Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Geblikde Afrikaans Items
vetseun
- . GEBLIKTE MOER-£7
- . GEBLIKTE ELFUUR-£7
- . GEBLIKTE PEUSEL-£5
- . GEBLIKTE BAKBROODJIE-£10
- . STOUTKRUIDJIESEEP-£2
- . KLOUTAAL -£8.50
- . GEBLIKTE BREYTEN-£8.50
- . OERGEDIGTE -£10
- . KAARTJIES-£3 MUISMAT-£4

die besigheidsarm van die manne wat musikaal bekend staan as Ddisselblom. die artikels hier gelys en beter beskryf en bestelbaar hier was die begin van hierdie twee se gevarieerde bydrae/uitlaat.
- artikels is redelik beskikbaar by gewone local tuisnywerhede ens. wat sulke goed aanhou... andersins kan mens dit oor die internet ook kry.
- dit is eintlik iets meer soos 'n aanslag of leefwyse, want daar is alles, goed om te eet, om te drink, goed om te lees, goed om na te luister... plus seep en komputerware...
- later meer...


skakels : ukkasie : geblikte afrikaans : aardklop : herald.coza 2 : beeld













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )