Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Gert Ross en sy Konsertina
vetseun
Braaivleis In Die Dieretuin LP/CD . AACD 84 UITSPAN/ALFA ATELJEE

vetseun
Bosveld Liefde ....................... AACD 83 ALFA ATELJEE
1. Aan Die Brand Vastrap
2. Cornelius Wals
3. Opsitaand
4. Abdol
5. Oupa En Ouma
6. Rietdakhuisie
7. Antjie
8. Heuningby Setties
9. Bosveld Liefde (Isle Of Capri)
10. Ou Susanna
11. Petronella
12. Liewe Goudstad

vetseun
Bosveld Liefde LP .... SCXJ 11214 1971 COLUMBIA
vetseunKant Een:
1. Aan Die Brand Vastrap* (Trad. verw. H. Roodt-G. Rossouw)
2. Cornelius Wals* (Trad. verw. H. Roodt-G. Rossouw)
3. Opsitaand* (S. & W. Cooper)
4. Abdol* (Trad. verw. H. Roodt-G. Rossouw)
5. Oupa En Ouma* (Trad. verw. H. Roodt-G. Rossouw)
6. Rietdakhuisie* (Trad. verw. H. Roodt-G. Rossouw)
Kant Twee:
1. Antjie* (Trad. verw. S. & W. Cooper)
2. Heuningby Setties* (De Lange-verw. H. Roodt-G. Rossouw)
3. Bosveld Liefde (Isle Of Capri) (Kennedy-Grosz)
4. Ou Susanna* (Trad. verw. H. Roodt-G. Rossouw)
5. Petronella* (S. & W. Cooper)
6. Liewe Goudstad* (Trad. verw. H. Roodt-G. Rossouw)

vetseunvetseun
Bosveld Liefde LP . MFP/SRSJ 7022 1971 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Aan Die Brand Vastrap* (Trad. verw. H. Roodt-G. Rossouw)
2. Cornelius Wals* (Trad. verw. H. Roodt-G. Rossouw)
3. Opsitaand* (S. & W. Cooper)
4. Abdol* (Trad. verw. H. Roodt-G. Rossouw)
5. Oupa En Ouma* (Trad. verw. H. Roodt-G. Rossouw)
6. Rietdakhuisie* (Trad. verw. H. Roodt-G. Rossouw)
Kant Twee:
1. Antjie* (Trad. verw. S. & W. Cooper)
2. Heuningby Setties* (De Lange-verw. H. Roodt-G. Rossouw)
3. Bosveld Liefde (Isle Of Capri) (Kennedy-Grosz)
4. Ou Susanna* (Trad. verw. H. Roodt-G. Rossouw)
5. Petronella* (S. & W. Cooper)
6. Liewe Goudstad* (Trad. verw. H. Roodt-G. Rossouw)

Produksie: Joe Nofal
* Inheems

vetseun
Oom Gert Se Dinge LP/CD . RLF 1035/AACD 82 UITSPAN/ALFA ATELJEE

vetseun
Outydse Knorkassie .............. AACD 81 ALFA ATELJEE
1. Bladjang
2. Drakensberge
3. Hessie Se Vastrap
4. Gertjie Wals
5. Sukkel Setties
6. Ek Weet Nie So Mooi Nie
7. Jakkalsdraai Polka
8. Meisie Van My Drome
9. Leentjie
10. Ek Is My Mamma Se Enigste Kind
11. Suikerbos
12. Verneuk Setties

vetseunvetseun
Outydse Knorkassie LP ..... MFP 5771 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Blatjang (G. Rossouw)
2. Drakensberge (Verw. Rossouw)
3. Hessie Se Vastrap (G. Rossouw)
4. Gertjie Wals (G. Rossouw)
5. Sukkel Seties (Verw. Rossouw)
6. Ek Weet Nie So Mooi Nie (G. Rossouw)
Kant Twee:
1. Jakkalsdraai Polka (Rossouw)
2. Meisie Van My Drome (Verw. Rossouw)
3. Leentjie (Verw. Rossouw)
4. Ek Is My Mamma Se Enigste Kind (Verw. Rossouw)
5. Suikerbos (Verw. Rossouw)
6. Verneuk Seties (Verw.. Rossouw)

,,OUTYDSE KNORKASSIE" was Nico Carstens se keuse van naam vir Gert Ross se eerste langspeelplaat. Dat die naam hierdie uitgavve goed pas sal u gou hoor en geen versameling van konsertina plate sal volledig wees sonoler hierdie een nie.
Gert Ross (hy kom oorspronklik vanuit Groot Marico se vvêreld) is nou al vir die Iaaste 18 jaar op Carletonville vvoonagtig waar hy vverksaam is op een van die goudmyne. Sy orkes is baie gesogd vir danse en konserte en daar word Gert gehoor nie net op sy geliefkoosde konsertina nie maar ook op trekklavier en ghitaar.
Luister maar lekker hoe Gert Ross se kassie knor! ! ! - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )