Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Isaac Mutant (Isaac, HereXVII Isaac Mutant) (KAK, Parliament, Dookoom)

2021 06 18 - Mutant PREMIERRE, Encounters Film Festival
vetseun
The film will premiere at Encounters Film Festival on Friday 18th June. A pay per view link will be available via the Mutant documentary Instagram page. (ididthat.co)
vetseun
This dense but carefully paced film provides an impressionistic portrait of hip-hop juggernaut Isaac Mutant – a member of Dookoom and Koloured Ass Krooks and an MC in his own right – and the Cape Flats community he lives in. While the film documents the arc of his musical evolution, from his more mainstream hip-hop outing as Kak Stirvy to Afriforum's complaint to the Human Rights Commission that the Dookoom song Larney Jou P**S constituted hate speech, it concentrates on his personal narrative and his strongly felt view of the world. In its exploration of the local community, Mutant also investigates the usually whitewashed history of the Cape-Coloured identity, including its roots in the Indian-Ocean slave trade as well as in the local Khoisan and Griqua communities. Beautifully crafted, the film is textured with the day-to-day life of the local community, revealing fragments of beauty set against the profoundly inhumane town planning of the Cape Flats. - encounters.co.za

vetseun
vetseun
vetseun


Isaac Mutant - Kak Stirvy VID >>> (2013)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/06/15
vetseun
vetseunLAAI AF
K-Nine Die Hond & Isaac Mutant - Ko Vang Tips (Prod. deur RB) CDS . 2018 GHETTO FOOL RECORDS
- LIED VAN DIE DAG 2020/12/02

vetseunLAAI AF
Isaac Mutant & Die Hottnot God - Vuil Trap CDS . 2016 RYMKLETS REPUBLIEK

vetseunLAAI AF
DIY & Isaac Mutant - Hottentot Mette Kroeskop CDS . 2015 RYMKLETS REPUBLIEK

vetseunLAAI AFvetseun
Bix-C & Isaac Mutant - Reality Hip-Hop CDS . 2015 RYMKLETS REPUBLIEK

vetseunLAAI AF
Kopskoot - Bekskoot met Isaac Mutant (Slowboat Remix) (Prod. deur DIY) CDS . 2015 RYMKLETS REPUBLIEK
- PROMO TRACK - Kaii tha Holyman - Chuvus - Eljay Venom - Mr. DIY - Die Hottnot God - Kranium Darkside

vetseunLAAI AF
Kopskoot - Voorie Mic met Isaac Mutant & DJ Kremora (Prod. deur Chuvus) CDS . 2014 RYMKLETS REPUBLIEK

CD LAUNCH: 6 September 2013, Blitzkroeg
vetseunvetseunvetseun
Dookoom EP ..................................... 2013
1. Dookoom
2. You Mustn't Push
3. Sekretaris (TIK)
4. Elke Hol met Yusif Sayigh
5. Kak Stirvy
6. Gun Guitar (BONUS)vetseun

Asem ophou Afrikaanse Hip Hop, sonder verskonings. Die innie weet het wel gewag(hou) op die album. Die man is nou al 'n ruk befok, en dit kon net in heerlike harde woorde ten toon gestel word, soos dit moet. Uitting vir die van ons wat daarvoor Hop. Dookoom versterk en strek die invloed van die Kaapse Vlaktes rymkletser se Afrikaanse Hip Hop legende oneindig verder. (Hashtags, done)

................... "... van die ... wat spat!" ...
Die EP luister ons nommer 3 eerste, want dis heeltemal fokken mal. Headphone dra liriekdigtheid begroet jou van tegnies die derde beat... Dubbelsinnige menings verskuil tussen die Sekretaris en die hoofletter TIK, Afrikaans soek nog om so vinnig vertel te word... Halfpad, rewind... Liewe Fok. Ok, weer. Dik beat, fucked drombeat, Isaac wat stadig maar ernstig begin rep, vrae gevra en statements... Maar so saammet die beat bou die anargie geraas en boodskap en intensiteit op totdat dit klink asof lettergrepe oorvleuel en verdubbelend eggoend verdubbel. Vir nou.

................... "... dookoom, dookoom, dookoom... " ....
'n Massiewe offcentre beat begroet jou met 'n siek elektroniese stem wat sy verpersoonlikking van sy ouija oorsprong boast. Maar vinnig kom daai inkruip titelsnit agtergrondskoor Dookoomdookoom - sê dit 'n paar keer. Refknwind as dit mal raak (eintlik 27 sek.). 'n O so sterk versterking van die Mutant se straatnaam, absolute mal beats met 'n ver(skei)denheid rymende beskuldigings en vloekwoorde. Alles gebas(seer) in 'n hoop realiteit.

................... "... doen wat jy wil, 'n leeu brul... " ........
As jy nou 'n grap met 'n frons kan vertel. 'n Aweregse reguit waarskuwing teen Push wees. 'n Rustige beat en patriotistiese inleiding bring 'n soliede beat en 'n spoegende Mutant tevore. [Dookoom kry nou die allehewigste Vetseun bass treatment, fok die lirieke]. Hierdie settings is gewoonlik vir nuwe Dancehaal of Dubstep behou. Maar hierdie beats is so lekker soos die hardste Def-Jux/Anticon/Stones Throw/Rhyme Sayers. 'n Deurdringende Hip Hop wat nie die beat verloor tussen die elktriese inkleur. "Sin City"
vetseun
................... "... van die ... wat spat!" .......
Die EP luister ons nommer 3 derde, want dis heeltemal fokken mal. Headphone dra [HARD] liriekdigtheid begroet jou van tegnies die derde beat... Dubbelsinnige menings verskuil tussen die Sekretaris en die hoofletter TIK, Afrikaans soek nog om so vinnig vertel te word... Tweede keer luister... Dik beat, fucked up harde drombeat, Isaac wat stadig maar ernstig vrae vra en statements state... Maar so saammet die beat bou die anargie geraas en boodskap en intensiteit [ die anargie geraas en boodskap en intensiteit ] op totdat dit klink asof lettergrepe oorvleuel en verdubbelend eggoend verdubbel. [verdubbelend eggoend verdubbel].

................... "skink 'n bier en 'n vodka..." .......
Elke Hol vat ons so bietjie na die groovier kant toe, nie dat enige intensiteit op hardheid prysgegee word nie, so dis 'n tribute song, vir daai heuning wat hier deurmekaar gerym word, van my Wee Pub tot by Paul se Shebeen, middestad quarts vir R10, en daai R25 lughawe dumpy. Hewige beats en oorgenoeg atmosferiese afronding met Yusif Sayigh se saamsingende tart, lekker. Skink een vir die laaste song.

................... "I don't give a fuck hoorie..." .......
Terug na destroying groot beats en direkte boodskappe lui gerym in eerlik reguit tartend grappige lirieke, self indulgent soveel soos dissend, opbouend en insluitend soos dit fokjou en wegstoot. Die EP hou op raad gee of inlig en vertel die storie sonder tierlantynjies of oormatige bnwe., elektroniese Afrikaanse Hip Hop in sy element. Sal seker moet invest in 'n "Double Story" want ek het dit gemis. DOWNLOAD BY iTunes >>>

[Sal volgende week Gun Guitar koop en review]

met HemelBesemvetseun
vetseun
Double Story ...................................... 2012

The 'Double Story' album is an independantly released collaboration project by Afrikaans hiphop artists HemelBesem and Isaac Mutant.
The album was released in April 2012 and features Seth Grey, Jacque G, Dokte, Ready D, DJ Scratch and DJ Rozzano as musical contributors to the project. The album sees two of the most prominent Afrikaans emcees go at it on various topics on the rawest of beats and is a must have for the ultimate fan of Afrikaans hiphop or of any one of these two emcees.

vetseunLAAI AF
Isaac Mutant & HemelBesem - Zip Gun met DJ Earl Scratch CDS . 2012

vetseunLAAI AF
Isaac Mutant & HemelBesem - Ma Se Arts met DJ Earl Scratch CDS . 2012
- LIED VAN DIE DAG 2021/02/01

vetseunLAAI AF
Isaac Mutant x Dokter Kapnoudis x Rashid Kamalie - Op Die Straate met Panaikz (Prod. deur Sean-D) CDS . 2012

vetseunvetseun
Isaac Mutant: Vol. 2 ...........................
1. Opsikwaan / Punchline
2. Rockapandokie
3. Hosh & Wat
4. Twee Gevriet met Opague
5. Strate Talk
6. Freak No Evil
7. Gestalte
8. Dweggies
9. Ek Kon Doen Met ' Mil
10. Koel Is Deer Die Kerk
11. Drykork
12. Die Bling Ding
13. Baatie
14. Gebritish met Demus
15. Yard Nommer (K.A.K., AM)
16. Dump Remix
17. Boo (K.A.K.)
18. Ek Maak Jou Mal (K.A.K.)
19. Bai, Funky, Ike
20. DKKCA (K.A.K., AM)

vetseunvetseunvetseun
Side-Show Freak Vol. 1: Ah!freak-kaans . 2004 CAPE FLATS UPRISING/VSN/RYMKLETS REPUBLIEK
1. Hosh!
2. Rymklets met Terror Blanche
3. Waiting For Da Rev met D-Mus, Terror Blanche
4. Sorry Girl
5. Fadaala-Smirf
6. Side Show Freak met Scally Wag
7. 'aai Ras met G-Boy, Doogie (Plain Madniz LIVEAHHI 2002, Black Noise)
8. Backward Souljah
9. Coloured Affairs - MP3 by loadtheshow
10. Mental Perception - MP3 by loadtheshow
11. Rappin 20's Pt. 2 (K.A.K) met Scally wag, Terror Blanche
12. Immune System
13. 'n Woman Wattie Kekkel'ie
14. Messiah met Doogie
15. None Nwattas
16. MSG
17. Damn Cell In Distress
18. Mr. Devious met Terror Blanche, Judah, D-Mus - MP3 by loadtheshow
19. Staan Vas! met K.A.K, Terror Blanche, Scally Wag
vetseun
prod:: Hipe vir Hiperdelic Productions, 1, 2, 3, 4, 5, 9, 10, 12, 15, 16, 18
prod:: Man Staal vir Steel Productions, 6 met Ready D, DJ Explode, 8, 11, 13, 17, 19
prod:: Greg Neer vir Worxtation Productions, 13

DIE CD IS TER NAGEDGTENIS VAN MR DEVIOUS

ons gaan nou op hou sjoe sê ... anyway werk beter.
'n 19 snit CD met afrikaans en engelse hiphop vanuit die hoogste rakke. as al die name langs mekaar geskryf word lyk dit so ...
Ready D, Black Noise, K.A.K, Parliament, Plain Madnizz .. + + +
produksie en lirieke, ryms en beats, ritme en buie, liefde en haat, chappies en 'n das. vir puriste 'n CAPE FLATS UPRISING CD
................."...ons is "aai ras, wat jou beat gan crush ...!!"
vanaf snit 1 word jou hemp voor jou bors vasgevat en nader getrek, soda jy hoooor wat "rymklets" is. dialekte en lettergrepe word verbruik en misbruik hierso, die ouens rym die taal dat hy snaaks voel. "waiting ..." is 'n rustiger informasie nommer, wat mens aan medevlakkers Godessa en Black Noise se gevoel herinner. "Sorry Girl" is 'n tydlose nommer waar isaac van hierdie ander x-chick verduidelik, 'n liefdesliedjie. kniediep innit met "fadaala smirf" se rukke, en rolle, 'n vriendskapsong vir 'n ou een.


skakels : myspace.com/isaacmutant










2018 12 21 - Mr. Griep Pre ALBUM LAUNCH - Torture Chamber, Live Performances: Birthday Rap Battles, Spot Prices, Raffles, Merchandise, Isaac Mutant, Gate Crashers, DJ Cheeky and many more, Mama's Seafood, Houtbaai, 20:00
vetseun

2018 04 27 - First National Boesman Terrors presents CollinEL Griep & HereXVII Isaac Mutant, Drawing Room, Observatory, 20h13, R40
vetseun
vetseun

2018 04 26 - Cry Freedom - Hip Hop RNB Soul - Isaac Mutant And Mr. Griep, Loony G, Niko10Long, DJ Ice Cue, Sean Dex, BLK Mantis, Host: SIEP, Club Le Chique, 41 Trafford Street, Blackheath, Industria, 20:00, R40
vetseun

2018 03 01 - Living for the City Entertainment Presents Season 3 Underground Royals - MC D.O.E.P featuring Isaac Mutant & Mr. Griep, Line-Up: Lindsay Langevelt, Arab Sosa, The Kulture, Static Twist, Nyota Parker, Naro (Young Yappies), Hip Hop, Poetry, RnB Soul, Dancing, Freedom Riders Clubhouse, Unit 10A, Finpark 12th Avenue, Kensington, Cape Town, 20:00, R50 - CINEWORKS - DJ GAKKIE SEWE-8-DRIE
vetseun

2015 03 28 - Raakwys - "My Seeds Must Proceed" - Blaq Pearl, EJ von Lyrik, Jerome Rex, Strategist, Isaac Mutant, Sebastian, MC Pote, Remy-E, Club Las Vegas, Westridge, Mitchells Plain, 18:00, R50
vetseun

2014 12 20 - Planet Base Reunion 2014 - Dookoom - The Flashback Show: Uncle Cal, Mr. Mo, Selwyn Bartlett, Brian Bo Home, Chris Berrer, Zami Mdingi, Newton September, Auriol Hays; Club T-Zers/Planet Base Reunion: Dr. Kapnoudis, Andyleigh & Supreme, Crosby, Nama Xam & Perspektif, Isaac Mutant, Rheebongs, Marco Polo, Mixed Mense, Parkside, Jerome Rex, Eazy, E20, White Nite, The Big L, Recjless, Tony ACE, Planet Earth, realROZZANO; Jazz Revival Stage: DJ Keith Davids, Mark Grainger, Good Hope Centre, 14:00, R200
vetseun

2014 12 20 - Cape Town Old Skool Music - The Flashback Show: Uncle Cal, Mr. Mo, Selwyn Bartlett, Brian Bo Home, Chris Berrer, Zami Mdingi, Dr. Kapnoudis, Andyleigh & Supreme, Crosby, Nama Xam & Perspektif, Auriol Hays, Isaac Mutant, Rheebongs, Marco Polo, Mixed Mense, Parkside; Club T-Zers/Planet Base Reunion: Eazy, E20, White Nite, The Big L, Recjless, Tony ACE, Planet Earth, realROZZANO; Jazz Revival Stage: DJ Keith Davids, Mark Grainger,The Sammy Webber Superband, Good Hope Centre, 14:00, R200
vetseun

2014 12 16 - The Queenz presents Park Jam - Garlic Brown, Isaac Mutant, Gam, Verassings, Jerome Rex, DJ C4, William du Plooy, K-Nine, Grand Alliance, Flatz Evolution, Junaid, Shekinah Fire, Truman Experience, NaMa Xam, Perspective, Fruit Vendor, Supreme Team, & Return To Burn, Troop 101, Lionel King, Frafitti & BBoys/Girls, Cnr, Uiterwyk & Bonfoi Close, Westridge/Plain, 11h00, Gratis
vetseun

2014 02 08 - PV Park Jam: DJ J-EFX, DJ Killah, Ben 10, L.O.A.D, Tor-C, Jerome Rex, Hakkiesdraad Hartman, Debba Rebel, BreiMasjien, Benjiman Defeat, Ricklo, MC Pote, Cream, Meneer Naudé, AD Dogg, Chella 83, Major Woens, Kay Kinetic, Predkadet, Rympompiz, Barendz, P.V.S.I., Isaac Mutant, Woester Diere, Bliksemstraal, Curs Gesmashde Luks, SMP Crew, K-Nine and many more, Graffitti Rackstarr, Magnolia, Nederburg, 12h00
vetseun

2013 01 31 - The Best of ekapa underground Hip-Hop - Isaac Mutant, Raptile, Chase Lutron, Cream, Rozzano X
vetseun

20xx 04 02: Wellington Park Jam - Host: G Max, Crystal Crescent Park - @13H00
- Graffiti Done By Prefix 66 - B-Boys And DJ Cazz And DJ Aswad
- Jah Logo, Kay Kinetic, K-Nine Die Hond, Nova, Stahlwahk, P.V.S.I., Slu Dem Cru, Locurl, Miles, M.O.B, Major Wo3ns, Getuies, Ben 10, Xhosa Clan, Team CCD, Verassings, Lucid Platinum & Mystical Don, Isaac Mutant, Powa Of Will, Kriss Coombz And Shkank 187
vetseun

2012 12 20 - The Best of ekapa underground Hip-Hop - The Double Story Show starring: Hemel Besem, Isaac Mutant also starring: Dr. Kapnoudis, Eddy Edwinbloed, Dj'z Mr Roach, Brook Squirter & realROZZANO, Hosted by: Raptile, R50 - purple turtle
vetseun

2012 12 20 - The best of ekapa underground Hip-Hop - Double Trouble - Isaac Mutant, HemelBesem, also featuring Dr. Kapnoudis & Eddie Edwinbloed, DJ Realrozzano, DJ Roach, Purple Turtle, CPT, 21:00, R50 - purple turtle - BLM MUSIC - NOT YET UHURU PRODUCTIONS
vetseun

2012 03 03 - Tattoos, Rap & Jol - Rashid Kamalie, Churchil Naudé, Isaac Mutant, DJ Roach, Kanasashi Tattoos, The Place, Club Le Roue, Franshoek, R30
vetseun

2011 10 01 - The best of ekapa underground Hip-Hop - Outdoor Festival: Live On Stage: Earl The Reaper, Raptile, Isaac Mutant, Korianda, League Of Shadows, Dee-Jays: Scorn, King Yellow, Mr. Roach, C4, realROZZANO!, 12h00, R50, R70 - www.notyetuhuru.co.za
vetseun

20xx 06 15 - Park Jam - Local En Bekende Rappers: Isaac Mutant, Roscoe Rossios, Misdaad, Gesmasdhe Lukz, Rymskema, Barnardsaal, Ashton, 12h00 - Sponsert by Vans - I Know My Hip Hop
vetseun

2011 09 21 - HipHop Ressurection: Jack Danova, Jon Doe, Isaac Mutant, B.M.C, Judah Lang Tong, Crazee, Rex, Phoenix, Unseen Ones, Tripl7, 23:00, Opposite Eersterivier Station
vetseun

2011 08 08 - Isaac Mutant, Koloured Azz Krookz, The Base, Platinum Lounge, 88 Shortmarket St, Cape Town, 21:00, R30
vetseun

2007 10 28 - HYPE Park Jam - Driemanskap, Ill-Literate Skill, Ben Sharpa, Jitsvinger, Archetypes, Isaac Mutant, Dark Lordz, Abantu, 100% Blaq, Trusenz, Jaak, plus meer.., B-boy, DJ and Graf Workshops, All NY's, Guglethu Sports Complex, 10h00, Gratis
vetseun

2007 08 24 - Cosmic Wars II: electrocheMICal setalights, Konfab, Isaac Mutant, League Of Shadows, Driemanskap plus vele meer, Mercury Live
vetseun


2005 05 20, Zula Bar, CT, Bootleg Drive-By R20
....Terror MC, Ben Sharpa
, ... en neem die verhoog oor (en oor). scaly, pit, opaque, isaac elk met 'n mic ... en later bietjie ragga met judah. en bietjie vra vir beats, en rondskuif ... dan in Staan Vas! in, al tooia tooia met almal wat hulle heupe sirkel, 'n driedubbele treffer.
..........................."wasie robbishe, ons is hosh!!.."
al malend om mekaar kom die vier/vyf voor met alles wat verwoord kan word met killa-b op die decks, b-boom, die een se einde van 'n sin word die hoofletter aan die volgende een se uitroep, wat weer in die middel van nog een se sinne inpas. heerlik ernstig en sonder ophou, vinnig opgestapelde lirieke en lekker uitgetrekte kore met die heupe al swaaiend, nog steeds, en in engels ook, niemand staan terug hier nie ...
......................"staan vas! hie' sa jy moet buk vir jou geluk!!.."
en voetstamp judah, wat saam met BVK ook mics gebruik, kry meer as een kans om die jol so bietjie te verhit met lirieke wat amper agterstevoor uitkom en rondhang ... totdat iemand anders weer aangaan, en gaan hulle nie aan nie. nommers van verskeie demo's en kombinasies, meeste vanaf die side-show freak Vol. 1 album.

14 08 04, Independent Armchair Theatre, Obs Peanut Butter Karma II CT Live: Teba, Fukn Rad (Sibot, Waddy Jones), The Innovators, The Real Estate Agents, Sir Isaac Newton met KAK, Jamayka Poston, Supa Dan, CT DJs: Laetrec, Klinikal, Remington Steel, Sibot, host Halle Brooke (Japan Blak) JHB Live: Kwabulawayo Kraal, Bhubesi, Tha Hymphatic Thabs, The Real Estate Agents, JHB DJs: Liver, Sibot, Kenzhero, Chong africasgateway.com













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )