Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jaco Pieterse
Eugène Terre'Blanche & Jaco Pieterse
vetseun
Genade Wonderbaar ..... F1001596 2010 BOWLINE
- Ekstra 13 Gedigte voorgedra deur Eugene. -
1. Genade Groot
2. Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom
3. Nader My God By U
4. Jerusalem
5. Kom Herwaarts Getroues
6. Bly By My Heer
7. Met Middernag
8. Onse Vader
9. Heilig Is Die Heer
10. Mag Die Heer U Seën
11. Ek Kom Na Die Blomtuin

Eugène en Jaco stel hul unieke kasset met snitte Bybel-prosa en gewyde sang op die mark. In sy sonore stem dra Terre'Blanche gewyde stukke prosa voor uit die Bybel onder meer dieselfde stuk uit 1 Korintiërs 13 oor die liefde wat die Britse premier, Tony Blair, op prinses Diana se begrafnis gelees het. Pieterse, bekende tenoor, sing van die gewildste gewyde liedere. Dis nie aldag dat 'n bekende tenoor en 'n bekende politikus saam so iets doen nie. Maar dis wat die Wes-Randse miljoenêr-nyweraar en sanger van formaat, Jaco Pieterse, en die omstrede Eugène Terre'Blanche dié week doen.
Genade Wonderbaar bevat gewyde liedere soos Genade Groot (die Afrikaanse weergawe van Amazing Grace) en vele ander gewildes. Jaco as sanger is hy al té lank bekend. Hy het 'n jaar lank sang gestudeer in Milaan in Noord-Italië en drie maande in Mobile in die Amerikaanse staat Alabama. Vir die destydse Truk het hy onder meer al die hoofrol in La Traviata vertolk. Eugène Terre'Blanche, groot prosa-voordraer, sê: ''Ek skuld God baie. Ek hoop ek kan 'n greintjie van my groot skuld op dié manier afbetaal. Ek hoop die opname sal uitstyg bo alle politiek en dat niemand enige ander konnotasie daarin sal sien nie.''

vetseun
.. sing 'n Potpourri .............. VCD 5176 TRIO RECORDS
1. Kaapse Draai
2. As Die Lente Weer Kom
3. Goeienag
4. High Noon
5. Net 'n Stille Uurtjie
6. Jy Is Liefde
7. Non Dimenticar
8. Boereseun
9. Ou Musikant
10. Love Changes Everything
11. Nessun Dorma
12. Come Prima
13. Jerusalem
14. So Deep Is The Night
15. Yours Is My Heart Alone
16. In Die Skadu Van Ou Tafelberg

vetseun
Mooiste Vier Woorde .......................... 1997 JACO PIETERSE
1. Mooiste Vier Woorde
2. My Meisie
3. Die Velde Het Geblom
4. Ek Kom Weer Terug
5. My Mariaan
6. Besame Amor
7. Eendag Sal Die Son Weer Skyn
8. Griekse Dans
9. Vaarwel Vaarwel
10. Ewig En Altyd
11. Seemeeu
12. Totsiens Vaarwel
13. Wederom
14. C'Est La Vie
15. Dis Herfs
16. Ek Speel Kitaar

vetseunvetseun
Hoe Groot Is U TC/LP . VCT 5094/VLP 5094 VENUS
Kant Een:
1. Jerusalem
2. Kom Herwaarts Getroues
3. Heilig Is Die Heer
4. Met Middernag
5. Mag Die Heer U Seën
6. Bly By My Heer
Kant Twee:
1. Onse Vader
2. Hoe Groot Is U
3. Nader, My God, By U
4. Ek Kom Na Die Blomtuin
5. Psalm 23
6. Genade Groot

met Eugène Terre'Blanche
vetseunvetseun
Genade Wonderbaar .................. JE 1 1997 LEEPHY STUDIOS
1. Matt. 6:9-15 - Eugène; Onse Vader - Jaco
2. Ps. 121 - Eugène; Ges. 177 - Jaco
3. Ps. 8:1-10 - Eugène; Hoe Groot Is U - Jaco
4. Pred. 12:1-8 - Eugène; Nader, My God, By U - Jaco
5. Openb. 21:1-2 - Eugène; Jerusalem - Jaco
6. Luk. 2:10-11 - Eugène; Kom Herwaarts Getroues - Jaco
7. Ps. 23 - Eugène; Bly By My Heer - Jaco
8. "Maria" (Elisabeth Eybers) - Eugène; Met Middernag - Jaco
9. Ps. 104 - Eugène; Groot Genade - Jaco
10. 1 Kor. 13:1-13 - Eugène; Heilig Is Die Heer - Jaco
11. Ps. 91 - Eugène; Mag Die Heer U Seën - Jaco
12. Ps. 70 - Eugène; Ek Kom Na Die Blomtuin - Jaco

vetseunvetseun
Popera LP ................. CBK (S) 7092 1988 TRANSISTOR
Kant Een:
1. Catari Catari (Corengato)
2. Questa O Quella (From Rigoletto)
3. Anema E Core
4. Santa Lucia
5. Marechiare - MP3 >>>
6. Maria Marie
Kant Twee:
1. Mama
2. Iote Vurria Vasa
3. Libiamo Ne Lieti Calici (Drinking Song from La Traviata)
4. Mattinata
5. O Sole Mio
6. Torna A Sorriento

Arranged & Produced by : Dan Hill & Kevin Kruger
Engineer : Peter Pearlson

vetseunvetseun
Musiek LP ..................... MFP 58036 1982 MUSIC FOR PLEASURE

vetseunvetseun
Ewig En Altyd LP ........... ATL 40006 1981 PANORAMA
Kant Een:
1. Griekse Dans (Esterhuizen, Prodromos)
2. Vaarwel Vaarwel (Kiss Tomorrow Goodbye) (Vilard, Marak, Hurten, Vertaling: Venter)
3. Ewig En Altyd (Forever And Ever) (Vlavianos, Constantinos)
4. Seemeeu (Move, Du Fliegst In Die Heimat) (Winkler, Schwenn, Vertaling: Veenemans)
5. Totsiens Vaarwel (Bye Bye My Love) (Leandros, Munro, Arnie, Vertaling: Landsberg)
6. Wederom (Ob Wir Uns Wiedersehn) (Munro, Leandros, Munro, Vertaling: Landsberg)
Kant Twee:
1. C'Est La Vie (C'Est La Vie, Papa) (Leandros, Munro, Arnie, Vertaling: Landsberg)
2. Dis Herfs (Concerto D'Autumn) (Danpa, Bargoni, Vertaling: Landsberg)
3. Ek Speel Kitaar (Nimm Die Gitarre) (Leandros, Munro, Vertaling: Landsberg)
4. Vaarwel Is 'n Winterswoord (Van Blerk, Roos, Van Rensburg, Edmund)
5. Ek Het Jou Lief (You Light Up My Life) (Brooks, Vertaling: Landsberg)
6. Totsiens Ou Griekeland (Roos, Esterhuizen)

Regisseur en Verwerker: FRANSUA ROOS
Srrykers Onder Leiding Van: BRAM VERHOEF
Tromme: TONY MOORE
Bas: ASHLEY KELLY
Kitaar: MALCOLM WATSON
Klavier: FRANSUA ROOS
Bouzouki: D. JACOUIDES
Koor: CEDRIC SAMSON, DEBBIE STOCKTON, MALIE KELLY
Ingenieurs: PETER CERONIO, GLEN PEARCE

Hier is nou 'n Suid-Afrikaanse sanger wat ver gaan kom. Sy stem is alreeds vir 'n paar jaar aan ons bekend en hierdie Transvaler het aan ons bewys dat hy sommer 'n veelsydige kêrel is. Hy kan met oorgawe van die een soort liedjie na die ander oorslaan. Hy sing van die pragtige Griekeland en sy meisies, engelse vertalings soos Forever And Ever en You Light Up My Life. Sy vertolking van C'Est La Vie sing hy met gevoel en sy pragtige tenoorstem laat mens dadelik na al die mooi dinge verlang. Sarie wenner Fransua Roos het die musiekverwerkings en regie van die opnames waargeneem en met twee sulke groot talente is hjerdie plaat 'n meesterstuk. Kom wandel saam met Jaco en sy Griekse Dans vir 'n heerlike kuiertjie in 'n land vol liefde, heimwee en tevredenheid - 'n iets vir almal.
Tinus Esterhuizen
SPRINGBOK RADIO - AUGUSTUS 1981

vetseunvetseun
Amazing Grace / The Holy City 7" . EN 5234 1981 EPIC
Side One:
1. Amazing Grace (Trad./ Eng. Lyrics: W. Nigrini)
Side Two:
1. The Holy City (Weatherley, Adam)

Arranged & produced by Fransua Roos
Recorded at Satbel Studios By Greg Cutler

vetseun
Jaco Pieterse LP ................. MED 2365

vetseunvetseun
Griekse Dans / Vaarwel Vaarwel 7" . EN 1948 1979 EPIC

Van die Langspeelplaat "Jaco Pieterse" MED 2365
Produksie deur Fransua Roos

vetseun
Op Versoek .........................................

met Louise Senekal
vetseunvetseunvetseun
Sing 'n Liefdesgroet LP/CD . VLP(B) 5051 1985 VENUS
Kant Een:
1. My Meisie - Jaco Pieterse
2. Besame Amor - Jaco Pieterse
3. Die Velde Het Geblom - Jaco en Louise
4. As Die Seemeeu Draai - Louise Senekal
5. My Liefdesgroet - Louise Senekal
6. Ek Kom Weer Terug - Jaco en Louise
Kant Twee:
1. My Mariaan - Jaco Pieterse
2. Vier Woorde - Jaco en Louise
3. Kinders Van Die Somerson - Louise Senekal
4. Najaarsdroom - Louise Senekal
5. Tienduisend Maal - Jaco Pieterse
6. Eendag Sal Die Somerson Weer Skyn - Jaco en Louise

Engineur: Keith Forsyth
Regiseur: Boet Pretorius
Verwerker: Bobby Louw

sien Perfect Voice vir Video's CDs ens.
vetseun
Perfect Voice Manual ....


skakels : perfect-voice.com












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)