Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Hansie Roodt (H. Roodt) (SA Polisie Dansorkes)
vetseun
40 Kitaar Treffers ....... SELBCD491 2004 SELECT/PRO STAR
Keurspel 1:
1. I Drove All Night
2. Hey Baby
3. You're My Mate
4. Stand Up (For The Champions)
Keurspel 2:
5. Da-Idi
6. Ska-Rumba
7. Daar Lê Die Ding
Keurspel 3:
8. Jambolaya
9. Do What You Do, Do Well
10. Oh! Lonesome Me
11. Deep In The Heart Of Texas
12. Oh Suzanna
Keurspel 4:
13. Zambezi
14. The Lion Sleeps Tonight
15. Day O
16. Pretty Belinda
Keurspel 5:
17. Meisie Meisie
18. Rooi Rok Bokkie
19. Pampoen
20. Soos Bloed
Keurspel 6:
21. Rendezvous
22. Popcorn
23. Vyfster
24. Marina
Keurspel 7:
25. Forever In Blue Jeans
26. Beautiful Noise
27. Sweet Caroline
28. Song Sung Blue
Keurspel 8:
29. Dans Met Die Rooirok
30. Annie's Song
31. Round & Round
32. Kalfiewals
Keurspel 9:
33. Clap Your Hands
34. By The Rivers Of Babylon
35. Michael Row The Boat Ashore
36. This Land Is Your Land
Keurspel 10:
37. Magalies
38. Bonanza
39. Tema Van Dallas
40. Warm Snare

Hansie Roodt & Orkes
vetseunvetseun
Nog Sewe Jaar TC/CD . L4 DCB (EA) 320/CDDCB 320 1994 DAWN MUSIC

Hansie en sy Orkes
vetseun
Give Me Hope!!! . CDDB (WB) 2...2 1993 DECIBEL/EMI
1. Photograph
2. Boesmanland
3. Give Me Hope Johanna
4. Hansie Se Wals
5. Radio Dancing
6. Ek En My Meisie
7. Nuwejaar Op ...
8a. Ob La De Ob La Da
8b. Simple Simon
9. Die Sukkel-Sukkel Vastrap
10. Achy Breaky Heart
11. Karnaval Wals
12. Rebel Rouser
13. Kalfie Wals

'n Boet Pretorius produksie

vetseun
Neem My Saam LP .......... DCB 194 1988 DECIBEL
Kant Een:
1. Neem My Saam
2. Why Worry?
3. Greasy
4. Namakwaland
5. When I Dream
Kant Twee:
1. 'n Tikkie Vryheid
2. Dink Jy Nog Aan My?
3. Marula Live
4. El Greco
5. Ogies

vetseun
To All The Girls's I've Loved Before LP . MFP (CI) 58089 1985 MUSIC FOR PLEASURE

vetseunvetseun
Speel Don Williams Se Gewildste Liedjies LP . MFP 57040 1983 MUSIC FOR PLEASURE
Side One:
1. You're My Best Friend (Wayland/Holyfield)
2. Some Broken Hearts Never Mend (Wayland/Holyfield)
3. I Recall A Gysey Woman (Reynolds/McDill)
4. Tulsa Time (D. Flowers)
5. Lay Down Beside Me (Williams)
6. The Shelter Of Your Eyes (Williams)
Side Two:
1. Time On My Hands (L. Martine)
2. She's In Love With A Rodeo Man (B. McDill)
3. It Must Be Love (B. McDill)
4. Turn Out The Light And Love Me Tonight (B. McDill)
5. Amanda (B. McDill)
6. If She Just Helps Me Get Over You (A. Reynolds/D. Williams)

vetseun
20 Van Die Beste LP . MFP 58054 1983 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Some Broken Hearts Never Mend
2. Romantiese Kitaar
3. Lonesome Me
4. Ou Lappies Setees
5. Amanda
6. Die Seewind Bring Heimwee
7. Boere Party
8. Lentewals
9. Vaaljapie Vastrap
10. Jambalayo
Kant Twee:
1. Swaai Vastrap
2. Tequila Sheila
3. Eensaamheid
4. You're My Best Friend
5. Ticker Picker
6. My Broken Souvenirs
7. Suidwes
8. Mooi Nooi
9. Boogie Boogie
10. Romance

vetseun
Die Gemaskerde Roodt LP . MFP 58025 1982 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Wheels
2. Send Me The Pillow
3. Bosveld Stilte
4. Red River Rock
5. I Can't Help
6. Tequila Sheila
Kant Twee:
1. Namutoni
2. Blue Eyes
3. There Goes My Everything
4. Jumbalia
5. Last Thing On My Mind
6. Queen Of Hearts

vetseunvetseun
Romantiese Kitaar LP . MFP (LE) 57014 1981 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Eensaamheid (H. Roodt)
2. Suidwes (H. Roodt/A. Viljoen)
3. Romantiese Kitaar (H. Roodt)
4. Langpad Kwela (H. Roodt)
5. Die Seewind Bring Heimwee (H. Roodt/A. Viljoen)
6. Greasy (H. Roodt)
Kant Twee:
1. Kitaartrane (H. Roodt)
2. Lentewals (H. Roodt)
3. Ou Lappies Setees (H. Roodt)
4. Plaasboogie (H. Roodt)
5. Suidersee (H. Roodt/A. Viljoen)
6. Ticker Picker (H. Roodt)

Soutpansberg Laerskoolkoor met Hansie Roodt
vetseun
'81 7" ........................... BCP(S) 1549 1981 BRIGADIERS MUSIEK
- Koor onder leiding van Elma Smalle, Lynette Venter
Kant Een:
1. Soutpansberg (H. Roodt/A. Viljoen)
Kant Twee:
1. Viva Espana (Rosenstraten/Coerts)

vetseunvetseun
Kitaarklanke - Vol. 5 LP . MFP 55021 (FD) 1979 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Canatina (Theme From The Deerhunter) (S. Myers)
2. Lonely Bull (Lake)
3. Michael Row Your Boat Ashore (Trad. Arr. R. Schroder)
4. My Love (Yellowstone/Voice/Tinsley)
5. Nakop (H. Roodt)
6. Darling (Stewart/Blandamer)
Kant Twee:
1. One Way Ticket (Goldsmith)
2. Lay Down Beside Me (Williams)
3. Some Girls (Chinn/Chapman)
4. You Needed Me (R. Goodrum)
5. Suidwes (H. Roodt)

In 1962 was Hansie Roodt die kans gegun om as professionele kitaarspeler saam met Al Debbo te toer. Na 3 jaar se toer saam met Al het hy by Nico Carstens aangesluit. Vanaf 1967-1979 is hy 'n vryskut musikant wat werk doen vir die SAUK en al die platemaatskappye.
Hy het ook sy eie dansorkes wat dikwels gebruik word op konserte om kunstenaars soos Groep II, Lance James, Barbara Ray, Gene Rockwell, Bobby Angel en vele ander te begelei. Verder komponeer hy ook 'n liedjie hier en daar, die volgende is al reeds op sy vorige plaat opgeneem: Suidersee, Warm Snare en Die Seewind.
Luister met genot na sy nuutste versameling. - omslag

vetseunvetseun
Kitaarklanke - Vol. 4 LP . MFP 54825 1978 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Sien Jou Weer (Heider/Heiberg/Du Toit) - MP3 >>>
2. Mexico (Bryant)
3. You're My Best Friend (Hollyfield/Williams)
4. Picanin (H. Roodt)
5. Rivers Of Babylon (Dowe/Farion/Reyan/McNaughton)
6. Warm Snare (H. Roodt)
Kant Twee:
1. Heidi (Bruhn/Wagner/Weinzierl)
2. Sunny River (E. Moles)
3. Die Alhambra Disco (Verw. H. Roodt)
4. Greasy (H. Roodt)
5. Shazam (F. Hazelwood)
6. Die Seewind Bring Heimwee Na My (H. Roodt/A. Viljoen)

vetseunvetseunvetseun
Kitaar Klanke Vol. 3 TC/LP . MFP 54737 1976 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. You Asked Me To (Jenning/Shaver/Acuff Rose)
2. My Broken Souvenirs (W. Theunissen)
3. Mooi Nooi (H. Roodt)
4. Boogie Boogie (H. Roodt)
5. Romance (Trad. Arr. H. Roodt)
6. Lonesome Me (D. Gibson)
Kant Twee:
1. Jambalayo (Williams)
2. Mississippi (W. Theunissen)
3. Little Arrows (M. Hazelwood)
4. Camp (O. Henry)
5. Country Rock (H. Roodt)
6. Baby Blue (J. Bouwens)

Ou Flinkfingers is terug! Van nommers met vinnige tempo soos Boogie Boogie, Country Rock en Jambalayo, tot Oh Lonesome Me, laat kitaarveteraan Hansie Roodt sy vingers met groot vernuf oor die snare gly.
Hansie is 'n man met baie talent. Hy is ook 'n man van min woorde. Dis geen wonder nie, want hy laat sy vingers die praatwerk doen. - omslag

vetseunvetseun
Kitaar Klanke Vol. 2 LP . MFP 54734 1976 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Magalies (H. Roodt)
2. Ou Lappies Se Dans (H. Roodt)
3. Tchip Tchip (W. Thomas-C. Rendall)
4. Somewhere Between (Haggard)
5. Tip Top (Roodt)
6. Die Plaas Boogie (H. Roodt)
Kant Twee:
1. Sneeuvlokkies (G. Esaul)
2. Die Mooiste Meisie Van Potchefstroom (H. Roodt)
3. Oom Lou Se Polka (Trad. Verw. H. Roodt)
4. Ek Wens Daar Was Iemand (The Prisoner's Song) (Massey-Afrik. Leon Lansberg)
5. Veervoet (Van Vuuren)
6. Vrolike Switserse Wals (P. Ferns)

Hansie Roodt is een van ons land se veelsydigste kitaarspelers. vir baie jare al tree hy op radio, die verhoog, en nou ook televisie op. Met daardie lekker lang flinkvingers van hom, maak hy kleingeld van enige musieknommer.
Op hierdie plaat bied Hansie vir ons 'n goeie voorbeeld van hoe veelsydig hy is. Van Tchip Tchip to by Oom Lou Se Polka, is daar iets vir dié wat wil dans, of vir dié wat net wil luister. - omslag

vetseunvetseun
Ghitaar Klanke TC/LP . L4-MFP 54641/MFP 54641 1975 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Swaai Vastrap
2. Soutpansbergse Polka
3. Lentewals
4. Mooi Nooi
5. Boereparty
6. Waterval
Kant Twee:
1. Vaaljapie Vastrap
2. Huppel Boogie
3. Westewindjie
4. Oom Hans Se Dinge
5. Misvloer
6. Slimpraatjies

Verwerkings: Hansie Roodt
Produksie Leiers: Sias Reneicke
Opnames deur: Glen Pearce

vetseun
Kitaar Klanke LP ..................................... MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. I See A Boat On The River
2. The Part Of Me That Needs You Most
3. Kinders Van Die Wind
4. Disco Settees
5. Do That To Me One More Time
6. Magaliesberg Bonanza
Kant Twee:
1. Die Hommelbybaas
2. Die Grenswag
3. You May Be Right
4. Amanda
5. If I Said You Had A Beautiful Body
6. Boogie

vetseun
The Happy Guitars of Hansie Roodt LP . SCXJ 11208 1971 COLUMBIA
Kant Een:
1. Happy Guitar
2. Ramblin' Rose
3. Goeie Môre
4. Jealous Heart
5. Blueberry Hill
6. Vrolik Is Die Sigeunerlewe (Lustig ist das Zigeunerleben)
Kant Twee:
1. Marikana Wals
2. Liefste Madelein
3. Long Long Ago
4. Ruiter In Die Nag
5. Midnight Snack
6. Klonkie Kwela

Produced By: Joe Nofal
Musical Director: Robin Netcher
Engineered By: Leo Lagerwey

vetseun
Opskud Party LP ........ SCXJ 11171 1970 COLUMBIA/EMI
Kant Een:
1. Never On A Sunday; Suikerbossie; Puppet On A String
2. Those Were The Days; Gala Polka
3. He'll Have To Go; Die Kalfie Wals
4. Help Yourself; Veerpoot Vastrap
5. Tiny Bubbles; Groen Koringlande
6. Mexicali; Isle Of Capri
Kant Twee:
1. The Happy Wanderer; Muss I Denn
2. Man Without Love; Release Me
3. Heidschi Bumbeidschi; Home On The Range
4. Spanish Flea; Wipneusie
5. There's A Kind Of Hush; Suurberg Vastrap
6. Wheels; Daspoort Vastrap

Hansie (Kitaar) Roodt
vetseun
Warmsnare LP ........... SCXJ 11152 1969 COLUMBIA/EMI
Kant Een:
1. On The Rebound
2. Swazi Girl (Swazinooi)
3. Guitar And Stars (Droom Met My Kitaar)
4. If I Were A Rich Man
5. Snowdrops (Sneeuklokkies)
6. Warmsnare (Hot Strings)
Kant Twee:
1. Soul Coaxing
2. Camp
3. Doedelsnare (Bagpipe Strings)
4. Highveld Roll (Hoëveld Rol)
5. Flikflooi (Broken Doll)
6. Za-Ba-Da-Ba-Dum

vetseun
Veelsydige Ghitaar Van Hansie Roodt LP . TRL-A 3091 TROUBADOUR

vetseun
Hier Is!!!!!! LP ...................... TRL-A 3072 TROUBADOUR
Spoetniek
Johler Kwella
Jungle Walk
Ghitaar Boogie
Suidwes Twist
Rebel Rouser
Baboon Beat
K. Dubbel O.S.
Plaasjapie
Wipneusie
The Black Forest
Meadowlands

vetseunvetseun
Olie Kolonie / Biltong Boogie 7" . TRS-A-889 1967 TROUBADOUR
Kant Een:
1. Olie Kolonie
Kant Twee:
1. Biltong Boogie

vetseunvetseun
Hansie Roodt se Warm Kitaar TC/LP . DJ 42049/DJR 1015 DISC JOCKEY
Kant Een:
1. Kitaar Tango (H. Roodt)
2. Zambesi (A. de Waal)
3. Sonde Bok (R. Bornman)
4. Outa In Die Langpad (Steyn/Du Toit)
5. Tchip Tchip (W. Thomas/T. Rendall)
6. Umfaan (R. Bornman)
Kant Twee:
1. Westewindjie (C. du Toit)
2. Warm Kitaar (H. Roodt)
3. Misvloer Setees (S. van der Vyver)
4. Jampot Polka (N. Carstens)
5. Kitaar Verlange
6. Warm Snare

vetseun
Verre Land LP ......................................... COLUMBIA/EMI


ook op:
Kitaar Treffers Deur Ons Legendes kompilasie - Die Sukker-Sukkel Vastrap; Lentewals
Musiek Vir Die Langpad 5 kompilasie - Magalies; Bonanza; Tema Van Dallas; Warm Snare
Huisgenoot Se 20 Egte Boeremusiek Treffers kompilasie - Oom Hans Se Keurspel (2009)
Sommer Net ... Lekker Ou Boeremusiek kompilasie - Oom Hans Se Keurspel
Biltong, Braaivleis & Boeremusiek kompilasie - Lente Wals; Die Sukkel-Sukkel Vastrap (2008)
Boeredans - Ag man, dis lekker! 2CD kompilasie - Da-Idi; Ska-Rumba; Daar Lê Die Ding (2008)
Ons Sal Julle Nooit Vergeet Nie - Vol. 2 kompilasie - Country Kitaar Keurspel (2008)
Die Legendes van Boeremusiek Vol. 2 kompilasie - Klokkiewals; Westewindjie Keurspel
Die Legendes van Boeremusiek kompilasie - Oom Hans Se Keurspel; Kareeboom Setties (1999)
Boerekos Lekker Kuier Boeremusiek kompilasie - Keurspel: Meisie Meisie; Rooi Rok Bokkie; Pampoen; Soos Bloed
Boerekos Lekker Kuier Boeremusiek Vol. 2 kompilasie - Kitaar Keurspel
Boere Jol - Witwarm Danstreffers kompilasie
Boeremusiekfees kompilasie LP
SAUK Boereorkeskompetisie '86 kompilasie LP (1986)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)