Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Hans Drommedaaris .co.za
vetseun
10 Jaar Se Treffers ............................ 2020
1. Rieng Tieng Tieng
2. Groen Koringlande
3. Hans Vat 'n Kans
4. Ou Bokke Laaik Mos Groen Blare
5. Balke Toe
6. 303 Geweer
7. Deur Die Drade
8. Kap Groot Klippe Klein
9. Ek Sit so Lekker En Rugby Kyk Met Skooma
10. Dkw Vir Dans Kerk En Werk
11. Hoor Hoe Klop Daai Vaaljapie
12. Suzi Gaan Vanaand Saam
13. Bokke Se Klokke
14. Gatiep En Maraai Gaan More Trou
15. Omaramba Nr. 5
16. Ek Jaag Deur Riviere Met My Quad


Hans Drommedaaris - Pierewaaier Dans VID >>>

vetseunvetseun
Die Wille Boer .................................... 2014
1. Dis Mos Mielies!
2. Royal Hotel
3. Oubaas Se Honne
4. Braaibroodjies
5. Boere Patente
6. Kerneels Asseblief
7. Kap Daai Stok
8. Liewe Lulu
9. Chuck Norris
10. Voet In Die Hoek Met My 4x4
11. Bulle Kreet
12. Pierewaaier Dans
13. Wille Boer


Hans Drommedaaris - Dis Mos Mielies! VID >>>


Hans Drommedaaris - Voet In Die Hoek Met My 4x4 VID >>>


Hans Drommedaaris - Braaibroodjie VID >>>
vetseun
vetseun
Vat 'n Kans ...................... VONK050 2010 VONK MUSIEK
1. Hans Vat 'n Kans
2. DKW
3. Gatiep
4. Meraai
5. Pieter Plakker
6. Tshwalle
7. 303 Geweer
8. Myn Song
9. Bokke Se Klokke
10. Daar Langs Die Kantlyn
11. Bang Blou Babelas
12. Madiba Shuffle
13. Uma Shavella Nia
14. Rooikappie
15. Jy's Lekker My Ding
16. Ou Bokke Laaik Groen Blare
17. Bloubul Gholfdag
18. Vaaljapie

vetseun
Groenkoringlande CD/DVD . STOF015 STOFPAD
Disk 1: CD
1. Groenkoringlande
2. Bongo Song (Big Brother Theme Song)
3. Deur Die Drade (Steenbokpan Jagter Se Song)
4. Rieng Tieng Tieng
5. Popcorn
6. Skoonma
7. Greenfield
8. Balke Toe
9. Children
10. Omaramba No. 5
11. Lifestyle Adventure
12. Elke Dag (Selfmoord Song)
13. Jy's Die Enigste Een Vir My
Disk 2: Musiekvideos DVD
1. Groenkoringlande
2. Bongo Song (Big Brother Theme Song)
3. Deur Die Drade (Steenbokpan Jagter Se Song)
4. Rieng Tieng Tieng
5. Skoonma
6. Popcorn
7. Balke Toe
8. Omaramba No. 5
9. Lifestyle Adventure
10. Greenfield

MEDIAVRYSTELLINGvetseun
Hans Drommedaaris - Hou vas, Pappa gaan jaag

Die titel behoort reeds te verklap wat jy te wagte kan wees ... Want met Hans Drommedaaris agter die stuur is jy in vir 'n behoorlike plesierrit.
Die uiters talentvolle man wat reeds van 5 j ouderdom in die familieorkes gespeel het en dus geen vreemdeling vir die verhoog is nie, neem vermaak na 'n heel nuwe vlak.
Sy energie is aansteeklik en sy klank is daarop uit om joligheid en litskudgenot te bevorder.
Met Hou vas, Pappa gaan jaag, sorg Hans Drommedaaris dat hy elke stopstraat in die musiek- en vermaaklikheidsindustrie verontagsaam en gee hy behoorlik woema.
En tussen hakkies, Drommedaaris het niks met Jan van Riebeeck te doen nie, alhoewel Hans ook in baie opsigte eerste aan wal gaan met dié unieke vrystelling. Drommedaaris moet lees: dromme-daar-is ... Gepas vir 'n man wat enige dromstel laat bewe van opwinding.
Hy is die eerste kunstenaar wat terselfdertyd 'n CD met 19 snitte vrystel, EN 'n DVD wat bestaan uit 9 musiekvideo's, die nuwe kuierprogram Gooi mielies en vriende (wat hy bekendstel), 'n lewendige komedie vertoning asook 'n kykie na sy spanboutegnieke.
En dit alles waarborg ure se pret.
vetseunHans is nie sommer enige hierjy musikant nie. As een van Suid-Afrika se heel eerste solo dromspelers, is hy ook behoorlik vaardig met die kitaar, konsertina en xilofoon - en hy laat waai. Maar hy bly nie uit die kollig agter die instrumente nie. O nee! Hy sing net so lekker en sy tussendeur staaltjies sorg dat die gehoor nie vir 'n sekonde 'n vervelige oomblik beleef nie.
Van die 19 snitte op die CD gaan Groenkoringlande beslis die treffersparade oorheers. Hans omskep 'n immergewilde volksliedjie met sy eiesoortige klank en kort voor lank wikkel jy saam. Popcorn (wat jy ook op die DVD kan geniet) is nog 'n heerlike plesier en bestem vir groot dinge. Hier word sy talent met die xilofoon behoorlik ten toon gestel. vetseun
Een ding staan uit: Hans se musiekstyl is geslaagd divers. Elke liedjie bevat 'n ander geur. Of dit nou boeremusiek, rave of pop is, rock, country of kommersiële dansmusiek - Hans Drommedaaris lewer elke genre en ritme met foutlose tegniek en oorgawe.
Hy het sowat 70% van die snitte self geskryf en getoonset - en wanneer 'n mens met bewondering na die deurlopende energie luister, besef jy opnuut hoe indrukwekkend dié prestasie is. Hy sorg dat daar iets vir almal is en behou terselfdertyd sy unieke styl.
Hy kom miskien speels en vol grappies voor, maar professionaliteit is by hom 'n wagwoord en hy sorg dat die album en DVD, asook sy vertonings, seepglad verloop.
As jy moeg is vir swaarkry, doemprofete en swartgalligheid en net lus het vir pret, plesier en die lekker dinge in die lewe, is hierdie die album wat jy in jou speler druk. Nooi jou vriende, skink 'n ietsie en maak seker daar is genoeg kole op die vuur. Jy is verseker van 'n láááng kuier.
Hy laat reeds die rekords spat met al die eerstes op sy kerfstok. Met sy talent, doelgerigtheid en dryf na perfeksie gaan hy stof skop in menige ander kunstenaar se oë.

ALISHIA VAN DEVENTER
0836354717
alishia@planetcrossing.co.za

vetseunvetseun
Hou vas, Pappa gaan jaag DVD . 2007 INFRONT


Hans Drommedaaris - Popcorn VID >>> (2007)

vetseun
Klaar ............................... TOCCD1000 2006 FANTASIA
1. Bongo Song (Big Brother Theme Song)
2. Deur Die Drade (Steenbokpan Jagter Se Song)
3. Groenkoringlande
4. Rieng Tieng Tieng
5. Popcorn
6. Skoonma
7. Jy Is Die Enigste Een Vir My
8. World Cup Song
9. Balke Toe (Kleinfontein Se Song)
10. Eagle's Live
11. Omaramba No. 5
12. Do You Wanna Party?
13. Ons Maak Jou Bang
14. Elke Dag (Selfmoord Song)
15. Drom Solo
16. Bonus Video : Rieng Tieng Tieng

aka Slaan'i dromme klaar


Hans Drommedaaris - Rieng Tieng Ting VID vetseun

dinamiet.co.za

Hans Drommedaaris se CD vrystelling, 17 oktober 2006

R 50.00 per volwassene en R 15.00 per kind en eerste kind is gratis. Prys sluit 'n vingerete in en 'n kontant kroeg is beskikbaar. CD's te koop die aand teen R 100.00 elk. Die aand word ingekleur deur verskeie bekende, gaskunstenaars, dansers en jul kry die kans om saam opgeneem te word vir 'n "live" DVD en twee musiekvideos. Dit is 'n groot mylpaal vir die Drommedaaris en jul mis uit as julle nie daar is nie. Skakel of e-mail Yolanda gerus vir besprekings, om teleurstelling te voorkom bespreek gou aangesien kaartjies beperk is.

18:30 vir 19:00
Entertainer Teater
Marylone Mall
H/v Rooihuiskraal & Bothrill
The Reeds
Centurion
Verversings & kontant kroeg
Bevestig bywoning met:
Yolanda

dinamiet.co.za


flyers :
2006 17 Oktober - Hans Drommedaaris CD vrystelling, Entertainer Teater, Marylone Mall, Centurion, 18:30, R50/R15


skakels : drommedaaris.co.za : infront.co.za












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)