Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Mr. Mac and The Genuines
Mac Mckenzie and the Goema Captains of Cape Town present
vetseunLAAI AF
Healing Destination ......................... 2013 AFRIBEAT
1. Healing
2. Healing Destination
3. goema goema
4. Disentangled
5. Too Wisdom
6. Bolero
7. Jou Myne
8. Alibama
9. Night March
10. Red Rock City
11. Mac Mckenzie and the Goema Captains of Cape Town - Goema Blues in F
12. Raa
13. Disentangled Live
14. Alibama
15. Alibama
16. Goema Goema live
17. Rosa
18. Fiesta

Mac Mckenzie and the Goema Captains of Cape Town present
vetseun
Healing Destination ... CDMOU 4445 2003 MOUNTAIN/AFRIBEAT/THE WONDERGIGS
1. Red Rock Cityvetseun
2. Disentangled
3. To Wisdom
4. Night March met Ernie, Alex
5. (Daar Kom Die) Alibama
6. The Healing met Clement Benny
7. Healing Destination met Ernie, Alex, Zolani
8. Goema Goema met Zolani
9. Goema Blues In F
10. Bolero met Zolani
11. Jou Myne

kry alle info by afribeat, plus video en klanksnitte ...

met Mac Mckenzie, Hilton Schilder, Alex van Heerden, Clement Benny, Robbie Jansen, Riedwaan Bollie, Boeta Kaatjie Davids, Jannie van Tonder, Ernie Deane, Zolani Mahola, Kurt Diederichs, Jonathon Rubain, Alvin, Dullah Davids, Liz Broackhart, Mike Rennie, Ben Amato

The Genuines
vetseun
Nights With The Cape Gypsies . CDMOULP 73 1993 MOUNTAIN
1. Jompass
2. Baluka Ekabe
3. Slow Slow
4. Night With The Cape Gypsies
5. Wie Is Frank?
6. Wave After Wave
7. Chris Is Slams
8. National Explosion

vetseunvetseun
Mr. Mac and The Genuines LP .. SHIB 27 1987 SHIFTY RECORDS/SJAMBOK MUSIC
Side One:
1. Baba Riebab/Vrot Tamatie (Tradisioneel, Verwerk, The Genuines)
2. Beetle (Tradisioneel, Verwerk, S. McKenzie)
3. Desperately (G. McKenzie Shifty Music ZA)
4. Captain MacKenzie (H. Schindler Shifty Music ZA)
5. Hier Os Weer (G. McKenzie Shifty Music ZA)
6. Ou Kleine Jannie (H. Schindler Shifty Music ZA)
7. Won't Discuss It (G. McKenzie Shifty Music ZA)
Side Two:
1. Moonbeams (Verwerking, S. McKenzie)
2. Maanskyn (Tradisioneel, Verwerk, The Genuines)
3. Blikkie Se Boem (Tradisioneel, Verwerk, The Genuines)
4. Ek Het 'n Bra (H. Schindler Shifty Music ZA)
5. Ja Soe Waar (H. Schindler Shifty Music ZA)
6. Do It Right (G. McKenzie Shifty Music ZA)
7. Mr. Mac Plays On (Verwerking, S. McKenzie)

met Ian Herman, Hilton Schilder, Gerard O'Brien, Gerald "Mac" McKenzie, Sam McKenzie (Mr. Mac)
Produced And Engineered By Lloyd Ross

Samuel "Mr. Mac" McKenzie (born 1924) is one of the few surviving exponents of Goema music. He has been playing the banjo for more than fifty years, in a variety of bands that play Goema rhythms: big dance bands, klopse (Coon Carnival) troupes, marching bands and jazz bands.

The magic of Mr. Mac's Banjo was a part of the Cape scene that is rapidly becoming history.

On this album Mr. Mac joins his son, Mac, and the rest of The Genuines in traditional light classics and original compositions, to recreate the atmosphere of the annual open-air ("Picnic-Bush") assemblies of Goema bands in preparation for the Coon Carnival.

THE GENUINES WISH TO THANK MR. MAC FOR THEIR HERITAGE OF THE GOEMA TRADITION.

This album is dedicated to Girlsie (Mrs Wilhelmina McKenzie) - omslag

energie. melodiese begeleiding tot klopse sang en bui. 'n vinnige gelukkigeritme afdeling aanmoedigend aan alles van tap tot klaviersolos. baie inheemse banjo klanke en harmoniserende stemme vol party.
as leiers van die goema musiek - wat kaapstad jare lank al kenmerk - en ondergrondse ondersteuners en produseerders is die mackenzie naam reeds lankal opgeteken. die LP bevat dan van daardie ou treffers, mees bekende seker Ou Kleine Jannie "Groovy groovy, la' die man ma' lê ..." en Die Blikkie Se Boem, wat deur Die Brasse Vannie Kaap op hul Yskoud album verewig het met nuwe beats. instrumenteel, engels en in afrikaans vertel die sangers die straatverhaal van hul ervaring oor bloot glimlag musiek.


The Genuines - Die Struggle VID >>>
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/07/02


The Genuines - Narrow Escape VID >>>

The Genuines
vetseunvetseun
Goema LP ......................... SHIFT 22 1986 SHIFTY RECORDS
Side 1:
1. Troubled Dreams (Words & Music - Mac)
2. Pictures Of You (Words & Music - Mac)
3. Shadow Lengthens (Words: Dalene Lynne Jutzen, Music: Mac Mackenzie)
4. Goema (Words & Music - Mac)
5. Observations (Words & Music - Mac)
6. Struggle (Words: Robbie Jansen, Music: Mac Mackenzie)
Side 2:
1. 20th Floor (Words & Music - Mac)
2. The Edge (Words & Music - Mac)
3. Let's Walk (Words & Music - Mac)
4. Narrow Escape (Words & Music - Hilton Schindler)
5. The Dancer (Words & Music - Mac)
6. Do It Right (Words & Music - Mac)

Ian Herman - Drums
Hilton Schilder - Keyboards, Vocals And Percussion
Gerard O'Brien - Guitar
Mac McKenzie - Bass & Vocals
Produced And Engineered By Lloyd Ross

vanuit die shifty records stal se beweging in die tagtigs kry ons, Goema. meestal ou kamer-punk of rock met 'n elektriese kitaar leiding, maar dit breek ook op in melodie en liefdesang. daar is dan ook soos in die tagtigs maar gedoen is so bietjie kontroversie ook, die laaste snit op elke kant, Struggle en do it right, is elk gemerk met 'n avoid plakkertjie, 'n destydse SAUK manier van sensor. albei die liedjies neig na saamsing toeskouer opsweep songs, wat seker is hoekom, Struggle gebruik ook samples van 'n majoor of iets wat 'n caspir opkommandeer, iets hoogs onaanvaarbaar.
die album se boodskap is meer oor lekker verkeer en musiekmaak. en die lewensavontuur, sien ook Voëlvry ...

"POP-POURRI GOEIE en lekker groep, die Genuines. Maar ek is bevrees hulle is oop oë besig om in 'n kontroversie in te loop. Goed, die manne speel lekker Kaapse musiek, klopse-nommers, Kaapse rock, ensovoort. En die musiekskrywers prys en hemel hulle op. (Manne, julle speel dalk net 'n bietjie té hard. Julle ook, Horizon, daar by die Inn on the Plain. Die ore kan dit nie meer so lekker hou nie.) Maar terug by die Genuines: DOLLAR BRAND Manne, wat julle ook al gaan doen, daar gaan iemand wees wat sê julle klim op die District Six - The Musical-wa. Die musiek in die musiekspel gaan verder terug as die album van die musiekspel. Elkeen wat na die album Rosa van Sapphyre (Taliep Petersen se groep) geluister het, sal besef wat aan 't gebeur is. Dan weet almal ook dat Dollar Brand eintlik die man is wat dié soort musiek begin het. Jy kry 'n groep soos Hotline wat nog altyd hard aan die stry is dat hulle die eerste groep is wat hul African rock op die mark gebring het. Jy wil nie stry nie, maar jy dink aan 'n groep soos Juluka, en aan groepe wat minder bekend is (soms onbekend) omdat hulle nie dieselfde publisiteit as bogenoemdes gekry het nie. Goed, Genuines bring eersdaags hul eerste album uit, wat 'n treffer behoort te wees. Maar wat nou gaan gebeur, is dat baie groepe gaan voortbou op die musiek wat die Genuines nou speel. Een van die dae speel al die Kaapse groepe dié soort musiek. (Van die groepe het reeds een of twee sulke liedjies in hul repertoire.) Dan gaan dit word soos dit in Transvaal is: Jy stap verby 'n plek en jy hoor 'n liedjie, en jy weet nie of dit Chess of Hotline of (ja, tog) die Rockets is wat daar speel nie. Wat ek vra en graag wil sien, is dat die Genuines hul stempel op hul soort musiek moet afdruk, maar nie daartoe gebonde moet voel nie. Eksperimenteer gerus, gaan verder om sodoende Suid-Afrikaanse musiek te bevorder. " - Beeld (Eksperimenteer gerus!)

vetseunvetseun
Goema 7" ............................. SHIFT 221 SHIFTY RECORDS
Side One:
1. Troubled Dreams (G. McKenzie)
Side Two:
1. 20th Floor (G. McKenzie)

Produced by Lloyd Ross

Mr. Mac & The Genuines
vetseunvetseun
Won't Discuss It / Desperately 7" . SHIS 4 SHIFTY RECORDS

vetseun
Offsides (B- Sides & Out-takes) ...... 1985 SHIFTY RECORDS
1. Offside
2. Ribbons
3. Silently Weave
4. Wave
5. Yussuf


ook op :
Voëlvry DVD
A Moment inCape Town - Red Rock City
Voëlvry - Ou Kleine Jannie, Blikkie Se Boem


skakels :








2014 09 24 - Shifty Heritage Music Festival: Tananas, The Genuines, Vusi Mahlasela, Urban Creep, Kalahari Surfers & Lesego Rampolokeng, Rian Malan, The Kêrels, Louis Mhlanga, Jonathan "Rat" Handley, Robin Auld, Jennifer Ferguson, Van der Want & Letcher, Matthew van der Want, Tony Cox, Simba Morri, 10 Henry Nxumalo Street, Newtown, Joburg!, 11:00 - Alliance Francaise Johannesburg - SAHA - SAMRO - Spier - Business and Arts South Africa - Institut Fracais
vetseun
vetseun
vetseun

2004 04 16 - Flat Sounds afterwork parties presented by Mac Mckenzie & DJ Andre Manuel, 17:00 - Dala Flat Music - The Rebirth of Ghoema
vetseun

2003 07 - Mac Mckenzie Live @ Ssauce!
vetseun

2002 06 22 - Mac Mckenzie and The Genuines met Ready D HIP HOPeration Live Recordings goodhopefm.co.za
.


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )