is ook by die program ingesluit.

R140 volwassenes / R130 pensioenarisse en kinders
Besprekings: info@pierneefteater.co.za of Whatsapp na 072 460 5568

vetseun
www.pierneefteater.com


2021 05 21 - Jannie du Toit "Die Maan Deur 'n Gaatjie In Die Nag" ALBUM LAUNCH
vetseun

2021 05 21 - Jannie du Toit "Die Maan Deur 'n Gaatjie In Die Nag" ALBUM LAUNCH
vetseunLAAI AF
Die Maan Deur 'n Gaatjie In Die Nag . 2021 VONK MUSIEK
1. Paselladag
2. Jacobsbaai Se Aandlied
3. Weskuskos
4. Optelgoed
5. Bokkompie
6. Sandvelddroogte
7. Hanniekokkedy
8. Meermin In Die Sand
9. Mis Oor Jacobsbaai
10. Leon
11. Die Maan Deur 'n Gaatjie In Die Nag
12. 'n Regte Ou Kaapse Reën
13. Skilpad Op Die Teerpad

vetseun
Oesjaar 2018 .................. JNSD230 2018 JNS MUSIEK
1. Vat Die Pad
2. Jy Kyk Sag
3. Net Een Lied
4. Ons Soek 'n Tata met Breathe
5. Skilder Van Die Wolke
6. Sy Genade Is Genoeg
7. Lig En Donker met Murray Lubbe
8. Koffiekafeetjie
9. Ons Grootste Gawes
10. Oesjaar
11. 'n Liedjie Vir Jou met Karen Zoid
12. Drie-Uur In Die Môre met Andy Lubbe
13. Volgende Winter
14. Ons Twee
15. Sonkant
16. We Need A Tata met Breathe

vetseunLAAI AF
Chante / Sing / Zingt / Sings Brel . JNSD229 2016 JNS MUSIEK
- 22 Chansons
1. Les prénoms de Paris
2. Een Vriend Zien Huilen
3. Jojo
4. La Valse À Mille Temps
5. Amsterdam (English)
6. Tenderness
7. Madeleine
8. Le Porochain Amour
9. My Kinderdae
10. Il Neige Sur Liège
11. Marieke
12. Mijn Vlakke Land
13. Drinklied
14. De Nuttelozen Van De Nacht
15. Laat Me Niet Alleen
16. Die Sterwende
17. You Don't Forget
18. The Old Folks
19. Quand on N'a que l'amour
20. Liefde Van Later
21. Next! (Live)
22. Amsterdam (Afrikaans) [Live]

vetseun
Doep Is Nie Dood Nie DVD . VONKDVD037 2015 VONK MUSIEK


Jannie du Toit - Die Eggo Van Jou Oë VID >>>

vetseun
Die Eggo Van Jou Oë .... JNSD227 2015 JNS MUSIEK
- 25 van Jannie du Toit se mooiste opnames
1. Die Eggo Van Jou Oë
2. Volgende Winter met Christa Steyn
3. Drie-Uur In Die Môre
4. Vlieg Hoog
5. 'n Liedjie Vir Jou
6. Die Windpomp
7. Ons Twee
8. Madeleine
9. Achter De Horizon
10. Het Liedje Van De Wind
11. Ik Zou Wel Eens Willen Weten
12. Liefde Van Later
13. Westewind
14. Hartsnaar
15. Stadsgeluide
16. Skilder
17. Leeuspruit
18. Afdraaipad
19. Eenvoud
20. Ek Wil Vir Jou
21. Die Liefde
22. Nogtans Sal Ek Juig
23. Somerskersfees (Koos du Plessis, Jannie du Toit)
24. Gee Ons Vrede ( Robert Long, Jannie du Toit)
25. Pie Jesu

vetseun
vetseunvetseun
Doep Is Nie Dood Nie ... JNSD215 2014 JNS MUSIEK
1. Om Deur Te Breek
2. Middernagtrein
3. Vermiste Mense
4. Gebed
5. Splinterruit
6. Skadu's Teen Die Muur
7. Onder Die Suiderkruis
8. Pretoria
9. Herinneringe Aan Springs
10. Herman
11. Boshoek
12. Nes Ek Wil
13. Sprokie Vir 'n Stadskind
14. Edelwyn
15. Hier's Ons Almal Tesaam
16. Kouevuurvetseun
17. Skimme
18. Groet Sonder Woorde
19. Waar Is Die Hartseer?
20. Droomswendelaar
21. As Jy My Kon Volg
22. Kinders Van Die Wind
23. Swerwers (BONUS)
24. Kinderen Van De Wind (BONUS)
25. Somerkersfees (BONUS)

DOEP IS NIE DOOD NIE is 'n eenman-aanbieding met teks- en musiekgrepe oor die lewensbeskouing en werk van Koos du Plessis. Koos is in Januarie 1984 op jeugdige leeftyd oorlede, maar sy nalatenskap bly 'n bron van wysheid en onsterflike musiek. Dertig jaar na sy afsterwe word dit in hierdie verhoogproduksie duidelik hoe lewend en relevant sy siening van die lewe steeds bly, hoe treffend sy liedkuns. Jannie du Toit, 'n groot vriend van Du Plessis, sit hiermee sy werk voort om Koos se musiek by 'n volgende geslag te laat voortleef. Hy verwesenlik ook 'n jarelange droom om 'n 'eenmanvertoning oor Koos se werk aan te bied. Hy kry dié geleentheid met die vriendelike steun van Clover Suid-Afrika en Innibos Kunstefees. Die samesteller en regisseur, Carl Theunissen, was as joernalis 'n jarelange vriend en kollega van Koos Doep.

Jannie het sy eerste opname van een van Koos se liedjies, SKIMME, vir sy album 'n LIEDJIE VIR JOU in 1981 gemaak - 'n jaar nadat hy Koos ontmoet het. Hy was in 1987 deel van die KOOS SE PLAAT-huldigingsprojek saam met Lucas Maree, Coenie de Villiers en Nick Taylor en het daarna telkens weer projekte aangepak waarin Koos se musiek bekend gestel is. Saam met Lucas het Jannie in 1987 Koos se GEBED laat hoor en hy skryf daarna in oorleg met Koos se gesin 'n laaste strofe vir SOMERKERSFEES. Jannie stel dié lied in 1992 op 'n album bekend en dit is nou die mees gesogte oorspronklike Afrikaanse kersliedjie. Saam met Christa Steyn en andere bied hy ook aan: SKADU's TEEN DIE MUUR (1992 - dié produksie word ook in België en Nederland aangebied), NAGKANTOOR (2004) en DAGBOEK VAN 'n SWERWER (2007).
vetseun
Sa 3 Mei 2014 19:00
Laerskool Jan Celliers (Clinton Zerf tree hier eenmalig as pianis op)
(Johannesburg: Laer Parkrylaan, Parksig - by die Dieretuinmeer)
R120 volwassenes / R90 kinders, pensioenarisse
Bespreek by: (011)726-6969 of agterplaas@gmail.com

Wo 7 Mei, (stem Koos Doep!) Do 8 Mei en Vr 9 Mei, 20:00
Centurionteater R130
Computicket
Navrae: (012)664-7859 / debbie@centurionteater.co.za

Vir Vrydag 9 Mei word kaartjies verkoop deur en ten bate van Koos se gemeente van destyds: Gereformeerde gemeente Wierdapark - skakel Elodi van Rooyen 083-469-3618

Sa 10 Mei, 18:00 vir 18:30 (Koos du Plessis se verjaardag)
Springs Teater
R150 Sop, broodjies en sjerrie ingesluit
Bespreek by: Marius Krause 082 410 3395


Wo 14 Mei, 09h45
NG Kerksaal, Randburg

Ten bate van Vriende van Ekklesiapark (Ouetehuis)
Bespreek by: siatkinson@telkomsa.net

As jy enige probleme ondervind met besprekings, stuur asb 'n epos aan agterplaas@gmail.com

'Nostalgie gryp jou aan in die eerste oomblik van die produksie... Wanneer jy begin luister na Jannie du Toit se vertolking van net meer as 20 van Koos Doep se liedjies...weet jy daar is geen kans dat sy woorde sal sterf nie... Mariana Malan (Die Burger, 31 Maart 2014)

'Die drif waarmee Du Toit sy eertydse vriend uitbeeld, is aangrypend - Jaco du Plessis (Krit, 31 Maart 2014)


Jannie du Toit - Pie Jesu met Coenie de Villiers & Chris Chameleon VID >>>

vetseunvetseun
Ligjare ............................... JNSD203 2013 JNS MUSIEK
1. Jy Naby My met Clinton Zerf
2. Nog Een Koppie Koffie met Monica Maree
3. Optelgoed
4. Seizoenen
5. Skilder
6. Ruïne
7. Eensaamheid
8. Iewers Tussenin
9. Seënbede
10. Hartsnaar
11. Ek Het Jou Liefgehad
12. Il Neige Sur Liege
13. La Valse A Mille Temps
14. Die Eggo Van Jou Oë
15. Kind Ek Het Verband Op Jou
16. Na Sy Dood
17. Pie Jesu met Coenie de Villiers & Chris Chameleon

vetseunvetseun
Onderweg - 'n Musiekstorie Van 40 Jaar 2CD . JNSD201 2011 JNS MUSIEK
Disk 1:
1. Boggom En Voertsek vetseun
2. Rosa Rosarum
3. Seisoene Saam Met Jou
4. Droom Langs Stille Waters
5. Stadsgeluide
6. 'n Liedjie Vir Jou
7. Lied Van 'n Swerwer
8. Magnoliadal
9. Klag Van Die Kitaar
10. My Wens Vir Julle
11. Klopkloppie
12. Westewind
13. Die Uitnodiging
14. Liefde Van Later
15. Achter De Horizon
16. Jacobsbaai Se Aandlied
17. Gebed vetseun
18. Eenvoud
19. Nogtans Sal Ek Juig
20. Vrede Vanaand
Disk 2:
1. Gloria Tibi
2. Dasie 'n Lantie
3. Volgende Winter
4. Kinderen Van De Wind
5. Het Liedje Van De Wind
6. 19 September
7. Kyk Hoe Loop Die Skilpad
8. Leeuspruit
9. Vra Maar
10. Sonkant
11. Ons Twee
12. Ruïne
13. Skilder
14. Hartsnaar
15. Na Sy Dood
16. Seënbede
17. Slaapwandelende Stad
18. La Valse A Mille Temps
19. Ek Wil Vir Jou
Disk 3:
1. Luister Na My Liedjie Vanaand (1976)
2. Margaretastraat 28 (1982)
3. Kelkiewynfontein (1988)
4. Sing Nou 'n Stukkie (1988)
5. Maans Danster (1989)
6. Gee Ons Vrede (1990)
7. Molberge (1992)
8. Middernagtrein/Swerwers (1992)
9. Somerkersfees (1992)
10. Volgende Winter (1996)
11. Ik Zou Weleens Willen Weten (1999)
12. Vlieg Hoog (1999)
13. Afdraaipad (1999)
14. Drie-Uur In Die Môre (1999)
15. Openingstoneel Uit "Jannie en die Tannie DVD (2006)
16. Madeleine
17. Dis Lekker Om Lief Te Hê (2006)
18. Die Wals Van Die Liefde (2006)
19. Pie Jesu (2007)
20. Victoriabaai (2008)
21. 'n Liedjie Vir Jou (2008)
22. Ons Twee (2006)

Onderweg - 'n musiekstorie van 40 jaar word op 23 September 2011 deur SUN MeDIA vrygestel. vetseun

Jannie du Toit, die bekende liedjieskrywer en sanger, vier vanjaar sy 60ste verjaardag en daarmee saam ook 40 jaar van sy passie vir Afrikaanse musiek met die verskyning van hierdie koffietafelboek wat handel oor sy uitgebreide loopbaan in musiek en op die verhoog. Hierdie publikasie is terselfdertyd ook 'n boekstawing van die ontwikkeling binne 'n bepaalde genre van Afrikaanse musiek en oor Jannie se rol en bydrae hierin.
Benewens ander toekennings het Jannie in 2008 'n erepenning ontvang van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir sy bydrae tot ligte Afrikaanse musiek.

Tydens 'n onderhoud met Die Burger (Augustus 2011) sê Jannie oor die boek:
"Dis nie 'n outobiografie nie. Dis die storie van wat musiek in my lewe beteken het."

In hierdie omvangryke publikasie - ryklik geïllustreer deur unieke en outentieke grafika, foto's, koerantknipsels en briewe - vertel Jannie die verhaal van sy opwindende pad en loopbaan. Sy storie begin toe ligte Afrikaanse musiek veertig jaar gelede nog in sy kinderskoene was tot waar dit vandag 'n beduidende rolspeler in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf is.

Jannie du Toit was vasbeslote om 'n "gewone ou" te bly wat musiek maak. Die boek vertel verder van sy ywer om deur middel van sy maatskappy JNS MUSIEK goeie Afrikaanse musiek by waarderende gehore en op die winkelrakke te kry. Hy het deur sy toewyding die grondslag gelê vir vele ander kunstenaars en het saam met Christa Steyn 25 lande op musiektoere besoek.

Hierdie publikasie is Jannie se storie in woord en beeld en vorm deel van die Onderweg-projek wat verder bestaan uit 'n gelyknamige verhoogproduksie asook 'n laserskyfstel:

- Dubbel-CD: Vroeër en Later
- DVD met 'n verskeidenheid beeldmateriaal: Kyk

Die boek word in konteks geplaas deur meer as 20 beeldgrepe wat in Kyk te sien is. Dit begin by die studentegroep Trilogie van die sewentigerjare, beweeg deur die tagtigerjare met Jannie se musiekblyspele vir Tukkies en dan deur die jare daarna saam met sy musiek-, reis- en sielsgenoot, Christa Steyn, met wie hy nou reeds 25 jaar skeppend saamwerk op die verhoog en in die ateljee. Die DVD bied 'n emosiebelaaide collage van sy loopbaan met onder meer musiekvideo's van "Gee Ons Vrede" en "Pie Jesu" saam met Coenie de Villiers en Chris Chameleon, asook optredes saam met talle vriende en kollegas. 'n Hoogtepunt is 'n TV-joernaalprogram uit die vroeë tagtigerjare waartydens Koos du Plessis in Jannie se huis in Pretoria, Margaretastraat 28, tydens 'n "liedjie-aand" sy beroemde "Kinders Van Die Wind" sing.

Die première van die Onderweg-vertoning vind plaas op 27 September 2011 in die kunstesentrum van die Universiteit van Johannesburg waar Jannie in 1971 as eerstejaarstudent aan die RAU vir die eerste keer saam met sangmaats begin sing het wat sou lei tot die totstandkoming van hulle Afrikaanse folkgroep Trilogie.

Die boek en laserskyfstel word afsonderlik verkoop by die vertonings asook deur die gewone kleinhandel-kanale. Die boek is vanaf 24 September 2011 te koop by SUN MeDIA se aanlynwinkel, www.sun-e-shop.co.za.

vetseunvetseun
Hartsnaar ........................ JMHRT01 2008 JANUS MUSIEK
1. Vlieg Hoog
2. Iets Binne My
3. Agter Die Horison
4. Ek Wil Vir Jou
5. Daarom Skryf Ek
6. Hartsnaar
7. Reispaleis
8. Skilder
9. Fynbesnaar
10. Westewind
11. Vra Maar
12. Mpumalanga

met Jannie du Toit, Christa Steyn, Douw Steyn, Mariëtte Galjaard, Werner Spies

vetseunvetseun
Diepverlange ................ KOSD 012 2007 KOSMOS/EMI
1. Die Liefde (1 Korintiërs 13)vetseun
2. Luisterlied
3. Dasie 'n Lantie (Griekwapsalm 8)
4. Die Vrou (Spreuke 31)
5. Pie Jesu (Heilige Jesus); Gloria Tibi (Eer Aan U)
6. The Lord's Prayer
7. Aandgesang
8. In Kersfeestyd
9. Somerkersfees
10. Diepverlange

Jannie en die Tannie
vetseun
Twee Musikante - 20 Jaar DVD . JANUSDVD001/JDT0105 2005/2006 JNS MUSIEK/SELECT
1. Ek Hou Van Die Nooientjiesvetseun
2. Tussen Jou En My
3. Dis Lekker Om Lief Te Hê
4. Rondo
5. Carmen Optiman De Stella
6. Ruïne
7. Le Prochain
8. Madeleine
9. Min Of Meer
10. Huil By My
11. Skilder
12. Eensaamheid
13. Liefde Van Later
14. Die Wals Van Die Liefde
15. Vlieg Hoog
16. Lichtjies Van De Schelde
17. 'n Liedjie Vir Jou
18. Ons Twee
19. Could It Be Magic
20. Ek Wil Vir Jou

Christa Steyn & Jannie du Toit
vetseunvetseun
Jannie en die Tannie ..... JDT0105 2005 JNS MUSIEK
1. Ek Hou Van Die Nooientjies
2. Tussen Jou En My
3. Dis Lekker Om Lief Te Hê
4. Rondo
5. Carmen Optiman De Stella
6. Ruïne
7. Le Prochain
8. Madeleine
9. Min Of Meer
10. Huil By My
11. Skilder
12. Eensaamheid
13. Could It Be Magic
14. Liefde Van Later
15. Die Wals Van Die Liefde
16. Ons Twee
Encore:
17. Ek Wil Vir Jou
18. Jacobsbaai Se Aandlied
19. 'n Liedjie Vir Jou
20. Sondaarspoort
21. Leeuspruit
22. Dassie 'n Lantie
23. Somerkersfees
24. Gee Ons Vrede

vetseun
My Treffers .................... CDEMIM 129 2004 EMI
1. Volgende Winter
2. Marieke
3. Afdraaipad
4. De Kleine Man
5. Belastingcontroleur
6. Kinders Van Die Wind
7. Negentien September
8. Herman
9. 'n Liedjie Vir Jou
10. Ons Twee
11. Min Of Meer
12. Die Windpomp
13. Ek Wil Vir Jou
14. Madeleine
15. Liefde Van Later
16. Drie-Uur In Die Môre
17. Sprokie Vir 'n Stadskind
18. Molberge
19. My Wens Vir Julle
20. Gee Ons Vrede
21. Gebed
22. Somerkersfees

sien Nagkantoor klankbaan . MMJ001 2004

vetseun
Die beste van Jannie du Toit .. so ver .. CDEMIM 0722003 EMI
1. 'n Liedjie Vir Jou
2. So Ver
3. Afdraaipad met Christa Steyn
4. Die Windpomp met Lucas Maree
5. Boggom En Voertsek
6. Negentien September
7. Stadsgeluide
8. Ek Wil Vir Jou
9. Eenvoud
10. Achter de Horizon
11. Vlieg Hoog
12. Ons Twee met anna davel
13. Madeleine
14. Ik Zou Wel Eens Willen Weten
15. Volgende Winter
16. Vra Maar
17. Drie-Uur In Die Môre met Andy Lubbe
18. Rosa Rosarum
19. Jacobsbaai Se Aandlied
20. Leeuspruit met Vusi Mahlasela
21. Marieke

met Japsnoete
vetseun
Bybel Op Note .............. CDBRT219 2001 BRETTIAN

vetseunvetseun
Leeuspruit .................. JNSD107 1999/2002 JNS MUSIEK
1. Leeuspruit
2. Ons Twee
3. Vra Maar
4. Kiepersol
5. Carmen Optima De Stella
6. Skilpad
7. Nagloper
8. Rode Wijn
9. Vluchten Kan Niet Meer met Lize Beekman
10. Sonkant
11. Sprokie Vir 'n Stadskind
12. Dasie 'n Lantie
13. Wie Is Sy?
14. Leeuspruit Toe! met Vusi Mahlasela


Jannie du Toit - Somerkersfees VID >>>

vetseun
Geloof, Hoop En Liefde . CDBRT150 1999 BRETTIAN/JNS MUSIEK
1. Gee Ons Vrede (Robert Long, Jannie du Toit)
2. Nogtans Sal Ek Juig (Jannie du Toit, Christa Steyn)
3. Gebed (Koos du Plessis, Jannie du Toit)
4. Laat U Koningkryk Kom
5. Somerkersfees (Koos du Plessis, verwerking: Christa Steyn)
6. Back To Basics (onbekend, verwerking: Reunion met Melody 4)
7. Jesus Is My Lord - Chris Eaton
8. My Wens Vir Julle Is Liefde
9. 'n Nuwe Wêreld - Jannie du Toit, verwerking: Christa Steyn
10. Vlieg Hoog - Jannie du Toit, Christa Steyn
11. Eenvoud (Koos du Plessis, Laurinda Hofmeyr, verwerking: Ansa du Toit)
12. Die Uitnodiging (Jesaja 55) Jannie du Toit, verwerking: Gerhard Niemand
13. My Gebed - Jannie du Toit, verwerking: Christa Steyn
14. Ons Vader - Tradisioneel

vetseunvetseun
Volgende Winter .............. JNSD44 1996 JNS MUSIEK
1. Volgende Winter (musiek, liriek: Jannie du Toit, verwerking: Christa Steyn)
2. Afdraaipad (liriek: Jannie du Toit, musiek, verwerking: Christa Steyn)
3. Polfyntjie (musiek, liriek, verwerking: Coenie de Villiers)
4. Die Windpomp (musiek, liriek, verwerking: Lucas Maree)
5. Kinderen Van De Wind (musiek, liriek: Koos du Plessis, Nederlandse teks: Jannie du Toit, verwerking: Coenie de Villiers)
6. Mnr. Teaterkritikus (liriek: Jannie du Toit, musiek: Jannie du Toit, Christa Steyn, verwerking: Christa Steyn)
7. Dis 'n Stryd (musiek, liriek: Jannie du Toit, verwerking: Surendran Reddy)
8. Menslikheid (musiek: Laurinda Hofmeyr, verwerking: Surendran Reddy)
9. Lay Down Your Weary Tune (musiek, liriek: Bob Dylan)
10. Negentien September (musiek, verwerking: Christa Steyn, liriek: P.G. du Plessis)
11. Ik Zou Wel Eens Willen Weten (musiek, liriek: Jules de Corte, verwerking: Christa Steyn)
12. Kelkiewynfontein (musiek: Kobus de Witt, liriek: Boerneef, fluitpartye: Jannie du Toit)
13. Die Draai Van Die Eeu (musiek, liriek: Jannie du Toit, verwerking: Mauritz Lötz)
14. Back To Basics - Onbekend
15. Nogtans Sal Ek Juig (musiek, verwerking: Christa Steyn, liriek: Jannie du Toit (na Habakuk 3))
16. Die Vaalrivier (musiek, verwerking: Christa Steyn, liriek: Jannie du Toit)

vetseunvetseun
De Kleine Man ............... JNSD16 1990/1994 JNS MUSIEK
De Kleine Man Spoorloos! . 2000 JNS MUSIEK
1. Het Liedtje Van Die Wind - Jules de Corte
2. De Kleine Man - Louis Davids
3. De Vogels - Jules de Corte
4. De Zwerver - Jules de Corte
5. Een Vriend Zien Huilen - Jacques Brel/Willem Wilmink
6. Zingende Doden - Willem Wilmink/Herman van Veen
7. Ze Weten Niet Wat Ze Doen - Jules de Corte
8. Je Vous Aime - Jules de Corte
9. De Nuttenlozen Van De Nacht - Jacques Brel
10. Water Bij De Wijn - Wim Sonneveld
11. De Enkeling - Jules de Corte
12. Liefdeslied - Herman van Veen; Erik van der Wurff
13. Als Jij Het Wilt - Jules de Corte
14. Hebben En Houwen - Rob Chrispijn; Dario Fo
15. Rustige Ouwe Dag - Urbanus
16. Belastingcontroleur - Urbanus
17. Het Kleine Mannetjie - Jules de Corte
18. Eendag Voor Ik Moet Sterven - Jules de Corte
19. Ik Zou Wel Eens Willen Weten - Jules de Corte

verwerkings en aanpassings vir klavier deur Christa Steyn

vetseun
Liedjies Van Vroeër (Vaarwel aan viniel) . JNSD07 1992 JNS MUSIEK
1. Lied Van 'n Swerwer
2. 'n Nuwe Wêreld
3. 'n Liedjie Vir Jou
4. Serfyntjie
5. Trekliedjie
6. Klopkloppie
7. Rosa Rosarum
8. Magnoliadal
9. Droom
10. Luister Na Die Liedjie
11. My Wens Vir Julle
12. Somerkersfees
13. Drie-Uur In Die More
14. Min Of Meer
15. Boggom En Voertsek
16. Wys My Die Plek
17. Klag Van Die Kitaar
18. Troebadoer
19. Cholestrol
20. Stadsgeluide
21. Ek Wil Vir Jou
22. Westewind
23. Uitnodiging

vetseunvetseun
Skadu's klankbaan .......... JNSD06 1992 JNS MUSIEK
1. Skadu's Teen Die Muur
2. Middernagtrein
3. Swerwers
4. Kinders Van Die Wind
5. Skimme
6. Molberge - Herinneringe aan Springs
7. Nes Ek Wil
8. Herman
9. Najaarsdroom
10. Sprokie Vir 'n Stadskind
11. Groet Sonder Woorde

musiek, liriek: Koos du Plessis, verwerkings: Christa Steyn, met Marié du Toit, samesteller, regisseur, Stephan Bouwer

vetseunvetseun
Palet ................................... JNSD04 1990 JNS MUSIEK/EMI
1. Vrede Vanaand (musiek, liriek: Jannie du Toit, verwerking: Christa Steyn)
2. Draaiorreltjie (musiek, liriek: Gerhard Labuschagné, verwerking: Ansa du Toit)
3. Madeleine (musiek, Franse teks: Jacques Brel, Nederlandse teks: Willem Wilmink, verwerking: Christa Steyn)
4. Ensemblespel (musiek, verwerking: Christa Steyn, liriek: Jannie du Toit)
5. Droommensie (musiek, liriek: Blake Toerien, verwerking: Christa Steyn)
6. Liefde Van Later (musiek, Franse teks: Jacques Brel, Nederlandse teks: Lennaert Nijgh, verwerking: Christa Steyn)
7. Laat U Koningkryk Kom (musiek, liriek, verwerking: Jannie du Toit)
8. Vlieg Hoog (musiek, verwerking: Christa Steyn, liriek: Jannie du Toit)
9. Achter de Horizon (musiek, liriek: Robert Long, verwerking: Christa Steyn)
10. Gebed (musiek, liriek: Koos du Plessis, verwerking: Jannie du Toit)
11. Pantoffelregering (musiek, liriek: Jannie du Toit, verwerking: Christa Steyn)
12. Eenvoud (musiek: Laurinda Hofmeyr, liriek: Koos du Plessis, verwerking: Ansa du Toit)
13. Jacobsbaai Se Aandlied (musiek, liriek: Marie Tredoux, Verwerking: Jannie du Toit
14. Gee Ons Vrede (musiek, liriek: Robert Long, Afrikaanse teks: Jannie du Toit, Instrumentele verwerking: Didi Kriel, Vokale verwerking: Jannie du Toit

vetseunvetseun
Palet LP ................................ JNS04 1990 JNS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Vrede Vanaand (musiek, liriek: Jannie du Toit, verwerking: Christa Steyn)
2. Draaiorreltjie (musiek, liriek: Gerhard Labuschagné, verwerking: Ansa du Toit)
3. Madeleine (musiek, Franse teks: Jacques Brel, Nederlandse teks: Willem Wilmink, verwerking: Christa Steyn)
4. Ensemblespel (musiek, verwerking: Christa Steyn, liriek: Jannie du Toit)
5. Droommensie (musiek, liriek: Blake Toerien, verwerking: Christa Steyn)
6. Liefde Van Later (musiek, Franse teks: Jacques Brel, Nederlandse teks: Lennaert Nijgh, verwerking: Christa Steyn)
7. Laat U Koningkryk Kom (musiek, liriek, verwerking: Jannie du Toit)
Kant Twee:
8. Vlieg Hoog (musiek, verwerking: Christa Steyn, liriek: Jannie du Toit)
9. Achter de Horizon (musiek, liriek: Robert Long, verwerking: Christa Steyn)
10. Gebed (musiek, liriek: Koos du Plessis, verwerking: Jannie du Toit)
11. Pantoffelregering (musiek, liriek: Jannie du Toit, verwerking: Christa Steyn)
12. Eenvoud (musiek: Laurinda Hofmeyr, liriek: Koos du Plessis, verwerking: Ansa du Toit)
13. Jacobsbaai Se Aandlied (musiek, liriek: Marie Tredoux, Verwerking: Jannie du Toit
14. Gee Ons Vrede (musiek, liriek: Robert Long, Afrikaanse teks: Jannie du Toit, Instrumentele verwerking: Didi Kriel, Vokale verwerking: Jannie du Toit

Produksieleiding: Ansa du Toit
Verwerking, Regie En Meng: Christa Steyn, Jannie en Ansa du Toit, Didi Kriel
Vokale Regie: André Groenewald
Opname: André Groenewald

vetseunvetseun
Drie-Uur In Die Môre LP ..... JNS02 1987 JNS MUSIEK
Kant Een:
1. Drie-Uur In Die Môre
2. Die Uitnodiging (Jesaja 55, verwerking: Gerhard Niemand)
3. Kan Jy Nog Onthou? (musiek, liriek, verwerking: Christa Steyn)
4. Klopkoppie (liriek: Pieter Claassens, musiek: Jannie du Toit, verwerking: Gerhard Niemand)
5. Foto's
6. Resitasie (musiek, liriek: Francois Jacobs, Jannie du Toit, verwerking: Jannie du Toit)
Kant Twee:
1. Westawind (musiek, liriek: Jannie du Toit, verwerking: Witte Beetge, Clive Doubell, Christa Steyn, Derek de Bruin, Jannie du Toit)
2. Ek Wil Vir Jou (musiek, liriek, verwerking: Christa Steyn)
3. Luister Na Die Liedjies (musiek, liriek, verwerking: Jannie du Toit, Tjello-obligaat: Christa Steyn)
4. 'n Nuwe Wêreld
5. Troebadoer
6. My Wens Vir Julle

Orkestrasie: Jannie du Toit, Christa Steyn en Gerhard Niemand
Regie: Jannie en Ansa du Toit, Christa Steyn
Opname-Ingnieurs: André Groenewald en Lukie Carelsen

sien Koos se Plaat 1987

vetseun
Gansdans musiekblyspel (TUKS 84) . TUK02 1986 TUKS/SAMRO

Loeloeraai
vetseunvetseun
klankbaan LP ................. TUK001 1984 TUKS/SAMRO
- Uittreksels uit die Musiekblyspel - gebaseer op die werk van C.J. Langenhoven -
Kant Een:
.A1. Proloog - As ons mekaar die hand kon reik
.A2. Dit is 'n middag laat in 1923 en in Oudtshoorn sit Sagmoedige Neelsie en sy vroutjie, Lenie, rustig op die tuinbank.
.A3. Tot almal se verbasing land daar skielik 'n Interplanetêre vliegmasjien op die erf - net Langenhoven se dogter, Engela, sien die romantiese moontlikhede van die saak in!
.A4. Die besoeker blyk Loeloeraai, 'n inwoner van Venus, te wees en spoedig gee Engela vir Loeloeraai 'n Taalles in Afrikaans.
.A5. Loeloeraai maak gou vriende, maar verlang tog na sy tuiste - Venus - die simbool van liefde. (Venus is ons aand en môrester)
Kant Twee:
.B1. Na 'n botsing met die Unieregering ontvang Loeloeraai 'n boodskap van Venus - hy moet terug na sy Skone Aandster. Engela wil saamgaan, maar Willem pleit dat sy by hom moet bly om saam die aardse stryd voort te sit.
.B2. Loeloeraai ervaar iets wat al eeue reeds op Venus vergete is: Is dit dalk hartseer?
.B3. Die regering stuur 'n gesant om Loeloeraai mee te deel dat hulle 'n fout gemaak het, en almal juig: Loeloeraai, jy is nou welkom hier!
.B4. Loeloeraai nooi Kerneels en sy geselskap om 'n vinnige besoek aan die Man in die maan te bring voor dat hy self die terugtog na Venus aanpak.
.B5. Vanuit die ruimtetuig kry almal beter perspektief op die aarde en selfs ou Stoffel moet nou glo dat die aarde rond is want: Kyk hoe draai al die lande verby.
.B6. Uiteindelik moet Loeloeraai sy vriende groet en na Venus teruggaan. Hy swaai ver verby die aarde se draai. Raai Raai Loeloeraai (Temaliedjie)

aangepas uit tekse deur prof. Anna Neethling-Pohl en René Tredoux.

.met Ansa du Toit, Innes Benadé, Karin Cruywagen, Nalize van Nieuwenhuizen, Koos Swarts, Iann Schonken, Tertius Bester.

.....en Retha Badenhorst, Willem Boshoff, Nuzelle Botha, Herman du Toit, Diek Grobler, Talitha Klopper, Ilona Naudé, Michelle Nigrini, Riekie Oberholzer, Drice Odendaal, Hendrik Pieterse, Christa Swarts, Antjie van der Merwe, Lizette van Rensburg, Varien van Wyk, Johan Viljoen, Chris Zietsman, Hannelize Brand, Hermien de Lange, Lidia Geldenhuys, Ebbie Malan, Ronel Nel, Lorinda van der Bergh, Louise Venter, Anne Becker, Milankie Burger, David du Plessis, Pieter Potgieter, Hannetjie Viljoen, Jannes Fourie, Lucas Maree, Petro von Wielligh, Derek de Bruin, Hendrik Pieterse, Ben Viljoen, Pikes Cronjé


Jannie du Toit - 'n Liedjie Vir Jou VID >>>

vetseunvetseunvetseun
'n Liedjie Vir Jou TC/LP . L4 JNS01/JNSD01 1981 JNS MUSIEK
Kant Een:
1. Lied Van 'n Swerwer (Jannie du Toit)
2. Min Of Meer (Jannie du Toit/Francois Jacobs)
3. Boggom En Voertsek (C.L. Leipoldt/Francois Jacobs)
4. Skimme (Koos du Plessis)
5. 'n Liedjie Vir Jou (Jannie du Toit)
6. Rosa Rosarum (A.G. Visser/Jannie du Toit)
7. Trekliedjie (Pieter Claassens/Jannie du Toit)
Kant Twee:
1. Magnoliadal (Babs Pretorius/Jannie du Toit))
2. Klag Van Die Kitaar (Uys Krige/Michael Greenacre)
3. Stadsgeluide (Jannie du Toit)
4. Wys My Die Plek (Jannie du Toit/C.L. Leipoldt)
5. Serfyntjie (Pieter Claassens/Jannie du Toit)
6. Cholesterol (Jannie du Toit/Francois Jacobs/J.J. Reyneke)
7. Droom Langs Stille Waters (Andy Lubbe, Francois Jacobs/Jannie du Toit)

Regisseurs: Bez Martin, Fanie van Staden, Roger Bashew, Zane Cronjé
Verwerkers: Roger Bashew, Michael Greenacre, Colin Shapiro, Zane Cronjé
Klankingineurs: Trevor Mego, Glen Pearce

vetseunvetseun
Liedjie Vir Jou / Min Of Meer 7" . PD 1833 1976/1980 GALLO
Kant Een:
1. Liedjie Vir Jou (Jannie du Toit) (Vervaardig deur Roger Bashew)
Kant Twee:
1. Min Of Meer (Jannie du Toit) (Vervaardig deur Zane Cronjé)

Ingenieur: Glen Pearce


ook op :
So Onthou Ons.Koos du Plessis - Sprokie Vir 'n Stadskind
Musiek met "feel" 2 - 'n Liedjie Vir Jou
Tydloos 2 - 'n Liedjie Vir Jou
Klankgrens Vol. 1 - Volgende Winter
Renaissance: JNS Musiek 10 Jaar - Laeveldliedjie
Aandag: Aardklop! - Volgende WinterBR> Koos se Plaat - Somber Deuntjie, Stemme In Die Môre, Om Deur Te Breek, Gebed met Lucas Maree


skakels : janniedutoit.coza









2021 06 12 - Jannie du Toit, Doep Is Nie Dood Nie (Koos du Plessis), Afriforum Teater, 15:00, R120, R150
vetseun

vetseun
Kaaptoer met 'Die Maan Deur 'n Gaatjie In Die Nag' - die liedjies van Marie Tredoux, legendariese liedjieskrywer van Jacobsbaai wat op 91 jaar steeds 'liedjies maak'.
Bindingsteks deur haar vriend Dana Snyman - hy bly ook in Jacobsbaai.
Jannie toer Kaap toe saam met Chanie Jonker (klavier en akkordeon) en Annelie du Plessis-Hoberg (dwarsfluit)

2020 11 27 - Jannie du Toit, Johannesburg: Melville Kruisgemeente 19h00, 072 460 5568 info@pierneefteater.co.za, R100, R130
2020 11 28 - Jannie du Toit, Pretoria: Pierneefteater 19h00, 072 460 5568 info@pierneefteater.co.za, R110, R130
2020 12 01 - Jannie du Toit, Bloemfontein: Naval Hill Planetarium 19h00, Ten bate van die Association for Persons with Disabilities (Huis Jean Webber), Mirinda 083 419 0367 en Jackie 082 490 6796
2020 12 02 - Jannie du Toit, Bloemfontein: Naval Hill Planetarium 10h00, Ten bate van die Association for Persons with Disabilities (Huis Jean Webber)
2020 12 02 - Jannie du Toit, Philippolis: Die Groenhuis 18h00, Jens Friis 084 581 0149
2020 12 03 - Jannie du Toit, Springbok: NG Namakwaland 19h00, Ten bate van die NCPD (National Council of and for Persons with Disabilities - Loslitdag/Casual Day), Brunhild 082 306 4634
2020 12 04 - Jannie du Toit, Elandsbaai: Vensterklip Gasteplaas 19h00, Jane Louw 079 500 3335
2020 12 05 - Jannie du Toit, Jacobsbaai: Ysterkoeiteater 20h00 Ete: 19h00, 082 875 0087 Hannelie Denner
2020 12 06 - Jannie du Toit, Yzerfontein: Yzerfontein Sportsklub 15h00, Jaco 066 211 8717
2020 12 08 - Jannie du Toit, Langebaan: Keys to heaven 18h30, 065 876 5086
2020 12 09 - Jannie du Toit, Paarl: Winelands, Boschenmeer Wynlandgoed 19h00, Quicket
2020 12 10 - Jannie du Toit, Velddrif: Riviera Hotel 19h00, 0227 831 137 / adminriviera@eigevis.com
2020 12 11 - Jannie du Toit, Stellenbosch: Drostdyteater 20h15, ane@drostdyteater.co.za
2020 12 13 - Jannie du Toit, Montagu: Montagu Country Hotel 18h00, 023 614 2728 / mareletta@loudavertising.co.za
2020 12 14 - Jannie du Toit, Wellington: Die Bôrdienghuisteater 19h00, Whatsapp 082 964 9352
2020 12 15 - Jannie du Toit, Paternoster: Die Koelkamers 15h00 en 18h00, Jan 082 554 0775 e.janmalan@janmalan.com Lalie 022 7522 084 064 119 2942
2020 12 17 - Jannie du Toit, Jeffreysbaai: The Bay Pasta Co 20h00, 078 097 2806
2020 12 18 - Jannie du Toit, The Oakhurst Insurance George Arts Theatre 19h00, Computicket
2020 12 19 - Jannie du Toit, Mosselbaai: NG Mosselbaai 19h00, 084 436 9420
2020 12 20 - Jannie du Toit, Mosselbaai: NG Mosselbaai 8h00 en 10h00
2020 12 20 - Jannie du Toit, Plettenbergbaai: NG Plettenbergbaai 18h00, 082 929 1846
2020 12 22 - Jannie du Toit, Nieu-Bethesda: Tennisklub 20h00, 082 865 2699

Die maan deur 'n gaatjie in die nag - Jannie du Toit sing Marie Tredoux se liedjies
Chanie Jonker (klavier en akkordeon) en Annelie du Plessis-Hoberg (dwarsfluit)

Marie Tredoux - 'n legende op Jacobsbaai aan die Weskus - het in September 2019 negentig geword en sy maak steeds liedjies. Sy skryf oor dinge wat die hart raak, oor die juweel en prentjiemooi Jacobsbaai, oor vriendskapsbande en oor die mense van die Weskus. So onopgesmuk soos Marie self is, so is haar liedjies ook sy het juwele in die hoogste tradisie van die kleinkuns geskep. Marie en haar liedjiemakery was onlangs ook op Kwêla te sien.

As jong dame het sy later, benewens haar graad in Maatskaplike werk by Wits, 'n Diploma in Drama by die roemryke Akademie vir Drama en Kuns (ADK) onder Aletta Gericke verwerf. Marie (ook 'n nóói Tredoux) is in 1953 getroud met Nic Tredoux, in lewe taalman en besturende direkteur van die vooraanstaande reklame-agentskap Ogilvie en Mather in Suid-Afrika. Hy en Marie het skouers geskuur en was vriende met die voorste van die Afrikaanse Johannesburgse kunste-gemeenskap van die vyftiger-sestiger-sewentigerjare.

Marie het juwele geskep wat in die hoogste tradisie van die kleinkuns uitstaan en een van haar eie tekste - Jacobsbaai Se Aandlied - is in die nuwe FAK Sangbundel opgeneem. Haar “Mis Oor Jacobsbaai' is in die vroeë tagtigerjare deur Laurika Rauch opgeneem en haar toonsetting van oom Nic se teks “'n Regte Ou Kaapse Reën' is deur niemand minder nie as Dirkie de Villiers verwerk en is al dekades lank 'n gunsteling by kore in Suid-Afrika.

Veteraan liedjieskrywer/sanger Jannie du Toit beskou sy betrokkenheid by Marie se “langspeelplaat' in 1988 as een van die hoogtepunte van sy loopbaan. Op Coenie de Villiers se aanbeveling het die Tredoux's hom genader om verwerkings van hulle liedjies te doen. Die egpaar was na hulle aftrede op pad na hulle ou familieblyplek in Jacobsbaai, vanwaar oom Nic beplan het om hulle liefling-oord, wat destyds 'n goed bewaarde geheim was, te ontwikkel tot die gewilde klein vakansieplekkie wat dit vandag is. Hulle het gevoel dat dit nou tyd was om 'n klompie van die liedjies en Marie se stem en siel op viniel te verewig.

Jannie het besef dat hier 'n groot skat is wat nie vir Afrikaans verlore mag gaan nie. Daar was die onmiskenbare taal- en musiekaanvoeling wat die hart nie onaangeraak kan laat nie en wat vaagweg herinner aan die emosionele klanke van 'n Nederlandse seemanslied, 'n Paryse straatkafee of 'n kabaretlied in die beste Europese tradisie. Die verstommende aspek van Marie se “liedjie-maak' is dat sy klaarblylik volledige akkoordprogressies in haar kop kan hoor - sy verskuif gemaklik van 'n majeur-toonaard na die verwante mineur en later weer terug na die majeur. Daar is toe 'n langspeelplaat opgeneem wat gedurende 2018 die langspeelplaat ook op cd verewig is.

Na jare van vriendskap, en nadat hy 'n paar van Marie se liedjies van tyd tot tyd opgeneem en in ander programme gebruik het, besluit Jannie om vanjaar 'n program van Marie se liedjies aan te bied. Die titel wat hy gekies het, is dié van een van oom Nic se uitmuntende tekste: “Die Maan Deur 'n Gaatjie In Die Nag'. Die naam van die produksie is ook die titel van een van Marie se mooiste liedjies waarvan haar man, Nic Tredoux, die teks geskryf het.

vetseun
www.pierneefteater.com

2020 06 26 - InniBOS ((Digitaal)): Doep is nie dood nie met Jannie du Toit, Susan Mouton, Chanie Jonker, 18:00, R80, tickets.computicket
vetseun

2020 05 31 - Petronel Baard And Friends - a Message of Hope: Godfrey Johnson, Riku Lätti, Stef Kruger, Riana Scheepers, Luna Paige, Phillipe Kangi, Jean Tunes Marais, McCoy Mrubata, Ben Schoeman, Gavin Jay, Jackie Lätti, Schalk Maas, Altan Ungerer, Jannie du Toit
vetseun

vetseun

vetseun
2015 08 29 & 30 - Harlekijn & de Zuid-Afrikaanse Dagen: Herman van Veen, Pops Mohamed, Coenie de Villiers, Karin Hougaard, Luna Paige, Anna Davel, Joshua Na Die Reën, Jaconell Mouton, Andries Bezuidenhout, Jannie du Toit, Landgoed De Paltz Soest, Nederland

vetseun


Doep Is Nie Dood Nie
vetseun
Tjello: Susan Mouton
Klavier: Coenraad Rall
Regisseur: Carl Theunissen
Musiekverwerkings: Clinton Zerf

Wo 7 Mei, (stem Koos Doep!) Do 8 Mei en Vr 9 Mei, 20:00
Centurionteater R130
Computicket
Navrae: (012)664-7859 / debbie@centurionteater.co.za

Sa 10 Mei, 18:00 vir 18:30 (Koos du Plessis se verjaardag)
Springs Teater
R150 Sop, broodjies en sjerrie ingesluit
Bespreek by: Marius Krause 082 410 3395

Wo 14 Mei, 09h45
NG Kerksaal, Randburg
Ten bate van Vriende van Ekklesiapark (Ouetehuis)
Bespreek by: siatkinson@telkomsa.net

As jy enige probleme ondervind met besprekings, stuur asb 'n epos aan agterplaas@gmail.com

'Nostalgie gryp jou aan in die eerste oomblik van die produksie... Wanneer jy begin luister na Jannie du Toit se vertolking van net meer as 20 van Koos Doep se liedjies...weet jy daar is geen kans dat sy woorde sal sterf nie... Mariana Malan (Die Burger, 31 Maart 2014)

'Die drif waarmee Du Toit sy eertydse vriend uitbeeld, is aangrypend Jaco du Plessis (Krit, 31 Maart 2014)


DOEP IS NIE DOOD NIE is 'n eenman-aanbieding met teks- en musiekgrepe oor die lewensbeskouing en werk van Koos du Plessis. Koos is in Januarie 1984 op jeugdige leeftyd oorlede, maar sy nalatenskap bly 'n bron van wysheid en onsterflike musiek. Dertig jaar na sy afsterwe word dit in hierdie verhoogproduksie duidelik hoe lewend en relevant sy siening van die lewe steeds bly, hoe treffend sy liedkuns. Jannie du Toit, 'n groot vriend van Du Plessis, sit hiermee sy werk voort om Koos se musiek by 'n volgende geslag te laat voortleef. Hy verwesenlik ook 'n jarelange droom om 'n 'eenmanvertoning oor Koos se werk aan te bied. Hy kry dié geleentheid met die vriendelike steun van Clover Suid-Afrika en Innibos Kunstefees. Die samesteller en regisseur, Carl Theunissen, was as joernalis 'n jarelange vriend en kollega van Koos Doep.

Jannie het sy eerste opname van een van Koos se liedjies, SKIMME, vir sy album 'n LIEDJIE VIR JOU in 1981 gemaak - 'n jaar nadat hy Koos ontmoet het. Hy was in 1987 deel van die KOOS SE PLAAT-huldigingsprojek saam met Lucas Maree, Coenie de Villiers en Nick Taylor en het daarna telkens weer projekte aangepak waarin Koos se musiek bekend gestel is. Saam met Lucas het Jannie in 1987 Koos se GEBED laat hoor en hy skryf daarna in oorleg met Koos se gesin 'n laaste strofe vir SOMERKERSFEES. Jannie stel dié lied in 1992 op 'n album bekend en dit is nou die mees gesogte oorspronklike Afrikaanse kersliedjie. Saam met Christa Steyn en andere bied hy ook aan: SKADU's TEEN DIE MUUR (1992 - dié produksie word ook in België en Nederland aangebied), NAGKANTOOR (2004) en DAGBOEK VAN 'n SWERWER (2007).

BORGE: CLOVER en INNIBOS
LOGO: Diek Grobler

'As dit gedaan is en verby
die aarde weer sy erfdeel kry
sal hierdie kluisenaar in my
nog iewers in 'n boekrak bly
- Koos du Plessis (10 Mei 1945 - 15 Januarie 1984)

vetseun
2015 03 07 - Doep is nie dood nie (Jannie du Toit, Clinton Zerf, Susan Mouton), kykNET Fismer, Woordfees, Stellenbosch, R120

vetseun

vetseun
2008 02 16 - ATKV Liertoekenning: Retief Burger, Jan Hoogendyk, Jannie du Toit, Rina Hugo, Mervis van der Merwe, Die Straatligkinders, Anne-Marie van Heerden, Cornel Driessen, Willie en die Wenspan, Mosaïek, Johannesburg













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)